Ontdek jou genade gawe.

Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)


IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

Laat waai met jou gawes

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

MARKETING MANAGEMENT

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

How To Get A Bsc In Forensic Science

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

Kunsuitstalling in Calitzdorp

1. Lees en leestegnieke

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

INHOUDSOPGAWE

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

Algemene vrae - ontvangers

Verbintenis tot besluitneming

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

Human Rights and Workman s Compensation:

TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

Policy on Student Leadership Development and Training

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

Doelgerigte Jeugbediening (

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

Deur die innerlike word gedikteer aan:

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

Perspective Training College (PTC)

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

Vertrekpunte van die Christelike geloof

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE

Die huwelik as 'n gawe van God

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~


Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012

ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL. Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens

Preek Jan Steyn op 11 Desember Teks: Daniël 3 Tema: God, gode en vuuroonde

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

Om die Psalms biddend te sing of singend te bid

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

'N TERUGBLIK... Met opregte waardering vir waardevolle lesse geleer, Marieta Visagie 29 Augustus 2014

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Hoe om die Gebedsgids te gebruik

An information technology governance framework for the public sector. by Judith Terblanche. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

Quality Customer Information Management in the Financial Services Industry: A CASE STUDY. George Francois Malan

Mission and Jewish Evangelism Always and Everywhere LCJE conference at High Leigh Cecilia Burger

Taak, watse taak?! Opdrag = Handleiding! Onderwerp. idees kry. hoekom? proeflees tabelle? prente? waar pas dit in? navorsing doen.

The Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

NUWE BYBEL: WARE EN VALSE BYBELS

Astra castra Dot Serfontein

Understanding female consumers risks perception for apparel purchasing on the Internet

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

Foto: Een van Moir's Jaar van die tert kompetisie wenner Elba Kruger

Transcription:

Ontdek jou genade gawe. Vertaal en aangepas vir NG Kerk Brackenfell Proteahoogte. Genade gawes is n wonderlike geskenk wat God ons gee om Sy liefde met ander te kan deel. Ons het n vraelys opgestel om jou te help om jou genade gawe te ontdek. Vat jou tyd en gaan rustig deur die reeks vrae en beantwoord soos hieronder verduidelik. Die punte sal dan saamgetel word sodat jy jou genade gawe kan ontdek. Die genade gawes word dan kortliks verduidelik met n paar verwysings na die Bybel. Daar is dan ook voorstelle waar jy jou genade gawe in Proteahoogte gemeente kan gebruik.

Vraelys: Elke stelling het 6 moontlike antwoord spasies. Soos jy elke stelling lees, oorweeg hoeveel jy so n aktiwiteit sal geniet, of hoe waar dit vir jou is. Maak dan n merkie in die gepaste spasie. Vra dan jouself af of hierdie aktiwiteit iets is wat jy dalk in die toekoms sal belangstel, as jy die nodige opleiding sou kon kry. As jou antwoord ja is, maak dan n regmerk in die laaste spasie. Hoe baie geniet ek hierdie aktiwiteit? 5 - Ek geniet dit vreeslik baie 4 - Ek geniet dit 3 - Ek geniet dit nou en dan 2 - Ek geniet dit glad nie 1 - Ek het dit nog nooit probeer nie - Ek sal dit graag wil probeer 1. Werk met feite en/of syfers. Stelling/Vraag 1 2 3 4 5 2. Teken, ontwerp, of verskillende onderwerpe verf. 3. Onderhoud of herstel van verskillende dinge. 4. Mense wat deur moeilike tye gaan bystaan en ondersteun. 5. Positiewe veranderinge sien in mense se lewens wanneer ek my geloof met hulle deel. 6. Mense in my lewe help met die disipelskap proses. 7. Die kennis dat deur die krag van God se Heilige Gees is enige iets moontlik. 8. Tyd en besitting vir Jesus gee. 9. Tyd maak in my skedule vir mense. 10. My huis oopmaak vir mense wat op straat sit of op reis is. 11. Gebruik teksverse om ander te help groei in hulle geloof en God se plan vir hulle lewens. 12. Motiveer mense om dinge klaar te maak. 13. Gebruik van woord & dade om mense in nood by te staan. 14. Musiek instrument te speel. 15. Sing 16. Bid vir ander mense wanneer ek gevra word. 17. Dinge doen wat nie interessant vir ander mense is nie, of wat ander mense nie voor tyd het nie. 18. Leer ander in n betekenisvolle manier. 19. Maak belangrike besluite en vertrou op God om my krag en kennis te gee om dit te bereik. 20. Skryf op n manier wat ander dit maklik verstaan. 21. Reël van funksies of verskillende materiaal. 22. Geniet handewerk of verskillende arts & crafts te maak. 23. Help ander met bou of herstel werk. 24. Troos mede Christene in tye van nood of hartseer. 25. My geloof deel met ander.

26. Om n leier van n klein groep mense te wees en hulle in liefde te dien. 27. Sien uit na die toekoms met sekerheid oor waar ek en my kerk sal wees. 28. Gee soveel ek kan vir God in dankbaarheid oor wat Hy elke dag vir my doen. 29. Neem initiatief om ander te help voordat hulle vra. 30. Laat vreemdelinge of gaste gemaklik voel wanneer ek onthaal of hulle huisves. 31. Leer en lees van n verskeidenheid van onderwerpe sodat ek my kennis kan opskerp en die kennis met ander deel. 32. Lei klein/groot groepe mense om besluite te maak. 33. Help sonder om n dankie of erkenning te verwag. 34. Vermaak graag ander met my musiek instrumente. 35. Vermaak graag ander met my sang talent. 36. Gebed is die belangrikste deel van my lewe. 37. Volg instruksies om n taak te verig of om n oplossing te implimenteer. 38. Help graag ander om God se woord te leer. 39. Ek doen take op n eerlike en opregte manier. 40. Skryf sodat ander kan leer en groei. 41. Stel doelwitte en bereik dit. 42. Deel van n vertoning of drama stuk. 43. Werk met natuur projekte soos tuinmaak of landskappe. 44. Om in liefde n impak op iemand anders se lewe te maak. 45. Bekommerd oor mense wat nie in Jesus glo nie. 46. Bring vriende en familie weer terug na die woord wanneer hulle verlore voel. 47. Vertrou in God se plan vir my lewe, al stem ander mense nie altyd saam nie. 48. Ek werk met n begroting sodat ek meer vir God kan gee. 49. Ek geniet dit om agter die skerms te werk by funksies. 50. Onthaal gaste en vriende. 51. Lees en soek dieper sodat ek in geloof kan groei. 52. Ondersteun en help ander om hulle doelwitte te bereik. 53. Tyd spandeer om met mense te werk wat minder bevoreg as ek is. 54. Leer/help ander om n musiek instrument te speel. 55. Luister na n wye reeks Christen/Gospel musiek. 56. Vir iemand anders bid. 57. Klein, maar noodsaaklike take doen vir ander. 58. Leer kinders en volwassenes van Jesus se liefde vir hulle. 59. Help ander gelowiges deur teksverse met hulle te deel. 60. Samestelling van nuusbriewe of artikels. Stelling/Vraag 1 2 3 4 5

Ontdek jou gawe Skryf nou die punt (tussen 1-5) neer wat jy by elke nommer geantwoord het. Tel jou punte in elke ry bymekaar en skryf dit in die totaal kolom. Die hoogste totaal is jou Genade Gawe, jy kan meer as een gawe hê, en jou gawes kan ook met tyd verander. Vraag no Punt Vraag no Punt Stelling no Punt Totaal Genade Gawe 1 21 41 Administrasie 2 22 42 Kunste 3 23 43 Werkmanskap 4 24 44 Bemoediger 5 25 45 Evagelisasie 6 26 46 Fasiliteerder 7 27 47 Geloof 8 28 48 Skenker 9 29 49 Helper 10 30 50 Gasvryheid 11 31 51 Kennis 12 32 52 Leierskap 13 33 53 Genade 14 34 54 Musiek - instrumenteel 15 35 55 Musiek - sang 16 36 56 Gebed 17 37 57 Diensbaarheid 18 38 58 Leer 19 39 59 Wysheid 20 40 60 Skryf Genade Gawes Talente is iets wat jy meer gebore word, bv om mooi te kan teken, goed te kan sing, sport, ens. Genade gawes is geskenke wat die Heilige Gees jou gee om mense te kan dien en so doende God se liefde met ander te deel. Bid en kyk hoe jy jou talente, genade gawes en aangeleerde vaardighede kan gebruik om God te dien. Administrasie: Jy help mense om doelwitte te stel, en kan mense help beplan hoe hulle daardie doelwitte kan bereik. Jy hou daarvan om volgens n program te werk, jy geniet feite en/of syfers en maak seker dat doelwitte en idees realiseer. (Korintiërs 12:28; Romeine 12:8; Acts 6:1-7) Bedienings: Mosambiek Sending, Namibië sending, JIA, Wintermark, Kersmark, Golfdag, Bazaar, Audiovisueel, Personeel/DVK. Kunste: Jy geniet dit om deur jou kunstige en kreatiewe hande werk, God se koninkryk uit te brei. (Eksodus 31:3-11; Esegiël 27:4; I Kronieke 4:14) Bedienings: Dare 2 Care, Bazaar, Deo Gloria Vroue, Gasvryheid, Golfdag, Dekor. Werkmanskap: Jy dien God deur jou hande te gebruik om herstelwerk of nuwe werk aan God se kerk te doen. (II Kronieke 34:9-13; I Kronieke 4:14; Esegiël 27: 4-9) Bedienings: Eiendomme, Dare 2 Care

Bemoediger: Jy het n passie vir mense, en bemoedig, troos en help mense met jou warm woorde en bystand. Mense vind vrede en genesing omdat jy God se liefde met hulle deel. (Romeine 12:8; Handelinge 14:21-22; Hebreërs 10:25) Bedienings: JIA, Bloekombos, Dare 2 Care, Kleingroepe, Mannebediening, Deo Gloria Vroue, Seniors, Versorgingspan, Personeel/DVK. Evagelisasie: Jy geniet dit om die goeie nuus van Jesus se liefde met ander te deel, sodat hulle ook deel kan hê van Sy koninkryk. (Efesiërs 4:11; Handelinge 5:12; Handelinge 8:5-8; Handelinge 13:42-43; Handelinge 11:20-21) Bedienings: JIA, Bloekombos, Dare 2 Care, Golfdag, Kleingroepe, Versorgingspan, Eredienswerkers. Fasiliteerder: Jy dien ander deur te luister en te deel. Jy geniet dit om in groepe te werk, en voel verantwoordelik vir die geestelike groei van mense in jou groep en stap n pad saam met hulle. (Efesiërs 4:11; I Tessalonisense 5:12; Handelinge 20:28) Bedienings: Mosambiek, Namibië, JIA, Bloekombos, Kleingroepe, Mannebediening, Deo Gloria Vroue, Seniors, Versorgingspan, Personeel/DVK. Geloof: Jy is altyd positief en optimisties, dit is aansteeklik. Jy weet dat God het n plan grootter as wat ons besef, en dat dinge sal uitwerk soos wat God se wil is. Jy lewe vreesloos, al probeer omstandighede jou terughou, want jy lewe tot eer van God. (I Korintiërs 12:9; Romeine 4:20-21; Handelinge 27:21-25) Bedienings: Mosambiek, Namibië, JIA, Bloekombos, Dare 2 Care, Golfdag, Kleingroepe, Mannebediening, ego Vroue, Deo Gloria Vroue, Seniors, Versorgingspan. Skenker: Jy geniet dit om jou tyd, huis, geld, toerusting, wat ookal nodig is, te gee sodat God se werk voortgesit kan word. (Romeine 12:8; Markus 12:41-44; Malachi 3:10; II Korintiërs 8:1-7) Bedienings: Jy sal n goed inskakel by enige bediening, loer gerus op die bedienings struktuur waar jy gemaklik sal voel. Helper: Jy gebruik jou talente om ander mense te help, maak nie saak of dit persoonlik of in die kerk is nie. Jou fokus is om mense te help. Jy geniet dit om hulle kennis of vaardighede te leer, en so ook hulle geloof te help groei. (I Korintiërs 12:28; Romeine 16:1-2; Markus 2:3-4) Bedienings: Mosambiek, Namibië, JIA, Bloekombos, Dare 2 Care, Golfdag, Kleingroepe, Mannebediening, ego Vroue, Deo Gloria Vroue, Seniors, Eredienswerkers. Gasvryheid: Jy geniet dit om mense tuis en op hulle gemak laat voel, jy geniet dit om mense by jou huis te hê en voel goed as mense hulle tyd saam met jou geniet. (I Petrus 4:9-10; Handelinge 16:15; Johannes 1:5-8) Bedienings: Gasvryheid, Eredienswerkers, Dare 2 Care, Wintermark, Kersmark, Bazaar, Versorgingspan, Nuwe intrekkers. Kennis: Jy hou van lees en ontdek, jy analiseer en bevraagteken opinies en soek antwoorde op vrae. Informasie is vir jou baie belangrik. Kennis is belangrik vir die groei van Christus se liggaam. (I Korintiërs 12:8: I Korintiërs 13:8; I Korintiërs 13:2) Bedienings: Kleingroepe, Mannebediening, Deo Gloria Vroue, Jeug. Leierskap: Jy kan klein doelwitte opstel om langtermyn planne te bereik. Jy werk ook goed saam ander, en kommunikeer hierdie doelwitte op so n manier dat almal deel het en weet dat hulle saam werk om God se plan en visie te bou. (Romeine 12:8; Hebreërs 13:17; Handelinge 7:10) Bedienings: Mosambiek, Namibië, JIA, Dare 2 Care, Kersmark, Wintermark, Golfdag, Bazaar, Kleingroepe, Jeug, Mannebediening, Deo Gloria Vroue, Seniors, Eredienswerkers. Genade: Jy toon opregte empatie teenoor ander wat deur moeilike tye gaan, en doen dade om God se liefde te deel. (Romeine 12:8; Handelinge 9:36; Lukas 10:33-35) Bedienings: JIA, Bloekombos, Dare 2 Care, Versorgingspan. Musiek - instrumenteel: Jy geniet dit om God se naam te loof en prys deur jou musikale talent te gebruik. Jou passie help ook ander om God te loof en prys. (I Chronicles 16:42; Psalm 150:4-5; Isaiah 38:20) Bedienings: Musiek.

Musiek - sang: Jy gebruik jou stem om God te loof en prys. Die woorde wat jy sing is ook n manier om God se liefdes boodskap te deel. (Kolossense 3:16; II Chronicles 5:12-13; Nehemiah 12:42; Jakobus 5:13) Bedienings: Musiek. Gebed: Jy verstaan hoe belangrik gebed is, en bid dikwels deur die dag vir ander mense en bid en wag op God vir spesifieke antwoorde. (Kolossense 4:12; Handelinge 6:4; Handelinge 12:5, Efesiërs 6:18) Bedienings: Gebed, Versorgingspan. Diensbaarheid: Jy is skerp om te sien waar daar hulp nodig is, en staan nie terug vir harde werk nie. Jy geniet dit om saam met n span te werk en so God se koninkryk te bou. (Romeine 12:7; II Timoteus 1:16-18; Romeine 14:18-19) Bedienings: Dare 2 Care, Kersmark, Wintermark, Golfdag, Bazaar, Versorgingspan, Gasvryheid, Audiovisueel, Dekor, Eredienswerkers, Eiendomme. Leer: Jy geniet dit om kennis met ander (volwasse of kind) te deel op so n manier dat hulle nader aan God sal groei. (I Korintiëers 12:28; Romeine 12:7; Efesiërs 4:11; Handelinge 20:20-21) Bedienings: Kleingroepe, Mannebediening, Deo Gloria Vroue, Bloekombos, Jeug. Wysheid: Mense deel gewoontlik hulle probleme met jou omdat jy na hulle luister en saam met hulle na antwoorde soek. (I Korintiërs 12:8; Handelinge 6:3-10; I Korintiërs 2:6-16) Bedienings: Kleingroepe, Mannebediening, Deo Gloria Vroue, Versorgingspan. Skryf: Jy geniet dit om jou gedagtes en idees neer te pen met die hoop dat iemand anders ook betekenis daaruit sal vind. Wanneer mense jou epos, sms of sosiale Fillipense 3:1; Juda 3:1, Jakobus 5:13) Bedienings: Kommunikasie, Kleingroepe, Mannebediening, Deo Gloria Vroue, Mosambiek, Namibië, JIA. Raak betrokke Ons nooi jou uit om jou genade gawes, talente en passie vir Jesus te kom uitleef in Proteahoogte gemeente. Neem die vrymoedigheid om ons bedienings leiers te kontak en betrokke te raak. Die nuutste besonderhede is op ons webwerf beskikbaar onder raak betrokke (/ raakbetrokke.php). As jy onseker is waar of hoe om in te skakel kontak gerus Collette de Wet by 021 982 1041 of kommunikasie@proteahoogte.co.za. Sy sal jou verseker kan help om met die regte mense te gesels.