20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!
|
|
- Lenard Bailey
- 7 years ago
- Views:
Transcription
1 20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! Daar is n gesegde wat sê dat daar in elke huwelik wat meer as n week oud is, gronde vir egskeiding is. Die kuns is egter om deurgaans die gronde vir die huwelik te vind! Hier is n twintig maniere om jou te help om jou huwelik te superglue, daardie gronde vir die huwelik uit te bou en te sorg dat jy jou man se nommer 1 keuse bly! 1. WEES POSITIEF Die huwelik is soos n duikboot. Dit is nét veilig as jy al die pad inklim. Daarom is dit belangrik dat jy positief sal wees oor jou man en jou huwelik. Hou op kritiseer en by jou vriendinne kla oor al jou behoeftes waaraan nie voldoen word nie. Kweek n positiewe gesindheid aan en kry vir jouself positiewe bevestigings wat jy daagliks herhaal bv: Ek het n gelukkige en gesonde huwelik, Ek het n wonderlike man, wat my onvoorwaardelik lief het. So sal jy dit begin glo, en ook so begin leef, gou sal die energie in die huwelik skuif en jy sal verbaas wees oor die positiewe resultate! 2. BEGIN BY JOUSELF! Jy maak n fout as jy dink dat jy hom kan verander. As ek hom net kan leer om meer emosioneel te wees, sal alles regkom. Joyce Meyer stel dit so mooi: If we would stop treating each other the way we feel like treating each other, and start preferring one another the way God tells us to, we would see God s blessing come into our lives. Begin dus by jouself. Wat kan ek verander? Hoe kan ek verander om meer aan sy behoeftes te voldoen? Sodoende ontwikkel nuwe passies in die dans van intimiteit en kort voor lank sal jy sien daar word ook meer aan jou behoeftes voldoen. 3. KIES OM JOU MAN ONVOORWAARDELIK LIEF TE HÊ Liefde is nie n gevoel nie, maar n keuse. Louis Malherbe het gesê: Voor jy getroud is kan jy kies wie jy lief het, na jy getroud is moet jy lief hê wie jy gekies het! Onvoorwaardelike liefde beteken egter om hom lief te hê, net soos hy is. Met al sy foute en tekortkominge. Voetstoots! Hierdie onvoorwaardelike liefde impliseer dus onvoorwaardelike aanvaarding. Ek hoef jou nie 100% te verstaan om jou 100% lief te hê nie. Hy mag wees NET soos hy is. Jy het hom lief ondanks sy moontlike tekortkominge in jou oë. Julle verskil, julle mag maar verskil, verskille is nie noodwendig goed of sleg, of reg of verkeerd nie. Maar net verskillend. Hoe meer jy leer om die man in jou lewe te verstaan, hoe beter kan jy hom ondersteun en liefhê op die manier wat hy nodig het om liefde te ontvang. 4. VIER JULLE HUWELIK MAKE MEMORIES! Dit is so belangrik om julle huwelik deurgaans te vier, en nie net een maal per jaar met julle huweliksherdenking te gaan uiteet nie.dit is die spesiale
2 tye tussenin, die gesteelde tye saam, die gereelde blyke van waardering vir mekaar wat julle deurgaans sal herinner wat julle saam het en aan julle spesiale verbintenis tot mekaar. Idees om jou huwelik te vier Vertel mekaar hoekom julle lief is vir mekaar Praat oor die toekoms Gee sommer-net geskenkies Hou n seks dagboek Onthou die klein dingetjies Stel gereeld n heildronk in op mekaar en jul huwelik Laat foto s neem Praat oor ongewone onderwerpe Rituele is belangrik speel gereed julle liedjie of kyk na flieks wat julle gekyk het toe julle uitgegaan het. Gaan saam kyk na julle slapende kinders Plant iets saam en kyk hoe dit groei, soos julle verhouding ook groei 5. LUISTER AKTIEF NA HOM MAAR MOENIE AANHOUDEND DERMS UITRYG NIE Die belangrikste plig in die huwelik is om te luister. The most important marriage skill is listening to your partner in a way that they can t possibly doubt that you love them Dit beteken dat hy sal VOEL dat jy na hom luister. Wees dus soos n spiëel wat terugkaats wat jy hoor hy sê, ook die gevoel agter die woorde en so kry hy die gevoel dat hy belangrik is en jy regtig waarde heg aan wat hy sê. Maar derms uitryg is uit! Laat ook ruimte vir privaatheid en individuele verskille. Vra jouself altyd of die bedoeling goed was en indien wel, aanvaar dit so. 6. WEES VASGEPLAK AAN MEKAAR, MAAR TOG ONAFHANKLIK Jy moet altyd jou eie identiteit behou en eers as jy as mens onafhanklik kan funksioneer kan jy afhanklik wees in die verhouding. Gee mekaar dus ruimte, doen soms julle eie ding, maar doe nook dinge saam wat vir julle albei lekker is. Spandeer tyd aan mekaar. 7. RESPEKTEER HOM Diep binne elke man is n hero. Hy wil meer as enige iets sy vrou kan beskerm en gelukkig maak. Hy het dus nodig om te weet jy vertrou hom. Moet dus nie probeer om sy gedrag te verbeter of hom vertel hoe om dinge te doen nie. Aanvaar hom bloot soos hy is. Moet bowenal nie sy ma probeer wees nie.moenie retoriese vrae vra soos Hoe kon jy dit gedoen
3 het nie? Shanti Feldhahn is van mening dat mans eerder alleen en ongeliefd sal voel as ontoereikend en geminag. Dit is juis omdat wanneer n man voel sy vrou respekteer hom nie, hy dan inherent ook voel sy het hom nie lief nie. Dit is hoe belangrik respek vir die manne is! Hy wil voel jy respekteer hom onvoorwaardelik, ongeag hoe hy vaar in die lewe daarbuite of in die gesin. Respek is n keuse, en jy moet dit wys. Sê dus gereeld vir hom hoe trots jy op hom is, hoe jy hom vetrou en hoe jy hom as man respekteer. 8. JUBEL EN JUIG EN GEE MEKAAR APPLOUS Hou dit lig! Humor is uiters belangrik ook in julle verhouding. Moenie mekaar deurentyd onder die vergrootglas plaas nie. Veral ons vrouens kan soms baie krities wees. Laat die klein dingetjies klein bly en moenie dit verhef tot groot sake nie. Gee mekaar applous en erkenning. Bou mekaar op en fokus op die positiewe. 9. VIND GELUK IN JOUSELF Een van die grootste foute wat ons maak is om te verwag dat ons huweliksmaat ons gelukkig moet maak. Baie onnodige konfliksituasies kan vermy word as ons besef dat ons nie kan verwag dat ons huweliksmaat ons gelukkig maak nie Geluk kom uit jouself en is jou eie verantwoordelikheid: Marriage isn t supposed to make you happy, it s supposed to make you married 10. GEE HOM RUIMTE Mans het nodig nodig om soms weg te trek (soos n rubberrekkie) om dan weer skielik nader te kom.dit is instink en natuurlik.hy doen dit om sy outonomiteit te herbevestig en sy behoefte aan intimiteit te versterk. Ons noem dit die manlike intimiteit siklus. As jy as vrou hom dit nie toelaat nie, gaan hy meer en meer wegtrek, en soos jy al hoe nader kom gaan hy net meer en meer versmoor voel. Gun hom dus sy ruimte en sy alleen tyd. Jy doen joueself en jou huwelik n guns as jy dit kan doen. Hoe om punte te score by manlief Elke keer as n vrou waardering het vir iets wat n man doen kry sy n punt Dit gaan nie oor wat jy DOEN vir hom nie, maar oor HOE JY REAGEER op wat hy vir jou doen! Moet nooit sê: Ek het jou mos gesê nie Moet hom nie straf nie Moenie n groot storie daarvan maak as hy verdwaal nie Aanvaar dit bloot as hy vergeet om iets te doen
4 Verstaan as hy nie 100% jou emosionele behoeftes bevredig nie. As hy uit sy grot kom, groet vriendelik en moet hom nie kwalik neem nie Aanvaar sy verskonings met grasie Wees bly as hy by die huis kom Geniet seks met hom Moenie advies gee oor hoe hy ry of parkeer nie Deel negatiewe gevoelens sonder om te blammeer of te verwerp Mans word gemotiveer en bemagtig wanneer hulle voel hulle is NODIG. 11. GENIET SEKS MET HOM Seks plak ons nie aan mekaar vas nie dis n ekstra lekkerte! Die heel belangrikste vir enige man op seksuele gebied is dat hy wil voel dat jy seks met hom geniet. Dat jy seks met hom WIL hê. Wees dus aktief betrokke in die slaapkamer. 12. BLY WEG VAN DIE GEBAANDE WEE Wees oop vir nuwe dinge en eksperimenteer. Doen moeite om jou seksuele repertoire uit te brei en nuwe dinge te probeer. Moenie in die spreekwoordelike groef verval wat julle sekslewe aanbetref nie. Koop n boek of handleiding wat julle saam kan deurwerk. Leer hoe om n skootdans te gee of koop vir julle n nuwe seks speelding. Dit sal julle sekslewe weer nuwe woema gee, en hom laat besef hoe n gelukkige man hy is. 13. VERLEI HOM Doen moeite om een maal per week self seks op n kreatiewe manier te inisieer. Jy hoef nie van die dak af te hang nie, vind iets waarmee jy gemaklik voel maar wat hom die idee gee dat jy nie kan wag om intiem met hom te wees nie. 14. VAT AAN HOM Aanraking is die basis van die seksuele verhouding. Fokus dus ook op nieseksuele aanraking. Leer om n onvergeetlike rug of voetmassering te gee. Lê lepel in die bed en sit hou hand op sy knie as julle ver ry. 15. ONTDEK DIE SUIDELIKE HALFROND Orale seks is vir baie vrouens n taboe. Onthou egter jou idee van orale seks is dalk n 11 of n 12 op die skaal van Dalk is daar is 2 of 3 op die skaal waarmee jy gemaklik voel. Orale seks is vir meeste mans die ultimate. Kommunikeer dus oor julle behoeftes hieroor en kyk of julle nie n nuwe dimensie kan ontdek wat vir julle albei vervullend is nie. Onthou ook dat jy mag sê waarvan jy hou en nie hou nie, en indien jy besluit iets werk nie vir jou nie, is dit jou goeie reg.
5 16. RAAK HANDIG Daar is baie tegnieke om jou man met die hand te stimuleer en weer nuwe vure van passie aan te steek. Eksperimenteer daarmee en laat jou lei deur sy reaksie. 17. LEER OM TE SPEEL Ontdek weer die kind in jou en begin saam speel. Bou n sandkasteel of gaan spring saam trampolien. Natuurlik kan jy vir julle n speelgoedkas aanskaf met volwasse speelgoed vir daardie ekstra hupstoot. 18. SEKS BUITE DIE SLAAPKAMER Ontdek nuwe en interessante plekke om intiem te verkeer. Voor die kaggelvuur in die sitkamer, onder die sterre of op die strand. Wees n bietjie wild en anders en vergeet van jou inhibisies. 19. LEER JOU SELF OP SEKSUELE GEBIED KEN Wees gemaklik met jou seksualiteit en aanvaar jou lyf onvoorwaardelik. Weet wat jou seksueel stimuleer, waarvan jy hou en nie hou nie en kommunikeer dit aan jou maat. Jy kan nie verwag dat hy net moet weet wat jou stimuleer as jy dit nie met hom deel nie. 20. HOU OP STRES Haal die druk van jouself af om te presteer. Wees jouself en geniet die oomblik. Leef bewustelik in die oomblik. Dit gaan oor jou intensie en die liefdevolle kommunikasie met mekaar. Nie oor 101 tegnieke of jou nr 10(of nie) lyf nie. Daar is dus baie maniere om jou huwelik te superglue! Besluit sommer vandag nog hoe jy hierdie voorstelle in jou huwelik gaan implimenteer en teken dit in jou dagboek aan as dit nodig is. Begin vandag in jou huwelik belê, dit is nooit te laat nie.
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may
More informationDie vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:
More informationAddisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke
More informationn boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12
EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,
More informationIMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2
More information"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"
Boodskap van die samesteller Anna Eksteen, aan jou, die ontvanger van. "GOUE GEDAGTES". Ek het hierdie boekie met baie liefde saamgestel en vertrou dat dit vir jou en vir wie jy dit ookal mag aanstuur
More informationServikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat
More informationAlgemene vrae - ontvangers
~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts
More informationOuerskap Handleiding vir Goeie Karakter
Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Liewe ouer Tygerberg en Karakter Transformasie is trots om hierdie handleiding aan u te verskaf. Die Karakter Transformasie program is met groot sukses aan die leerders
More informationNet mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:
Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN
More informationHow To Get A Bsc In Forensic Science
DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir
More informationChapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125
Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership
More informationANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE
More informationMARKETING MANAGEMENT
Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why
More informationEERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom
EERSTE LIEFE 1 Ek is altyd hier by jou 2 My eerste liefde 3 Woorde 4 Stofpad langs 5 As die od van Josafat jou vat 6 Hou vas aan jou droom 7 Jesus se mense 8 Heelword in my lof 9 You are not alone 10 Rietkind
More informationMaak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n
More informationFILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT
FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,
More informationN LIG WAT BRAND IN DIE KAAP
LEWENSENTRUM GEMEENTE MEI 2016 EIS JOU NUWE GEBOORTES OP N FLIEKAAND MET N VERSKIL DIE BELANGRIKHEID VAN DIE REGTE KLERE MEIMAAND IS GEBEDSMAAND BY PLS KANTLYNE WAT BETEKEN HEMELVAART VIR JOU? N LIG WAT
More information. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.
1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van
More informationIMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES
IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES BY DANA BENJAMIN HENRI SMIT B.COM, LLB, HDIP TAX LAW Short dissertation submitted in partial (25%) fulfillment
More informationFAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the
More informationHuman Rights and Workman s Compensation:
Human Rights and Workman s Compensation: The Experiences of Two Injured Workers Susan Landman, MSc Clinical Educator, Division of Occupational Therapy, School of Health and Rehabilitation Sciences, University
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationHuntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad
Huntington Siekte Algemene Inligting Neurogenetiese Kliniek Groote Schuur-hospitaal Afdeling Menslike Genetika Universiteit van Kaapstad Die siekte wat jy of jou familielid het word Huntington siekte genoem.
More informationThe information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!
Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge
More informationTHE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT
More informationSORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN
SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN Naam van les: Sorg vir jou troeteldiere Tyd: Een week Graad Een Geletterdheid Kurrikulum Standaarde (CAPS) Taal Vertel n bekende storie wat n begin, middel en einde het.
More informationPolicy on Student Leadership Development and Training
Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver
More informationInnovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.
More informationTHE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION
More information1. Lees en leestegnieke
Studie-metodes Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel 1. Lees en leestegnieke Om
More informationVERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?
VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?, Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here Jesus, ons is weer vergader in U Naam, met groot verwagting vir die uitstorting van die verkwikkende Krag van God om
More informationINHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY
INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY Geestelike rekmerke: 1 Gerek in verhoudings 25 Januarie 3 2 3 4 5 Geestelike rekmerke : Daaglikse rekwerk tussen Sondae 1 Februarie 6 Geestelike rekmerke : Wat
More informationLaat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Kol.1:9 11 Ons het in die vorige boodskap ter inleiding gepraat oor die voorreg wat gelowiges het om deur die
More informationDie huwelik as 'n gawe van God
1 Die huwelik as 'n gawe van God Die huwelik dra n groot wonder in hom om. Een-saamheid word twee-saamheid. En hierdie twee-saamheid is gegee teen alle willekeur in, en moet stand hou teen elke argument
More information1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of
FC Rad Diag(SA) Part II THE COLLEGES OF MEDICINE OF SOUTH AFRICA Incorporated Association not for gain Examination for the Fellowship of the College of Diagnostic Radiologists of South Africa 29 August
More informationInternasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012
Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012 Erediens Materiaal - Verskaf deur CABSA, (the Christian AIDS Bureau for Southern Africa). Agtergrond en Tema vir 2012 Daar word jaarliks by twee geleenthede
More informationIN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman
More informationHet die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge
More informationDeur die innerlike word gedikteer aan:
Deur die innerlike word gedikteer aan: 2 Gedruk en geset deur: Dogter van Sion Posbus 1130 Hartebeespoort, 0216 Tel: (012) 376 4304 e-pos: dogtervansion@gmail.com Webwerf: www. nuweopenbaring. co. za 3
More informationOpstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2
Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL
More information# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will
More information101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding
Inleiding Elke keer dat ik een uitspraak of een inspirerende quote hoor of zie dan noteer ik deze (iets wat ik iedereen aanraad om te doen). Ik ben hier even doorheen gegaan en het leek me een leuk idee
More information~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~
~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ This brochure is Deze brochure is in in English and Dutch het Engels en Nederlands Come and re-discover your divine self
More informationTIEN BOODSKAPPE VAN HOOP
TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP SAMEVATTING VAN KERNBOODSKAPPE IN DIE BYBEL MET TEMA VAN HOOP (REEKS 1) SAAMGESTEL DEUR N LUX MUNDI GROEIGROEP PAUL EN MARIETJIE LE ROUX EMILE HURTER DANIE EN HENTA PAYNE SCHALK
More informationVerbintenis tot besluitneming
Verbintenis tot besluitneming Verbintenis tot n besluit Besluite, besluite, besluite! Indien jy nog geen besluit geneem het nie, kan dit wees omdat jy wonder hoe op dees aarde jy al die verskillende faktore
More informationCMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2
DEPARTEMENT CHEMIE DEPARTMENT OF CHEMISTRY CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DATUM / DATE: 13 May / Mei 2013 PUNTE / MARKS: 100 TYD / TIME: 3 ure / hours Afdeling A / Section A: 40 Afdeling B /
More informationNATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12
NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde
More informationN PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die
More informationTop achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world
Maart 2014 Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world Prof Tommy du Plessis (director of the NWU Potchefstroom Business
More informationKindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit
Kindertoewyding Ouers wy kinders aan die Here toe volgens n sekere woord beginsel wat die Woord van die Here aan hulle voorhou uit die lewe van Jesus. Jesus is hulle Verlosser en voorbeeld Broer en hulle
More informationINHOUDSOPGAWE -1- -2-
INHOUDSOPGAWE Al my twyfel...59 Al sou die vyeboom nie bot nie...37 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie...45 Al jul volke klap jul hande...12 Al was ek nie daar nie...36 Alive, alive!...10 All Hail
More informationFunksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit
More informationCompulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:
Please print and fill in. COUNCIL FOR COUNSELLORS IN SOUTH AFRICA RAAD VIR BERADERS IN SUID-AFRIKA APPLICATION FORM / REGISTRASIE VORM P.O. Box / Posbus 14189 Sinoville 0129 Tel: 082 907 4327 (office hours
More informationGod se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)
God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) 1. God se wese is vervat in sy beloftes. Die beloftes van God is nie iets apart van God self
More information1991 2007: DIE PRAKTYK VAT STADIG POS
269 Hoofstuk 4 1991 2007: DIE PRAKTYK VAT STADIG POS 1. DIE GROTER LANDKAART: 1991 2007 1.1 GROOT VERANDERINGS OP POLITIEKE TERREIN F.W. de Klerk het na sy inhuldiging as staatspresident in 1989 massaoptrede
More informationONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.
ONS MOEDERTAAL n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER Derde Uitgawe NASOU BEPERK Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Bpk KAAPSTAD BLOEMFONTEIN
More informationJESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE
AGAB EN JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS VAN DIE EENHEID TUSSEN AGAB EN JESEBEL DEUR SANDY WARNER N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS 1 VAN DIE EENHEID TUSSEN JESEBEL & AGAB (Die Prinsmag
More informationNATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum
More informationKunsuitstalling in Calitzdorp
Newsletter 01 September 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:
More informationEmile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page
Emile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page My pragtige 17-jarige seun het op die aand voor my 49ste verjaarsdag sy eie lewe geneem deur homself te skiet. Dit was op die 19de September 2009.
More informationK28337 KOMMissin 4058 RA5
K28337 KOMMissin 4058 RA5 you were engaged in that cordonning? Nee, Phola Park was buitengewoon stil gewees daardie aand. Ek onthou nog spesifiek van die troepe opgelet dat daar nie eers honde is wat blaf
More informationDIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP
DIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP deur ALWYN JOHANNES SMALL Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad MA (Teologie) in die FAKULTEIT TEOLOGIE UNIVERSITEIT
More informationJACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the
Determining to what extent the money-lender test needs to be satisfied in the context of South African investment holding companies, focusing on the requirements of section 11(a) and 24J(2) of the Income
More informationRepublic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)
Reportable judgment Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Case No: 1320/2010 In the matter between: PRINSLOO Plaintiff and THE ROAD ACCIDENT FUND
More informationHANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD
Graad 8: 2016 1. Suurlemoen! (roman)(isbn:9780799342352) bestel nuut by boekwinkel of koop tweedehands in boekestoor English Home Language 1.Mrs Frisby and the Rats of NIMH (ISBN: 0 435 121 979 ) - bestel
More information2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.
90 No.35212 GOVERNMENT GAZETTE, 5 APRIL 2012 No. 279 5 April 2012 COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASES ACT, 1993 (ACT NO. 130 OF 1993), AS AMENDED ANNUAL INCREASE IN MEDICAL TARIFFS FOR
More informationPRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent
More informationVertrekpunte van die Christelike geloof
Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers Morné Diedericks 1 Voorwoord 2 Inhoudsopgawe Voorwoord... 2 Inhoudsopgawe... 3 Inleiding... 4 Hoofstuk 1: Verskillende godsdienste... 5 Hoofstuk
More informationTitle page. Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball. competition. Author: Maarten Breyten van der Meulen
Title page Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball competition Author: Maarten Breyten van der Meulen A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch
More informationIP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved
IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering
More informationLaat waai met jou gawes
Laat waai met jou gawes VREDELUST GEMEENTE Inleiding:Wat is Laat waai met jou gawes? Laat waai met jou gawes wil volgelinge van Jesus help om hul gawes, passie en persoonlike styl te ontdek en ontwikkel
More informationAN AUDIT AND RISK HANDLING PROTOTYPE FOR FIREWALL TECHNOLOGY. by ESTÉE VAN DER WALT DISSERTATION
AN AUDIT AND RISK HANDLING PROTOTYPE FOR FIREWALL TECHNOLOGY by ESTÉE VAN DER WALT DISSERTATION Submitted in compliance with the requirements for the degree MAGISTER SCIENTIAE in the subject of COMPUTER
More informationVroeë kinderontwikkeling idees
Artikel van www.homeschooling-curriculum-guide.com Vroeë kinderontwikkeling idees deur Willemien Krüger Maart 2012 n Paar jaar gelede het ek n besigheid gehad waar werkswinkels aangebied is vir mammas
More informationTHE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA
THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA CASE NO: 02/03 Reportable In the matter between OLD MUTUAL LIFE ASSURANCE COMPANY (SA) LIMITED SANLAM LIFE INSURANCE LIMITED First Appellant Second Appellant
More informationRIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER
AANHANGSEL F RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER 1. Inleiding Die basiese beginsels rondom die verkryging van verklarings van kinders bly dieselfde as die beginsels
More informationOranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent
More informationGMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie
-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie item Gewijzigd richtsnoer -Z Toelichting Principle 1. This Annex describes the principles of qualification and validation which are applicable to the manufacture
More informationSaamgestel deur C Du Plessis
My Eie Droomboek Saamgestel deur C Du Plessis Inleiding Onthou dat drome nie noodwendig vir almal dieselfde betekenis het nie. n Droom is soos n foto wat n oomblik in jou lewe vasvang. Niemand kan hierdie
More informationResearch Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler
Research Report Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler Research report ABSTRACT This research investigates what the ideal bank for adolescents (10 16 years) looks like. The research was initiated
More informationOP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF
OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF 1 OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF ` Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here, ons dank U vanaand vir die belofte van die koms van die Here Jesus, waar ons sal ontmoet
More informationAsking what. a person looks like some persons look like
1 Asking what people are wearing: What are you wearing? = Wat heb jij aan? I m / I am wearing jeans (or a dress or ) = Ik heb jeans aan. What is he / she wearing? = Wat heeft hij / zij aan? He / she s
More informationMODULE OOR VERWERPING WERKSTUK Bladsy D3 oorweeg hierdie vrae doen opsomming van die wat u raak en die twee kolomme onder die primêre prentjie.
MODULE OOR VERWERPING WERKSTUK Bladsy D3 oorweeg hierdie vrae doen opsomming van die wat u raak en die twee kolomme onder die primêre prentjie. D4 n baie belangrike opdrag... skryf aan die persoon n brief
More informationIT S TIME TO BE EFFICIENT Your how-to guide to sustainable living in Namibian households DIS TYD OM DOELTREFFEND TE WEES Jou self-help gids vir n volhoubare leefwyse in Namibiese huishoudings Viktoria
More informationD alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts
D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts Mortho Jocobo (Mo11iE:) PointE:r-Morlond SubmittE:d os port of the: re:quire:me:nts for the: de:qre:e: of PHILOSOPHIA.E DOCTOR in the: f"oculh.j
More informationFoto: Een van Moir's Jaar van die tert kompetisie wenner Elba Kruger
J u l i e ~ N o v e m b e r 2 0 1 3 Foto: Een van Moir's Jaar van die tert kompetisie wenner Elba Kruger Vroue Landbou Unie ~ Malieveld Streek Mpumalanga 1 BRIEF VAN DIE REDAKSIE 3 HULLETS PRESERVEER KOMPETISIE
More informationDoelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za)
YSBREKERS EN SPELETJIES VIR JEUGDIENSTE REëLS OM YSBREKERS VLOT TE LAAT VERLOOP Moenie afkondig ons gaan nou n speletjie speel nie. Begin met iets soos: o.k. dit is wat ons gaan doen of deel gou in soveel
More informationn KURSUS STUDIEMETODES
Suksesstudies n KURSUS IN STUDIEMETODES VIR LEERDERS IN DIE SEKONDêRE/HOëR SKOOL Aanbieder: Dr. PETRUS HERBERT Tel: 021-919 1909 (na-ure) OF Sel: 083 461 8503 Voorligtingsielkundige en Remediërende Konsultant
More informationREPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007
FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007 In the matter between MARIUS EKSTEEN PLAINTIFF and ABSA BANK LIMITED NEDBANK LIMITED DEFENDANT FIRST THIRD PARTY TOPSY WILTON
More informationAstra castra Dot Serfontein
KORTVERHAAL 3 Astra castra Dot Serfontein Toe nou, sê Eben Bester, hulle wil begin. Hy kyk af na Ettie, sien die skrik in haar oë. Sy is te jonk. Vir enigiets, dink hy vererg. Sy koue blou oë vat haar
More informationManagerial support for an optometry practice: A business analytics study
FACULTY OF ENGINEERING DEPARTMENT OF INDUSTRIAL ENGINEERING Managerial support for an optometry practice: A business analytics study Name: Melandi Kotzé Student number: 15316491 Date of graduation: 8 December
More informationVerskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel
Die Bybel in die skilderkuns van Vincent van Gogh Eben Scheffler 1 Departement Ou Testament en Nabye Oosterse Studies, UNISA, Suid-Afrika E-pos: schefeh@unisa.ac.za In hierdie artikel word n oorsig van
More informationThe disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors
Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard
More informationtotal dutch speak Dutch instantly no books no writing absolute confi dence
total dutch speak Dutch instantly no books no writing absolute confi dence d To find out more, please get in touch with us. For general enquiries and for information on Michel Thomas: Call: 020 7873 6400
More informationTHE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH
CRITICAL ASSESSMENT OF MANAGEMENT PRACTICES OF DR YUSUF DADOO PUBLIC HOSPITAL PATRICK MBEKO SOFOHLO (14666499) MINI-THESIS PRESENTED IN PART FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC
More informationCMMI version 1.3. How agile is CMMI?
CMMI version 1.3 How agile is CMMI? A small poll Who uses CMMI without Agile? Who uses Agile without CMMI? Who combines both? Who is interested in SCAMPI? 2 Agenda Big Picture of CMMI changes Details for
More informationSTEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy
FACULTY OF HEALTH SCIENCES SCHOOL OF MEDICINE / SCHOOL FOR ALLIED HEALTH PROFESSIONS STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational
More information