NUWE BYBEL: WARE EN VALSE BYBELS
|
|
|
- Stephanie Cora Fox
- 9 years ago
- Views:
Transcription
1 NUWE BYBEL: WARE EN VALSE BYBELS Alle Bybels is nie die Woord van God nie. Hierdie geskrif, net sewe bladsye, sal u help om te kan onderskei tussen die ware Bybel en valse Bybel met Skrif bewyse. EN, kortliks, die geskiedenis van die Nuwe Testament vanaf die Apostels tot vandag. LAASTENS, die antwoord op die vraag waarom God valse Bybels toelaat. Daar is twee verskillende Bybels binne die Christendom. Die twee verskillende Bybels is gegrond op twee verskillende groepe manuskripte wat soos dag en nag verskil. Uit elke groep manuskripte (oorspronklike tale soos Hebreeus, Grieks, Aramees, Siries, ens) word ʼn Hebreeus / Griekse Bybel, genoem bronteks, saamgestel deur die manuskrip deskundiges van ʼn Bybelgenootskap. Die Bybelgenootskap voorsien hierdie bronteks, Hebreeus (Ou Testament) en Griekse (Nuwe Testament) Bybel, aan vertalers. Kerke se teoloë gebruik hierdie bronteks om die Bybel in hul taal (Afrikaans, Engels, ens) te vertaal. Die Textus Receptus bronteks kom uit een groep manuskripte, saamgestel kort voor die Protestantse Hervorming in Dit het gemaak dat Christene van die Katolieke Kerk (en valse Bybel) weggebreek het. Die Textus Receptus bronteks word ook gebruik vir die King James (Authorized) Version, Hollandse Staten Bybel en die 1933/1953 Afrikaanse Bybel. Die tweede groep manuskripte se bronteks is die Sinaiticus (so genoem vir duidelikheid onthalwe in hierdie geskrif) wat in 1881 as die English Revised Version verskyn het en later die 1983 Afrikaanse Bybel en Lewende Bybel. Gegrond op dieselfde groep manuskripte (waarby nuwe manuskripte gedurig gevoeg word) verskyn baie nuwe brontekse wat aanleiding gee tot menige nuwe Bybels in elke taal wêreldwyd. Die nuutste bronteks van die Bybelgenootskap word nou gebruik vir die vertaling van nuwe kerk Bybel in Afrikaans, Engels, ens. Die groot verskil tussen die twee groepe manuskripte / bronteks / Bybels openbaar dat daar ʼn ware en ʼn valse Bybel binne die Christendom is. Die stryd rondom die Woord van God het begin in die tuin van Eden. Satan het God se woorde verdraai, wat Adam en Eva geglo het sodat hulle van die vrug van die boom geëet het en uit Eden verdryf is. Die eeue oue stryd duur voort toe kerkvaders die Apostels se briewe, Nuwe Testament, vervals het. Hierdie valse manuskripte word deur die Bybelgenootskap se manuskrip teoloë gebruik om menige nuwe brontekse saam te stel. Dit word deur baie kerkleiers gebruik vir nuwe Bybels. Dat kerkleiers dit doen veroorsaak ʼn Babelse verwarring by Christene. Daarom moet elke Christen die saak van die ware en valse Bybel ondersoek. Skielik, besluit 26 Suid-Afrikaanse kerke, insluitend kerke in Namibië, om te begin met die vertaling van ʼn nuwe Bybel in Afrikaans en Engels. Hierdie kerke sluit in Katoliek, Protestant, Pinkster en Evangeliese, ens, kerke wie verskillende Bybels gebruik.
2 Saam met die vervalste Nuwe Testament manuskripte gebruik die Bybelgenootskap ook die Leningradensis manuskrip vir ʼn nuwe Ou Testament. Hierdie manuskrip word blykbaar al lank in sekere teologiese skole gebruik. Dit veroorsaak onenigheid tussen die vertalers van Afrikaanse kerke en enkeles wou hulle onttrek. By die Oktober 2012 vergadering besluit 15 Afrikaanssprekende kerke om voort te gaan met die vertaling van die nuwe Bybel. Hieronder is Skrif bewyse dat die nuwe bronteks (Hebreeus / Griekse Bybel) wat vir die vertaling van die Bybel in Afrikaans gebruik word, korrup is. Om goddelike gesag te verleen aan die valse bronteks gebruik die Bybelgenootskap selektief ook die Textus Receptus bronteks! (vers 6 van nuwe Bybel hieronder). SKRIF BEWYSE: DRIE BYBELS (1953 Bybel, nuwe Bybel en 1983 Bybel) Jesus sê: Maar ek het ʼn doop om mee gedoop te word, en hoe benoud word ek totdat dit volbring is! Luk 12:50. Apostel Johannes skryf: Maar een van die soldate het met ʼn spies in sy (Jesus se) sy gesteek, en dadelik het daar bloed en water uitgekom. Joh 19:34. Die kruis word ook uitgedruk as ʼn doop met bloed en water. Aangehaal uit 1953 Bybel. Apostel Johannes in sy boek 1 Johannes 5:6,7.8 verduidelik Jesus se kruisdoop en sy spies woorde hierbo. Vers Bybel (Textus Receptus) Vers 6 Nuwe Bybel (2016?) Dit is Hy wat deur water en bloed gekom het, (spies) Hy, Jesus Christus, is die Een wat Jesus die Christus; deur water en bloed gekom hetnie deur die water alleen nie, (water doop nie) nie deur die water nie, maar deur die water en die bloed; (spies water / bloed) maar deur die water en die bloed. en dit is die Gees wat getuig, Die Gees is die Een wat getuig (bo?) want die Gees is die waarheid. want die Gees is die waarheid. Vers 7. Vers 7. Want daar is drie wat getuig in die hemel: Want daar is drie wat getuig. (res weggelaat) die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie drie is een; (een Here God) Vers 8. (gelees met vers 6) Vers 8. en daar is drie wat getuig op die aarde: (weggelaat soos 1983 Bybel) die Gees en die water en die bloed (spies) die Gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig. en hierdie drie is dit eens Bybel (vrye vertalingwyse Sinaiticus teks) Die Een wat deur die water van sy doop (korrup!) Vers 7. en die bloed van sy dood na ons toe gekom het, Daar is dus drie wat getuig: (nuwe Bybel) is Jesus Christus; (spies gesteek en nie mee gedood nie!) nie net deur die water nie, (asof ook waterdoop) Vers 8. maar deur die water en die bloed. (weggelaat soos nuwe Bybel) Die Gees is die getuie daarvan die Gees en die water en die bloed, en die Gees is die waarheid. en die drie se getuienis stem ooreen.
3 Die nuwe Bybel en die 1983 Bybel se bronteks (manuskripte) stem ooreen en is leuen Bybels. Die Textus Receptus se vers 6 word verdraai. Hierdie twee leuen Bybels vervals die ware Woord van God en verdraai die waarheid. ʼn Persoon wie nie die waarheid van die leuen kan onderskei nie, het nie die Gees van God in hom nie. Vertoë tot die kerkleiers wie die 1953 Bybel gebruik was vrugteloos. Dit blyk nou dat die Heilige Gees staan nie die valse Bybel teen nie maar laat dit toe om ware Christene te dryf uit die leuen kerke. Die ware Woord van God, Textus Receptus, het die Protestante geskei van die korrupte Katolieke Kerk / valse Bybel. Die Protestantse kerke skeur toe hulle die valse 1983 Bybel aanvaar het. Christene, wêreldwyd, verlaat die kerk want die swaard van die Gees is die Woord van God. Dit bevestig die erns van die saak van die Textus Receptus Bybel wat die waarheid is. Nota: Kommentaar op die drie verse van Apostel Johannes: 1. Wanneer ʼn ware Christen die volledige verse 7 en 8 lees en vergelyk met ander Bybels dan sal geen ware Christen twyfel watter Bybel die ware Woord van God is nie. Dit is die hoofrede waarom valse teoloë so woedend raak oor die drie Johannes verse en allerhande manuskriptiese bewyse soek om dit teen te staan. Hulle kan egter nie die goddelike betekenis van die woorde in verse 7 en 8 weerspreek nie. 2. Apostel Johannes, wie lewend na die hemel gegaan het, openbaar in verse 7 en 8 wie die drie getuies vir ons in die hemel (regterstoel oordeel*) en op aarde (doderyk*) sal wees. Want as iemand die wet van Moses verwerp het, sterf hy op die getuienis van twee of drie mense. Onder die Nuwe Testament is ons nie onder die wet van Moses nie maar onder die genade (Gees) van God. Daarom moet daar drie wees wie vir ons sal getuig in die hemel en op aarde sodat ons nie sal sterf nie. Nota *: Die hemel en aarde gebeure in verse 7 en 8 word volledig verduidelik in hoofstuk 12 Opstanding uit die Dood: Doop met Vuur in my boek Een Here, Een Geloof, Een Doop tik in op Google. Name van 26 kerke Bylae: Geskiedenis van die Nuwe Testament. GESKIEDENIS VAN DIE NUWE TESTAMENT (Apostels tot vandag) Vanaf die tyd van die Apostels, vir drie honderd jaar na Christus, het Christene net een Bybel gehad. Vandag word dit genoem die Textus Receptus ( received texts ontvange teks). Christene was verdeel in onafhanklike en selfstandige gemeentes wie die nuwe testamentbriewe oor en oor met die hand gekopieer het wat weens gebruik verweer het en as manuskripte uit menige ooreenstemmige stukke bestaan. Die oorspronklike Textus Receptus verwys na hierdie gemeentes as gemeente van God en liggaam van Christus.
4 Die (woord) kerk het nog nie bestaan nie. Die kerk - Katolieke Kerk - het eers 380 jaar na Christus ontstaan. Nuwe Bybels het die woorde gemeente van God en liggaam van Christus verander na kerk sodat mense kan glo dat die kerk is die liggaam van Christus! Dit staan in hul Bybel! Vir meer inligting oor die tyd van die Apostels self sien bylae Jare van die boek Handelinge in my boek Een Here, Een Geloof, Een Doop (tik in op google). Die eerste drie honderd jaar tot Keiser Konstantyn, 321 nc: In die jaar 70 nc is die tempel in Jerusalem verbrand en der duisende Israelies gedood en nog meer in gevangenis weggevoer. Apostels Jakobus en Petrus skryf aan hulle, twaalf stamme, wie nou tussen die nasies verstrooi is. Jak 1:1; 1 Petr 1:1. Die oorblywende Israelies word 135 nc verban uit Israel en tussen die nasies verstrooi. Nou kan Christene onversteurd die evangelie van Jesus Christus aan die nasies verkondig. Skeepseienaar Marcion kom in die jaar 144 nc (gemeenteleier in Rome nc) met die aanklag dat die God van toorn in die Ou Testament nie dieselfde God van liefde in die Nuwe Testament kan wees nie. Hierdie beskuldiging dwing Christen gemeentes om die Heilige Gees geïnspireerde nuwe testamentboeke te skei van geskrifte deur kerkvaders en kwaadwillige Jode. Nota: Daar is verbitterde Jode wie weet dat hul stamme deur God verwerp gaan word boek Openbaring. Dit is hulle wat aan geheime organisasies behoort en wie se gruwel dade verkeerdelik aan die hele Jodedom toegedig word. Nuwe Testament briewe / boeke geskryf deur die Apostels self was aanvaar. Briewe gedikteer deur Apostels en nie-apostels was getoets aan die letterwaarde van Griekse woorde, eenhede van sewe (soos in Latyn die letter V se letterwaarde is 5). Die oorspronklike Nuwe Testament het begin met 21 boeke en dit word gevoeg by die Ou Testament om die Textus Receptus Bybel te vorm. In die jaar 174 nc kom Montana met sy twee profetesse met nuwe openbarings. Op hierdie wyse dwing die Heilige Gees Christene om die Nuwe Testament boeke met die boek Openbaring (geskryf ± 94 nc) af te sluit. Ongeveer 200 jaar na Christus word die laaste boeke gevoeg by die Nuwe Testament naamlik die boeke Jakobus (die Apostel), 2 Petrus, 2 en 3 Johannes, Judas (broer van Apostel Jakobus) en die boek Openbaring. ʼn Totaal van 27 Nuwe Testament boeke geïnspireer deur die Heilige Gees die oorsprong van die Textus Receptus Hebreeuse en Griekse teks - vir die vertaling van die een WARE Bybel in volkstale. ʼn Honderd en twintig jaar later beveel Keiser Konstantyn (321nC) biskop Eusebius om ʼn nuwe vertaling te skryf om die Nuwe Testament te versoen met die Griekse filosofie en Romeinse Babiloniese godsdiens (begin by die toring van Babel / Nimrod). Eusebius gebruik
5 nie die oorspronklike gebruikte Textus Receptus teks nie maar kerkvader Origines se (reeds) mens korrupte manuskripte wat die Godheid van Jesus verwerp (soos alle nuwe Bybels tot vandag toe). Die vyftig korrupte nuwe Konstantynse Bybels (nuwe testamentboeke) is deels die oorsprong van korrupte manuskripte wat vandag gebruik word as bronteks vir korrupte nuwe Bybels. Die valse manuskripte staan vandag bekend as die Alexander teks, Vaticanus teks ontdek in 1481 in die biblioteek van die Vatikaan stad, Rome, en die Sinaiticus teks ontdek deur Tischendorf in 1844 in ʼn Sinai klooster in ʼn goeie toestand weens onbruik! Sestig jaar later, 380 nc, verenig Keiser Theodosius alle onafhanklike Christen gemeentes in een kerk naamlik die Rooms Katolieke (-wêreld) Kerk. In die geheim aanvaar die biskop van Rome, Damasus, die aanstelling as die hoof, genoem Pontif, van die Romeinse Babiloniese godsdiens! Die biskop - Pontif Damasus van Rome (hoof van twee godsdienste) beveel Jerome om ʼn amptelike Latynse Bybel vir die nuwe Rooms Katolieke Kerk te skryf. Dit staan bekend as die Roomse Vulgaat Bybel. In 1592 word dit weer gewysig. Die Vulgaat Bybel is die een Bybel vir een kerk vir meer as ʼn duisend jaar in Wes-Europa. Alleen Christene buite die Katolieke Kerk beskik oor die ware Textus Receptus Bybel. In die jaar 1453 nc verower Moslems Turkye en daarmee kom die Oostelike Romeinse Ryk tot sy einde. Hulle val Griekeland binne en priesters van die Ortodokse Kerk vlug met hul manuskripte na die Weste en Rusland. Terselfdertyd begin die eeu van die druk pers. Erasmus, 1465, versamel manuskripte en skryf die Textus Receptus Hebreeus / Griekse Bybel wat as bronteks dien vir die vertaling van die ware Woord van God in volkstale. Nou kan mense self weer die Bybel in hul eie taal lees. Die ware Bybel baan die weg vir die Protestantse Hervormings in Die Textus Receptus Bybel in volkstale is die swaard van die Gees om Christene in 1517 te skei van die korrupte Katolieke Kerk se valse Bybel, bygelowe en tradisies. In 1611 verskyn die King James (Authorized) Version. Soos en enigste Textus Receptus Bybel in die Engelse taal. Nota. In enkele gevalle, soos Holy Ghost in plaas van Holy Spirit en Passover vir beide die Pasga fees en Pinksterfees, is die Katolieke invloed nog sigbaar. Kort daarna, 1624, verskyn die Elzevir Textus Receptus Griekse Nuwe Testament bronteks vir die vertaling van die Bybel in volkstale. Die 1637 Hollandse Staten Bybel en die 1933/53 Afrikaanse Bybel. Meer as twee honderd jaar later in 1844 word die feitlik volledige maar korrupte Nuwe Testament Sinaiticus teks ontdek. Dit dien as bronteks vir menige nuwe Bybels vanaf Bybels soos die English Revised Version, 1881, American Standard Version, Revised Standard Version, Jehovah New World Translation, New International Version, 1983 Nuwe
6 Afrikaanse Bybel en Lewende Bybel. Dit word ook gebruik vir die New King James en nou vir die nuwe Bybel (2016?) soos geopenbaar in die drie Johannes verse. Dit is kortliks die geskiedenis van die Nuwe Testament. Die Bybelgenootskap is die dryfveer agter hierdie nuwe Bybel, alhoewel hulle dit oor en oor ontken in hul webwerwe wat my agterdogtig gemaak het. Veral die skielike besluit van 26 kerke om terselfdertyd te vra vir ʼn nuwe Bybel. Die feit van die saak is dat dit die Bybelgenootskap is wie die korrupte bronteks (Hebreeus / Griekse Bybel) aan vertalers voorsien! Hierdie vreemde handeling van die Bybelgenootskap het begin in Skielik, verenig alle Bybelgenootskappe in die wêreld (uitgesluit enkeles) in die United Bible Society. Die nuwe verenigde Bybelgenootskap voorsien skielik een Bybel wat vir alle kerke aanvaarbaar is. Wêreldwye kerkeenheid begin by een-en-dieselfde Bybel. Ses en twintig jaar na die Bybelgenootskap verenig het, 1975, skryf die teoloog Fuller (266): When our time honoured Bibles are revised, the changes are generally in favour of Rome. We are told that Bible revision is a step forward: that the new manuscripts have been made available and advance has been made in archaeology, philosophy, geography and (our Textus Receptus Bible) the apparatus of criticism. How does it come then that we have been revised back into the arms of Rome? - soortgelyk aan die valse Vulgaat Bybel? Menige voetnota s, as kompromie tussen verskillende kerke se vertalers, oorbrug nie die kloof tussen die nuwe bronteks en die Textus Receptus bronteks nie! Vir die 1983 Bybel het die Bybelgenootskap ʼn vryevertalingwyse toegepas. Kerke se vertalers kon verse interpreteer soos hulle wou en dit so vertaal (Johannes vers 6 hierbo, 1983 Bybel, dien as voorbeeld). Vir dieselfde rede verskil die 1983 Bybel van die Lewende Bybel alhoewel hulle dieselfde bronteks gebruik het. Dit kan die Bybelgenootskap nie weer toelaat nie! Die Bybelgenootskap beklemtoon nou ʼn direkte vertalingwyse (soos die Textus Receptus vertalings) maar dit verander nie die korrupte manuskripte wat gebruik word en verdraaiing van die Textus Receptus vir die valse nuwe Bybel nie. Leke Christene, soos ek, kan nie manuskripte beoordeel nie. Ons kan wel die verskillende Bybels beoordeel. In ons eie taal kan ons die woorde en verse in verskillende Bybels toets en beoordeel. Soos die drie Johannes verse in die drie Bybels hierbo gemeld. Deur een enkele woord of twee, soos Een in vers 6 van die nuwe Bybel, word die goddelike betekenis van ʼn vers verander. Dieselfde om die name van God te vervang met die woord Hy soos die 1983 Bybel wat weglaat die naam Here 24 maal, die naam Christus 41 maal, die naam Jesus 31 maal, die woord God 20 maal asook dele van 32 verse en 14 volledige verse want dit kom nie voor in die gebruikte bronteks nie (voetnotas in 1983 Bybel) soos in die Textus Receptus bronteks nie!
7 Nuwe Bybels is ʼn direkte aanval op Christene se harte en denke (nie meer brandstapels nie). Nuwe Bybels se primêre doel is om Christene te laat twyfel oor die bestaan van ʼn werklike Woord van God (want dit verander gedurig!). Nuwe Bybels wat die woorde van God verdraai (nuwe betekenisse) laat mense twyfel oor die bestaan van een God wie se Naam Here Jesus Christus is, onder die Nuwe Testament. In elke taal kan daar net een Bybel wees wat die ware Woord van God is. Dan is daar nie ʼn behoefte aan ʼn ander Bybel nie. Die Heilige Gees kan ons alleen lei en leer in die volle waarheid wanneer ons die ware woorde van God lees. Die Woord van God is die swaard van die Gees wat die koring Christen van die kaf skei. Christene met die Gees van God staan nie magteloos teen hierdie aanslag op die Woord van God nie! Apostel Paulus rig eers ʼn waarskuwing aan hulle wie die valse Bybel glo en dan wat God self doen in die harte van Christene om die ware Woord van God te kan herken as die waarheid. Die waarskuwing. 2 Thes 2:10 en omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie. En daarom sal God hulle die krag van dwaling stuur, om die leuen te glo soos Adam en Eva in die tuin van Eden. Die krag van dwaling is valse Bybels om die leuen, Satan, te glo. Werkinge van God in ons harte. 2 Thes 2:13 en 14. Maar ons moet God altyd oor julle dank, broeders wat deur die Here bemin word, dat God julle van die begin af verkies het tot saligheid (redding) in heiligmaking van die Gees en geloof in die waarheid, waartoe Hy julle geroep het deur ons evangelie om die heerlikheid van onse Here Jesus Christus te verkry. Die saak van die Bybel is dus ʼn geloof saak. Dit wat elke persoon vir homself moet uitklaar. Alle lof en ere aan Here Jesus Christus. Pieter Stegmann. E-pos: [email protected] BRONNE 1. Die 1953 Afrikaanse Bybel en die Authorized King James Version die ware Textus Receptus Bybels wat valse Bybels openbaar. 2. Erkennings tot my boeke Een Here, Een Geloof, Een Doop en Skepping en Profesie (tik in op google) of webwerf (tik op Die Bybel Verduidelik Homself ). Ons is afhanklik van mense, skrywers en meesal teoloë, vir inligting oor die kerkgeskiedenis en die geskiedenis van die Nuwe Testament wat nie volkome betroubaar, soos die ware Textus Receptus Bybel, is nie.
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
MARKETING MANAGEMENT
Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why
Vertrekpunte van die Christelike geloof
Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers Morné Diedericks 1 Voorwoord 2 Inhoudsopgawe Voorwoord... 2 Inhoudsopgawe... 3 Inleiding... 4 Hoofstuk 1: Verskillende godsdienste... 5 Hoofstuk
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2
THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:
Addisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke
Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit
Kindertoewyding Ouers wy kinders aan die Here toe volgens n sekere woord beginsel wat die Woord van die Here aan hulle voorhou uit die lewe van Jesus. Jesus is hulle Verlosser en voorbeeld Broer en hulle
How To Get A Bsc In Forensic Science
DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN
FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT
FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,
AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS (Moet in tik- of drukskrif ingevul word en persoonlik deur die applikant by sy
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit
PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI
PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI Ek Groet U Weer In Die Mooi En Edel Naam Van Jesus Christus Ons Verlosser. Dit Is Baie Belangrik Dat Ons Die Bewoording Van Hierdie Petisie Moet Reg Verstaan En Beskryf.
TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP
TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP SAMEVATTING VAN KERNBOODSKAPPE IN DIE BYBEL MET TEMA VAN HOOP (REEKS 1) SAAMGESTEL DEUR N LUX MUNDI GROEIGROEP PAUL EN MARIETJIE LE ROUX EMILE HURTER DANIE EN HENTA PAYNE SCHALK
Die Naam in kleinletters Johan van Zyl
1 Die Naam in kleinletters Johan van Zyl Die debakel oor kleinletters Hierdie is n aktuele onderwerp wat in die jongste tyd kop uitgesteek het. Dit val saam met aankondigings dat n nuwe Bybelvertaling
IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES
IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES BY DANA BENJAMIN HENRI SMIT B.COM, LLB, HDIP TAX LAW Short dissertation submitted in partial (25%) fulfillment
PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent
VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?
VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?, Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here Jesus, ons is weer vergader in U Naam, met groot verwagting vir die uitstorting van die verkwikkende Krag van God om
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the
God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)
God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) 1. God se wese is vervat in sy beloftes. Die beloftes van God is nie iets apart van God self
ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL. Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens
ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens Inleiding Moet vrouens regtig in byeenkomste stilbly? Moet hulle hoedens of hoofbedekkings dra? Die probleme aangaande
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n
Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent
Policy on Student Leadership Development and Training
Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver
SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962
1194 Inkomstebelastingwet (58/1962), saamgelees met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (108/1996): Protokol tot wysiging van die konvensie tussen die regering van die Republiek van Suid-Afrika
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT
Algemene vrae - ontvangers
~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts
DIE BETEKENIS VAN DIE OPENBARINGSBEGRIP VIR ONSE TYD. REDE
DIE BETEKENIS VAN DIE OPENBARINGSBEGRIP VIR ONSE TYD. REDE BY DIE AANVAARDING VAN DIE PROFESSORAAT IN DIE GODSDIE.NSWETENSKAP AAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA, UITGESPREEK OP DONDERDAG, 2 JUNIE 1938,
SONDEVAL, VERLOSSING EN HERSTEL WG de Vries. Sondeval, verlossing en. Die omkeer van God se hart...4. U rollende donder het weerklink 5
Augustus 2010 Nommer 96 SONDEVAL, VERLOSSING EN HERSTEL WG de Vries Die sondeval was om weg van die lewende God te val. Dit het in die paradys gebeur. Die Bybel leer uitdruklik dat die sonde deur een mens
Die Groot Afvalligheid
Die Groot Afvalligheid Vind uit wat jou pastoor, priester, predikant of kerk nie wil hê jy moet weet nie! Openbaring 12:9 sê dat Satan die hele wêreld verlei het. Kan dit waar wees? Hier is die feite wat
Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:
Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is
Is Henog en Elía in die Hemel?
1 Is Henog en Elía in die Hemel? Inleiding Hoofstroom-Christendom dring daarop aan dat die hemel die loon is van die gereddene. Sleutelbewystekste wat dan aangehaal word om hierdie siening te ondersteun,
JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE
AGAB EN JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS VAN DIE EENHEID TUSSEN AGAB EN JESEBEL DEUR SANDY WARNER N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS 1 VAN DIE EENHEID TUSSEN JESEBEL & AGAB (Die Prinsmag
INHOUDSOPGAWE -1- -2-
INHOUDSOPGAWE Al my twyfel...59 Al sou die vyeboom nie bot nie...37 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie...45 Al jul volke klap jul hande...12 Al was ek nie daar nie...36 Alive, alive!...10 All Hail
Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom [email protected]
708 Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: die ontstaan en ontwikkeling (1) Aan die and besig in Afrikaans progressive constructions: the origin and development (1) Adri Breed Vakgroep:
DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 17 Inleiding
DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 17 Inleiding Hoofstuk 17 en 18 vorm n eenheid. Hoofstuk 17 openbaar die groot hoer. Vers 1 openbaar dat sy deur God gestraf gaan word. o Hoofstuk 17 teken die besondere aard
2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.
90 No.35212 GOVERNMENT GAZETTE, 5 APRIL 2012 No. 279 5 April 2012 COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASES ACT, 1993 (ACT NO. 130 OF 1993), AS AMENDED ANNUAL INCREASE IN MEDICAL TARIFFS FOR
Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012
Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012 Erediens Materiaal - Verskaf deur CABSA, (the Christian AIDS Bureau for Southern Africa). Agtergrond en Tema vir 2012 Daar word jaarliks by twee geleenthede
Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel
Die Bybel in die skilderkuns van Vincent van Gogh Eben Scheffler 1 Departement Ou Testament en Nabye Oosterse Studies, UNISA, Suid-Afrika E-pos: [email protected] In hierdie artikel word n oorsig van
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12
NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde
Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans
Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans Mabel Erasmus Eenheid vir Taalfasilitering en Taalbemagtiging Universiteit van die Vrystaat BLOEMFONTEIN E-pos:
D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts
D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts Mortho Jocobo (Mo11iE:) PointE:r-Morlond SubmittE:d os port of the: re:quire:me:nts for the: de:qre:e: of PHILOSOPHIA.E DOCTOR in the: f"oculh.j
Government Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 588 Pretoria, 27 June Junie 2014 No. 37778 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the
DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/WE/300/98/NJ C Fourie & Others Complainant and KWV Pensioenfonds Respondent DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman
HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD
Graad 8: 2016 1. Suurlemoen! (roman)(isbn:9780799342352) bestel nuut by boekwinkel of koop tweedehands in boekestoor English Home Language 1.Mrs Frisby and the Rats of NIMH (ISBN: 0 435 121 979 ) - bestel
EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom
EERSTE LIEFE 1 Ek is altyd hier by jou 2 My eerste liefde 3 Woorde 4 Stofpad langs 5 As die od van Josafat jou vat 6 Hou vas aan jou droom 7 Jesus se mense 8 Heelword in my lof 9 You are not alone 10 Rietkind
. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.
1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van
Die vertaling. Die Vertaling
Die vertaling Die Vertaling Die vertaling van die Tanakh, (Instruksies (Wet), Profete en Geskrifte), is gedoen vanuit die Masoretiese Hebreeuse teks: Die Stutgartensia en die Westminister Leningrad Codekse,
Examen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011
Belangrijk: Schrijf je antwoorden kort en bondig in de daartoe voorziene velden. Elke theorie-vraag staat op 2 punten (totaal op 24). De oefening staan in totaal op 16 punten. Het geheel staat op 40 punten.
The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors
Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard
STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy
FACULTY OF HEALTH SCIENCES SCHOOL OF MEDICINE / SCHOOL FOR ALLIED HEALTH PROFESSIONS STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational
n Kritiese ondersoek en bespreking van die toepassing van die beleid van verskroeide aarde gedurende die Suid-Afrikaanse oorlog.
n Kritiese ondersoek en bespreking van die toepassing van die beleid van verskroeide aarde gedurende die Suid-Afrikaanse oorlog. B.J. van der Merwe* Inhousopgawe Bl. nr. 1. Inleiding C 2. Inleidende besprekeing
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Kol.1:9 11 Ons het in die vorige boodskap ter inleiding gepraat oor die voorreg wat gelowiges het om deur die
Die Israel-Visie is een van die Wit Teologie-kultes, meer spesifiek n aangepaste vorm van Brits-Israelisme.
BRITS-ISRAELISME (Japie Grobler geredigeer) 1. Inleiding Hierdie groep, soos die Nuwe en Ou Apostoliese Kerke, is nie n maklike groep om iets oor te skryf nie. Dieselfde probleem word met hulle as met
Beskouings oor die doodstraf
Beskouings oor die doodstraf J P J Coetzer, SC Pretoria-Balie DAAR bestaan seker min regsonderwerpe waaroor meer geskryf of geredeneer is as die doodstraf.1 Die rede is waarskynlik dat intense emosie so
Skandelike hartstogte
Mei - Junie 2005 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 4, No. 3 Vertalings saamgestel uit die Tomorrow's
n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12
EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,
1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of
FC Rad Diag(SA) Part II THE COLLEGES OF MEDICINE OF SOUTH AFRICA Incorporated Association not for gain Examination for the Fellowship of the College of Diagnostic Radiologists of South Africa 29 August
Mission and Jewish Evangelism Always and Everywhere LCJE conference at High Leigh Cecilia Burger
Nuusbrief van die familie van NG Kerke se Simcha Bediening aan Jode Newsletter from the Dutch Reformed Churches Simcha Mnistry to the Jewish people Francois Wessels (021) 919-5903 Cecilia Burger (021)
Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2
Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL
Apokaliptiek en Openbaring: 'n Kritiese evaluering van Malina en Pilch se Social-Science Commentary on the Book of Revelation
Apokaliptiek en Openbaring: 'n Kritiese evaluering van Malina en Pilch se Social-Science Commentary on the Book of Revelation deur Cornelius Johannes Swart Voorgelê ter vervulling van die graad Magister
n Kerugmatiese perspektief op bedieninge in die Nuwe Testament
n Kerugmatiese perspektief op bedieninge in die Nuwe Testament R J Jones N KERUGMATIESE PERSPEKTIEF OP BEDIENINGE IN DIE NUWE TESTAMENT ROBERT JOHANNES JONES 92321683 VOORGELÊ TER VERVULLING VAN DIE GRAAD
Wat is die reg en die vryheid van die eksegeet?
Wat is die reg en die vryheid van die eksegeet? BJ Engelbrecht Abstract What is the right and ireedom of the exegete? The themes centring around Scripture, i e the 'right' way or ways to interpret it,
DIE ANTICHRIS VAN OPENBARING ONTMASKER
DIE ANTICHRIS VAN OPENBARING ONTMASKER WIE IS DIE ANTICHRIS? Daar heers vandag groot belangstelling omtrent die Antichris. Ons word gewaarsku teen sy merk, naam en beeld. Maar wie is die Antichris? Hoe
CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2
DEPARTEMENT CHEMIE DEPARTMENT OF CHEMISTRY CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DATUM / DATE: 13 May / Mei 2013 PUNTE / MARKS: 100 TYD / TIME: 3 ure / hours Afdeling A / Section A: 40 Afdeling B /
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum
ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.
ONS MOEDERTAAL n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER Derde Uitgawe NASOU BEPERK Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Bpk KAAPSTAD BLOEMFONTEIN
'n Sosio-historiese skets van die tussen-testamentêre periode
GRKS 312 'n Sosio-historiese skets van die tussen-testamentêre periode Die invloed van die tydperk tussen die Ou- en Nuwe-Testament op die wêreld waarin Christus geleef het Marnix Boersema 22145079 5/2/2012
Uit die Woord DOOD EN LEWE
Uit die Woord DOOD EN LEWE? Wat ʻn ongewone titel vir ʻn artikel. En waarom begin met die dood? Sekerlik strewe ons almal na ʻn lewe waarin ons versadig is met oorvloed en genot in terme van die seëninge
HOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
Die ontstaan en ontwikkeling van melaatsheid in die antieke tyd
Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles 1 Die ontstaan en ontwikkeling van melaatsheid in die antieke tyd The origin and development of leprosy in antiquity FRANÇOIS RETIEF Navorsingsgenoot,
DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:
DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT: O/LT~ w. L. ROOTHMAN* ** Terrorism can no longer be seen as a limited form of behaviour, but as an escalating form of behaviour
Die huwelik as 'n gawe van God
1 Die huwelik as 'n gawe van God Die huwelik dra n groot wonder in hom om. Een-saamheid word twee-saamheid. En hierdie twee-saamheid is gegee teen alle willekeur in, en moet stand hou teen elke argument
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: [email protected]
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: [email protected] Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will
AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT
BREDASDORP STRUISBAAI Posbus/P O Box 51, 7280 Tel: (028) 435-6538 Tel: (028) 425-5500 Faks/Fax: (028) 425-1019 NAPIER E-mail: Tel: (028) 423-3257 [email protected] AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION
Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125
Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership
THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL
DIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP
DIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP deur ALWYN JOHANNES SMALL Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad MA (Teologie) in die FAKULTEIT TEOLOGIE UNIVERSITEIT
Preek Jan Steyn op 11 Desember 2011. Teks: Daniël 3 Tema: God, gode en vuuroonde
Preek Jan Steyn op 11 Desember 2011. Teks: Daniël 3 Tema: God, gode en vuuroonde Inleiding: Die oorsprong van die boek van Daniël: Die tyd waarin die boek Daniël finaal op skrif gestel was waarskynlik
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001. In the matter between: and THE MAIZE BOARD
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001 In the matter between: THE MAIZE BOARD Applicant and F.H. BADENHORST & 18 OTHERS Respondents CORAM:
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.
RACUMIN Paste / Pasta
RACUMIN Paste / Pasta REG. NO. L6401 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L6401 Wet Nr. 36 van 1947 RACUMIN PASTE IS A UNIVERSAL BAIT FOR RAT CONTROL IN ALL AREAS, INCLUDING DUMPS AND ANIMAL STABLES. DUE TO ITS
How To Pay Aangedui In The Germany
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 598 Pretoria, 24 April 2015 No. 38718 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the quality
CALVYN OOR DIE VERSKYNSEL VAN DEMONOLOGIE
Acta Theologica Supplementum 10 2008 C.F.C. Coetzee CALVYN OOR DIE VERSKYNSEL VAN DEMONOLOGIE ABSTRACT CALVIN AND DEMONOLOGY Scripture teaches an increased occurrence of demonology at the end of time (cf.
IT S TIME TO BE EFFICIENT Your how-to guide to sustainable living in Namibian households DIS TYD OM DOELTREFFEND TE WEES Jou self-help gids vir n volhoubare leefwyse in Namibiese huishoudings Viktoria
IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved
IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering
Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:
Please print and fill in. COUNCIL FOR COUNSELLORS IN SOUTH AFRICA RAAD VIR BERADERS IN SUID-AFRIKA APPLICATION FORM / REGISTRASIE VORM P.O. Box / Posbus 14189 Sinoville 0129 Tel: 082 907 4327 (office hours
11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...
(b) Indien u hierdie vorm namens iemand anders invul, voltooi ook Deel B (B1 & B2) hieronder. 10. Indien u aansoek om bystand doen, vul die volgende in: (a) Is u n slagoffer? (b) Indien u nie n slagoffer
DIE BETEKENIS EN KONTEKS VAN GENADE EN WAARHEID IN JOHANNES 1:14-18
ABSTRACT DIE BETEKENIS EN KONTEKS VAN GENADE EN WAARHEID IN JOHANNES 1:14-18 The meaning and context of "grace and truth" in John 1:14 18 P P A KOTZÉ The meaning of a word or phrase must be determined
Van doekvoet na eendvoet: Die vertaling van Afrikaanse romans in Frans
Van doekvoet na eendvoet: Die vertaling van Afrikaanse romans in Frans Johanna Steyn Opsomming Deur die eeue heen is en word vertalings van vertalings, of abbavertalings, gedoen, hoewel hierdie praktyk
GMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie
-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie item Gewijzigd richtsnoer -Z Toelichting Principle 1. This Annex describes the principles of qualification and validation which are applicable to the manufacture
