GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1



Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde


UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

1. Lees en leestegnieke

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

How To Get A Bsc In Forensic Science

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

MARKETING MANAGEMENT

Algemene vrae - ontvangers

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

HOëRSKOOL PORTERVILLE

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

Government Gazette Staatskoerant

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Human Rights and Workman s Compensation:

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

Policy on Student Leadership Development and Training

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Doelgerigte Jeugbediening (

K28337 KOMMissin 4058 RA5

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING

Vertrekpunte van die Christelike geloof

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

Astra castra Dot Serfontein

DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:

Ë1412-A-AET-JE02 Î JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2/3 GRAAD 12 %

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

n KURSUS STUDIEMETODES

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Verbintenis tot besluitneming

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

Taak, watse taak?! Opdrag = Handleiding! Onderwerp. idees kry. hoekom? proeflees tabelle? prente? waar pas dit in? navorsing doen.

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~

INHOUDSOPGAWE

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

Die huwelik as 'n gawe van God

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP

Theory (Handout) You can also refer to chapters 1 and 2 of the textbook for additional practise GAAP (handout)

Benefits, business considerations and risks of big data

EMPLOYEE PERCEPTION ON THE IMPLEMENTATION OF THE PERFORMANCE MANAGEMENT SYSTEM IN THE AMATOLA WATER BOARD EASTERN CAPE.

How To Study How Short Term Insurance Affects Customer Satisfaction

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing

IP-NBM. Copyright Capgemini All Rights Reserved

March/April 2015 Volume 59 No. 2. Kaapse Bibliotekaris

Transcription:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP (VRAAG 1, 2 en 3) (30) AFDELING B: OPSOMMING (VRAAG 4) (10) AFDELING C: TAAL (VRAAG 5, 6 en 7) (40) 2. Lees ALLE instruksies versigtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Trek ʼn streep dwarsoor die bladsy na elke afdeling. 6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 7. Laat ʼn reël oop na elke antwoord. 8. Skenk veral aandag aan spelling en sinskonstruksie. 9. Skryf netjies en leesbaar.

(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3 AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP VRAAG 1: LESERS SE BRIEWE Lees die volgende drie briewe wat deur lesers aan Huisgenoot geskryf is en beantwoord die vrae wat daarop gebaseer is. LESERSVORM Wat word van Afrikaans? Vandag voel ek sommer baie ontsteld. Ek is n trotse Afrikaanssprekende, maar dit lyk vir my asof Afrikaans al meer afgeskeep word. Afrikaans is die tweede grootste taal in Suid-Afrika. Oral waar ek kom, moet ek Engels praat. Klim ek op n vliegtuig van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, word daar Engels en ja, selfs Duits gepraat. Afrikaanssprekendes moet tevrede wees met een Afrikaanse woordjie aan die einde van die vlug: Tot siens. Dit maak my kwaad. Dit lyk asof daar doelbewus daaraan gewerk word om Afrikaans uit die pad te kry. Is daar nog plek vir Afrikaans in ons land? SHAWN RICHARDS: E-POS [Verwerk uit: Huisgenoot, 24 Februarie 2010] Afrikaans is nie die tweede grootste taal in die land nie. Daar bly sowat vyftig miljoen mense in Suid-Afrika. Omtrent 70% van hierdie mense praat n Afrikataal. Hoe kan Afrikaans dan die tweede grootste taal wees? Waarom moet ons in n land dan waar die meeste mense nie Afrikaans praat nie, spesiaal probeer om Afrikaans aan die lewe te hou? Die waarheid, Shawn, is dat Afrikaans gaan uitsterf. Daar is niks wat die handjievol van ons wat dit eksklusief in Suid-Afrika praat, daaraan kan doen nie. Daar is nie meer plek vir Afrikaans as n amptelike taal in ons land nie. RITZ: E-POS Ek wil net vir Shawn vra: Is Afrikaans werklik die tweede grootste taal in Suid- Afrika? Natuurlik is daar nog plek vir Afrikaans. Selfs president Jacob Zuma het verlede week Afrikaans gepraat toe hy in parlement gepraat het. Ek dink net dit is tyd dat mense wat Afrikaans praat, moet ophou kla dat Afrikaans afgeskeep word. Solank ons Afrikaans bly praat, sal ons kinders en kleinkinders die taal leer. Dit beteken dat Afrikaans nie in my of Shawn se leeftyd sal uitsterf nie. CHERYL FRANCIS: E-POS Ek stem heeltemal saam met Shawn. Dit is asof n mens oral dieselfde boodskap kry: Afrikaans is nie meer welkom nie. Ek het dit ondervind met Purity-babakos. Daar is Engels en twee Afrikatale op hul produkte. Geen woord Afrikaans nie. Toe ek Purity kontak, was die antwoord: Daar is nie genoeg plek vir Afrikaans op hul produkte nie. Dit is dus asof hulle duidelik n boodskap wil uitstuur dat Afrikaans nie tel nie. Wat gaan ons doen? ONTSTOKE: E-POS [Verwerk uit: Huisgenoot, 3 Maart 2010]

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) VRAE 1.1 Watter sin voltooi die volgende sin korrek. Skryf net die vraagnommer en die korrekte letter (A D) neer. Shawn Richards skryf dat selfs Duits deur die Suid-Afrikaanse Lugdiens gebruik word. Hiermee wil hy beklemtoon dat... A min mense in Suid-Afrika praat Afrikaans. B meer mense in ons land moet leer om Duits te praat. C Afrikaans afgeskeep word. D Duits n belangrike taal is. (1) 1.2 Hoekom is Shawn ontevrede met Suid-Afrikaanse Lugdiens? (1) 1.3 Watter gebeurtenis het die skrywer van die derde brief laat besef dat daar nog plek vir Afrikaans is? Haal net EEN SIN as jou antwoord aan. (1) 1.4 Volgens die skrywer van die derde brief, wat is die belangrikste ding wat moet gebeur om te keer dat Afrikaans verdwyn? (1) 1.5 Met watter gevoel van Shawn stem Ontstoke (skrywer van die laaste brief) saam? (1) 1.6 Hoe het Purity op die briefskrywer se klag gereageer? (1) 1.7 Vergelyk Ritz en Cheryl se briewe. 1.7.1 Hoe verskil die gevoelens van die twee skrywers oor die toekoms van Afrikaans? (2) 1.7.2 Waarmee stem die twee skrywers saam? (1) 1.8 Volgens die skrywer van die tweede brief is daar mense wat Afrikaans in n paar Afrikalande praat. 1.8.1 Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1) 1.8.2 Haal EEN WOORD aan om jou antwoord in VRAAG 1.9.1 te bewys. (1) 1.9 Die skrywer van die tweede brief sê dat Afrikaans gaan uitsterf. 1.9.1 Is die onderstreepte woorde n FEIT of n MENING? (1) 1.9.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 1.10.1. (1) 1.10 Hoe weet jy dat al die skrywers toegang tot n rekenaar het? (1) [14]

(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5 VRAAG 2: RESENSIE Lees die volgende resensie uit Die Burger en beantwoord dan die vrae wat daarop gebaseer is. ROLPRENT: GREEN LANTERN Ryan Reynolds 1. Ek is n groot aanhanger van Green Lantern. Ek koop elke maand die strokiesboeke en dra my T-hemp met trots. Ek het darem die streep getrek by Green Lantern-beddegoed en -onderklere. 2. Green Lantern is lekker springmielievermaak, maar gaan Marvel nog nie van sy troon skuif nie. DC volg hier die standaard-superheldstorie en die fliek kort iets wat hom bo die gemiddelde laat uitstyg. Iron Man en Thor het n nuwe standaard gestel wanneer dit by superheldflieks kom. 3. Ryan Reynolds speel Hal Jordan, n toetsvlieënier wat sy eie kop volg. Een aand word hy deur n energieborrel opgeraap en geneem na waar n ruimteskip neergestort het. n Sterwende ruimtewese vertel Jordan die ring het hom gekies omdat hy vreesloos kan wees, en Jordan is nou lid van die Green Lantern Core. Hulle kan die ring gebruik om aan enige gedagte n fisieke vorm te gee. Hy leer die ring gebruik en wys hy het die potensiaal om die beste te wees. 4. As n aanhanger dink ek die strokiesboek se intrige is nogal getrou na die silwerdoek gebring. Die fliek kort daardie vonk wat Thor beter maak, maar dit is steeds groot pret om na te kyk. Reynolds is n goeie superheld, die rekenaareffekte is goed en Peter Saarsgaard is grillerig genoeg as die skurk, Hector Hammond. 5. Ek het die fliek regtig geniet, dalk omdat ek die karakters ken, maar ek kan dit aanbeveel vir almal wat op soek is na ʼn ligte, prettige superheldfliek. Al ken jy die karakters nie goed genoeg om beddegoed te regverdig nie. MORNè SCHAPP [Verwerk uit: Die Burger, 23 Junie 2011]

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) VRAE: 2.1 Haal DRIE AGTEREENVOLGENDE WOORDE aan wat daarop dui dat die resensie-skrywer baie van Green Lantern hou. (1) 2.2 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die vraagnommer en die letter (A D) neer. Ek het darem die streep getrek by Green Lantern-beddegoed en -onderklere beteken dat... A die skrywer gestreepte beddegoed en onderklere gekoop het. B die skrywer nie die beddegoed en onderklere gekoop het nie. C die skrywer die beddegoed en onderklere snaaks gevind het. D die skrywer baie van die beddegoed en onderklere gehou het. (1) 2.3 Green Lantern is net so goed soos Marvel se rolprente. 2.3.1 Is die stelling WAAR of ONWAAR? (1) 2.3.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 2.3.1 deur n sinsdeel uit die teks aan te haal. (1) 2.4 Kies die antwoorde uit KOLOM B wat die beste pas met die karakters in KOLOM A. Skryf net die vraagnommer en die KORREKTE letter (A D) neer. KOLOM A KOLOM B 2.4.1 Hector Hammond A aanhanger 2.4.2 Ryan Reynolds B oorlede 2.4.3 Ruimtewese C vreesloos D Peter Saarsgaard (3) 2.5 Haal EEN WOORD uit paragraaf 3 aan wat daarop dui dat n ramp plaasgevind het. (1) 2.6 Die skrywer sê dat hy die fliek regtig geniet het. (par. 5) Wat is miskien die rede hiervoor? (1) 2.7 Al ken jy die karakters nie goed genoeg om beddegoed te regverdig nie. (par. 5) Wat bedoel die skrywer hiermee? (1) [10]

(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7 VRAAG 3: ADVENTENSIE Lees die volgende advertensie aandagtig deur en beantwoord dan die vrae wat daarop gebaseer is. NEEM DIE EISH UIT tax{eish}ion VRAE: Uitspraak: {aysh of eesh} -tw. {Oorsprong: Suid-Afrikaanse spreektaal, sleng} 1. n Uitroep van verwarring, verstomming en verbystering, gewoonlik gebruik wanneer jy al jou belastingdokumente probeer uitpluis. bankrekeninge, mediese-fonds, IRP 5, ens... ens...eish!!! Belastingseisoen is hier. Eish! Ons verstaan dat dit ingewikkeld kan wees om al jou belastingingdokumente uit te pluis. Besoek net jou naaste SARS-tak met jou belastingsertifikate, ID, bewys van bankbesonderhede en woonadres adres en ons sal die eish uit tax-eish-ion neem deur dit alles te doen. SARS Tot jou diens. [Verwerk uit: Beeld, 7 September 2011] 3.1 Gee n suiwer Afrikaans woord vir tax. (1) 3.2 SARS trek n persentasie van alle werkers wat meer as R60 000 verdien af. 3.2.1 Dink jy dat dit reg is dat SARS geld van werkers aftrek? Skryf net JA of NEE in jou antwoordeboek. 3.2.2 Gee n rede vir jou antwoord. (1) 3.3 In watter land gebruik die mense gewoonlik die uitroep, eish? (1) 3.4 Die advertensie sê dat n mens gewoonlik hierdie uitroep gebruik wanneer jy al jou belastingdokumente probeer uitpluis. Wat is die rede hiervoor? (1) 3.5 Hoe sal SARS jou help om die eish uit tax eish ion te neem? (1) 3.6 Watter WOORD sê vir die leser dat dit nie maklik is om al jou belastingdokumente uit te pluis nie? (1) [6] TOTAAL AFDELING A: 30

8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 4: Hoe om iemand oor te wen Som die wenke oor hoe om iemand oor te wen in SEWE sinne op. Skryf die wenke in volsinne neer. Skryf die sinne puntsgewys onder mekaar neer. Laat n reël tussen die sinne oop. Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie. Dui die KORREKTE GETAL woorde aan die einde van die opsomming aan. Hoe om mense oor te wen 1. Om mense oor te wen is nie so moeilik as wat sommige mense dink nie. Dit is basies so eenvoudig as om te kies om vriendelik met ander te wees! Met amper geen moeite kan selfs die moeilikste mens maklik vriende maak deur net ʼn paar eenvoudige riglyne te volg. 2. Die meeste mense wil voel dat hulle waardeer en op prys gestel word. Een van die beste maniere om mense te kry om van jou te hou en jou geselskap te geniet is om na hulle te luister en belangstelling te toon in wat hulle sê. Respekteer hulle sienswyses en opinies. 3. Knoop ʼn gesprek aan wanneer jy iemand vir die eerste keer ontmoet deur jouself voor te stel en vrae te vra wat jou in staat sal stel om die persoon beter te leer ken. Dit sal die gesprek laat vloei en jy sal uiteindelik ʼn onderwerp vind wat julle gemeen het, en waaroor julle kan gesels. 4. Soek sterkpunte en goeie kwaliteite in mense wat onseker van hulself is. Moet nooit swakhede beklemtoon, soos om iemand verdedigend, dom of laf te noem nie. Dit is vernederend en niemand wil verneder word nie. Prys mense eerder en laat hulle goed oor hulself voel. 5. As jy voel dat jy iemand moet teregwys om hulle op een of ander manier te help, doen dit in 'n private plek en doen dit op ʼn positiewe manier, en so hoflik, en sensitief as moontlik. Om in ander se probleme belang te stel wys dat jy omgee. 6. Vind mense se doelstellings en mikpunte uit. Moedig hulle aan en help hulle om hul ambisies te vervul. As jy mense behandel soos wat jy behandel wil word, sal jy heel waarskynlik hul vriendskap wen. Maar as jy nie bereid is om ander te help nie, kan jy nie verwag dat hulle jou gaan help nie. 7. Moet nooit iemand afbreek of agter hul rug skinder nie hulle vind dit die meeste van die tyd uit. Praat altyd positief van mense. As jy nie van iemand hou nie, is dit beter om eerder niks oor hulle te sê as om op ʼn negatiewe manier oor hulle te praat nie. 8. Al hierdie pogings om ander oor te wen moet opreg wees. Wees warm en opreg, en leer uit jou foute om nie moontlike teleurstelling by ander te veroorsaak nie. Werk daaraan om jou sosiale vaardighede te verbeter en jy sal verseker betekenisvolle en langdurige verhoudings ontwikkel. [Verwerk en bygewerk uit: My Loopbaan, Internet Artikel] TOTAAL AFDELING B: 10

(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9 AFDELING C: TAAL VRAAG 5: STROKIESPRENT Die taalvrae wat volg, is op die strokiesprent hieronder gebaseer. 5.1 Gee n sinoniem vir die woord tussen hakies. [Spotprent uit: Beeld, 18 Julie 2011] Nelson Mandela is een van ons land se (oud-presidente). (1) 5.2 Vorm n samestelling van die woorde tussen hakies. Sy (stam+naam) is Madiba. (1) 5.3 Kies die woord met die KORREKTE spelling. Hy (vier/vuur) sy verjaarsdag in die Transkei. (1) 5.4 Gee die woorde tussen hakies voluit. Dit is sy (93ste) verjaarsdag. (1) 5.5 Gee die korrekte vorm van die vetgedrukte woord. Alle Suid-Afrika hoop dat hy sy honderdtal sal sien. (1) 5.6 Rangskik die volgende groep woorde tussen hakies in die korrekte volgorde. Skryf die hele sin uit. Mandela is (met liefde) (dwarsoor die wêreld) (altyd) oorlaai. (1)

10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) 5.7 Skryf die intensiewe vorm van die vetgedrukte woord. Mandela is n beroemde vegter vir mense se regte. (1) 5.8 Gee die KORREKTE vorm van die woorde tussen hakies. Hy was die (eers) president van ons demokratiese land. (1) 5.9 Verbind die volgende sinne. Begin soos aangedui. Daar is baie kerse op die koek. Hy gebruik n brandblusser om die kerse dood te blaas. Omdat... (2) 5.10 Gee die verkleinwoord van die vetgedrukte woord. Daar is 93 kerse op sy verjaarsdagkoek. (1) 5.11 Skryf die teenoorgestelde/antoniem van die woord tussen hakies. Madiba besoek (selde) sy geboorteplek in die Transkei. (1) 5.12 Voltooi die volgende vergelyking deur die ontbrekende woord in te vul. Madiba was so trots soos n toe hy die veranderinge in ons jonger geslag gesien het. (1) 5.13 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. Gracia vra vir Madiba: Gaan jy die kerse doodblaas? (2) 5.14 Skryf die volgende sin oor in die toekomende tyd. Al die mense wens Madiba geluk. (1) 5.15 Skryf die volgende sin oor in die passiewe/lydende vorm. Gracia steek al die kerse aan. (1) 5.16 Gee die KORREKTE vorm van die woord tussen hakies. Die (aftree) president geniet sy lewe in Qunu. (1) [18]

(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 11 VRAAG 6: STROKIESPRENT Die taalvrae wat volg is op die strokiesprent hieronder gebaseer. MEESTER Danie Cronjè [Spotprent uit: Proscan, Internet, 1 September 2010] 6.1 Gee die KORREKTE vorm van die vetgedrukte woord. Vandag is die onderwyser kwaad as gister. (1) 6.2 Verbind die twee sinne met die voegwoorde tussen hakies. Neelsie het nie vir sy toets geleer nie. Hy het baie swak in die toets gevaar. (dus) (1) 6.3 Verander die stelsin in n vraagsin. Die vetgedrukte woorde is die antwoord. Neelsie het nie weer sy huiswerk gedoen nie. (1) 6.4 Kies die KORREKTE voorsetsel. Die onderwyser rig sy vinger (na/vir/op) Neelsie. (1) 6.5 Skryf die onderwyser se woorde oor in die verlede tyd. (Raampie 3) Jy kan bly wees ek is in n goeie bui. (2) 6.6 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. Meneer sê aan Neelsie: Jy het nie weer vir jou toets geleer nie. Begin so: Meneer sê aan Neelsie dat... (2) 6.7 Skryf die bevel oor in die ontkennende vorm. Maak asseblief jou boek toe! (2) 6.8 Gee die teenoorgestelde geslag van die vetgedrukte woord. Die onderwyser is smoorkwaad vir die leerder. (1) 6.9 Skryf die sin oor in die teenwoordige tyd. Die onderwyser het Neelsie aangeraai om vir sy toets te leer. (1)

12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (SEPTEMBER 2012) 6.10 Skryf die sin oor in die bedrywende/aktiewe vorm. Neelsie is deur die onderwyser geskel. Begin so: Die onderwyser... (1) 6.11 Skryf die sin in die direkte rede. Meneer sê vir Neelsie dat hy sy ouers gaan bel. (2) 6.12 Watter aanduiding is daar in die onderwyser se liggaamstaal wat wys dat hy sy humeur verloor het? (1) [16]

(SEPTEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 13 VRAAG 7: GRAPPIE Die taalvrae wat volg, is op die grappie hieronder gebaseer. Daar is n leestekenfout in hierdie grappie wat jy in die vraag gaan regstel. Waar is jou broer? Wat het van jou broer geword vra die een krokodil aan die ander. Ek het hom lanklaas gesien. O, hy reis die hele wêreld deur. Hy s deesdae ʼn reistas. [Verwerk uit: Kort Grappies, Internet] 7.1 Skryf die eerste sin oor en vul die ontbrekende leesteken in. Wat het van jou broer geword vra die een krokodil aan die ander. (1) 7.2 Gee die meervoud van die vetgedrukte woord. Die reistas is peperduur. (1) 7.3 Skryf die sin oor as n bevelsin. Hy reis deur die hele wêreld. (1) 7.4 Skryf die volgende sin oor. Begin soos aangedui. Die een krokodil is trots op sy broer. Die een krokodil hoef... (1) 7.5 Skryf oor in die indirekte rede. Hy sê: Ek het hom lanklaas gesien. (1) 7.6 Skryf oor in die ontkennende vorm/negatief. My broer reis die hele wêreld deur. (1) [6] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80