1. Lees en leestegnieke



Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde


How To Get A Bsc In Forensic Science

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

Algemene vrae - ontvangers

n KURSUS STUDIEMETODES

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

MARKETING MANAGEMENT

Taak, watse taak?! Opdrag = Handleiding! Onderwerp. idees kry. hoekom? proeflees tabelle? prente? waar pas dit in? navorsing doen.

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

Doelgerigte Jeugbediening (

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

SLim studie. - n gids vir n beter en vaardiger student

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

HEG HIERDIE DOKUMENT HEEL VOOR AAN U VERSLAG ASSEBLIEF. Verkorte titel

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

Policy on Student Leadership Development and Training

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Verbintenis tot besluitneming

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

Government Gazette Staatskoerant

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

Vertrekpunte van die Christelike geloof

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

Human Rights and Workman s Compensation:

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Workshop: Translation Today: Computers, Practice, Ethics. Werksessie: Vertaling Vandag: Rekenaars, Praktyk, Etiek November 2015


Aardrykskunde Graad 4. By: Siyavula Uploaders

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

COLOUR AS COMMUNICATION IN SELECTED CORPORATE VISUAL ldentltles. Mini-dissertation submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree

Astra castra Dot Serfontein

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

WISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. AIDS HELPLINE: Prevention is the cure

A Systematic Approach to Enterprise Risk Management

Ë1412-A-AET-JE02 Î JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2/3 GRAAD 12 %

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007

Title page. Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball. competition. Author: Maarten Breyten van der Meulen

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

Deur die innerlike word gedikteer aan:

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL


Transcription:

Studie-metodes

Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel

1. Lees en leestegnieke Om te kan leer moet jy kan lees. Dit is waar ons groot probleem lê. Ons lees soms so stadig, dat ons brein verveeld raak en belangstelling verloor. Deur gereeld te lees en leesoefeninge te doen, stimuleer ons die brein en oefen dit. Ons versterk die kennis wat ons het en voeg kennis by. Hoe lees ons normaalweg? Met klanke ons hoor elke woord wat ons lees. Woord-vir-woord ons lees nie n groep woorde saam nie. Oogstoppe ons oë stop te veel kere in n lyn of n bladsy Die metodes verhoed dat ons vinnig en effektief kan lees. Daarom sal ons ook langer neem om te leer. As gevolg hiervan skryf kinders langer aan huiswerk, want hulle skryf letter-virletter, veral as hulle iets afskryf! Wat moet ons doen? Ons moet ons oë leer om net 2-keer in n lyntjie te stop en ten minste 3-5 woorde op n slag te lees. Met ander woorde die oogspan verbreed Byvoorbeeld: Wat sien ek daar op die bult? n Ding lyk wit in die sonlig. Dit lyk Soos n tent

n Leerling Hou sy Oë net op die Streep en probeer om Die geskrewe deel te lees. Begin Met twee of drie woorde in n reël Namate die kind vorder kan die aantal woorde per reël vermeerder. Jy kan ook syfers gebruik. Bogenoemde is die metronoom metode. Dit is belangrik om stadig te begin en die metodes in te oefen. n Geoefende brein kan tot 1800 woorde per minut lees! Ons gemiddeld vir n goeie leser is 250 300 woorde! Jy kan ook aanvanklik jou vinger of n liniaal gebruik om jou oë gewoond te maak aan vinniger lees.

2. Sleutelwoorde: 1. Wat is sleutelwoorde of sleutel frases? Sleutelwoorde is die belangrikste woorde in n sin. Ons onderstreep die woorde sodat ons die inligting beter kan verstaan. 2. Waar gebruik ons sleutelwoorde? a. By begripstoets b. Woordsomme c. Wanneer ons opsommings maak d. Wanneer ons navorsing doen e. Wanneer ons n vraestel antwoord f. Wanneer ons inligting opsoek in naslaanbronne, bv n woordeboek, die indekse van bronne en die internet g. Wanneer ons beplanning doen of breinkaarte opstel 3. Hoekom gebruik ons sleutelwoorde: Deur sleutelwoorde te gebruik verkort ons die inligting en fokus ons net op die belangrikste feite. Sonder die gebruik van sleutelwoorde neem dit ons langer om al die feite te leer en neer te skryf. Dit help ons ook om vrae te ontleed en beter te verstaan.

3. Begripstoetse 1. Soorte begripstoetse a. Teks as inligting of storie b. Teks as feite, opinies en idees c. Teks as tabelle, grafieke of statistieke d. Teks met die minimum woorde e. Teks as komminukasie sonder woorde 2. Hoe beantwoord ek n begripstoets: a. Vir tekste met inligting, stories, feite, opinies, idees en minimum woorde geld die volgende: i. Lees die stuk 1x deur ii. Lees die vrae 1x deur iii. Lees die stuk WEER deur iv. Lees nou WEER die vrae en ondersteep die sleutelwoorde v. Onderstreep die antwoorde in jou leesstuk en nommer dit dieselfde as jou vrae vi. Nou mag jy eers jou vrae antwoord vii. Antwoord altyd in VOLSINNE viii. Kyk hoeveel n vraag tel sodat jy weet hoeveel inligting jy moet gee ix. Let op na vrae wat uit 2 dele bestaan, bv. Is hy siek? Hoe weet jy dit? Jy moet altwee vrae beantwoord anders verloor jy punte. x. Die vrae word gewoonlik gevra vanaf die eerste tot die laaste paragraaf. xi. Nie alle vrae se antwoorde is altyd in die leesstuk nie, soms moet jy dit uitdink.

b. Vir tekste met tabelle, grafieke, statistieke en sonder woorde, geld die volgende: i. Lees net die opskrifte indien daar enige is of vluglees jou stuk vir n oorsig. ii. Lees jou vrae en onderstreep jou sleutelwoorde iii. Vluglees nou jou inligting en ondersteep jou inligting en nommer dit dieselfde as jou vrae. iv. Antwoord nou jou vrae v. Onthou om in VOLSINNE te antwoord vi. Kyk hoeveel n vraag tel, sodat jy weet hoeveel inligting jy moet gee vii. Let op na vrae wat uit 2 dele bestaan, bv. Is hy siek? Hoe weet jy dit? Jy moet altwee vrae beantwoord anders verloor jy punte. viii. Die vrae word gewoonlik gevra vanaf die eerste tot die laaste paragraaf ix. Nie alle vrae se antwoorde is altyd in die leesstuk nie, soms moet jy dit uitdink. c. Om n vraag te kan antwoord moet jy die vraag kan verstaan: i. Daar is verskillende vraagwoorde wat op n spesifieke manier beantwoord moet word.

d. Hier volg n lys van vraagwoorde en watter soort antwoord by elkeen pas: Vraagwoord Antwoord 1. Wie n persoon 2. Wat n gebeurtenis / of n voorwerp (iets) 3. Hoe n manier / aksie of metode 4. Hoeveel n getal of n nommer 5. Hoekom n rede of n gebeurtenis 6. Waar n plek of posisie 7. Waarom n rede 8. Waarvoor n voorwerp (iets) 9. Waarin n houer of n plek 10. Waarheen n plek 11. Waarop n plek 12. Watter n gebeurtenis of iets 13. Wanneer Tyd 14. Is, het, sal, moet Ja/Nee 15. Enige ander werkwoord Ja/Nee 16. Wat bedoel sy as sy sê Gee n mening 17. Wat word bedoel met die Mening of eie siening / opinie volgende stelling 18. Beskryf Gee n omskrywing 19. Bewys Gee n rede / motivering 20. Hoe weet jy dat Haal n bewys uit die stuk aan 21. Wat dink jy Gee jou eie mening / opinie 22. Wat beteken Gee n verduideliking 23. Volgens wie het n Persoon 24. Haal die sin uit die Soek n sin in die leesstuk leesstuk aan 25. Noem Noem op (gee net die antwoord)

26. Lys Maak n lys (gee net die antwoord) 27. Soek al die woorde Lys net die woorde 28. Gee n ander woord vir Sinonieme (geniet die antwoord) 29. Sê of die volgende waar Gee net die antwoord of onwaar/vals is 30. Sê of die volgende waar Waar/onwaar en gee n rede of onwaar/vals is en mitiveer jou antwoord 31. Sê of die volgende waar of onwaar/vals is en korrgeer dei onwaar/vals antwoord Waar/onwaar en maak die verkeerde antwoord reg I. Vra 1-24 moet in VOLSINNE geantwoord word asook vrae 30-31. II. By vrae 25-29 moet NET DIE ANTWOORDE gegee word. III. n Opinie of mening is hoe jy oor iets voel IV. Wanneer jy n sin moet aanhaal moet jy die sin tussen aanhalingstekens.. skryf.

4. Opsommings Die Spinnekop: Onderwerp Die Vloeidiagram Onderwerp

OF: Onderwerp OF: Onderwerp a. Bepaal die opskrif b. Onthou om altyd die volgende vrae te vra: WIE, WAT, WANNEER, WAAR en HOEKOM c. As jy die bogenoemde vrae antwoord het jy al die inligting wat jy nodig het vir jou opsomming d. Skryf die sub-opskrifte / of onder- opskirfte neer en verander dit in vrae e. Lees die inhoud onder elke opskrif. Onderstreep sleutelwoorde en skryf dit onder elke opskrif nee. Werk in verskillende kleure vir elke onderopskrif.

Indien dit vir studie is, kan jy prentjies ook teken. f. Probeer om sover as moonltik in jou eie woorde te werk. g. Dieselfde raamwerk word ook gebruik vir beplannings by kreatiewe skryfwerk: i. die onderwerp word in die middel (bv die spinnekop) of bo-aan die vloeidiagram geskryf. ii. Nou skryf jy jou idees/gedagtes oor die onderwerp neer soos dit in jou kop opkom in sleutelwoord vorm (onthou die vrae: wie, wat wanneer, waar en hoekom). Werk in kleure veral as dit vir studie is, elke onderafdeling in sy eie kleur. iii. Sodra jy aan niks meer kan dink nie, lees jy jou sleutelwoorde deur en nommer hulle in die volgorde waarin jy jou paragrawe wil skryf iv. Jy kan ook sleutelwoorde wat dieselfde / sinoniem is onder een nommer groepeer. v. Die sleutel idee word dan jou onderwerpsin van elke nuwe paragraaf. vi. Elke opstel / brief ens. moet begin met n inleiding en paragraaf, waarin jy sê waaroor jy skryf. vii. Gevolg deur jou inhoud wat gewoonlik uit 3-4 paragrawe bestaan, elkeen met sy onderwerp paragraaf viii. Laastens kom jou slot paragraaf waarin jy net kortliks sê waaroor jy geskryf het en jou gedagtes saamvat. h. Die bogenoemde is ook die metode wat jy gebruik om vir n praatjie voor te berei. i. Dit is baie belangrrik dat jy eers jou opstel / praatjie op rof skryf en die spel- en taalfoute regmaak voordat jy dit finaal skryf.

5. Navorsing a. Wat is navorsing? Navorsing is wanneer jy iets deeglik en krities moet ondersoek. Op skool verwag ons dat leerders ekstra bronne moet gebruik om inligting te bekom oor n spesifieke onderwerp. Dit gee hulle n geleentheid om meer te wete te kom oor sekere onderwerpe wat nie altyd in diepte in die klas bespreek kan word nie. Skoolprojekte kan positief en pret wees mits dit reg aangepak word. Die eerste oogmerk is dat die opdrag/onderwerp deeglik en duidelik geformuleer moet wees. Die kriteria moet deeglik uiteengesit wees sodat ouers, leerders en onderwysers weet wat word van mekaar verwag. b. Hoe pak ek die navorsing aan? i. Ontleed jou vraag / opdrag deur die sleutelwoorde te onderstreep. ii. Nou moet jy beplan ( n breinkaart opstel) met al die onderafdelings van die onderwerp (soos met die opsommings) iii. Begin altyd met naslaanbronne soos ensiklopedieë, want dit gee vir jou n opsomming van jou onderwerp. iv. Met n naslaanbron moet jy die indeks raadpleeg om seker te maak jy lees al die inligting oor die onderwerp. v. Werk ook met sinonieme (woorde wat dieselfde betekenis het) om jou onderwerp na te slaan, bv Oorlog vi. = veldslag. Skryf die inligting by die verskillende afdeling neer in sleutelwoorde vii. Indien jy nog inligting nodig het kan jy nou ander bronne raadpleeg

viii. Jy mag nooit woord vir woord afskryf nie, anders pleeg jy plagiaat. Jy mag ook nie inligting op die internet bekom en net so gebruik nie. Jy moet jou eie woorde gebruik! ix. Wanneer jy woorde of gedagtes van n ander persoon gebruik, moet dit in aanhalingstekens wees en moet jy noem wie dit gesê het. Ons noem dit n aanhaling. x. Sodra jy al jou intligting bymekaar gemaak het, moet jy jou onderafdeling nommer en dan in paragraaf vorm oorskryf, soos by die opsommings. xi. Onthou die inleiding wat moet sê waaroor jou opdrag gaan, jou inhoud wat uit jou onderafdelings bestaan en jou slot wat in kort weer alles wat jy gesê het opsom. xii. Heel laaste moet jy n bronnelys gee. Dit is n lys van al die bronne wat jy gebruik het om jou inligting te bekom. xiii. Die formaat is soos volg: xiv. Wehmeier, Sally, Oxford Advanced Learner s Disctionary of Current Englsh. Ocrod: Oxford University Press, 2000. xv. Onthou om altyd prentjies of illustrasie te hê.

6. Vergelykings a. Wat vergelyk ons? i. Ons moet OF ooreenkomste gee, OF verskille OF albei ii. Dit is baie moeilik om die opdrag net te begin skryf daarom moet die opdrag ook eers beplan word met wat bekend is as die Venn-diagram. A B C In A skryf jy al die inligting van die eerste onderwerp neer. In B skryf jy al die inligting van die tweede onderwerp neer In C skryf jy al die kenmerke wat dieselfde is van beide A & B Dit is nou makliker om n paragraaf oor die ooreenkomste, verskille of albei te skryf.

iii. Vergelykings kan ook in tabelcorm gedoen word: A C B Inligting van A Ooreenkomste van A&B Inligting van B Die inligting word weereens in sleutelrwoorde op die tabelle aangedui voordat dit in volsinne in n paragraaf geskryf word.

7. Studie metodes: Oorsig Vrae Lees Opsomming & leer Kontroleer Herhaal OVLOK-H metode 1. Oorsig Lees al jou studiewerk eers eenkeer deur, sodat jy weet wat jy moet leer. 2. Vrae Kyk nou veral na jou opskrifte en verander dit in vrae. Dit is gewoonlik wat jou onderwyser ook doen. Sodra jy vrae het weet jy wat om te leer. 3. Lees: Lees nou jou leerstof deur, maar hoofstuk vir hoofstuk. 4. Opsomming en leer: Sodra jy n hoofstuk of afdeling klaar gelees het, moet jy dit nou opsim met behulp van n diagram (spinnekop ens). Onthou om jou eie woord te gebruik. Na die opsomming moet jy nou eers die hoofdtuk of afdeling leer. (Vanaf jou opsomming)

5. Kontroleer: Sê nou die werk op of antwoord vrae oor die werk, of skryf die hoofpunte neer om te toets of jy jou werk ken. 6. Herhaal: Indien jy nog nie die werk ken nie, moet jy wer jou opsommings leer en kontroleer dat jy dit ken. Hier is ook n paar ander metodes wat jy op die proef kan stel: Wat leer ek? a. Leer definisies /bentekenis van woorde of begrippe of woordeskat b. Belangrike name, datums en gebeurtenisse c. Prosesse en eksperimente Hoe leer ek nou? n Mens leer beter as jy sien, hoor en voel. Sien: Ek lees my werk Hoor Ek leer / lees hardop sodat ek die inligting kan hoor Voel Ek skryf my inligting of ek teken prentjies om my te help om beter te onthou. Ek werk ook in verskillende kleure vir elke afdeling.

Ek kry dit nie in my kop nie, wat nou? a. Raak eers rustig voor jy leer en sorg dat jou area vry is van goed wat jou kan pla b. Daar moet genoeg lug en lig wees c. Jy moenie langer as 40 minute aanmekaar leer nie. Jy kan nie langer as dit konsentreer nie. d. Rus ten minste 10-15 min tussenin. e. Wanneer jy rus moet jy weggaan van die area waar jy leer. f. Luister na Barok musiek terwyl jy leer g. Moet nie die hele tyd dink oor hoe moelik die werk ie nis, dit veroorsaak dat jy dit nie kan onthou nie. h. As jy nie die feite kan onthou nie, maar n DONKIE, bv. Rivier En hoë en Lae berge In die land En Fantastiese kuste = RELIEF OF n rympie: OF Meneer Van As My Jas Sal U Nie } Name van planete Maak n storie op

OF Teken prentjies en maak asbsurdhede op Gaan slaap vroeg en wees ontspanne ander slaan jy so toe soos n boek!!!

8. Antwoord van n vraestel i. Lees jou instruksies deeglik deur ii. Lees die vraestel deur. Soms kry jy die antwoordel van vrae later in die vraestel. iii. Doen die waar- of onwaar- vrae eerste. iv. Maak seker jy lees die vraag REG. v. Doen nou die vrae wat jy die beste ken eerste. vi. Onderstreep die sleutelwoorde sodat jy die vraag ka verstaan vii. Vertrou jou geheue, veral by waar en onwaar vrae en meervoudige keuse vrae. Jou eerste keuse is gewoonlik reg AS jy die vraag reg gelees het. viii. Slaan die moeilike vrae eers oor, kom later terug daarna, andes moes jy tyd en hande nie jou vraestel af nie. ix. Kyk na jou puntetelling om te bepaal hoeveel jy moet skryf, moenie meer doen as wat gevra word nie. Dit mors tyd en jy kry nie meer punte nie. x. Hou die tyd dop en werk op ongeveer n minuut per feit. In die hoërskool is dit 30 sekondes per feit. xi. Wees baie kalm anders gaan jy jou feite vergeet.

Bronnelys 1. De Klerk, P.F. et al. Lees, Gesels en Skryf. Kaapstad: Maskew Miller Longman 2. De Villiers Pieter Afrikaans: 4 in een. Rustenburg: Proteapark 3. Eye Read Handleiding. Prosper Processes 4. Grove M.C & Hauptfleisch H.M.A.M Remedierende Onderwys in die Primere Skool. HAUM: Pretoria 5. Jacobs Vernon K. Studie Geheime New York: Audio Forum 6. Kda Graad 4 & 7 7. Latti Mari. Gouws Sonja Sukses met Afrikaans. Kaapstad: Maskew Miller Longman