SOUTH AFRICAN COLLEGE JUNIOR SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL. Graad 6 Begrip [15] Taal [40] 10 Junie 2014.

Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir


IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

MARKETING MANAGEMENT

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

How To Get A Bsc In Forensic Science

Kunsuitstalling in Calitzdorp

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

Human Rights and Workman s Compensation:

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

1. Lees en leestegnieke

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Policy on Student Leadership Development and Training

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

Emile Page 9 Maart September 2009 Deur Heleen Page

Algemene vrae - ontvangers

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

Astra castra Dot Serfontein

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

K28337 KOMMissin 4058 RA5

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

DIE LEWENDE TAAL. No. II. (Vir Standaard III) GOEDGEKEUR DEUR DIE SKOOLBOEKE KOMMISSIE VAN DIE SUIDAFRIKAANSE AKADEMIE. Inspekteur van Skole

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland

IP-NBM. Copyright Capgemini All Rights Reserved

Welcome to. and and. for.

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

INHOUDSOPGAWE

Examen Software Engineering /09/2011

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings

Government Gazette Staatskoerant

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

Relationele Databases 2002/2003

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

Perspective Training College (PTC)

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

The Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd

Deur die innerlike word gedikteer aan:

An information technology governance framework for the public sector. by Judith Terblanche. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Benefits, business considerations and risks of big data

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

The Importance of Collaboration

Doelgerigte Jeugbediening (

OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF


Title page. Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball. competition. Author: Maarten Breyten van der Meulen

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

NAAR NEDERLAND HANDLEIDING

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

Transcription:

Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat volg. Die Moordwalvis Storie deur Andrew Frinkle Wanneer Gert na die reuse (gigantic) diere by die akwarium naby sy huis gaan kyk het, het hy een dier spesifiek dopgehou (watched). Hy het van dolfyne gehou, maar hy was erg oor walvisse (whales). Die Beluga-walvisse van die Arkanika was veral besonders, maar dit was die moordwalvis wat sy hart gesteel het. Hy kon vir ure na hulle kyk. Die wit en swart op die moordwalvis het die kleure selfs meer spesiaal laat lyk. Dit het die dier laat uitstaan. Hul spelerigheid (playfulness) en intelligensie het hom verstom (amazed). Hy het daarvan gehou om te kyk hoe die afrigters (coaches) hulle deur spronge en toertjies (tricks) lei. Een keer was n afrigter gelanseer (launched) vanaf die snoet (snout) van n moordwalvis. Dit was n indrukwekkende skouspel (spectacle). Dit verbaas hom altyd hoe vinnig en rats so n massiewe dier kan wees. Almal dink dat hy stadig sal wees, maar hy kan so vinnig soos n koeël (bullet) deur die reuse tenks skiet en in en uit die water ontplof. Dit het hom ook verbaas om te leer dat hulle eintlik deel is van die dolfynfamilie, ongeag hul naam! Hulle is nader aan die dolfyne as ander walvisse. In die akwarium eet hulle baie vis en ander versnapperinge (snacks). Maar in die wilde see kan ons dan verstaan hoekom hulle hierdie vreeslike naam het. Hulle eet robbe, kleiner walvisse en enige iets wat hulle kan vind. Hul tande is baie skerp. Hulle is ook bo-aan die voedselketting (food chain) en gevaarliker as haaie. Hierdie moordwalvisse is besonderse diere. Hulle het hom geïnspireer om meer van die see te leer. Hy het gedink dat hy eendag n marienebioloog wil word om dan nog meer van sy gunsteling dier te leer.

Beantwoord die volgende vrae in volsinne: Kies die korrekte antwoord. Skryf die nommer en die antwoord neer. 1. Waarheen gaan Gert gereeld? die dieretuin die park die akwarium die strand (1) 2. Wat is Gert se gunsteling dier om na te kyk? robbe pikkewyne dolfyne moordwalvisse (1) 3. Watter van die volgende is NIE n rede hoekom Gert van moordwalvisse hou nie? Hul spoed en krag Hul kleur Hul stadigheid Hul intelligensie (1) 4. Moordwalvisse is deel van watter familie? dolfyne haaie robbe pikkewyne (1) 5. Alhoewel moordwalvisse oulik (cute) lyk, weet Gert dat moordwalvisse... is. A. gevaarlike roofdiere B. saggeaarde roofdiere C. vriendelike roofdiere D. snaakse roofdiere (1) 6. Hoe verskil die moordwalvis in die akwarium van die moordwalvis in die see? (1) 7. Gee een woord uit die storie wat vir jou sê dat die walvis baie groot is. (1) 8. Noem een toertjie wat die afrigters met die moordwalvis doen. (1) 9. Wat word bedoel met Moordwalvisse is bo-aan die voedselketting? (2) 10. Hoe weet jy dat die moordwalvis n roofdier (predator) is? (1) 11. Watter dier volgens die storie is die gevaarlikste seedier? (1) 12. Waarom wil Gert eendag n marienebioloog word? (1) 13. Verduidelik die volgende woorde in een sin: 13.1. akwarium (1) 13.2. intelligensie (1)

Lees die instruksies en beantwoord die vrae. Skryf net die vraagnommer en antwoorde. 1. Skryf die volgende sin oor en begin met die onderstreepte woord(e). Daar is n groot akwarium naby Gert se huis om te besoek. [1] 2. Skryf die volgende sin oor en begin met die woord(e) tussen hakies: Gert het n gratis kaartjie om akwarium toe te gaan. (Verlede naweek ) [1] 3. Identifiseer en beskryf die bywoord in die volgende sin: Die walvisse eet gereeld baie vis en ander versnapperinge. [2] 4. Watter soort sin is die volgende? Dit was die moordwalvis wat Gert se hart gesteel het. [1] 5. Skryf die volgende sin korrek oor: Die seun se familie wil help hom om verder te studeer. [1] 6. Skryf die korrekte voornaamwoorde vir die woorde tussen hakies: (James) vra vir (James se pa) of (James se pa) vir (James) sal betaal om te gaan studeer. [2] 7. Skryf die volgende sin oor en begin met die woord(e) tussen hakies: Gert sien die walvis in die tenk swem, want hy het baie tyd om dit te doen. (Eergister ) [2] 8. Skryf die korrekte meervoud van die woorde tussen hakies: Die (skip) is n groot gevaar vir die walvisse, want hulle stort baie (gifstof) in die see. [1]

Lees die instruksies en beantwoord die vrae. Skryf net die vraagnommer en antwoorde. 9. Gee een woord vir die woorde tussen hakies: Gert koop (elk jaar) n kaartjie vir die akwarium, want dit is (nie baie keer nie) dat hy nie soontoe gaan nie. (In die dag) is hy by die skool, maar (in die middag) gaan hy akwarium toe. [2] 10. Skryf die verkleinwoord van die woorde tussen hakies neer: Gert en sy (nooi) hou daarvan om na die klein (walvis) te kyk wanneer dit geleer word om deur n klein (ring) te spring. Hulle het selfs n (naam) vir die baba walvis. [2] 11. Skryf die korrekte byvoeglike naamwoord vir die woorde tussen hakies: Die (jonk) walvis hou daarvan om in die (koud) water te swem. Die (laag) temperatuur van die water en die (rof) see is nie n probleem vir hom nie. [2] 12. Skryf die volgende woorde in die korrekte woordorde: Gert sal laat altyd vir skool wees, want hy sal om op te staan sukkel. [2] 13. Skryf die volgende sin oor en begin met die woord(e) tussen hakies: Gert se ouers het baie geld nodig, want Gert wil universiteit toe gaan. (Volgende jaar ) [2] 14. Skryf die meervoud van die woorde tussen hakies: Die walvis luister goed na die baie (bevel) van die afrigter. Hulle gunsteling (eetding) is vis en (rob), want dit is vol goeie (voedingstof). [2] 15. Skryf die korrekte voornaamwoord vir die woorde tussen hakies: (Gert) sê vir (Suzanne) : Wil (Suzanne) saam met (Gert) na die akwarium gaan? (Suzanne) moet vir (Suzanne) eie kaartjie betaal, maar (Gert) sal vir (Gert en Suzanne) kos koop. [4]

Lees die instruksies en beantwoord die vrae. Skryf net die vraagnommer en antwoorde. 16. Watter soort sin is die volgende? Ek is so bly om jou weer na al hierdie jare te sien! [1] 17. Skryf een woord vir die bywoorde tussen hakies: Gert besoek die akwarium (baie keer) en hy beplan om (oor n kort tydjie) weer te gaan. [1] 18. Skryf die volgende sin oor en begin met die woord(e) tussen hakies: Gert is elke aand by die huis, want hy het baie werk om te doen. (Oormôre ) [2] 19. Skryf die volgende woorde in die korrekte orde: n vertoning ; gaan ; kyk ; om die akwarium te ondersteun ; Gert en sy familie ; elke tweede naweek [1] 20. Skryf die volgende sin korrek oor: Die afrigters het baie tyd elke dag spandeer om die walvisse toertjies te leer, want die mense om dit te sien betaal. [2] 21. Skryf die verkleinwoord van die woorde tussen hakies: Die akwarium het besluit om die klein (walvis) n (stuk) kos te gee. Wanneer die walvis toertjies doen, spring dit oor die afriger wat op n klein (stoel) sit. Die afrtigter gee dan vir die walvis n vis wat hy in sy klein (hand) hou. [2] 22. Skryf die korrekte byvoeglike naamwoord vir die woorde tussen hakies: Die (gaaf) afrigter laat die kinders aan die (oud) walvis vat. Hy vertel vir hulle dat die (gevaarlik) walvisse nie van (dood) vis hou nie. [2] 23. Skryf die korrekte voornaawoorde neer: (Gert se ma) is bekommerd oor (Gert),want (Gert) skeep (Gert se) skoolwerk af. [2]

MEMORANDUM BEGRIP 1. c. akwarium 2. d. moordwalvisse 3. c. hul stadigheid. 4. a. dolfyne 5. a. gevaarlike roofdiere [5] 6. Hulle eet verskillende kos. [1] 7. massiewe [1] 8. n Afrigter was gelanseer van die snoet van n moordwalvis [1] 9. Niks eet hulle nie. hulle het geen vyande nie. [2] 10. Hulle eet ander diere / hulle tande is baie skerp. [1] 11. n Moordwalvis [1] 12. Om meer van sy gunsteling dier te leer. [1] 13.1. n Tenk waar seediere aangehou word. [1] 13.2. Iets of iemand wat baie slim is. [1] TOTAAL: 15

MEMORANDUM TAAL 1. Naby Gert se huis is daar n groot akwarium om te besoek. [1] 2. Verlede naweek het Gert n gratis kaartjie gehad om akwarium toe te gaan. [1] 3. gereeld bywoord van tyd [2] 4. Stelsin [1] 5. Die seun se familie wil hom help om verder te studeer. [1] 6. Hy sy hy hom [2] 7. Eergister het Gert die walvis in die tenk gesien swem, want hy het baie tyd gehad om dit te doen. [2] 8. skepe gifstowwe [1] 9. jaarliks selde bedags smiddags [2] 10. nooientjie walvissie ringetjie naampie [2] 11. jong koue lae rowwe [2] 12. Gert sal altyd laat vir skool wees, want hy sal sukkel om op te staan. [2] 13. Volgende jaar sal Gert se ouers baie geld nodig hê, want Gert sal universiteit toe wil gaan. [2] 14. bevele eetgoed robbe voedingstowwe [2] 15. Hy haar jy my Jy jou ek ons [4] 16. Uitroepsin [1] 17. dikwels kortliks [1] 18. Oormôre sal Gert elke aand by die huis wees, want hy sal baie werk hê om te doen. [2] 19. Gert en sy familie gaan elke tweede naweek n vertoning kyk om die akwarium te ondersteun. [1] 20. Die afrigters het elke dag baie tyd spandeer om die walvisse toertjies te leers, want die mense betaal om dit te sien. [2] 21. walvissie naampie stoeltjie handjie [2] 22. gawe ou jong dooie [2] 23. Sy hom hy sy [2]