BEMAGTIG DEUR DIE HEILIGE GEES

Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:


INHOUDSOPGAWE

How To Get A Bsc In Forensic Science

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Vertrekpunte van die Christelike geloof

MARKETING MANAGEMENT

Uit die Woord DOOD EN LEWE

Policy on Student Leadership Development and Training

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

SONDEVAL, VERLOSSING EN HERSTEL WG de Vries. Sondeval, verlossing en. Die omkeer van God se hart...4. U rollende donder het weerklink 5

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

NUWE BYBEL: WARE EN VALSE BYBELS

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

Deur die innerlike word gedikteer aan:

Die huwelik as 'n gawe van God

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Algemene vrae - ontvangers

Gebed in Jesus se naam (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

Is Henog en Elía in die Hemel?

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER

Die Groot Afvalligheid

DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 17 Inleiding

Human Rights and Workman s Compensation:

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

n Kerugmatiese perspektief op bedieninge in die Nuwe Testament

Preek Jan Steyn op 11 Desember Teks: Daniël 3 Tema: God, gode en vuuroonde

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL. Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens

PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

MODULE OOR VERWERPING WERKSTUK Bladsy D3 oorweeg hierdie vrae doen opsomming van die wat u raak en die twee kolomme onder die primêre prentjie.

Doelgerigte Jeugbediening (

HOëRSKOOL PORTERVILLE

1. Lees en leestegnieke

Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

Die vertaling. Die Vertaling

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007

Laat waai met jou gawes

In Teologiese perspektief op lewe is noodsaaklik, aangesien die betekenis van lewe

Government Gazette Staatskoerant

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

GEE GOD AAN N VROU, WAT DIE SLAGOFFER VAN VERKRAGTING IS, DIE REG OM N ABORSIE TE KRY?

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

Hoe om die Gebedsgids te gebruik

DIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP

Kunsuitstalling in Calitzdorp

Mission and Jewish Evangelism Always and Everywhere LCJE conference at High Leigh Cecilia Burger

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

Om die Psalms biddend te sing of singend te bid

THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH

Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. AIDS HELPLINE: Prevention is the cure

DIE ANTICHRIS VAN OPENBARING ONTMASKER

Die Herlewing Wanneer God in krag kom

DIE BETEKENIS EN KONTEKS VAN GENADE EN WAARHEID IN JOHANNES 1:14-18

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

'N TERUGBLIK... Met opregte waardering vir waardevolle lesse geleer, Marieta Visagie 29 Augustus 2014

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

'n Sosio-historiese skets van die tussen-testamentêre periode

Missionale gemeentes in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Teologies verantwoord

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001. In the matter between: and THE MAIZE BOARD

Transcription:

BEMAGTIG DEUR DIE HEILIGE GEES Soms lees ons die Bybel asof dit vir iemand anders bedoel is: (Joh 14:12 AOV) Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan. (Joh 14:13 AOV) En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. (Joh 14:14 AOV) As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen. Wat n aangrypende belofte is dit nie hierdie nie! Kan dit waar wees?! Die sleutel is die Heilige Gees wat gekom het! Hy van wie JESUS gepraat het in: (Joh 14:15 AOV) As julle My liefhet, bewaar my gebooie. (Joh 14:16 AOV) En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: (Joh 14:17 AOV) die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. (Joh 14:18 AOV) Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe. Dink hieroor: Deur die werking van die Gees van God in ons, wil God dieselfde dinge deur ons doen as wat JESUS gedoen het! Dieselfde dinge lammes wat weer loop; blindes wat kan sien; dooies wat opstaan; storms wat stil word. Maar ook groter dinge as dit wat JESUS gedoen het. Dit is wat JESUS self belowe vir jou en my wat kan gebeur? Of wat gaan gebeur? Die keuse lê absoluut in jou hande. n Ander Trooster het gekom om by ons te bly soos wat Jesus by Sy dissipels gebly het 24 uur per dag, sewe dae n week. So is die Gees by en in ons. Met ander woorde, soos wat Jesus die gelowiges se Helper was tydens Sy lewe op aarde, is die Heilige Gees nou ons Helper. Hy sit hierdie Helper-bediening voort tot die einde toe. Die Grieks vir Trooster is parakletos en dit beteken Comforter, Advocate. One called to the side of another for help or councel. Jesus sê vir ons in Johannes 14:18-20 Omdat Hy by en in julle is, gaan Ek self in en by julle wees. Saamgestel deur Tania Berrangé (www.taniab.co.za) vir Jeugbediening 2010 Page 1

DIE FOKUS VAN DIE BEDIENING VAN DIE HEILIGE GEES (Joh 14:26 AOV) maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. Die fokus van die Heilige Gees se bediening deur ons is (1) die woorde van JESUS en (2) die woorde oor JESUS. Net JESUS en dit wat Hy gedoen en gesê het. Daarop gaan die Gees die heeltyd die kollig vestig. As ons wil hê dat die Gees ons alles moet leer van JESUS, dan moet die Woord van God prioriteit in ons lewe word, want JESUS is die Woord wat aarde toe gekom het en vlees geword het en onder ons kom woon het. (Joh 1:1-5, 14) DIT IS JESUS WAT ONS DOOP MET DIE HEILIGE GEES Mat 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur. Sy Naam is ook Gees van die waarheid, sê JESUS. Hy sal van My getuig (Johannes 15:26; 16:8-14). Dink n bietjie saam met my oor die wonder wat JESUS hier beskryf: God die Heilige Gees, kom woon in elkeen se hart wat JESUS as Verlosser en Here bely. Hy is gedurig by ons en in ons en gebruik ons monde, hande en liggaam om die hart van die Vader, Sy liefde, en die volle waarheid oor JESUS met n ongelowige wêreld te deel. Die Heilige Gees wil ons gefokus hou op JESUS en dit wat Hy vir ons bewerk het. Daarom kan ons verwag dat die Heilige Gees ons al hoe meer sal leer van ons erfenis in JESUS. Dis ook die Heilige Gees wat God se planne vir die toekoms aan ons openbaar. Hy doen dit deur visioene of drome of deur ander gelowiges. DIT BRING NUWE KRAGDIMENSIE IN JOU LEWE Die Heilige Gees, in en op Jesus, het n nuwe kragdimensie in JESUS se bediening meegebring. In Mattheus 3:11 hoor ons uit die mond van Johannes die Doper dat Jesus bekend gaan staan as die Doper met die Heilige Gees. JESUS was self tydens die aanvang van Sy openbare bediening deur die Vader met die Heilige Gees toegerus. (Luk 3:21-22) Daarom beskryf Lukas Jesus in Lukas 4:1 as vol van die krag van die Gees. Jesus kry die geleentheid om in die sinagoge aan die mense te verduidelik hoekom Hy gesalf is. (Jes 61:1-3) Saamgestel deur Tania Berrangé (www.taniab.co.za) vir Jeugbediening 2010 Page 2

DIS N BELOFTE VAN JESUS AAN ELKEEN WAT GLO Net voor Jesus se hemelvaart belowe Hy elkeen van Sy volgelinge die volgende: (Hand 1:8 AOV) maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. (Hand 2:4 AOV) En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek. Sonder hierdie krag-dimensie in ons eie lewens kan ons nie effektiewe getuies van n lewende God en Sy werk wees nie. Paulus beaam hierdie krag-dimensie in sy eie lewe en bediening in (1Th 1:5) HOEKOM IS DIE HEILIGE GEES BELANGRIK IN ONS LEWE? Gee ons krag in ons innerlike mens om onder die druk van omstandighede en die wêreld sterk en staande te bly. Gee vir ons nog meer krag om sonde, slegte gewoontes en ander bindinge te oorwin. Help ons om selfbejammering te oorkom wanneer ons vervolg word, as gevolg van die vreugde en krag. Verskerp ons visie omtrent wat God besig is om te doen in die wêreld vandag. Maak ons meer sensitief vir die geestelike dinge en die geestelike realm. Verhelder ons verstand sodat ons die Woord van God kan verstaan. Help ons om effektief te bid. Gee ons krag oor die mag van Satan. Bevorder die vrug van die Gees in ons lewens. Werk deur ons met die gawes van die Heilige Gees. VEREISTES VIR DOPING MET DIE HEILIGE GEES Die belofte van die Heilige Gees is vir ALMAL WAT GLO. (Hand 2:38-39) Hier word dit belowe dat as jy jou van jou sondes bekeer het en jou sondes kwytgeskeld is, jy die doping met die Heilige Gees kan ontvang. Dit is n belofte vir alle mense. En wanneer jy die doping met die Heilige Gees ontvang sal die bewys daarvan wees die taal wat jy ontvang: (Mar 16:17; Hand 2:4) n Paar gevallestudies kan ons duideliker sien wat gebeur wanneer mense met die Heilige Gees gedoop word: (Hand 10:45-46; Hand 19:6) Saamgestel deur Tania Berrangé (www.taniab.co.za) vir Jeugbediening 2010 Page 3

Die grootste vereiste vir die wat glo om gedoop te word met die Heilige Gees, is dat jy daarna moet dors. (Joh 7:37-39; Jes 58:11) Dan moet ons aanhou om n lewe van gehoorsaamheid en heiligmaking te leef (Joh 14:15-17) Ons moet besef dat saam met die ontvang van die Heilige Gees gaan daar verantwoordelikhede gepaard. Die Heilige Gees is daar om jou krag te gee om die evangelie te verkondig en om n getuie van JESUS te wees. (Luk 4:18-19) Dan moet jy onvoorwaardelik aan God oorgee. Soos die Heilige Gees n woord of n taal in jou gees gee, moet jy dit uitspreek in die geloof en toelaat dat strome van lewende water deur jou vloei. (Luk 24:48-49) (Joh 14:17 AOV) die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie.wêreld in Grieks is kosmos en beteken die sosiale wêreld, die ongeredde mense kan Hom nie ontvang nie. Daarom het nie al die mense die Heilige Gees nie. (Rom 8:9-16; Gal 4:6; 1 Kor 3:16-17) Die rede hoekom die ongeredde mens nie hieraan kan deel hê nie is omdat hulle weier om Hom te sien of te ken deur die evangalie toe te laat om in hulle lewens te werk. Joh 1:12; Joh 3:5; Joh 3:16-20; Joh 5:24 Saamgestel deur Tania Berrangé (www.taniab.co.za) vir Jeugbediening 2010 Page 4

OM DIE HERE DEUR DIE DOOPWATER TE VOLG (Hand 2:38 AOV) En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. (Hand 2:39 AOV) Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal wat daar ver is, die wat die Here onse God na Hom sal roep. Vir die Jood in daardie dae, om gedoop te word, het beteken dat hulle al hulle regte van Judaïsme (of die Jodedom), alle fellowship met hulle nasie met al hulle politieke regte en voorregte opgee en deel geword van Christenskap. Vir jou en my beteken dit dieselfde. Ons gaan al ons regte van n sondige lewe, fellowship met die sonde en al die regte en voorregte moet opgee en dit verloën en deel van Christus se nuwe familie word. Dit gaan beteken dat ons in sekere opsigte onterf gaan word soos die Jode. Hulle was onmiddelik afgesny van die familie en het hulle erfporsie verloor deur gedoop te word, want die doop was n verklaring dat hulle Judaïsme verloën en deel is van n nuwe familie in Christus. Daar is van julle hier wat afgesny gaan word van jou vriende, selfs van jou familie, wanneer jy hierdie stap van aksie neem. Volgens die Skrif moet jy jou altyd eers bekeer, voor jy jou kan laat doop, en n persoon wat homself bekeer ontvang onmiddelik vergifnis van sonde. Slegs dan kan n persoon die Here deur die doopwater volg as n uiterlike simbool van die dood, die graf en opstanding van Jesus Christus. Die doop is n uiterlike teken wat volg na n innerlike verandering wat jy deurgaan het, waar JESUS jou hart besny het en verander het deur wedergeboorte. Die waterdoop getuig aan die wêreld dat jy reeds jou laat bekeer het en vergewe is deur jou geloof in Christus. (Lees Romeine 6 vir nog Bybelstudie oor die doop) Saamgestel deur Tania Berrangé (www.taniab.co.za) vir Jeugbediening 2010 Page 5