BEMAGTIG DEUR DIE HEILIGE GEES
|
|
|
- Lee Ward
- 9 years ago
- Views:
Transcription
1 BEMAGTIG DEUR DIE HEILIGE GEES Soms lees ons die Bybel asof dit vir iemand anders bedoel is: (Joh 14:12 AOV) Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan. (Joh 14:13 AOV) En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. (Joh 14:14 AOV) As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen. Wat n aangrypende belofte is dit nie hierdie nie! Kan dit waar wees?! Die sleutel is die Heilige Gees wat gekom het! Hy van wie JESUS gepraat het in: (Joh 14:15 AOV) As julle My liefhet, bewaar my gebooie. (Joh 14:16 AOV) En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: (Joh 14:17 AOV) die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. (Joh 14:18 AOV) Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe. Dink hieroor: Deur die werking van die Gees van God in ons, wil God dieselfde dinge deur ons doen as wat JESUS gedoen het! Dieselfde dinge lammes wat weer loop; blindes wat kan sien; dooies wat opstaan; storms wat stil word. Maar ook groter dinge as dit wat JESUS gedoen het. Dit is wat JESUS self belowe vir jou en my wat kan gebeur? Of wat gaan gebeur? Die keuse lê absoluut in jou hande. n Ander Trooster het gekom om by ons te bly soos wat Jesus by Sy dissipels gebly het 24 uur per dag, sewe dae n week. So is die Gees by en in ons. Met ander woorde, soos wat Jesus die gelowiges se Helper was tydens Sy lewe op aarde, is die Heilige Gees nou ons Helper. Hy sit hierdie Helper-bediening voort tot die einde toe. Die Grieks vir Trooster is parakletos en dit beteken Comforter, Advocate. One called to the side of another for help or councel. Jesus sê vir ons in Johannes 14:18-20 Omdat Hy by en in julle is, gaan Ek self in en by julle wees. Saamgestel deur Tania Berrangé ( vir Jeugbediening 2010 Page 1
2 DIE FOKUS VAN DIE BEDIENING VAN DIE HEILIGE GEES (Joh 14:26 AOV) maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. Die fokus van die Heilige Gees se bediening deur ons is (1) die woorde van JESUS en (2) die woorde oor JESUS. Net JESUS en dit wat Hy gedoen en gesê het. Daarop gaan die Gees die heeltyd die kollig vestig. As ons wil hê dat die Gees ons alles moet leer van JESUS, dan moet die Woord van God prioriteit in ons lewe word, want JESUS is die Woord wat aarde toe gekom het en vlees geword het en onder ons kom woon het. (Joh 1:1-5, 14) DIT IS JESUS WAT ONS DOOP MET DIE HEILIGE GEES Mat 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur. Sy Naam is ook Gees van die waarheid, sê JESUS. Hy sal van My getuig (Johannes 15:26; 16:8-14). Dink n bietjie saam met my oor die wonder wat JESUS hier beskryf: God die Heilige Gees, kom woon in elkeen se hart wat JESUS as Verlosser en Here bely. Hy is gedurig by ons en in ons en gebruik ons monde, hande en liggaam om die hart van die Vader, Sy liefde, en die volle waarheid oor JESUS met n ongelowige wêreld te deel. Die Heilige Gees wil ons gefokus hou op JESUS en dit wat Hy vir ons bewerk het. Daarom kan ons verwag dat die Heilige Gees ons al hoe meer sal leer van ons erfenis in JESUS. Dis ook die Heilige Gees wat God se planne vir die toekoms aan ons openbaar. Hy doen dit deur visioene of drome of deur ander gelowiges. DIT BRING NUWE KRAGDIMENSIE IN JOU LEWE Die Heilige Gees, in en op Jesus, het n nuwe kragdimensie in JESUS se bediening meegebring. In Mattheus 3:11 hoor ons uit die mond van Johannes die Doper dat Jesus bekend gaan staan as die Doper met die Heilige Gees. JESUS was self tydens die aanvang van Sy openbare bediening deur die Vader met die Heilige Gees toegerus. (Luk 3:21-22) Daarom beskryf Lukas Jesus in Lukas 4:1 as vol van die krag van die Gees. Jesus kry die geleentheid om in die sinagoge aan die mense te verduidelik hoekom Hy gesalf is. (Jes 61:1-3) Saamgestel deur Tania Berrangé ( vir Jeugbediening 2010 Page 2
3 DIS N BELOFTE VAN JESUS AAN ELKEEN WAT GLO Net voor Jesus se hemelvaart belowe Hy elkeen van Sy volgelinge die volgende: (Hand 1:8 AOV) maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. (Hand 2:4 AOV) En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek. Sonder hierdie krag-dimensie in ons eie lewens kan ons nie effektiewe getuies van n lewende God en Sy werk wees nie. Paulus beaam hierdie krag-dimensie in sy eie lewe en bediening in (1Th 1:5) HOEKOM IS DIE HEILIGE GEES BELANGRIK IN ONS LEWE? Gee ons krag in ons innerlike mens om onder die druk van omstandighede en die wêreld sterk en staande te bly. Gee vir ons nog meer krag om sonde, slegte gewoontes en ander bindinge te oorwin. Help ons om selfbejammering te oorkom wanneer ons vervolg word, as gevolg van die vreugde en krag. Verskerp ons visie omtrent wat God besig is om te doen in die wêreld vandag. Maak ons meer sensitief vir die geestelike dinge en die geestelike realm. Verhelder ons verstand sodat ons die Woord van God kan verstaan. Help ons om effektief te bid. Gee ons krag oor die mag van Satan. Bevorder die vrug van die Gees in ons lewens. Werk deur ons met die gawes van die Heilige Gees. VEREISTES VIR DOPING MET DIE HEILIGE GEES Die belofte van die Heilige Gees is vir ALMAL WAT GLO. (Hand 2:38-39) Hier word dit belowe dat as jy jou van jou sondes bekeer het en jou sondes kwytgeskeld is, jy die doping met die Heilige Gees kan ontvang. Dit is n belofte vir alle mense. En wanneer jy die doping met die Heilige Gees ontvang sal die bewys daarvan wees die taal wat jy ontvang: (Mar 16:17; Hand 2:4) n Paar gevallestudies kan ons duideliker sien wat gebeur wanneer mense met die Heilige Gees gedoop word: (Hand 10:45-46; Hand 19:6) Saamgestel deur Tania Berrangé ( vir Jeugbediening 2010 Page 3
4 Die grootste vereiste vir die wat glo om gedoop te word met die Heilige Gees, is dat jy daarna moet dors. (Joh 7:37-39; Jes 58:11) Dan moet ons aanhou om n lewe van gehoorsaamheid en heiligmaking te leef (Joh 14:15-17) Ons moet besef dat saam met die ontvang van die Heilige Gees gaan daar verantwoordelikhede gepaard. Die Heilige Gees is daar om jou krag te gee om die evangelie te verkondig en om n getuie van JESUS te wees. (Luk 4:18-19) Dan moet jy onvoorwaardelik aan God oorgee. Soos die Heilige Gees n woord of n taal in jou gees gee, moet jy dit uitspreek in die geloof en toelaat dat strome van lewende water deur jou vloei. (Luk 24:48-49) (Joh 14:17 AOV) die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie.wêreld in Grieks is kosmos en beteken die sosiale wêreld, die ongeredde mense kan Hom nie ontvang nie. Daarom het nie al die mense die Heilige Gees nie. (Rom 8:9-16; Gal 4:6; 1 Kor 3:16-17) Die rede hoekom die ongeredde mens nie hieraan kan deel hê nie is omdat hulle weier om Hom te sien of te ken deur die evangalie toe te laat om in hulle lewens te werk. Joh 1:12; Joh 3:5; Joh 3:16-20; Joh 5:24 Saamgestel deur Tania Berrangé ( vir Jeugbediening 2010 Page 4
5 OM DIE HERE DEUR DIE DOOPWATER TE VOLG (Hand 2:38 AOV) En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. (Hand 2:39 AOV) Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal wat daar ver is, die wat die Here onse God na Hom sal roep. Vir die Jood in daardie dae, om gedoop te word, het beteken dat hulle al hulle regte van Judaïsme (of die Jodedom), alle fellowship met hulle nasie met al hulle politieke regte en voorregte opgee en deel geword van Christenskap. Vir jou en my beteken dit dieselfde. Ons gaan al ons regte van n sondige lewe, fellowship met die sonde en al die regte en voorregte moet opgee en dit verloën en deel van Christus se nuwe familie word. Dit gaan beteken dat ons in sekere opsigte onterf gaan word soos die Jode. Hulle was onmiddelik afgesny van die familie en het hulle erfporsie verloor deur gedoop te word, want die doop was n verklaring dat hulle Judaïsme verloën en deel is van n nuwe familie in Christus. Daar is van julle hier wat afgesny gaan word van jou vriende, selfs van jou familie, wanneer jy hierdie stap van aksie neem. Volgens die Skrif moet jy jou altyd eers bekeer, voor jy jou kan laat doop, en n persoon wat homself bekeer ontvang onmiddelik vergifnis van sonde. Slegs dan kan n persoon die Here deur die doopwater volg as n uiterlike simbool van die dood, die graf en opstanding van Jesus Christus. Die doop is n uiterlike teken wat volg na n innerlike verandering wat jy deurgaan het, waar JESUS jou hart besny het en verander het deur wedergeboorte. Die waterdoop getuig aan die wêreld dat jy reeds jou laat bekeer het en vergewe is deur jou geloof in Christus. (Lees Romeine 6 vir nog Bybelstudie oor die doop) Saamgestel deur Tania Berrangé ( vir Jeugbediening 2010 Page 5
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may
Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit
Kindertoewyding Ouers wy kinders aan die Here toe volgens n sekere woord beginsel wat die Woord van die Here aan hulle voorhou uit die lewe van Jesus. Jesus is hulle Verlosser en voorbeeld Broer en hulle
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge
TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP
TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP SAMEVATTING VAN KERNBOODSKAPPE IN DIE BYBEL MET TEMA VAN HOOP (REEKS 1) SAAMGESTEL DEUR N LUX MUNDI GROEIGROEP PAUL EN MARIETJIE LE ROUX EMILE HURTER DANIE EN HENTA PAYNE SCHALK
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:
Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is
Addisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke
INHOUDSOPGAWE -1- -2-
INHOUDSOPGAWE Al my twyfel...59 Al sou die vyeboom nie bot nie...37 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie...45 Al jul volke klap jul hande...12 Al was ek nie daar nie...36 Alive, alive!...10 All Hail
How To Get A Bsc In Forensic Science
DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n
VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?
VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?, Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here Jesus, ons is weer vergader in U Naam, met groot verwagting vir die uitstorting van die verkwikkende Krag van God om
"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"
Boodskap van die samesteller Anna Eksteen, aan jou, die ontvanger van. "GOUE GEDAGTES". Ek het hierdie boekie met baie liefde saamgestel en vertrou dat dit vir jou en vir wie jy dit ookal mag aanstuur
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Kol.1:9 11 Ons het in die vorige boodskap ter inleiding gepraat oor die voorreg wat gelowiges het om deur die
God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)
God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) 1. God se wese is vervat in sy beloftes. Die beloftes van God is nie iets apart van God self
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:
N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP
LEWENSENTRUM GEMEENTE MEI 2016 EIS JOU NUWE GEBOORTES OP N FLIEKAAND MET N VERSKIL DIE BELANGRIKHEID VAN DIE REGTE KLERE MEIMAAND IS GEBEDSMAAND BY PLS KANTLYNE WAT BETEKEN HEMELVAART VIR JOU? N LIG WAT
EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom
EERSTE LIEFE 1 Ek is altyd hier by jou 2 My eerste liefde 3 Woorde 4 Stofpad langs 5 As die od van Josafat jou vat 6 Hou vas aan jou droom 7 Jesus se mense 8 Heelword in my lof 9 You are not alone 10 Rietkind
THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION
FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT
FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2
Vertrekpunte van die Christelike geloof
Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers Morné Diedericks 1 Voorwoord 2 Inhoudsopgawe Voorwoord... 2 Inhoudsopgawe... 3 Inleiding... 4 Hoofstuk 1: Verskillende godsdienste... 5 Hoofstuk
MARKETING MANAGEMENT
Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why
Uit die Woord DOOD EN LEWE
Uit die Woord DOOD EN LEWE? Wat ʻn ongewone titel vir ʻn artikel. En waarom begin met die dood? Sekerlik strewe ons almal na ʻn lewe waarin ons versadig is met oorvloed en genot in terme van die seëninge
Policy on Student Leadership Development and Training
Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die
Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012
Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012 Erediens Materiaal - Verskaf deur CABSA, (the Christian AIDS Bureau for Southern Africa). Agtergrond en Tema vir 2012 Daar word jaarliks by twee geleenthede
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT
. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.
1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van
n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12
EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,
SONDEVAL, VERLOSSING EN HERSTEL WG de Vries. Sondeval, verlossing en. Die omkeer van God se hart...4. U rollende donder het weerklink 5
Augustus 2010 Nommer 96 SONDEVAL, VERLOSSING EN HERSTEL WG de Vries Die sondeval was om weg van die lewende God te val. Dit het in die paradys gebeur. Die Bybel leer uitdruklik dat die sonde deur een mens
INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY
INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY Geestelike rekmerke: 1 Gerek in verhoudings 25 Januarie 3 2 3 4 5 Geestelike rekmerke : Daaglikse rekwerk tussen Sondae 1 Februarie 6 Geestelike rekmerke : Wat
NUWE BYBEL: WARE EN VALSE BYBELS
NUWE BYBEL: WARE EN VALSE BYBELS Alle Bybels is nie die Woord van God nie. Hierdie geskrif, net sewe bladsye, sal u help om te kan onderskei tussen die ware Bybel en valse Bybel met Skrif bewyse. EN, kortliks,
JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE
AGAB EN JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS VAN DIE EENHEID TUSSEN AGAB EN JESEBEL DEUR SANDY WARNER N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS 1 VAN DIE EENHEID TUSSEN JESEBEL & AGAB (Die Prinsmag
Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125
Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership
Deur die innerlike word gedikteer aan:
Deur die innerlike word gedikteer aan: 2 Gedruk en geset deur: Dogter van Sion Posbus 1130 Hartebeespoort, 0216 Tel: (012) 376 4304 e-pos: [email protected] Webwerf: www. nuweopenbaring. co. za 3
Die huwelik as 'n gawe van God
1 Die huwelik as 'n gawe van God Die huwelik dra n groot wonder in hom om. Een-saamheid word twee-saamheid. En hierdie twee-saamheid is gegee teen alle willekeur in, en moet stand hou teen elke argument
PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent
Algemene vrae - ontvangers
~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts
Gebed in Jesus se naam (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)
Gebed in Jesus se naam (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) Die Naam van Jesus is van die allergrootste belang in voorbidding. Daarsonder is ons tot niks in
Is Henog en Elía in die Hemel?
1 Is Henog en Elía in die Hemel? Inleiding Hoofstroom-Christendom dring daarop aan dat die hemel die loon is van die gereddene. Sleutelbewystekste wat dan aangehaal word om hierdie siening te ondersteun,
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: [email protected]
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: [email protected] Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will
RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER
AANHANGSEL F RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER 1. Inleiding Die basiese beginsels rondom die verkryging van verklarings van kinders bly dieselfde as die beginsels
Die Groot Afvalligheid
Die Groot Afvalligheid Vind uit wat jou pastoor, priester, predikant of kerk nie wil hê jy moet weet nie! Openbaring 12:9 sê dat Satan die hele wêreld verlei het. Kan dit waar wees? Hier is die feite wat
DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 17 Inleiding
DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 17 Inleiding Hoofstuk 17 en 18 vorm n eenheid. Hoofstuk 17 openbaar die groot hoer. Vers 1 openbaar dat sy deur God gestraf gaan word. o Hoofstuk 17 teken die besondere aard
Human Rights and Workman s Compensation:
Human Rights and Workman s Compensation: The Experiences of Two Injured Workers Susan Landman, MSc Clinical Educator, Division of Occupational Therapy, School of Health and Rehabilitation Sciences, University
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat
OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF
OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF 1 OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF ` Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here, ons dank U vanaand vir die belofte van die koms van die Here Jesus, waar ons sal ontmoet
20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!
20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! Daar is n gesegde wat sê dat daar in elke huwelik wat meer as n week oud is, gronde vir egskeiding is. Die kuns is egter om deurgaans die gronde vir
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit
HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD
Graad 8: 2016 1. Suurlemoen! (roman)(isbn:9780799342352) bestel nuut by boekwinkel of koop tweedehands in boekestoor English Home Language 1.Mrs Frisby and the Rats of NIMH (ISBN: 0 435 121 979 ) - bestel
Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent
n Kerugmatiese perspektief op bedieninge in die Nuwe Testament
n Kerugmatiese perspektief op bedieninge in die Nuwe Testament R J Jones N KERUGMATIESE PERSPEKTIEF OP BEDIENINGE IN DIE NUWE TESTAMENT ROBERT JOHANNES JONES 92321683 VOORGELÊ TER VERVULLING VAN DIE GRAAD
Preek Jan Steyn op 11 Desember 2011. Teks: Daniël 3 Tema: God, gode en vuuroonde
Preek Jan Steyn op 11 Desember 2011. Teks: Daniël 3 Tema: God, gode en vuuroonde Inleiding: Die oorsprong van die boek van Daniël: Die tyd waarin die boek Daniël finaal op skrif gestel was waarskynlik
SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962
1194 Inkomstebelastingwet (58/1962), saamgelees met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (108/1996): Protokol tot wysiging van die konvensie tussen die regering van die Republiek van Suid-Afrika
Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad
Huntington Siekte Algemene Inligting Neurogenetiese Kliniek Groote Schuur-hospitaal Afdeling Menslike Genetika Universiteit van Kaapstad Die siekte wat jy of jou familielid het word Huntington siekte genoem.
ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL. Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens
ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens Inleiding Moet vrouens regtig in byeenkomste stilbly? Moet hulle hoedens of hoofbedekkings dra? Die probleme aangaande
PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI
PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI Ek Groet U Weer In Die Mooi En Edel Naam Van Jesus Christus Ons Verlosser. Dit Is Baie Belangrik Dat Ons Die Bewoording Van Hierdie Petisie Moet Reg Verstaan En Beskryf.
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.
MODULE OOR VERWERPING WERKSTUK Bladsy D3 oorweeg hierdie vrae doen opsomming van die wat u raak en die twee kolomme onder die primêre prentjie.
MODULE OOR VERWERPING WERKSTUK Bladsy D3 oorweeg hierdie vrae doen opsomming van die wat u raak en die twee kolomme onder die primêre prentjie. D4 n baie belangrike opdrag... skryf aan die persoon n brief
Doelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za)
YSBREKERS EN SPELETJIES VIR JEUGDIENSTE REëLS OM YSBREKERS VLOT TE LAAT VERLOOP Moenie afkondig ons gaan nou n speletjie speel nie. Begin met iets soos: o.k. dit is wat ons gaan doen of deel gou in soveel
HOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
1. Lees en leestegnieke
Studie-metodes Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel 1. Lees en leestegnieke Om
Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel
Die Bybel in die skilderkuns van Vincent van Gogh Eben Scheffler 1 Departement Ou Testament en Nabye Oosterse Studies, UNISA, Suid-Afrika E-pos: [email protected] In hierdie artikel word n oorsig van
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the
Die vertaling. Die Vertaling
Die vertaling Die Vertaling Die vertaling van die Tanakh, (Instruksies (Wet), Profete en Geskrifte), is gedoen vanuit die Masoretiese Hebreeuse teks: Die Stutgartensia en die Westminister Leningrad Codekse,
The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!
Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007
FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007 In the matter between MARIUS EKSTEEN PLAINTIFF and ABSA BANK LIMITED NEDBANK LIMITED DEFENDANT FIRST THIRD PARTY TOPSY WILTON
Laat waai met jou gawes
Laat waai met jou gawes VREDELUST GEMEENTE Inleiding:Wat is Laat waai met jou gawes? Laat waai met jou gawes wil volgelinge van Jesus help om hul gawes, passie en persoonlike styl te ontdek en ontwikkel
In Teologiese perspektief op lewe is noodsaaklik, aangesien die betekenis van lewe
In Teologiese perspektief op lewe is noodsaaklik, aangesien die betekenis van lewe noodsaaklik is vir die verstaan van die prosesse rondom die dood. Anders gestel: wanneer ons agterkom wat die Bybel oor
Government Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 588 Pretoria, 27 June Junie 2014 No. 37778 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the
101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding
Inleiding Elke keer dat ik een uitspraak of een inspirerende quote hoor of zie dan noteer ik deze (iets wat ik iedereen aanraad om te doen). Ik ben hier even doorheen gegaan en het leek me een leuk idee
Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world
Maart 2014 Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world Prof Tommy du Plessis (director of the NWU Potchefstroom Business
GEE GOD AAN N VROU, WAT DIE SLAGOFFER VAN VERKRAGTING IS, DIE REG OM N ABORSIE TE KRY?
Wêreld-nuusbrief NUWE JERUSALEM Pastoor Tony Alamo Kerke Wêreldwyd Die Alamo Christelike Volk Volume 18700 GEE GOD AAN N VROU, WAT DIE SLAGOFFER VAN VERKRAGTING IS, DIE REG OM N ABORSIE TE KRY? Pastoor
AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS (Moet in tik- of drukskrif ingevul word en persoonlik deur die applikant by sy
Hoe om die Gebedsgids te gebruik
Hoe om die Gebedsgids te gebruik Die hoofdoel van die Jerigo Mure tweemaandelikse Gebedsgids is om inligting aan bidders en gelowiges te voorsien sodat hulle meer effektief kan bid vir herlewing en redding
DIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP
DIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP deur ALWYN JOHANNES SMALL Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad MA (Teologie) in die FAKULTEIT TEOLOGIE UNIVERSITEIT
Kunsuitstalling in Calitzdorp
Newsletter 01 September 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: [email protected] Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:
Mission and Jewish Evangelism Always and Everywhere LCJE conference at High Leigh Cecilia Burger
Nuusbrief van die familie van NG Kerke se Simcha Bediening aan Jode Newsletter from the Dutch Reformed Churches Simcha Mnistry to the Jewish people Francois Wessels (021) 919-5903 Cecilia Burger (021)
IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES
IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES BY DANA BENJAMIN HENRI SMIT B.COM, LLB, HDIP TAX LAW Short dissertation submitted in partial (25%) fulfillment
STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy
FACULTY OF HEALTH SCIENCES SCHOOL OF MEDICINE / SCHOOL FOR ALLIED HEALTH PROFESSIONS STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational
AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT
BREDASDORP STRUISBAAI Posbus/P O Box 51, 7280 Tel: (028) 435-6538 Tel: (028) 425-5500 Faks/Fax: (028) 425-1019 NAPIER E-mail: Tel: (028) 423-3257 [email protected] AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION
Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)
Reportable judgment Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Case No: 1320/2010 In the matter between: PRINSLOO Plaintiff and THE ROAD ACCIDENT FUND
Om die Psalms biddend te sing of singend te bid
Om die Psalms biddend te sing of singend te bid Paul Styger Sentrum vir BWI Potchefstroomkampus Noorwes-Universiteit POTCHEFSTROOM E-pos: [email protected] Dirk Human Dept. Ou-Testamentiese Wetenskap Fakulteit
THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH
CRITICAL ASSESSMENT OF MANAGEMENT PRACTICES OF DR YUSUF DADOO PUBLIC HOSPITAL PATRICK MBEKO SOFOHLO (14666499) MINI-THESIS PRESENTED IN PART FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC
Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. AIDS HELPLINE: 0800-123-22 Prevention is the cure
Please note that most Acts are published in English and another South African official language. Currently we only have capacity to publish the English versions. This means that this document will only
DIE ANTICHRIS VAN OPENBARING ONTMASKER
DIE ANTICHRIS VAN OPENBARING ONTMASKER WIE IS DIE ANTICHRIS? Daar heers vandag groot belangstelling omtrent die Antichris. Ons word gewaarsku teen sy merk, naam en beeld. Maar wie is die Antichris? Hoe
Die 1857-1862 Herlewing Wanneer God in krag kom
Die 1857-1862 Herlewing Wanneer God in krag kom Saamgestel deur Bennie Mostert Jerigo Mure Publikasie Bestel van: Jerigo Mure Internasionale Gebedsnetwerk Privaatsak X22 Lynnwoodrif 0040 Suid-Afrika Tel.:
DIE BETEKENIS EN KONTEKS VAN GENADE EN WAARHEID IN JOHANNES 1:14-18
ABSTRACT DIE BETEKENIS EN KONTEKS VAN GENADE EN WAARHEID IN JOHANNES 1:14-18 The meaning and context of "grace and truth" in John 1:14 18 P P A KOTZÉ The meaning of a word or phrase must be determined
THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL
Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter
Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Liewe ouer Tygerberg en Karakter Transformasie is trots om hierdie handleiding aan u te verskaf. Die Karakter Transformasie program is met groot sukses aan die leerders
'N TERUGBLIK... Met opregte waardering vir waardevolle lesse geleer, Marieta Visagie 29 Augustus 2014
'N TERUGBLIK... Hiermee enkele uittreksels uit VrydagNuus-briewe sedert 2004. Dit wys iets van Ben se pad met die ontwikkeling van elektroniese kommunikasie (en van woelinge in die kerk). Ben se unieke
SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN
SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN Naam van les: Sorg vir jou troeteldiere Tyd: Een week Graad Een Geletterdheid Kurrikulum Standaarde (CAPS) Taal Vertel n bekende storie wat n begin, middel en einde het.
COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Case No : 146/97 IN THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA In the matter between COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED Appellant and LOTTER, FRANCOIS
'n Sosio-historiese skets van die tussen-testamentêre periode
GRKS 312 'n Sosio-historiese skets van die tussen-testamentêre periode Die invloed van die tydperk tussen die Ou- en Nuwe-Testament op die wêreld waarin Christus geleef het Marnix Boersema 22145079 5/2/2012
Missionale gemeentes in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Teologies verantwoord
Page 1 of 9 Missionale gemeentes in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Teologies verantwoord Author: J. Christo van der Merwe 1 Affiliation: 1 Reformed Theological College, University of Pretoria,
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001. In the matter between: and THE MAIZE BOARD
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001 In the matter between: THE MAIZE BOARD Applicant and F.H. BADENHORST & 18 OTHERS Respondents CORAM:
