*Julie Geregtigheid en Genade in die Ou Testament: Deel 2
|
|
|
- Daniella Watkins
- 9 years ago
- Views:
Transcription
1 Les 4 *Julie Geregtigheid en Genade in die Ou Testament: Deel 2 SABBATMIDDAG Lees vir hierdie week se studie: Eseg. 37:1 14; Ef. 2:10; Eseg. 47:1 8; Matt. 5:16; Op. 22:1, 2; Jes. 61:1 11. Geheueteks: En al die lewende wesens wat wemel, oral waar die dubbele stroom kom, sal lewe; en daar sal n menigte visse wees, omdat hierdie waters daarheen gekom het; en dié waters sal gesond word, en alles sal lewe waar die stroom kom (Esegiël 47:9). n Woonbuurt wat in die 1950 s en vroeë 1960 s floreer het, het in die laat 1960 s en vroeë 1970 s n oorlogsgebied geword. Die meeste gesinne het weggetrek en n rits verlate en afgebrande huurkamers agtergelaat. Besighede het weggetrek en dwelms en misdaad het die plek daarvan ingeneem, wat die woonbuurt een van die onwenslikste plekke gemaak het. In 1986 verlaat n Christengesin hulle gerieflike huis in n ander voorstad en trek na hierdie vervalle stedelike gebied. n Leraar van n ander stad het hom by hulle aangesluit. Hulle herbou twee afgebrande geboue en omskep dit in hulle wonings. Die twee gesinne bring hulle tyd op straat deur, hulle ontmoet gemeenskapsgroepe en bly in omgang met diegene wat in die area agtergebly het. Hierdie twee gesinne was die katalisator wat God gebruik het om n kerk te begin wat genesing en transformasie na hierdie dooie gemeenskap sou bring. Vandag nog gaan hulle werk en impak voort, en hulle het reeds groot verandering in talle lewens teweeggebring. God het iets te sê aangaande die rol van Sy kerk in hopelose situasies soos hierdie. Hierdie week se les gaan voort om te luister na die koor van stemme uit die Ou Testament wat na God se volk roep om Sy karakter van goedhartigheid aan die wêreld te openbaar. *Bestudeer vandeesweek se les ter voorbereiding vir Sabbat, 23 Julie. 30
2 Sondag Julie 17 Lewendig in Christus Die genade van God wat herlewing bring aan diegene wat dood is in hulle oortredinge en sonde, word op grafiese wyse in Esegiël 37 geopenbaar. Esegiël, die profeet, word deur die Gees weggevoer na n vallei wat vol dooie, droë en verstrooide bene is. Hierdie bene verteenwoordig die hele Israel. God vra: Mensekind, kan hierdie bene lewendig word? (Eseg. 37:3). Die antwoord op hierdie vraag ontvou soos die profeet aan hierdie bene profeteer. Lees Esegiël 37:1 14. Wat sou God vir hierdie volk van Hom doen? Die uitslag van die boodskap wat aan die droë bene gelewer is, was (1) dat hulle lewendig geword (het) en op hulle voete gaan staan n ontsaglike groot leër! (Eseg. 37:10); (2) God sal Sy volk in hulle eie landstreek vestig (Eseg, 37:14); (3) en hulle sal weet dat dit God is wat dit alles gedoen het (Eseg. 37:14). Maar om herstel te wees, is nie voldoende nie. God se volk word herstel vir n sending, n opdrag. Israel moes n lig vir die nasies wees. Lees Efesiërs 2:10. Waarom word ons weer lewendig gemaak geestelik herskep in Christus? Ons aanvaarding by God is slegs verseker deur Sy geliefde Seun, en goeie werke is maar slegs die gevolg van die werking van Sy sonde-verskonende liefde. Dit is tot geen krediet vir ons nie, en ons het niks wat aan ons verleen kan word vir ons goeie werke waardeur ons n aanspraak kan maak op die verlossing van ons siele nie. Verlossing is God se vrye gawe aan die gelowige, aan hom gegee om Christus se ontwil alleen. Die vermoeide siel mag vrede vind deur geloof in Christus, en Sy vrede sal in die regte verhouding wees met sy geloof en vertroue. Hy kan nie sy goeie werke aanbied as n pleidooi vir die redding van sy siel nie. Maar is goeie werke dan van geen werklike waarde nie? Word die sondaar, wat elke dag straffeloos sondig, dan met dieselfde guns deur God gereken as die een wat deur geloof in Christus n poging aanwend om in sy integriteit te werk? Die Skrif gee die antwoord: Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel (Efe. 2:10). In Sy goddelike plan, deur Sy onverdiende gawe, het die Here dit so georden dat goeie werke beloon sal word. Ons word alleen deur Christus se verdienste aanvaar; en die handelinge van genade, die bewys van weldade, wat ons uitvoer, is die vrugte van geloof. Ellen G. White, Selected Messages, book 3, pp. 199, 200 (vry vertaal). 31
3 Maandag Julie 18 n Vloeiende Rivier Lees Esegiël 47:1 8. Wat gebeur met die tempel wat Esegiël in n visioen gesien het? Dit blyk dat die tempel n lekplek het. Jy wonder dalk of daar n pyp gebars het, of wat? In hierdie geval was die lekkasie n goeie ding. Hierdie water wat uit die tempel gesyfer het, het na die ooste toe gevloei. Die Soutsee (beter bekend as die Dooie See), is oos van Jerusalem geleë, en is die laagste punt op aarde waar daar n watermassa is. Tussen Jerusalem en die Dooie See is daar n gebied van ongeveer 34 kilometer van woestynlandskap, wat die Araba-vallei insluit, en eintlik bekend staan as die depressie (lae vlakte) van die Jordaan en die Dooie See. Die see is so sout dat niks daarin kan leef nie. Maar, wanneer die water van die tempel dit bereik, word die dooie water van die see genees. Dis n simboliese begrip wat dui op die kerk van God, die tempel (1 Pet. 2:4, 5), wat uitreik en n bron van gesondheid en genesing is vir diegene wat vasgevang is in hulle oortredinge en sonde. Lees Matteus 5:16. Wat sê Jesus hier vir ons aangaande die wyse waarop ons Hom in die wêreld verteenwoordig? Die Zambezirivier in Zambië, Afrika, het sy oorsprong as n vlak spruitjie wat onder n boom uitvloei. Namate dit in die rigting van die Victoria-watervalle vloei, groei dit tot n vlak stroom (enkeldiepte), tot kniediepte, tot heuphoog, en later n rivier, diep genoeg om in te swem. Net so ook, al is dit aanvanklik klein, het die water wat onder die tempel ontspring het, algaande momentum en impak gekry, todat dit n stroom geword het waar ek nie kon deur nie. Die water was diep, sodat n mens sou moes swem (Eseg. 47:5, AFR83). Jou kerk se genesende invloed mag dalk klein begin, maar dit kan groei totdat dit jou gemeenskap transformeer! Ons werk is aan my voorgestel, in die begin, as iets klein, baie klein, n stroompie. Ellen G. White, Testimonies for the Church, vol. 7, p. 171 (vry vertaal). Lig, water albei is beelde wat gebruik word wanneer daar gepraat word oor wat God deur ons kan doen om ander te help. Hoe kan ons beter medewerkers word om aan die behoeftiges te getuig? 32
4 Dinsdag Julie 19 Die Kerk: n Lewensbron Waar die stroom ook kom, sal dit wemel van al die soorte diere en sal daar baie vis wees...; Waar die stroom kom, sal alles lewe (Eseg. 47:9, AFR83). Esegiël se profesie illustreer dat waar die rivier vanuit God se kerk vloei, daar lewe sal wees. Esegiël 47:10 voeg by tot die wonderbaarlikheid van dit alles. Wat n vreemde gesig sal dit nie wees nie: op die walle van n massa water, wat daarvoor bekend is dat daar geen vis in leef nie, word dit meteens n plek waar vissermanne hulle nette uitgooi omdat so baie vis daar gevang word. Die hele punt van hierdie saak is dat wanneer die krag van God in Sy mense werksaam is, kan lewe ontstaan waar dit nooit voorheen bestaan het nie. Waar God aan die werk is, is daar nie meer n hopelose situasie nie, en geen groep mense is buite die bereik van verlossing nie, en geen oorerflikheid van n ongelukkige verlede hoef ons te verdoem tot n toekoms van wanhoop nie. The Interpreter s Bible, (Nashville: Abingdon Press, 1956), vol. 6, p. 328 (vry vertaal). God se onbeskryflike groot genade doen wonderlike dinge vir enigeen wat dit wil aanvaar. Hier het ons weer die boodskap van die evangelie. Deur ons kan God hoop bied aan diegene wat mismoedig, wanhopig, verdor en sterwend is, beide geestelik en fisiek. Vergelyk Esegiël 47:12 met Openbaring 22:1, 2. Wat vertel hierdie twee gedeeltes jou aangaande die uiteindelike bestemming van diegene wat genees en lewend gemaak is deur Jesus deur middel van Sy kerk? Een dag sal God se mense insluitend die lede van die gemeenskap wat God genees en lewend gemaak het deur die onselfsugtige werk van die kerklidmate op die nuwe aarde wees, waar n ander rivier is, een wat uitvloei vanaf die troon van God. Daar sal geen woestyne, geen droogte, of dood wees nie. In die tussentyd terwyl ons wag op daardie wonderlike werklikheid wil God hê dat Sy kerke plekke moet wees waarvandaan daar genesing en oorvloedige lewe na die gemeenskap toe vloei. Hy wil deur ons werk om die woestyne, lae vlaktes, en Dooie Seë in ons gebiede te omskep sodat hulle oorvloedige lewe in Jesus kan hê (Joh. 10:10); die algehele Adventisteboodskap in n neutedop. Die profeet Amos beskryf n soortgelyke prentjie as in Esegiël 47. Lees Amos 5:24. Hoe vergelyk hierdie beeld met die rol wat jou kerk in julle gemeenskap vervul? Op watter tasbare wyses is jou kerk n genesende rivier daar? 33
5 Woensdag Julie 20 Jubileum-Beloftes Die Ou Testament is gevul met die idee dat diegene wat geseënd is met materiële dinge, asook op geestelike gebied, diegene sal bereik wat nie so bevoorreg is nie. Lees Jesaja 61:1 11. Wat sê God hier aan Sy volk, en hoe kan ons dit toepas op onsself en op ons roeping voor die Here? Lees ook Lukas 4:18. Jesaja 61 begin met n verklaring dat die Gees van die Here deur die Gesalfde Een werksaam is om die goeie nuus aan dié in nood te verkondig, die moedeloses op te beur, en vrylating aan te kondig vir die gevangenes, en bevryding vanuit duisternis en wanhoop aan die wat opgesluit is (Jes. 61:1). Al die elemente van hierdie belofte het hulle vervulling in die jaar van die Here se guns. Die jaar van die Here se guns is n verwysing na die Genadejaar, wat ons reeds gesien het wat gevul is met die implikasies van die noodsaaklikheid om in die behoeftiges se nood te voorsien. Daarom, die treurendes in Sion ontvang eer, die bedroefdes wat sieraad vir as kry, en vreugde-olie vir treurigheid, n gewaad van lof vir n verslae gees - (Jes. 61:3) is juis hulle wat die ou puinhope en verwoeste plekke uit vroeëre dae sal opbou en nuutmaak. Diegene wat geseënd is deur die messiaanse jubileum word die transformeerders van die gemeenskap, en hulle maak die verwoeste stede weer nuut (Jes. 61:4). God se diensknegte word priesters en dienaars genoem, en word onderhou deur die rykdom van die omliggende nasies (Jes. 61:5, 6). Die beeld wat ons hier in Jesaja 61 sien van die Gesalfde Een wat die omliggende volke transformeer deur die voorspoed van diegene wat in n verbond met Hom staan (Jes. 61: 8, 9), is van toepassing op diegene, vandag, wat geroep is om priesters en dienaars in gemeenskappe reg rondom die wêreld te wees. Behoort dieselfde transformerende invloed van hierdie profesie nie ook gevoel te word in ons wonderlike arbeid in die Here nie? Ons moet bly wees in die Here, beklee met klere van heil en geregtigheid, te midde van ons gemeenskappe (Jes. 61:10, 11). Lees Jesaja 61:9. Wat n kragtige getuienis is dit nie oor wat God vir Sy volk doen nie? Kan dieselfde ding vandag van ons gesê word? Waarom, of waarom nie? 34
6 Donderdag Julie 21 Die Kerk n Agent vir Verandering Lees Miga 6. Waarteen spreek die Here Hom hier uit? Miga sluit by die ander profete van die Ou Testament aan wat dit benadruk dat eksterne vorme van godsdiens, wat mank gaan aan die nederige en uitdruklike totstandkoming van geregtigheid en genade, nooit aanvaarbaar vir n regverdige en genadige God sal wees nie. Wat is die lewensnoodsaaklike boodskap van Miga 6:8? Ware godsdiens is prakties. Om seker te wees, sluit dit die gebruike en seremonies van die kerk in, maar... dit is nie soseer n weerhouding van kos as wat dit is om voedsel met hongeriges te deel nie. Praktiese goddelikheid is die enigste soort godsdiens wat deur die regbank van God erken word (Matt. 25:34 46). Ellen G. White, The SDA Bible Commentary, vol. 4, p. 306 (vry vertaal). Vandag nog verwerp God voortdurend die afvalligheid van n eksterne godsdiens wat praktiese goddelikheid (soos in Miga 6:8) uitsluit. Ons godsdiensvorms is op sigself nie die doel nie; hulle is n middel tot n doel, en daardie doel is Christus, wat in ons geopenbaar moet word. In die inleiding tot hierdie week se les het ons twee gesinne ontmoet wat in n hopelose gemeenskap ingetrek het om in hulle behoeftes te voorsien. Die twee gesinne het n klein groepie in een van hulle sitkamers gestig met nuwe vriende van die woonbuurt. Die lede van hierdie nuutgestigte groepie het in alle erns gebid dat God aan hulle sou toon hoe om die gemeenskap te laat herleef. Hulle het met n Christelike ontwikkelingsagentskap saamgespan en begin om vrywilligers te werf om die verslete huurkamers rondom hulle weer op te bou. Indien jy vandag hierdie gemeenskap sou besoek, sal jy n vooruitstrewende nuwe gemeenskap daar aantref wat soveel beter doen as voorheen. Dit het n werklikheid geword omdat n klein kerkie bereid was om Jesus se liefde op n praktiese wyse uit te dra en dit het die verandering in die gemeenskap teweeggebring. Hierdie werk is n bewys van die uiters praktiese en kragtige wyse waarop Christus aan die werk is deur Sy mense, en die wyse waarop Hy Sy mense bereik deur uit te reik en ander te ondersteun. Al praat God met Sy volk as n geheel, is die jou in vers 8 in die enkelvoud. God praat persoonlik met elkeen. Hoe goed openbaar jy, persoonlik, wat die Here hier sê as goed? 35
7 Vrydag Julie 22 Vir verdere studie: Lees Jer. 22:1 16; Eseg. 16:49; Sag. 7:9, 10. Lees Ellen G. White Comments, pp. 1165, 1166, in The SDA Bible Commentary, vol. 4; God s Design in Our Sanitariums, pp. 227, 228, in Testimonies for the Church, vol. 6. Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God? (Miga 6:8). Hoeveel duideliker kan die Here in hierdie opsig wees oor wat Hy van Sy volk vra? God wys aan ons wat goed is, en hierdie goed is dieselfde woord wat oor en oor in Genesis 1 gebruik word waar dit verwys na die presondeval Skepping. Daarom word ons dus eintlik terugverwys na die ideaal, na dit wat God oorspronklik vir ons beplan het, en uiteindelik, waartoe Hy ons sal herstel nadat Jesus se wederkoms plaasgevind het. Hierdie frase vertaal as wat vra die Here van jou kan dalk ook (en miskien meer korrek) vertaal word as wat soek die Here van jou. Daarom, wat soek God van ons, Sy verloste volk wat deur die genade van Christus bedek is? Die antwoord word aangedui in die wyse waarop ons met ander en God in n verhouding staan. Eerstens moet ons regverdig handel en optree. Dit is so gepas in die lig van die temas van hierdie kwartaal se lesse; hoe help ons diegene wat dikwels hulpelose slagoffers van ongeregtigheid is? Tweedens, ons moet die genade liefhê. Ons leef in n genadelose wêreld. Wat n kragtige getuienis sal ons kan wees indien ons die genade liefhet, en dit uitdra deur liefde aan ander? Derdens, ons moet nederig voor God wandel. Indien die Here in Miga 6:4 hulle terugverwys na bevryding uit slawerny in Egipte as n rede vir hulle om nederig en getrou voor Hom te wees, hoeveel te meer is dit nie vandag op ons van toepassing nie? Ons is immers verlos deur die bloed van Jesus! Die realiteit van die kruis, en wat dit gekos het om ons te verlos, behoort ons altyd nederig voor God te stem. Vrae vir bespreking: 1. Watter teksgedeeltes uit die Ou Testament kan jy vind wat praat van ons verpligting teenoor die behoeftiges? 2. In Amos 5, veral verse 21 24, vind ons sterk woorde oor die godsdienstige mense in die tyd van Amos, en oor hoe God meer belangstelling daarin getoon het oor die wyse waarop ander behandel word as in die godsdienstige rituele wat Hyself ingestel het? Wat behoort dit ons te vertel oor waar ons klem moet lê? 3. Hoe moet ons waaksaam wees teen die gevaar om so opgeneem te word in mense se materiële behoeftes, dat ons hulle geestelike behoeftes verwaarloos? Hoe tref mens die korrekte balans tussen ons begeerte om aan die minderbevoorregtes te getuig, en die behoeftiges onder ons? 36
8 Notas
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may
Addisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat
THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge
VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?
VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?, Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here Jesus, ons is weer vergader in U Naam, met groot verwagting vir die uitstorting van die verkwikkende Krag van God om
Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit
Kindertoewyding Ouers wy kinders aan die Here toe volgens n sekere woord beginsel wat die Woord van die Here aan hulle voorhou uit die lewe van Jesus. Jesus is hulle Verlosser en voorbeeld Broer en hulle
How To Get A Bsc In Forensic Science
DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir
Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012
Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012 Erediens Materiaal - Verskaf deur CABSA, (the Christian AIDS Bureau for Southern Africa). Agtergrond en Tema vir 2012 Daar word jaarliks by twee geleenthede
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE
Uit die Woord DOOD EN LEWE
Uit die Woord DOOD EN LEWE? Wat ʻn ongewone titel vir ʻn artikel. En waarom begin met die dood? Sekerlik strewe ons almal na ʻn lewe waarin ons versadig is met oorvloed en genot in terme van die seëninge
God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)
God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) 1. God se wese is vervat in sy beloftes. Die beloftes van God is nie iets apart van God self
MARKETING MANAGEMENT
Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why
Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:
Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is
INHOUDSOPGAWE -1- -2-
INHOUDSOPGAWE Al my twyfel...59 Al sou die vyeboom nie bot nie...37 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie...45 Al jul volke klap jul hande...12 Al was ek nie daar nie...36 Alive, alive!...10 All Hail
TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP
TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP SAMEVATTING VAN KERNBOODSKAPPE IN DIE BYBEL MET TEMA VAN HOOP (REEKS 1) SAAMGESTEL DEUR N LUX MUNDI GROEIGROEP PAUL EN MARIETJIE LE ROUX EMILE HURTER DANIE EN HENTA PAYNE SCHALK
N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP
LEWENSENTRUM GEMEENTE MEI 2016 EIS JOU NUWE GEBOORTES OP N FLIEKAAND MET N VERSKIL DIE BELANGRIKHEID VAN DIE REGTE KLERE MEIMAAND IS GEBEDSMAAND BY PLS KANTLYNE WAT BETEKEN HEMELVAART VIR JOU? N LIG WAT
EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom
EERSTE LIEFE 1 Ek is altyd hier by jou 2 My eerste liefde 3 Woorde 4 Stofpad langs 5 As die od van Josafat jou vat 6 Hou vas aan jou droom 7 Jesus se mense 8 Heelword in my lof 9 You are not alone 10 Rietkind
. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.
1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die
Algemene vrae - ontvangers
~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts
Policy on Student Leadership Development and Training
Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver
INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY
INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY Geestelike rekmerke: 1 Gerek in verhoudings 25 Januarie 3 2 3 4 5 Geestelike rekmerke : Daaglikse rekwerk tussen Sondae 1 Februarie 6 Geestelike rekmerke : Wat
PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent
FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT
FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Kol.1:9 11 Ons het in die vorige boodskap ter inleiding gepraat oor die voorreg wat gelowiges het om deur die
Is Henog en Elía in die Hemel?
1 Is Henog en Elía in die Hemel? Inleiding Hoofstroom-Christendom dring daarop aan dat die hemel die loon is van die gereddene. Sleutelbewystekste wat dan aangehaal word om hierdie siening te ondersteun,
"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"
Boodskap van die samesteller Anna Eksteen, aan jou, die ontvanger van. "GOUE GEDAGTES". Ek het hierdie boekie met baie liefde saamgestel en vertrou dat dit vir jou en vir wie jy dit ookal mag aanstuur
RACUMIN Paste / Pasta
RACUMIN Paste / Pasta REG. NO. L6401 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L6401 Wet Nr. 36 van 1947 RACUMIN PASTE IS A UNIVERSAL BAIT FOR RAT CONTROL IN ALL AREAS, INCLUDING DUMPS AND ANIMAL STABLES. DUE TO ITS
SONDEVAL, VERLOSSING EN HERSTEL WG de Vries. Sondeval, verlossing en. Die omkeer van God se hart...4. U rollende donder het weerklink 5
Augustus 2010 Nommer 96 SONDEVAL, VERLOSSING EN HERSTEL WG de Vries Die sondeval was om weg van die lewende God te val. Dit het in die paradys gebeur. Die Bybel leer uitdruklik dat die sonde deur een mens
Vertrekpunte van die Christelike geloof
Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers Morné Diedericks 1 Voorwoord 2 Inhoudsopgawe Voorwoord... 2 Inhoudsopgawe... 3 Inleiding... 4 Hoofstuk 1: Verskillende godsdienste... 5 Hoofstuk
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman
HOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
GEE GOD AAN N VROU, WAT DIE SLAGOFFER VAN VERKRAGTING IS, DIE REG OM N ABORSIE TE KRY?
Wêreld-nuusbrief NUWE JERUSALEM Pastoor Tony Alamo Kerke Wêreldwyd Die Alamo Christelike Volk Volume 18700 GEE GOD AAN N VROU, WAT DIE SLAGOFFER VAN VERKRAGTING IS, DIE REG OM N ABORSIE TE KRY? Pastoor
ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL. Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens
ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens Inleiding Moet vrouens regtig in byeenkomste stilbly? Moet hulle hoedens of hoofbedekkings dra? Die probleme aangaande
DIE BETEKENIS EN KONTEKS VAN GENADE EN WAARHEID IN JOHANNES 1:14-18
ABSTRACT DIE BETEKENIS EN KONTEKS VAN GENADE EN WAARHEID IN JOHANNES 1:14-18 The meaning and context of "grace and truth" in John 1:14 18 P P A KOTZÉ The meaning of a word or phrase must be determined
Die huwelik as 'n gawe van God
1 Die huwelik as 'n gawe van God Die huwelik dra n groot wonder in hom om. Een-saamheid word twee-saamheid. En hierdie twee-saamheid is gegee teen alle willekeur in, en moet stand hou teen elke argument
Human Rights and Workman s Compensation:
Human Rights and Workman s Compensation: The Experiences of Two Injured Workers Susan Landman, MSc Clinical Educator, Division of Occupational Therapy, School of Health and Rehabilitation Sciences, University
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT
JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE
AGAB EN JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS VAN DIE EENHEID TUSSEN AGAB EN JESEBEL DEUR SANDY WARNER N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS 1 VAN DIE EENHEID TUSSEN JESEBEL & AGAB (Die Prinsmag
n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12
EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,
n Kerugmatiese perspektief op bedieninge in die Nuwe Testament
n Kerugmatiese perspektief op bedieninge in die Nuwe Testament R J Jones N KERUGMATIESE PERSPEKTIEF OP BEDIENINGE IN DIE NUWE TESTAMENT ROBERT JOHANNES JONES 92321683 VOORGELÊ TER VERVULLING VAN DIE GRAAD
Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2
Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the
Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom [email protected]
708 Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: die ontstaan en ontwikkeling (1) Aan die and besig in Afrikaans progressive constructions: the origin and development (1) Adri Breed Vakgroep:
PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI
PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI Ek Groet U Weer In Die Mooi En Edel Naam Van Jesus Christus Ons Verlosser. Dit Is Baie Belangrik Dat Ons Die Bewoording Van Hierdie Petisie Moet Reg Verstaan En Beskryf.
SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962
1194 Inkomstebelastingwet (58/1962), saamgelees met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (108/1996): Protokol tot wysiging van die konvensie tussen die regering van die Republiek van Suid-Afrika
2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.
90 No.35212 GOVERNMENT GAZETTE, 5 APRIL 2012 No. 279 5 April 2012 COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASES ACT, 1993 (ACT NO. 130 OF 1993), AS AMENDED ANNUAL INCREASE IN MEDICAL TARIFFS FOR
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.
OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF
OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF 1 OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF ` Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here, ons dank U vanaand vir die belofte van die koms van die Here Jesus, waar ons sal ontmoet
n Kritiese ondersoek en bespreking van die toepassing van die beleid van verskroeide aarde gedurende die Suid-Afrikaanse oorlog.
n Kritiese ondersoek en bespreking van die toepassing van die beleid van verskroeide aarde gedurende die Suid-Afrikaanse oorlog. B.J. van der Merwe* Inhousopgawe Bl. nr. 1. Inleiding C 2. Inleidende besprekeing
Die Groot Afvalligheid
Die Groot Afvalligheid Vind uit wat jou pastoor, priester, predikant of kerk nie wil hê jy moet weet nie! Openbaring 12:9 sê dat Satan die hele wêreld verlei het. Kan dit waar wees? Hier is die feite wat
DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:
DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT: O/LT~ w. L. ROOTHMAN* ** Terrorism can no longer be seen as a limited form of behaviour, but as an escalating form of behaviour
Mission and Jewish Evangelism Always and Everywhere LCJE conference at High Leigh Cecilia Burger
Nuusbrief van die familie van NG Kerke se Simcha Bediening aan Jode Newsletter from the Dutch Reformed Churches Simcha Mnistry to the Jewish people Francois Wessels (021) 919-5903 Cecilia Burger (021)
DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/WE/300/98/NJ C Fourie & Others Complainant and KWV Pensioenfonds Respondent DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M
Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125
Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership
20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!
20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! Daar is n gesegde wat sê dat daar in elke huwelik wat meer as n week oud is, gronde vir egskeiding is. Die kuns is egter om deurgaans die gronde vir
CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2
DEPARTEMENT CHEMIE DEPARTMENT OF CHEMISTRY CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DATUM / DATE: 13 May / Mei 2013 PUNTE / MARKS: 100 TYD / TIME: 3 ure / hours Afdeling A / Section A: 40 Afdeling B /
Deur die innerlike word gedikteer aan:
Deur die innerlike word gedikteer aan: 2 Gedruk en geset deur: Dogter van Sion Posbus 1130 Hartebeespoort, 0216 Tel: (012) 376 4304 e-pos: [email protected] Webwerf: www. nuweopenbaring. co. za 3
---------------------------------------------------------------------------------- GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN
UMnyango WezeMfundo Department of Education Lefapha la Thuto Departement van Onderwys ---------------------------------------------------------------------------------- GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION
AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT
BREDASDORP STRUISBAAI Posbus/P O Box 51, 7280 Tel: (028) 435-6538 Tel: (028) 425-5500 Faks/Fax: (028) 425-1019 NAPIER E-mail: Tel: (028) 423-3257 [email protected] AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION
DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 17 Inleiding
DIE BOEK OPENBARING Hoofstuk 17 Inleiding Hoofstuk 17 en 18 vorm n eenheid. Hoofstuk 17 openbaar die groot hoer. Vers 1 openbaar dat sy deur God gestraf gaan word. o Hoofstuk 17 teken die besondere aard
DIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP
DIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP deur ALWYN JOHANNES SMALL Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad MA (Teologie) in die FAKULTEIT TEOLOGIE UNIVERSITEIT
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: [email protected]
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: [email protected] Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum
IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES
IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES BY DANA BENJAMIN HENRI SMIT B.COM, LLB, HDIP TAX LAW Short dissertation submitted in partial (25%) fulfillment
COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Case No : 146/97 IN THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA In the matter between COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED Appellant and LOTTER, FRANCOIS
NUWE BYBEL: WARE EN VALSE BYBELS
NUWE BYBEL: WARE EN VALSE BYBELS Alle Bybels is nie die Woord van God nie. Hierdie geskrif, net sewe bladsye, sal u help om te kan onderskei tussen die ware Bybel en valse Bybel met Skrif bewyse. EN, kortliks,
Die Naam in kleinletters Johan van Zyl
1 Die Naam in kleinletters Johan van Zyl Die debakel oor kleinletters Hierdie is n aktuele onderwerp wat in die jongste tyd kop uitgesteek het. Dit val saam met aankondigings dat n nuwe Bybelvertaling
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n
DIE BETEKENIS VAN DIE OPENBARINGSBEGRIP VIR ONSE TYD. REDE
DIE BETEKENIS VAN DIE OPENBARINGSBEGRIP VIR ONSE TYD. REDE BY DIE AANVAARDING VAN DIE PROFESSORAAT IN DIE GODSDIE.NSWETENSKAP AAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA, UITGESPREEK OP DONDERDAG, 2 JUNIE 1938,
HOOFSTUK 4 KRITIESE BESKOUING VAN TWEE UITERSTE INTERPRETASIES VAN DIE CHRISTUS-KERK METAFOOR
HOOFSTUK 4 KRITIESE BESKOUING VAN TWEE UITERSTE INTERPRETASIES VAN DIE CHRISTUS-KERK METAFOOR 4.1 INLEIDING Onder punt 2.6 van hierdie studie is daar reeds gesê dat n narratiefhermeneutiese benadering
Beskouings oor die doodstraf
Beskouings oor die doodstraf J P J Coetzer, SC Pretoria-Balie DAAR bestaan seker min regsonderwerpe waaroor meer geskryf of geredeneer is as die doodstraf.1 Die rede is waarskynlik dat intense emosie so
Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent
Laat waai met jou gawes
Laat waai met jou gawes VREDELUST GEMEENTE Inleiding:Wat is Laat waai met jou gawes? Laat waai met jou gawes wil volgelinge van Jesus help om hul gawes, passie en persoonlike styl te ontdek en ontwikkel
Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17
The Layout of the Vegetable Beds If you put the layout of your vegetable beds on paper, it will help you to get a good idea of what your garden will look like in the end. The first consideration is whether
A Systematic Approach to Enterprise Risk Management
A Systematic Approach to Enterprise Risk Management by Nicolas James Benjamin Department of Industrial Engineering Stellenbosch University Supervisors: Prof. C.J. Fourie and Dr. L. Louw Thesis submitted
Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad
Huntington Siekte Algemene Inligting Neurogenetiese Kliniek Groote Schuur-hospitaal Afdeling Menslike Genetika Universiteit van Kaapstad Die siekte wat jy of jou familielid het word Huntington siekte genoem.
Preek Jan Steyn op 11 Desember 2011. Teks: Daniël 3 Tema: God, gode en vuuroonde
Preek Jan Steyn op 11 Desember 2011. Teks: Daniël 3 Tema: God, gode en vuuroonde Inleiding: Die oorsprong van die boek van Daniël: Die tyd waarin die boek Daniël finaal op skrif gestel was waarskynlik
Die vertaling. Die Vertaling
Die vertaling Die Vertaling Die vertaling van die Tanakh, (Instruksies (Wet), Profete en Geskrifte), is gedoen vanuit die Masoretiese Hebreeuse teks: Die Stutgartensia en die Westminister Leningrad Codekse,
Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans
Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans Mabel Erasmus Eenheid vir Taalfasilitering en Taalbemagtiging Universiteit van die Vrystaat BLOEMFONTEIN E-pos:
CALVYN OOR DIE VERSKYNSEL VAN DEMONOLOGIE
Acta Theologica Supplementum 10 2008 C.F.C. Coetzee CALVYN OOR DIE VERSKYNSEL VAN DEMONOLOGIE ABSTRACT CALVIN AND DEMONOLOGY Scripture teaches an increased occurrence of demonology at the end of time (cf.
DIE ANTICHRIS VAN OPENBARING ONTMASKER
DIE ANTICHRIS VAN OPENBARING ONTMASKER WIE IS DIE ANTICHRIS? Daar heers vandag groot belangstelling omtrent die Antichris. Ons word gewaarsku teen sy merk, naam en beeld. Maar wie is die Antichris? Hoe
The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors
Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard
IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved
IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering
DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR
DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR deur A.J. Kuyvenhoven Skripsie Voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER COMMERCII
Kuyper se ekklesiologie en die interpretasie van kerklike sake in artikel 30 van die Kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Kuyper se ekklesiologie en die interpretasie van kerklike sake in artikel 30 van die Kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika J.M. Vorster Dept. Ekklesiologie HTS/PU vir CHO POTCHEFSTROOM Abstract
Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel
Die Bybel in die skilderkuns van Vincent van Gogh Eben Scheffler 1 Departement Ou Testament en Nabye Oosterse Studies, UNISA, Suid-Afrika E-pos: [email protected] In hierdie artikel word n oorsig van
Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world
Maart 2014 Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world Prof Tommy du Plessis (director of the NWU Potchefstroom Business
The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!
Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge
AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS (Moet in tik- of drukskrif ingevul word en persoonlik deur die applikant by sy
THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12
NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde
Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. AIDS HELPLINE: 0800-123-22 Prevention is the cure
Please note that most Acts are published in English and another South African official language. Currently we only have capacity to publish the English versions. This means that this document will only
