20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!



Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde


n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

Algemene vrae - ontvangers

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

How To Get A Bsc In Forensic Science

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

MARKETING MANAGEMENT

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

Human Rights and Workman s Compensation:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

Policy on Student Leadership Development and Training

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

1. Lees en leestegnieke

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die huwelik as 'n gawe van God

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Deur die innerlike word gedikteer aan:

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~

TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP

Verbintenis tot besluitneming

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

INHOUDSOPGAWE

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

: DIE PRAKTYK VAT STADIG POS

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

Kunsuitstalling in Calitzdorp

Emile Page 9 Maart September 2009 Deur Heleen Page

K28337 KOMMissin 4058 RA5

DIE GEBRUIK VAN RITUELE EN SIMBOLE BINNE DIE EREDIENS AS DRAERS VAN HOOP

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Vertrekpunte van die Christelike geloof

Title page. Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball. competition. Author: Maarten Breyten van der Meulen

IP-NBM. Copyright Capgemini All Rights Reserved

Laat waai met jou gawes

AN AUDIT AND RISK HANDLING PROTOTYPE FOR FIREWALL TECHNOLOGY. by ESTÉE VAN DER WALT DISSERTATION

Vroeë kinderontwikkeling idees

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

GMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie

Saamgestel deur C Du Plessis

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF

Asking what. a person looks like some persons look like

MODULE OOR VERWERPING WERKSTUK Bladsy D3 oorweeg hierdie vrae doen opsomming van die wat u raak en die twee kolomme onder die primêre prentjie.


D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

Foto: Een van Moir's Jaar van die tert kompetisie wenner Elba Kruger

Doelgerigte Jeugbediening (

n KURSUS STUDIEMETODES

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007

Astra castra Dot Serfontein

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

total dutch speak Dutch instantly no books no writing absolute confi dence

THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH

CMMI version 1.3. How agile is CMMI?

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

Transcription:

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! Daar is n gesegde wat sê dat daar in elke huwelik wat meer as n week oud is, gronde vir egskeiding is. Die kuns is egter om deurgaans die gronde vir die huwelik te vind! Hier is n twintig maniere om jou te help om jou huwelik te superglue, daardie gronde vir die huwelik uit te bou en te sorg dat jy jou man se nommer 1 keuse bly! 1. WEES POSITIEF Die huwelik is soos n duikboot. Dit is nét veilig as jy al die pad inklim. Daarom is dit belangrik dat jy positief sal wees oor jou man en jou huwelik. Hou op kritiseer en by jou vriendinne kla oor al jou behoeftes waaraan nie voldoen word nie. Kweek n positiewe gesindheid aan en kry vir jouself positiewe bevestigings wat jy daagliks herhaal bv: Ek het n gelukkige en gesonde huwelik, Ek het n wonderlike man, wat my onvoorwaardelik lief het. So sal jy dit begin glo, en ook so begin leef, gou sal die energie in die huwelik skuif en jy sal verbaas wees oor die positiewe resultate! 2. BEGIN BY JOUSELF! Jy maak n fout as jy dink dat jy hom kan verander. As ek hom net kan leer om meer emosioneel te wees, sal alles regkom. Joyce Meyer stel dit so mooi: If we would stop treating each other the way we feel like treating each other, and start preferring one another the way God tells us to, we would see God s blessing come into our lives. Begin dus by jouself. Wat kan ek verander? Hoe kan ek verander om meer aan sy behoeftes te voldoen? Sodoende ontwikkel nuwe passies in die dans van intimiteit en kort voor lank sal jy sien daar word ook meer aan jou behoeftes voldoen. 3. KIES OM JOU MAN ONVOORWAARDELIK LIEF TE HÊ Liefde is nie n gevoel nie, maar n keuse. Louis Malherbe het gesê: Voor jy getroud is kan jy kies wie jy lief het, na jy getroud is moet jy lief hê wie jy gekies het! Onvoorwaardelike liefde beteken egter om hom lief te hê, net soos hy is. Met al sy foute en tekortkominge. Voetstoots! Hierdie onvoorwaardelike liefde impliseer dus onvoorwaardelike aanvaarding. Ek hoef jou nie 100% te verstaan om jou 100% lief te hê nie. Hy mag wees NET soos hy is. Jy het hom lief ondanks sy moontlike tekortkominge in jou oë. Julle verskil, julle mag maar verskil, verskille is nie noodwendig goed of sleg, of reg of verkeerd nie. Maar net verskillend. Hoe meer jy leer om die man in jou lewe te verstaan, hoe beter kan jy hom ondersteun en liefhê op die manier wat hy nodig het om liefde te ontvang. 4. VIER JULLE HUWELIK MAKE MEMORIES! Dit is so belangrik om julle huwelik deurgaans te vier, en nie net een maal per jaar met julle huweliksherdenking te gaan uiteet nie.dit is die spesiale

tye tussenin, die gesteelde tye saam, die gereelde blyke van waardering vir mekaar wat julle deurgaans sal herinner wat julle saam het en aan julle spesiale verbintenis tot mekaar. Idees om jou huwelik te vier Vertel mekaar hoekom julle lief is vir mekaar Praat oor die toekoms Gee sommer-net geskenkies Hou n seks dagboek Onthou die klein dingetjies Stel gereeld n heildronk in op mekaar en jul huwelik Laat foto s neem Praat oor ongewone onderwerpe Rituele is belangrik speel gereed julle liedjie of kyk na flieks wat julle gekyk het toe julle uitgegaan het. Gaan saam kyk na julle slapende kinders Plant iets saam en kyk hoe dit groei, soos julle verhouding ook groei 5. LUISTER AKTIEF NA HOM MAAR MOENIE AANHOUDEND DERMS UITRYG NIE Die belangrikste plig in die huwelik is om te luister. The most important marriage skill is listening to your partner in a way that they can t possibly doubt that you love them Dit beteken dat hy sal VOEL dat jy na hom luister. Wees dus soos n spiëel wat terugkaats wat jy hoor hy sê, ook die gevoel agter die woorde en so kry hy die gevoel dat hy belangrik is en jy regtig waarde heg aan wat hy sê. Maar derms uitryg is uit! Laat ook ruimte vir privaatheid en individuele verskille. Vra jouself altyd of die bedoeling goed was en indien wel, aanvaar dit so. 6. WEES VASGEPLAK AAN MEKAAR, MAAR TOG ONAFHANKLIK Jy moet altyd jou eie identiteit behou en eers as jy as mens onafhanklik kan funksioneer kan jy afhanklik wees in die verhouding. Gee mekaar dus ruimte, doen soms julle eie ding, maar doe nook dinge saam wat vir julle albei lekker is. Spandeer tyd aan mekaar. 7. RESPEKTEER HOM Diep binne elke man is n hero. Hy wil meer as enige iets sy vrou kan beskerm en gelukkig maak. Hy het dus nodig om te weet jy vertrou hom. Moet dus nie probeer om sy gedrag te verbeter of hom vertel hoe om dinge te doen nie. Aanvaar hom bloot soos hy is. Moet bowenal nie sy ma probeer wees nie.moenie retoriese vrae vra soos Hoe kon jy dit gedoen

het nie? Shanti Feldhahn is van mening dat mans eerder alleen en ongeliefd sal voel as ontoereikend en geminag. Dit is juis omdat wanneer n man voel sy vrou respekteer hom nie, hy dan inherent ook voel sy het hom nie lief nie. Dit is hoe belangrik respek vir die manne is! Hy wil voel jy respekteer hom onvoorwaardelik, ongeag hoe hy vaar in die lewe daarbuite of in die gesin. Respek is n keuse, en jy moet dit wys. Sê dus gereeld vir hom hoe trots jy op hom is, hoe jy hom vetrou en hoe jy hom as man respekteer. 8. JUBEL EN JUIG EN GEE MEKAAR APPLOUS Hou dit lig! Humor is uiters belangrik ook in julle verhouding. Moenie mekaar deurentyd onder die vergrootglas plaas nie. Veral ons vrouens kan soms baie krities wees. Laat die klein dingetjies klein bly en moenie dit verhef tot groot sake nie. Gee mekaar applous en erkenning. Bou mekaar op en fokus op die positiewe. 9. VIND GELUK IN JOUSELF Een van die grootste foute wat ons maak is om te verwag dat ons huweliksmaat ons gelukkig moet maak. Baie onnodige konfliksituasies kan vermy word as ons besef dat ons nie kan verwag dat ons huweliksmaat ons gelukkig maak nie Geluk kom uit jouself en is jou eie verantwoordelikheid: Marriage isn t supposed to make you happy, it s supposed to make you married 10. GEE HOM RUIMTE Mans het nodig nodig om soms weg te trek (soos n rubberrekkie) om dan weer skielik nader te kom.dit is instink en natuurlik.hy doen dit om sy outonomiteit te herbevestig en sy behoefte aan intimiteit te versterk. Ons noem dit die manlike intimiteit siklus. As jy as vrou hom dit nie toelaat nie, gaan hy meer en meer wegtrek, en soos jy al hoe nader kom gaan hy net meer en meer versmoor voel. Gun hom dus sy ruimte en sy alleen tyd. Jy doen joueself en jou huwelik n guns as jy dit kan doen. Hoe om punte te score by manlief Elke keer as n vrou waardering het vir iets wat n man doen kry sy n punt Dit gaan nie oor wat jy DOEN vir hom nie, maar oor HOE JY REAGEER op wat hy vir jou doen! Moet nooit sê: Ek het jou mos gesê nie Moet hom nie straf nie Moenie n groot storie daarvan maak as hy verdwaal nie Aanvaar dit bloot as hy vergeet om iets te doen

Verstaan as hy nie 100% jou emosionele behoeftes bevredig nie. As hy uit sy grot kom, groet vriendelik en moet hom nie kwalik neem nie Aanvaar sy verskonings met grasie Wees bly as hy by die huis kom Geniet seks met hom Moenie advies gee oor hoe hy ry of parkeer nie Deel negatiewe gevoelens sonder om te blammeer of te verwerp Mans word gemotiveer en bemagtig wanneer hulle voel hulle is NODIG. 11. GENIET SEKS MET HOM Seks plak ons nie aan mekaar vas nie dis n ekstra lekkerte! Die heel belangrikste vir enige man op seksuele gebied is dat hy wil voel dat jy seks met hom geniet. Dat jy seks met hom WIL hê. Wees dus aktief betrokke in die slaapkamer. 12. BLY WEG VAN DIE GEBAANDE WEE Wees oop vir nuwe dinge en eksperimenteer. Doen moeite om jou seksuele repertoire uit te brei en nuwe dinge te probeer. Moenie in die spreekwoordelike groef verval wat julle sekslewe aanbetref nie. Koop n boek of handleiding wat julle saam kan deurwerk. Leer hoe om n skootdans te gee of koop vir julle n nuwe seks speelding. Dit sal julle sekslewe weer nuwe woema gee, en hom laat besef hoe n gelukkige man hy is. 13. VERLEI HOM Doen moeite om een maal per week self seks op n kreatiewe manier te inisieer. Jy hoef nie van die dak af te hang nie, vind iets waarmee jy gemaklik voel maar wat hom die idee gee dat jy nie kan wag om intiem met hom te wees nie. 14. VAT AAN HOM Aanraking is die basis van die seksuele verhouding. Fokus dus ook op nieseksuele aanraking. Leer om n onvergeetlike rug of voetmassering te gee. Lê lepel in die bed en sit hou hand op sy knie as julle ver ry. 15. ONTDEK DIE SUIDELIKE HALFROND Orale seks is vir baie vrouens n taboe. Onthou egter jou idee van orale seks is dalk n 11 of n 12 op die skaal van 1-10. Dalk is daar is 2 of 3 op die skaal waarmee jy gemaklik voel. Orale seks is vir meeste mans die ultimate. Kommunikeer dus oor julle behoeftes hieroor en kyk of julle nie n nuwe dimensie kan ontdek wat vir julle albei vervullend is nie. Onthou ook dat jy mag sê waarvan jy hou en nie hou nie, en indien jy besluit iets werk nie vir jou nie, is dit jou goeie reg.

16. RAAK HANDIG Daar is baie tegnieke om jou man met die hand te stimuleer en weer nuwe vure van passie aan te steek. Eksperimenteer daarmee en laat jou lei deur sy reaksie. 17. LEER OM TE SPEEL Ontdek weer die kind in jou en begin saam speel. Bou n sandkasteel of gaan spring saam trampolien. Natuurlik kan jy vir julle n speelgoedkas aanskaf met volwasse speelgoed vir daardie ekstra hupstoot. 18. SEKS BUITE DIE SLAAPKAMER Ontdek nuwe en interessante plekke om intiem te verkeer. Voor die kaggelvuur in die sitkamer, onder die sterre of op die strand. Wees n bietjie wild en anders en vergeet van jou inhibisies. 19. LEER JOU SELF OP SEKSUELE GEBIED KEN Wees gemaklik met jou seksualiteit en aanvaar jou lyf onvoorwaardelik. Weet wat jou seksueel stimuleer, waarvan jy hou en nie hou nie en kommunikeer dit aan jou maat. Jy kan nie verwag dat hy net moet weet wat jou stimuleer as jy dit nie met hom deel nie. 20. HOU OP STRES Haal die druk van jouself af om te presteer. Wees jouself en geniet die oomblik. Leef bewustelik in die oomblik. Dit gaan oor jou intensie en die liefdevolle kommunikasie met mekaar. Nie oor 101 tegnieke of jou nr 10(of nie) lyf nie. Daar is dus baie maniere om jou huwelik te superglue! Besluit sommer vandag nog hoe jy hierdie voorstelle in jou huwelik gaan implimenteer en teken dit in jou dagboek aan as dit nodig is. Begin vandag in jou huwelik belê, dit is nooit te laat nie.