Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

Similar documents
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)


Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

How To Get A Bsc In Forensic Science

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

MARKETING MANAGEMENT

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

Policy on Student Leadership Development and Training

Algemene vrae - ontvangers

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

Kunsuitstalling in Calitzdorp

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

1. Lees en leestegnieke

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

Verbintenis tot besluitneming

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH

HOëRSKOOL PORTERVILLE

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

Government Gazette Staatskoerant

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

RACUMIN Paste / Pasta

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956


1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Human Rights and Workman s Compensation:

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

An information technology governance framework for the public sector. by Judith Terblanche. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements

Laat waai met jou gawes

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

n KURSUS STUDIEMETODES

Perspective Training College (PTC)

DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:

Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. AIDS HELPLINE: Prevention is the cure

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP

Doelgerigte Jeugbediening (

Benefits, business considerations and risks of big data

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

Deur die innerlike word gedikteer aan:

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

IP-NBM. Copyright Capgemini All Rights Reserved

How To Improve A Performance Management System

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

Creating a GIS data model for IT infrastructure management - A pilot project at the Potchefstroom campus of the North-West University.

A Systematic Approach to Enterprise Risk Management

MATZIKAMA MUNICIPALITY TENDER NR:T1/2014

MARKETING CULTURE IN PUBLIC SCHOOLS - IMPLICATIONS FOR SCHOOL MANAGEMENT BY ABDUL SAMED AHAMOOD A MINI - DISSERTATION MAGISTE [DUCA-I-BONUS

HOOFSTUK 2 DIE EMOSIONEEL BESEERDE PRE-ADOLESSENT IN KINDERMISHANDELING

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

The role of knowledge management in offshore outsourced software development

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

tyd Meganika versnelling potensiële energie In hierdie module val die klem op meganika, die studie van Ons kan meganika in twee dele indeel:

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Transcription:

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

Liewe ouer Tygerberg en Karakter Transformasie is trots om hierdie handleiding aan u te verskaf. Die Karakter Transformasie program is met groot sukses aan die leerders bekend gestel en ons het al verskeie positiewe terugvoer ontvang wat wys dat ons kinders nie net van die program hou nie, maar ook daarvan leer. Hierdie handleiding bevat noodsaaklike en eenvoudige inligting waarmee jy as ouer waardes in jou eie huishouding en gesin kan implementeer. Dieselfde waardes wat die opvoeders by die leerders vestig moet ook in die ouerhuis behandel word. Die waardes is: Ons vertrou dat u hierdie handleiding prakties en nuttig gaan vind en dat u die opvoeders hierdeur sal ondersteun om die leerders werklik te bereik en in hulle karakters te investeer. Indien u sou belangstel om hierdie program by besighede, kerke, gemeenskapsprojekte of waar ookal te implementeer, laat ons gerus weet. Ons visie en passie is om die grootste impak moontlik op ons omgewing te maak sodat almal onthou en opnuut bewus gemaak word van die voorreg en verantwoordelikheid om n goeie mens te wees. Geniet hierdie transformasie proses om die beste uit u gesin te haal! To know that even one life has breathed easier Because YOU have lived THAT is to have succeeded. -Ralph Waldo Emer Ouerskap vir Goeie Karakter

Goeie karakter gebeur nie net nie. Dit is die gevolg van ouers wat n sterk fondasie van karakter ontwikkel. Hierdie handleiding is bedoel om ouers te ondersteun om karakter ontwikkeling te vervleg met alledaagse ervaringe van hulle kinders. Wat is karakter? Morele karakter is die implementering van al 6 ons waardes met die beste weergawe van onsself as eindresultaat Karakter in ons optrede fokus op die waardes wat ons in staat stel om ons beste te doen werk etiek, deursettingsvermoe, betroubaarheid ens. Jou karakter word bepaal deur wat jy doen, nie deur wat jy se nie Goeie karakter vereis om die regte ding te doen selfs al is dit n risiko of gaan dit n duur prys kos Die uiteinde van goeie Karakter is die feit dat dit van jou n beter mens maak en gevolglik die wereld n beter plek Pilaar 1: BETROUBAARHEID Wees eerlik Moenie verkul of steel nie Wees betroubaar doen wat jy se jy gaan doen He die moed om die regte ding te doen Bou n goeie reputasie Wees lojaal, staan by die dinge wat reg is 1. Kyk uit vir betroubare gedrag en beloon dit/wys waardering daarvoor 2. As jy n fout gemaak het, erken dit en moenie ander daarvoor blameer nie. Onthou jou kinders kan leer uit jou foute ook. Modelleer hoe n mense foute hanteer en kan regmaak. 3. Praat met jou kinders oor tye in julle almal se lewens toe dit moeilik was om eerlik te wees of beloftes te hou.

4. Stel gesinsdoelwitte. Elke familielid moet die volgende sin voltooi en op die yskas plak: Ek sal betroubaar wees deur... Ouers kan betroubaarheid promofeer deur: 1. Die gedrag wat jy in jou kind wil sien sels te modelleer en hulle te prys wanneer hulle goeie besluite maak of goeie optrede toon. 2. Wees duidelik met jou verwagtinge: jou kind moet eerlik wees met jou en doen wat hulle belowe om te doen. 3. Voorsien aan hulle op n konstante basis. (Sluit in liefde, fisiese aandag, ordentlike voeding, geestelike stimulasie, selektiewe televisie en playstation, ens.) 4. Ontwikkel familie reels en nagevolge. Reels moet duidelik verstaan word en nagevolge moet konsikwent toegepas word. 5. Ontwikkel n kalm, emosioneel verbale en stabiele huislike omgewing met n goeie balans van vryheid en struktuur. Om oor na te dink: Is daar skade in n wit leuen? n Manier om dit te evalueer: wanneer die persoon van die leuen uitvind, sal hulle vir jou dankie se of gemanupileer en bedrieg voel? Ander hulpmiddels: - Boeke - Flieks (gaan na www.teachwithmovies.org) *kyk na die hoofkarakters en bespreek hulle menswees en besluite rondom betroubaarheid. Gebruik hierdie metode ook met toepassing op die ander waardes. n Puik fliek om mee te begin is Freedom Writers. Even the best liers tell the truth the most of the time -Michael Josephson- Pilaar 2: RESPEK

- Behandel ander met respek, volg die goue reel - Wees geduldig - Goeie maniere, geen vuil taal - Konsidireer ander en hulle gevoelens - Moenie iemand dreig of fisies seermaak nie - Hanteer konflik sonder geweld 1. Eet saam en bespreek aan etenstafel wat elke familielid se goeie karaktereienskappe is. Gee mekaar erkenning hiervoor, dis deel van respek. 2. Laat almal die sin voltooi: Ek sal respek toon deur... Hoe jy as ouer respek kan promofeer: 1. Modelleer respek en behandel jou kinders te alle tye op n respekvolle wyse. Maak n lys van maniere hoe almal kan bydra om n respekvolle atmosfeer in die huis te handhaaf. Moenie jou kinders name noem, beledig, spot of buite konteks straf nie. 2. Behandel jou kinders deur hulle verskillende persoonlikhede in ag te hou. 3. Leer jou kinders dat kulture verskil en dat ons individue wat etnies van ons verskil ook moet respekteer. 4. Respekteer jou kind se privaatheid tensy jy rede tot kommer het. 5. Praat met jou kind oor die verskil tussen om almal met respek te behandel teenoor om mense te admireer. Om oor na te dink: Die reel van universaliteit: Indien almal dit doen, sal dit n goeie ding wees? Pas hierdie vraag op enige situasie in jou kind se lewe toe. Sir, I will treat you as a gentleman, not because you are one, but because I am one -Thomas Jefferson- Pilaar 3: VERANTWOORDELIKHEID

- Doen wat jy veronderstel is om te doen - Hou aan probeer; deursettingsvermoe - Doen altyd jou beste - Wees self-beheersd - Beoefen self-dissipline - Dink voor jy optree en bedink die gevolge 1. Gee vir jou kinders take om te doen. Wys hulle presies hoe jy dit gedoen wil he en gee hulle n afsny datum/tyd. Maak hulle verantwoordelik vir dinge in die huis waarmee hulle kan help. Maak seker dat jy dankie se en hulle erkenning gee. 2. Herhaal en herhaal hoe belangrik hulle skoolwerk is. Verduidelik hoedat hulle toekoms in hulle hande alleen le en hoe hulle verantwoordelikheid vir hulle toekoms en drome moet aanvaar. 3. Stel familie doelwitte op en plak dit op die yskas. Ouers kan verantwoordelikheid promofeer deur: 1. Fokus op positiewe houdings en pogings en nie altyd die eindresultaat nie 2. Beloon goeie besluite wanneer jy weet dat die teenoorgestelde keuse makliker sou wees. 3. Neem eienaarskap vir foute en maak hulle reg so gou as moontlik 4. Ontwikkel hoe verwagtinge en wys die gevolge van swak keuses uit The only reason for evil to prevail...is for good men to do nothing. Om in ag te neem:

Alles wat ons doen maak n verskil. Wat ons se en doen veroorsaak n kettingreaksie wat die lewens van ander affekteer. Om NIE te kies nie is ook n keuse! Ekstra hulp: Fokus area: Elektroniese media In Januarie 2010 het n opname getoon dat die ouderdomsgroep 8-18jaar gemiddeld 53 ure per week spandeer op elektroniese media (TV, selfone, video speletjies, facebook, twitter, youtube ens.) - Stel reels op omtrent hoeveel tyd jou kind aan elkeen van hierdie media vorme mag spandeer. - KYK SAAM MET JOU KIND waarna hulle kyk en maak hulle bewus waar die waardes voorkom of tekort skiet. - Verduidelik en wys vir hulle uit waar advertensies misleidend is wees attent op die boodskappe van die media bv almal moet aantreklik en maer wees. Gaan kyk op youtube Dove Evolution. - Let baie noukeurig op na geweld en die rol wat dit speel in flieks. Wees ook bewus van subtiele geweld wat voorkom in reekse soos CSI. - Vir nog riglyne, besoek Parent s Place by www.fcc.gov/parents A child is the only known substance from which A responsible adult can be made. -Anonymous-

Pilaar 4: REGVERDIGHEID - Hou by die reels - Maak beurte en deel - Wees oopkop en luister na almal - Moenie van mense misbruik maak nie - Moenie ander mense blameer nie 1. Wanneer jy hoor DIS ONREGVERDIG!, vra jou kind om te definieer wat presies onregverdig is van die situasie. 2. Vra jou kind wat die onregverdigste ding was wat nog ooit met hulle gebeur het. Bespreek dit met hulle en vra wat die regte ding sou wees om te doen. 3. Sit notas op die yskas met elke lid van die familie se voorneme omtrent wat hulle gaan doen om meer regverdig te wees. Hoe jy as ouer regverdigheid kan promofeer: 1. Skep n demokratiese familie omgewing deur geleenthede te skep vir elke familielid om insette te lewer omtrent die maak van besluite 2. Moenie jou kinders met mekaar vergelyk nie, hulle is elkeen uniek. 3. Pas reels konsekwent toe en maak seker almal weet WAT die reels is. Maak uitsonderings duidelik en voorspelbaar. 4. Laat die kinders toe om by te dra tot die opstel van huisreels. It is not fair to ask of others what you are not willing to do yourself. -Eleanor Roosevelt-

Pilaar 5: OMGEE - Wees vriendelik - Wees compassionate en wys jy gee om - Toon dankbaarheid - Vergewe ander - Help mense wat hulp nodig het 1. Maak n maand van omgee en wys dit deur anonieme notatjies, klein takies wat omgee toon ens 2. Doen iets as n familie wat omgee aan ander toon. Vat broodjies na n nagskuiling, gaan kuier by die ouetehuis of maak n donasie aan die DBV. Hoe jy as ouer omgee kan promofeer: 1. Gee elke kind genoeg tyd, aandag en liefde. 2. Maak jou kind bewus van die uitdrukking van gevoelens. 3. Praat gereeld oor hoe ons optredes en die dinge wat ons se ander mense affekteer. 4. Moedig samewerking en behulpsame gedrag aan. They may not remember what you said, But they will remember how you made them feel. -Carl Buehner- To the world you might be one person But to one person you may be the world. -Anonymous-

Pilaar 6: GOEIE BURGERSKAP - Doen jou deel om jou skool en gemeenskap n beter plek te maak - Werk saam - Raak betrokke in gemeenskap sake - Bly ingelig en stem - Wees n goeie buurman - Kom die reels na en respekteer outoriteit - Respekteer jou omgewing en die natuur; moenie Rommel strooi nie 1. Moedig jou kind aan om betrokke te wees in die land en omgewing. Laat hulle koerant lees en nuus kyk en gesels met hulle oor aktuele issues. 2. Herwin en leer jou kind herwin. Plant bome. 3. Praat oor hoe elke lid van die gesin kan bydra om n beter landsburger te wees. Skryf dit neer en plak dit iewers op. Hoe die ouer goeie burgerskap tuis kan promofeer: 1. Skryf n familie visie en missie van hoe julle ander kan help. 2. Moedig samewerking en spanwerk aan deur as gesin aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem. 3. Praat met jou kinders oor wat sosiale verantwoordelikheid en aktiewe burgerskap beteken. Be the change you want to see in the world. -Ghandi-