Wat jy moet weet oor n ouderling
|
|
|
- Caitlin Bryan
- 9 years ago
- Views:
Transcription
1 Wat jy moet weet oor n ouderling Boekbespreking: The Elder. Today s Ministry Rooted in All of Scripture deur Cornelis van Dam Dit is vir my n voorreg om aan u n boek bekend te stel wat volgens my in elke huis n plekkie verdien. n Mens kan dit n geskenk noem van ons Canadese susterkerke, meer spesifiek afkomstig van dr. Cornelis van Dam, dosent Ou Testament in Hamilton. Dit is n boek wat duidelik sy ontstaan het in n teologiese instelling wat nie staatsgedrewe of gesubsidieer is nie, maar bestaan ten dienste van die kerke. Dit is n boek wat nie net hang in die abstrakte lugruim van die sogenaamde teologiese wetenskap nie, maar direk geskik is vir die kerke. Dit bevat deeglike teologie wat direk gefundeer is op die Skrif. Die titel verraai al dat dr. Van Dam nie net na die Nuwe Testament gekyk het nie n fout wat dikwels begaan word as daar oor die amp van ouderling gepraat word. Juis as Outestamentikus lê hy die wortels van die amp van ouderling bloot. In hierdie boekbespreking wil ek enkele sake wat my geboei het na vore bring. Ek kyk eers hoe dr. Van Dam teruggaan na die Ou Testament. En vervolgens skenk ek aandag aan n enkele aktuele saak wat dr. Van Dam ook bespreek: vroulike ouderlinge? Die Ou Testament en ouderlinge
2 Hierdie deel is waarskynlik die waardevolste in dr. Van Dam se boek. Soos oor sy boek opgemerk is: I know no other book that explains the continuity (and discontinuity) between the OT and the NT offices as clearly as Dr. Van Dam does in this book. Kyk mens na die geskiedenis van die volk Israel, het daar deur die eeue ingrypende politieke veranderinge plaasgevind. Hulle is geregeer deur rigters, daarna konings, daar was tye van oorheersing, soos die ballingskap. Maar deur al die eeue van verandering is dit opvallend dat die amp van oudste altyd ongewysigd bly voortduur het. Die bekendste beeld waarmee n oudste of ouderling in die Bybel (OT en NT) vergelyk word, is die van n herder. Daar is te veel voorbeelde om op te noem. Dink maar aan Psalm 23, Esegiël 34 (die goeie herder en die slegtes), en Johannes 10 (waar Jesus sê: Ek is die goeie herder). Oudstes moes egter steeds besef dat hulle onderherders is, en dat God self die Opperherder is. n Baard... Die Hebreeuse term wat vir ouderling gebruik word is afkomstig van die woord wat baard beteken. Die implikasie is dat n ouderling n manspersoon is wat oud genoeg is om n vol baard te hê. Die woord kan ook meer algemeen na n ou man verwys. Dit is duidelik dat hierdie woorde daarop dui dat n basiese vereiste vir n ouderling is dat hy n bepaalde ouderdom moet hê. Wysheid kom met ouderdom. Hoewel dit nie beteken dat elke ou man outomaties vir ouderling kwalifiseer nie. Dit lyk of dertig jaar as redelik algemeen beskou is as n minimum ouderdom vir posisies van gesag en leierskap in die OT (sien bv. Num 4). Dit is opvallend dat die Here Jesus ook, na jare van voorbereiding, eers op die ouderdom van 30 begin het met sy publieke optrede (Luk 3:23). Die amp van oudste is in die OT veral sigbaar in die stamstruktuur. Elke familie of stam het n oudste gehad as leidende figuur. Die familie was die basiese bousteen in God se volk. Dieselfde sien ons in die NT, waar die boustene vir die Christelike gemeentes nie soseer individue is nie, maar gesinne (Hand 11:14, 16:15, 18:8). Woestyntyd Ons begin in die OT oor oudstes te lees wanneer die volk van God in Egipte al hoe groter word. So beveel God Moses om na die oudstes van Israel te gaan met die nuus dat Hy van plan is om sy volk te bevry. Saam met die oudstes moes hy vervolgens na Farao gaan. Hierdie oudstes was duidelik die leiers van die volk, en het die volk verteenwoordig. Wanneer Moses met hulle praat, het hy met die volk gepraat. Die oudstes het n belangrike taak ontvang om oor die volk reg te spreek, soos ons in Numeri 11 kan lees. Die taak was vir Moses te swaar, en die HERE het 70 oudstes aangestel. Hierdie getal dui op volledigheid God sorg dat die herderskap oor sy volk nie afgeskeep word nie. Net soos by Moses het God hierdie oudstes toegerus deur sy Gees op hulle te lê. Dit was die oudstes se taak om die volk te bewaar by die afsprake van die verbond wat God met hulle gesluit het. Nadat Moses die wet opgeskryf het, het hy dit nie net aan die priesters gegee nie (wat aangestel was oor die ark waarin die tafels van die wet bewaar moes word), maar ook aan die oudstes van Israel (Deut 31:9). Saam met die priesters het die oudstes die
3 opdrag gekry om elke 7 jaar die wet voor te lees aan die volk dat hulle kan hoor en dat hulle kan leer om die HERE julle God te vrees en sorgvuldig al die woorde van hierdie wet te hou (Deut 31:12). Rigtertyd Die spesiale posisie van die oustes is ook duidelik in die dae van Josua. Toe Josua aan die einde van sy lewe die verbond tussen God en sy volk vernuwe het by Sigem, het die oudstes daarin n belangrike rol gespeel. Ons lees in Jos 24:31 En Israel het die HERE gedien al die dae van Josua en al die dae van die oudstes wat lank ná Josua nog in die lewe was en met al die werke van die HERE bekend was wat Hy vir Israel gedoen het. Die implikasie is dat toe die oudstes self ontrou begin raak het, die volk die gevolge moes dra. Dit is sigbaar in die chaos wat in die Rigtertyd geheers het, toe elkeen net gedoen het wat goed was in sy eie oë. n Voorbeeld van die skade wat ontroue oudstes kon aanrig was toe in die dae van Eli tydens die oorlog teen die Filistyne die oudstes daarop aangedring het dat die ark van God na die slagveld gebring moes word. Dit bewys dat die oudstes self in hulle denke heidens geword het, en van die ark as sulks n afgod gemaak het. Die oudstes se verkeerde leierskap het God se oordeel oor die volk gebring (1 Sam 4). Dit was later ook die oudstes wat as leiers namens die volk vir Samuel genader het met die versoek om n koning. Hoewel Samuel hulle hierteen gewaarsku het, het hulle dit in die wind geslaan. Hierdie insident wys dat die oudstes nie altyd die volk op die regte pad gelei het nie. Die posisie van die oudstes tydens die monargie Ook in die tye van die konings het die oudstes se posisie ongewysig gebly as wettige verteenwoordigers van die volk. Die oudstes het na Hebron gekom het om Dawid as koning oor Israel te salf (2 Sam 5:1-3). Toe Dawid deur sy latere optrede die Noordelike stamme van hom begin vervreem het, lees ons dat die oudstes van Israel Absalom in sy opstand gesteun het. Toe Salomo koning geword het, het hy die mag van die oudstes deels verklein deur goewerneurs of amptenare aan te stel (1 Kon 4:7-19). Hiermee wou hy die mag meer sentraliseer. Dit het dan ook die burokrasie in Jerusalem groot en swaar gemaak. Geen wonder dat die volk moeg geword het vir hierdie finansiële las nie. Toe sy seun Rehabeam koning word, het hy jong en onbesonne op hierdie spoor verder gegaan, en die wyse raad van die oudstes in die wind geslaan. Dit het gelei tot die skeuring van die ryk. Oor die algemeen kry mens die beeld dat toe die wêreldse idees van mag en prestige hoogty begin vier het tydens die monargie, die oudstes se gesagsposisie onder druk was. Die konings het hulle wyse raad en besluitneming dikwels geïgnoreer, tensy dit n Godvresende koning was soos Josia. Maar die ontrou van die oudstes self was soms ook mede oorsaak van die probleme. Daar is n kenmerkende voorbeeld van die gesag en leierskap van die oudstes waaroor ons in 2 Kron 28 lees. Dit gaan oor die onverkwiklike geskiedenis van hoe Israel (die 10- stammeryk) met die hulp van die Arameërs hulle broedervolk Juda aangeval het. Baie Judeërs is gevange geneem. Die profeet Oded het die Israeliete egter gewaarsku dat as hulle nie hulle broers sou vrylaat nie, die toorn van die HERE oor hulle sou kom. Hoewel die
4 koning van Israel glad nie daarvoor gevoel het nie, was dit te danke aan die oudstes uit Efraïm wat druk uitgeoefen het, waarna hulle tog vrygelaat is. Die oudstes tydens en na die ballingskap Dit is juis in hierdie tyd toe die koningskap ten val gekom het, dat die oudstes meer op die voorgrond getree het. Die profeet Esegiël het namens die HERE hulle as verteenwoordigers van die volk aangespreek, en kwalik geneem dat hulle deur hulle sonde van afgodery hierdie straf oor die volk gebring het (Es 8, 14, 20). Hulle is op hulle groot verantwoordelikheid gewys, waarin hulle gefaal het. Ontroue oudstes was n vloek vir God se volk. Maar God sou sorg vir nuwe en betroubare herders (Es 34). Oor die algemeen kan mens in die OT sien dat die oudstes die volk gelei en verteenwoordig het. Dit was egter nie op n outokratiese wyse nie. Deur die eeue het hulle n sterk teenwig gevorm teen sentraliserende tendense. Die koning mog nie n absolute monarg wees nie, maar moes die plek en gesag van die oudstes respekteer (1 Sam 15:30). Regspraak Naas die leidinggewende en verteenwoordigende taak van die oudstes, was n baie belangrike element van hulle amp ook dat hulle moes regspreek. Soos Moses die oudstes in Deut 1:16 beveel het: Neem julle broers in verhoor en oordeel regverdig tussen n man en sy broer en die vreemdeling wat by hom is. Diegene wat as regters aangestel is, het jurisdiksie gehad oor duisend, of honderd, of vyftig, of tien. Hierdeur is gesorg dat die regspraak vir almal beskikbaar was (Ex 18:21-26). Vir elke stam in elke stad moes daar oudstes as regters aangestel word. As n saak te moeilik was vir die plaaslike regters, moes dit gebring word na die plek wat die HERE sou kies (Deut 17). Daar, by die huis van God, was die priesters en leviete, wat gespesialiseer was in die reg. En in die allermoeilikste geval het God via die hoë-priester nog die bediening van die Urim en die Tummim verskaf, d.w.s. in gevalle waar God se geopenbaarde wil nie uitsluitsel kon gee nie. Deur die eeue het die oudstes deur hulle regspraak in die stadspoorte groot invloed uitgeoefen op die samelewing van God se volk. Hierdie praktyk is soms negatief beïnvloed deur die konings se bemoeienis. n Bekende voorbeeld is hoe die reg verdraai is om Nabot te veroordeel, onder die druk van Agab en Isebel. Daar is egter ook voorbeelde van hoe konings juis die regspraktyke van die oudstes probeer bevorder het. Mens kan dink aan Josafat wat n hervorming van die regstelsel teweeggebring het, deur weer regters in elke versterkte stad aan te stel (2 Kron 17, 19). Na die ballingskap was die oudstes nog steeds betrokke by regsake, soos ons sien in die saak van gemengde huwelike in Esra se dae (Esra 10:8, 14). Dit het so voortgeduur tot die tyd toe Jesus op aarde gekom het. Per slot van rekening was dit die oudstes of soos dit toe genoem is die Sanhedrin wat in hulle regsitting Jesus ter dood veroordeel het (Luk 22:66-71). Vereistes vir n oudste Eie aan n oudste moes wees dat hy wys was, bekwaam, verstandig en gerespekteer (Deut 1:13,15). Verder moes hulle betroubaar wees, en omkoopgeskenke verafsku (Ex 18:21,24).
5 Let daarop dat morele eienskappe op die voorgrond staan, en nie byvoorbeeld intellektuele eienskappe of sosiale stand nie. In die NT vind ons soortgelyke vereistes vir ouderlinge (bv. 1 Tim 3:1-7 en Tit 1:6-9). Naas bogenoemde delf dr. Van Dam nog baie skatte op uit die OT, wat alles te make het met die amp van ouderling. Die lees van hierdie boek was vir my n baie verrykende ervaring. Die samevatting wat ek hierbo gegee het, is bedoel om u lus te maak om die boek ook aan te skaf. Dit maak mens opnuut dankbaar vir die feit dat daar ouderlinge is, en bring mens opnuut onder die indruk van hulle pragtige, maar ook verantwoordelike taak. In die volgende artikel wil ek nog n paar aspekte uit die NT weergee wat dr. Van Dam bespreek, en ook spesifiek aandag skenk aan n saak wat deesdae die gemoedere besig hou: vroulike ouderlinge? N.a.v. die boek The Elder. Today s Ministry Rooted in All of Scripture (2009) deur Cornelis van Dam. Die boek is verkrygbaar by Folmer Boekhandel Ds. P.G. Boon is sendeling in Soshanguve
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION
Addisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN
FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT
FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat
JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE
AGAB EN JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS VAN DIE EENHEID TUSSEN AGAB EN JESEBEL DEUR SANDY WARNER N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS 1 VAN DIE EENHEID TUSSEN JESEBEL & AGAB (Die Prinsmag
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE
. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.
1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van
How To Get A Bsc In Forensic Science
DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir
Algemene vrae - ontvangers
~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the
Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit
Kindertoewyding Ouers wy kinders aan die Here toe volgens n sekere woord beginsel wat die Woord van die Here aan hulle voorhou uit die lewe van Jesus. Jesus is hulle Verlosser en voorbeeld Broer en hulle
VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?
VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?, Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here Jesus, ons is weer vergader in U Naam, met groot verwagting vir die uitstorting van die verkwikkende Krag van God om
AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS (Moet in tik- of drukskrif ingevul word en persoonlik deur die applikant by sy
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n
EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom
EERSTE LIEFE 1 Ek is altyd hier by jou 2 My eerste liefde 3 Woorde 4 Stofpad langs 5 As die od van Josafat jou vat 6 Hou vas aan jou droom 7 Jesus se mense 8 Heelword in my lof 9 You are not alone 10 Rietkind
DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/WE/300/98/NJ C Fourie & Others Complainant and KWV Pensioenfonds Respondent DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M
MARKETING MANAGEMENT
Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit
Kuyper se ekklesiologie en die interpretasie van kerklike sake in artikel 30 van die Kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Kuyper se ekklesiologie en die interpretasie van kerklike sake in artikel 30 van die Kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika J.M. Vorster Dept. Ekklesiologie HTS/PU vir CHO POTCHEFSTROOM Abstract
Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2
Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL
Government Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 588 Pretoria, 27 June Junie 2014 No. 37778 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the
Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125
Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership
Policy on Student Leadership Development and Training
Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver
n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12
EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT
ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL. Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens
ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens Inleiding Moet vrouens regtig in byeenkomste stilbly? Moet hulle hoedens of hoofbedekkings dra? Die probleme aangaande
PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent
Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Kol.1:9 11 Ons het in die vorige boodskap ter inleiding gepraat oor die voorreg wat gelowiges het om deur die
INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY
INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY Geestelike rekmerke: 1 Gerek in verhoudings 25 Januarie 3 2 3 4 5 Geestelike rekmerke : Daaglikse rekwerk tussen Sondae 1 Februarie 6 Geestelike rekmerke : Wat
SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962
1194 Inkomstebelastingwet (58/1962), saamgelees met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (108/1996): Protokol tot wysiging van die konvensie tussen die regering van die Republiek van Suid-Afrika
Die Israel-Visie is een van die Wit Teologie-kultes, meer spesifiek n aangepaste vorm van Brits-Israelisme.
BRITS-ISRAELISME (Japie Grobler geredigeer) 1. Inleiding Hierdie groep, soos die Nuwe en Ou Apostoliese Kerke, is nie n maklike groep om iets oor te skryf nie. Dieselfde probleem word met hulle as met
N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP
LEWENSENTRUM GEMEENTE MEI 2016 EIS JOU NUWE GEBOORTES OP N FLIEKAAND MET N VERSKIL DIE BELANGRIKHEID VAN DIE REGTE KLERE MEIMAAND IS GEBEDSMAAND BY PLS KANTLYNE WAT BETEKEN HEMELVAART VIR JOU? N LIG WAT
THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL
Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans
Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans Mabel Erasmus Eenheid vir Taalfasilitering en Taalbemagtiging Universiteit van die Vrystaat BLOEMFONTEIN E-pos:
Jesaja 7:14 en die maagdeiike geboorte*
Jesaja 7:14 en die maagdeiike geboorte* W S Prinsloo (UP) ABSTRACT Isaiah 7:14 and the virgin birth Despite the fact that Matthew 1:22-23 uses Isaiah 7:14 to legitimise the virgin birth - or, rather the
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.
SONDEVAL, VERLOSSING EN HERSTEL WG de Vries. Sondeval, verlossing en. Die omkeer van God se hart...4. U rollende donder het weerklink 5
Augustus 2010 Nommer 96 SONDEVAL, VERLOSSING EN HERSTEL WG de Vries Die sondeval was om weg van die lewende God te val. Dit het in die paradys gebeur. Die Bybel leer uitdruklik dat die sonde deur een mens
Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel
Die Bybel in die skilderkuns van Vincent van Gogh Eben Scheffler 1 Departement Ou Testament en Nabye Oosterse Studies, UNISA, Suid-Afrika E-pos: [email protected] In hierdie artikel word n oorsig van
The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors
Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard
Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom [email protected]
708 Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: die ontstaan en ontwikkeling (1) Aan die and besig in Afrikaans progressive constructions: the origin and development (1) Adri Breed Vakgroep:
Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. AIDS HELPLINE: 0800-123-22 Prevention is the cure
Please note that most Acts are published in English and another South African official language. Currently we only have capacity to publish the English versions. This means that this document will only
God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)
God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) 1. God se wese is vervat in sy beloftes. Die beloftes van God is nie iets apart van God self
Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:
Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is
Vertrekpunte van die Christelike geloof
Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers Morné Diedericks 1 Voorwoord 2 Inhoudsopgawe Voorwoord... 2 Inhoudsopgawe... 3 Inleiding... 4 Hoofstuk 1: Verskillende godsdienste... 5 Hoofstuk
2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.
90 No.35212 GOVERNMENT GAZETTE, 5 APRIL 2012 No. 279 5 April 2012 COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASES ACT, 1993 (ACT NO. 130 OF 1993), AS AMENDED ANNUAL INCREASE IN MEDICAL TARIFFS FOR
RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER
AANHANGSEL F RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER 1. Inleiding Die basiese beginsels rondom die verkryging van verklarings van kinders bly dieselfde as die beginsels
1991 2007: DIE PRAKTYK VAT STADIG POS
269 Hoofstuk 4 1991 2007: DIE PRAKTYK VAT STADIG POS 1. DIE GROTER LANDKAART: 1991 2007 1.1 GROOT VERANDERINGS OP POLITIEKE TERREIN F.W. de Klerk het na sy inhuldiging as staatspresident in 1989 massaoptrede
Hoofstuk 5: Die Eerste Wêreldoorlog
176 Hoofstuk 5: Die Eerste Wêreldoorlog 5.1 Inleiding n Kookpot van politieke intriges en gebeure, wat tot in die 1800 s teruggevoer kan word, het in Augustus 1914 in Europa tot uitbarsting gekom na die
Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter
Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Liewe ouer Tygerberg en Karakter Transformasie is trots om hierdie handleiding aan u te verskaf. Die Karakter Transformasie program is met groot sukses aan die leerders
HOOFSTUK 4 KRITIESE BESKOUING VAN TWEE UITERSTE INTERPRETASIES VAN DIE CHRISTUS-KERK METAFOOR
HOOFSTUK 4 KRITIESE BESKOUING VAN TWEE UITERSTE INTERPRETASIES VAN DIE CHRISTUS-KERK METAFOOR 4.1 INLEIDING Onder punt 2.6 van hierdie studie is daar reeds gesê dat n narratiefhermeneutiese benadering
DIE ANTICHRIS VAN OPENBARING ONTMASKER
DIE ANTICHRIS VAN OPENBARING ONTMASKER WIE IS DIE ANTICHRIS? Daar heers vandag groot belangstelling omtrent die Antichris. Ons word gewaarsku teen sy merk, naam en beeld. Maar wie is die Antichris? Hoe
20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!
20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! Daar is n gesegde wat sê dat daar in elke huwelik wat meer as n week oud is, gronde vir egskeiding is. Die kuns is egter om deurgaans die gronde vir
1. Lees en leestegnieke
Studie-metodes Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel 1. Lees en leestegnieke Om
Emile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page
Emile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page My pragtige 17-jarige seun het op die aand voor my 49ste verjaarsdag sy eie lewe geneem deur homself te skiet. Dit was op die 19de September 2009.
Beskouings oor die doodstraf
Beskouings oor die doodstraf J P J Coetzer, SC Pretoria-Balie DAAR bestaan seker min regsonderwerpe waaroor meer geskryf of geredeneer is as die doodstraf.1 Die rede is waarskynlik dat intense emosie so
TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP
TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP SAMEVATTING VAN KERNBOODSKAPPE IN DIE BYBEL MET TEMA VAN HOOP (REEKS 1) SAAMGESTEL DEUR N LUX MUNDI GROEIGROEP PAUL EN MARIETJIE LE ROUX EMILE HURTER DANIE EN HENTA PAYNE SCHALK
Dogmatiek en Christelike Etiek binne die Fakulteit Teologie (Afd A) van die. Universiteit van Pretoria
Dogmatiek en Christelike Etiek binne die Fakulteit Teologie (Afd A) van die Universiteit van Pretoria J H Koekemoer Universiteit van Pretoria Abstract Dogmatics and Christian Ethics within the Faculty
PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI
PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI Ek Groet U Weer In Die Mooi En Edel Naam Van Jesus Christus Ons Verlosser. Dit Is Baie Belangrik Dat Ons Die Bewoording Van Hierdie Petisie Moet Reg Verstaan En Beskryf.
INHOUDSOPGAWE -1- -2-
INHOUDSOPGAWE Al my twyfel...59 Al sou die vyeboom nie bot nie...37 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie...45 Al jul volke klap jul hande...12 Al was ek nie daar nie...36 Alive, alive!...10 All Hail
Human Rights and Workman s Compensation:
Human Rights and Workman s Compensation: The Experiences of Two Injured Workers Susan Landman, MSc Clinical Educator, Division of Occupational Therapy, School of Health and Rehabilitation Sciences, University
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12
NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde
HOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
Managerial support for an optometry practice: A business analytics study
FACULTY OF ENGINEERING DEPARTMENT OF INDUSTRIAL ENGINEERING Managerial support for an optometry practice: A business analytics study Name: Melandi Kotzé Student number: 15316491 Date of graduation: 8 December
"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"
Boodskap van die samesteller Anna Eksteen, aan jou, die ontvanger van. "GOUE GEDAGTES". Ek het hierdie boekie met baie liefde saamgestel en vertrou dat dit vir jou en vir wie jy dit ookal mag aanstuur
Die huwelik as 'n gawe van God
1 Die huwelik as 'n gawe van God Die huwelik dra n groot wonder in hom om. Een-saamheid word twee-saamheid. En hierdie twee-saamheid is gegee teen alle willekeur in, en moet stand hou teen elke argument
JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the
Determining to what extent the money-lender test needs to be satisfied in the context of South African investment holding companies, focusing on the requirements of section 11(a) and 24J(2) of the Income
COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Case No : 146/97 IN THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA In the matter between COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED Appellant and LOTTER, FRANCOIS
WOENSDAG 25 FEBRUARIE
DieMATIE VIER-EN-SEWENTIGSTE JAARGANG NO 5 WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015 GRATIS BRAND: Fakulteit vir jare in chaos gedompel FOTO: Danelle Viviers facebook.com/diematie twitter.com/diematie diematie.com die_matie_student_life
IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved
IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering
DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:
DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT: O/LT~ w. L. ROOTHMAN* ** Terrorism can no longer be seen as a limited form of behaviour, but as an escalating form of behaviour
'n Sosio-historiese skets van die tussen-testamentêre periode
GRKS 312 'n Sosio-historiese skets van die tussen-testamentêre periode Die invloed van die tydperk tussen die Ou- en Nuwe-Testament op die wêreld waarin Christus geleef het Marnix Boersema 22145079 5/2/2012
Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012
Internasionale VIGS Kerslig Herdenking Sondag 2012 Erediens Materiaal - Verskaf deur CABSA, (the Christian AIDS Bureau for Southern Africa). Agtergrond en Tema vir 2012 Daar word jaarliks by twee geleenthede
11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...
(b) Indien u hierdie vorm namens iemand anders invul, voltooi ook Deel B (B1 & B2) hieronder. 10. Indien u aansoek om bystand doen, vul die volgende in: (a) Is u n slagoffer? (b) Indien u nie n slagoffer
n Kerugmatiese perspektief op bedieninge in die Nuwe Testament
n Kerugmatiese perspektief op bedieninge in die Nuwe Testament R J Jones N KERUGMATIESE PERSPEKTIEF OP BEDIENINGE IN DIE NUWE TESTAMENT ROBERT JOHANNES JONES 92321683 VOORGELÊ TER VERVULLING VAN DIE GRAAD
OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF
OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF 1 OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF ` Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here, ons dank U vanaand vir die belofte van die koms van die Here Jesus, waar ons sal ontmoet
Om die Psalms biddend te sing of singend te bid
Om die Psalms biddend te sing of singend te bid Paul Styger Sentrum vir BWI Potchefstroomkampus Noorwes-Universiteit POTCHEFSTROOM E-pos: [email protected] Dirk Human Dept. Ou-Testamentiese Wetenskap Fakulteit
1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of
FC Rad Diag(SA) Part II THE COLLEGES OF MEDICINE OF SOUTH AFRICA Incorporated Association not for gain Examination for the Fellowship of the College of Diagnostic Radiologists of South Africa 29 August
Missionale gemeentes in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Teologies verantwoord
Page 1 of 9 Missionale gemeentes in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Teologies verantwoord Author: J. Christo van der Merwe 1 Affiliation: 1 Reformed Theological College, University of Pretoria,
Benefits, business considerations and risks of big data
Benefits, business considerations and risks of big data by Jorina Smeda Assignment presented in partial fulfilment of the requirements for the degree MCom (Computer Auditing) at Stellenbosch University
DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR
DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR deur A.J. Kuyvenhoven Skripsie Voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER COMMERCII
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die
The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!
Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge
COMMISSIONER FOR INLAND REVENUE. and. INSOLVENT ESTATE J P BOTHA (Trading as "TRIO KULTURE")
COMMISSIONER FOR INLAND REVENUE Appellant and INSOLVENT ESTATE J P BOTHA (Trading as "TRIO KULTURE") Respondent Case No 30/89 - mp IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA APPELLATE DIVISION In the matter
Die Groot Afvalligheid
Die Groot Afvalligheid Vind uit wat jou pastoor, priester, predikant of kerk nie wil hê jy moet weet nie! Openbaring 12:9 sê dat Satan die hele wêreld verlei het. Kan dit waar wees? Hier is die feite wat
COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION
COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any
Remedies in Zuid-Afrika en Europa
Redactie: Jan Smits Gerhard Lubbe Remedies in Zuid-Afrika en Europa Bijdragen over privaatrecht en constitutioneel recht in Zuid-Afrika, Nederland en België INTERSENTIA VII INHOUDSOPGAVE VOORWOORD INHOUDSOPGAVE
INDUSTRIAL PSYCHOLOGY NEWSLETTER Number 4, MARCH 2009
INDUSTRIAL PSYCHOLOGY NEWSLETTER Number 4, MARCH 2009 from 2-4 July 2008 at the Queensland University of Technology, Queensland, Australia. Die tyd het aangebreek vir die eerste nuusbrief van 2009! Conferences
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum
Kunsuitstalling in Calitzdorp
Newsletter 01 September 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: [email protected] Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:
Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)
Reportable judgment Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Case No: 1320/2010 In the matter between: PRINSLOO Plaintiff and THE ROAD ACCIDENT FUND
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: [email protected]
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: [email protected] Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will
