Verbintenis tot besluitneming



Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM


Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

How To Get A Bsc In Forensic Science

MARKETING MANAGEMENT

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

1. Lees en leestegnieke

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

Algemene vrae - ontvangers

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

Policy on Student Leadership Development and Training

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

Government Gazette Staatskoerant

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

HOëRSKOOL PORTERVILLE

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

Beskouings oor die doodstraf

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

BCom (International Business)

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Benefits, business considerations and risks of big data


Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

IP-NBM. Copyright Capgemini All Rights Reserved

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

Taak, watse taak?! Opdrag = Handleiding! Onderwerp. idees kry. hoekom? proeflees tabelle? prente? waar pas dit in? navorsing doen.

Human Rights and Workman s Compensation:

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:

Total Quality Management in the civil engineering consultancy industry in South Africa.

THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

AN AUDIT AND RISK HANDLING PROTOTYPE FOR FIREWALL TECHNOLOGY. by ESTÉE VAN DER WALT DISSERTATION

A COMPARITAVE STUDY OF VALUE ADDED TAX COLLECTION METHODS IN THE CONTEXT OF E-COMMERCE AND VIRTUAL WORLDS FROM A SOUTH AFRICAN PERSPECTIVE

Creating a GIS data model for IT infrastructure management - A pilot project at the Potchefstroom campus of the North-West University.

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

Perspective Training College (PTC)

Entrepreneurial skill development: Participatory action research approach in a rural community

The role of knowledge management in offshore outsourced software development

The Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd

STAATSKOERANT, 3 JUNIE 2009 No GENERAL NOTICE NOTICE 634 OF 2009

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

GMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie

MATZIKAMA MUNICIPALITY TENDER NR:T1/2014

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Workshop: Translation Today: Computers, Practice, Ethics. Werksessie: Vertaling Vandag: Rekenaars, Praktyk, Etiek November 2015

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

DRAKENSTEIN MUNICIPALITY

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

Doelgerigte Jeugbediening (

HEG HIERDIE DOKUMENT HEEL VOOR AAN U VERSLAG ASSEBLIEF. Verkorte titel

CMMI version 1.3. How agile is CMMI?

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

Expectations on the use of Facebook for employee engagement Annerie Reyneke

Transcription:

Verbintenis tot besluitneming Verbintenis tot n besluit Besluite, besluite, besluite! Indien jy nog geen besluit geneem het nie, kan dit wees omdat jy wonder hoe op dees aarde jy al die verskillende faktore teen mekaar kan opweeg. Die verantwoordelikheid is net te groot en hoe weet jy dat jy die regte besluit neem? Kyk n bietjie na die onderstaande raad wat die Universiteit van Berkeley se beroepsentrum aan hul studente gee: Die metode wat jy gebruik in besluitneming sal van jou styl en die belangrikheid van die besluit afhang. Elke metode het voordele en nadele; die belangrikste is dat jy n styl gebruik wat vir jou die gemaklikste en effektiefste is. Jy kan altyd van metode verander afhangende van jou omstandighede. Dit is gewoonlik die beste om n beplande metode vir die neem van belangrike of ingewikkelde besluite toe te pas, d.w.s. versamel inligting en benader dit op n sistematiese manier, met n balans tussen logiese redenering en intuïsie. n Beplande benadering neem tyd en energie, maar dit is die moeite werd wanneer jy belangrike besluite moet neem. Jy sal ook tevrede wees as jy weet jy het jou huiswerk gedoen. Ander besluitnemingsmetodes kan gebruik word wanneer jou tyd beperk is of as die besluite nie groot gevolge inhou nie. Dit voel soms makliker om n emosionele besluit te neem, om deur ander beïnvloed te word, of om die besluit aan die noodlot oor te laat. BRON: https://career.berkeley.edu/guide/entireguide.pdf Het jy al n finale besluit oor jou beroepskeuse gemaak? Indien wel, behoort dit te voel of daar n gewig van jou skouers af is. Indien nie, wil ons jou net daarop wys dat dit heel normaal is om tydens jou graad 12-jaar, en selfs nog later, met hierdie besluit te stoei. Hierdie eenheid kyk na besluite en die verbintenis daartoe. Strategie vir besluitneming Jou besluit is net so goed soos die inligting waarop jy dit gebaseer het. Hier volg n klompie wenke vir goeie besluitneming: Omskryf eers presies waaroor jy n besluit moet neem. Kyk watter moontlikhede jy het. Maak inligting hieroor bymekaar. Lys die vereistes en inhoud van die kursus(e) wat jy oorweeg. Skryf neer wat jy van die beroepe(e) kan verwag. Hier moet jy nie van die minder aangename dele van n beroep vergeet nie! Jy moet bereid wees om dít ook te doen. Vergelyk en weeg op. Besluit wat vir jou die beste sal wees. Net jy kan hierdie besluit neem. Dit is altyd aangenamer as jou ouers hiermee saamstem. Gaan nou oor tot aksie. 39

Onderdele van n aksieplan Indien jy op die een of ander kursus of werk besluit het, begin die uitvoering daarvan nou eers. Dit gaan goeie beplanning verg om seker te maak dat jou droom n werklikheid word. Die volgende aspekte verg jou onverdeelde aandag: Aansoekvorms: Doen betyds aansoek. Doen presies wat gevra word. Lewer in voor die sluitingsdatum. Fondse: Maak seker wat jou droomkursus gaan kos en vir watter salaris jy gaan werk. Verblyf: Gaan jy van die huis af studeer of in die koshuis bly? Indien jy gaan werk, waar is verblyf beskikbaar? Reis: Afstande, tyd en koste. Plan B: Hou altyd n alternatief gereed indien jou eerste keuse nie uitgevoer kan word nie. Werkgeleenthede Mense met meer opleiding verdien oor die algemeen beter salarisse, sowel aan die begin van hul loopbane as later wanneer hulle oor baie ervaring beskik. Terwyl alle naskoolse opleiding met groter inkomste geassosieer word, wil dit voorkom of universiteitsgegradueerdes die beste daaraan toe is. As dit dus oor kwalifikasies gaan, wil dit lyk of meer beslis beter is. Om hierdie rede is dit vir die meeste matrikulante n uitgemaakte saak dat hulle verder sal leer. Die besluit om verder te gaan studeer en meer nog, presies wat om te studeer moet nie onnadenkend geneem word nie. Tersiêre kwalifikasies maak wel baie deure oop. Dit is egter ook waar dat daar jaarliks baie studente is wat nie deurkom nie of uit eie keuse hul studies staak, omdat hulle agtergekom het dat die betrokke kursus of opleiding nie die regte een vir hulle is nie. Voorkom dat jou tyd en geld op dié manier vermors word; dink goed oor wat jy wil doen. Verbind jouself dan, nadat jy die besluit geneem het, om n suskses daarvan te maak. Waarskuwing: Indien jy n kwalifikasie by n minder bekende opleidingsinstansie wil verwerf, hou in gedagte dat almal nie ewe betroubaar is nie. Daar is sekere van die instansies wat vandag hier is en môre tot niet is. Vra vrae soos of die inrigting as opvoedkundige instansie geregistreer is en hoe lank hulle al in die bedryf is. Maak seker dat die kwalifikasie wat hulle aanbied, deur werkgewers erken word. AFSLUITING Daar is nou al male sonder tal gesê dat die besluit oor n mens se beroep nie n maklike een is nie. Die veranderlikes is net so baie om in gedagte te hou! Maar as jy jou huiswerk goed doen en die regte beroep kies, sal dié bekende woorde van Confucius vir jou waar wees: Kies n beroep waarvoor jy lief is en dit sal nie vir jou nodig wees om een dag van jou lewe te werk nie. 40

Onderwysergids EENHEID 1 Voorgestelde tyd: 60 minute WENKE Begin hierdie eenheid met aktiwiteit 1. Hierdie aktiwiteit is dan ook die geskrewe taak vir die kwartaal. Aktiwiteit 2 dien as klasbespreking. Ons wil voorstel dat daar tyd ingeruim word om oor die onderwerp te gesels, aangesien dit n baie relevante onderwerp vir graad 12-leerders is. Voorbereidingswenke Raadpleeg die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaringsdokument om seker te maak wat van die FAT verwag word. Aktiwiteit 1 Steve en werk Onderrigwenke Bespreek Verbintenis tot n besluit. Bespreek Werkgeleenthede. Verduidelik nou wat die taak behels. Gee wenke aan leerders, soos om die sleutelwoorde uit die gedeelte te haal en dan hulle skryfstuk daarom te bou. Moenie sleutelwoorde verskaf nie. Vra dalk n klompie gedagtes van die klas. Stel datum vir inlewering van FAT/geskrewe taak vas. FAT Geskrewe taak Lees die onderstaande aanhaling van Steve Jobs en skryf dan n artikel van 500-800 woorde vir jou skoolkoerant waarin jy hierdie aanhaling bespreek: Your work is going to fill a large part of your life, and the only way to be truly satisfied is to do what you believe is great work. And the only way to do great work is to love what you do. If you haven t found it yet, keep looking. Don t settle. Beoordeel die leerders se poging aan die hand van die onderstaande assesseringsrubriek. Die kerngedeeltes uit Steve Jobs se aanhaling is: Werk die belangrikheid daarvan in n mens se lewe. Tevredenheid Werkstevredenheid kom net as die persoon glo dat dit wat hy/sy doen, is great. Metode vir great werk Om lief te wees vir wat jy doen. Raad Moenie kompromieë aangaan nie. Hou aan soek na daardie great werk... tot jy dit kry.

Prestasievlak 7-6 5-4 3-2 1-0 Kennis en Begrip Toon n omvattende van relevante feite na deeglike navorsing en om die inligting te Toon n genoegsame en om Toon n wankelrige en om Toon n onvoldoende en om Totale punte Toepassing en Analise Toon n selfversekerde om Toon n genoegsame om Toon n wankelrige om Toon n uiters beperkte om standpunte en Sintese en Evaluering Toon n uitsonderlike interpreteer en om die waarde en mag daarvan te assesseer en opinies te lewer. Toon n beduidende Toon n bevredigende Toon n elementêre Punte 5 4 3-2 1-0 Aanbieding Uitsonderlike aanbieding en perfekte gebruik van formaat. Toon n beduidende met aanbieding en voorgeskrewe formaat is beduidend gevolg. Toon n bevredigende met aanbieding en voorgeskrewe formaat is bevredigend gevolg. Toon n elementêre met aanbieding en voorgeskrewe formaat is nie gebruik nie. /5 /80

Aktiwiteit 2 Wat van n gapjaar? Om n jaar na matriek af te vat, is vir baie matrikulante n gewilde opsie. Bespreek die voor- en nadele van n gapjaar. Wanneer is dit n goeie idee? Waarvoor moet n mens oppas? Moontlike voor- en nadele van n gapjaar of wegbreekjaar: Voordele Toekomsoriëntasie: Kan nadink oor studie en toekoms. Werkervaring: Of dit au pair of kelner is, enige werk bied ondervinding en kennis. Waardevolle werkvaardighede word opgedoen. Uitbreiding van CV. Persoonlike ontwikkeling: Onafhanklikheid en vreemde omstandighede veroorsaak groei en ontwikkeling. Karakter word gebou. Kulturele blootstelling: n Jaar in n ander land is heel anders as n vakansie daar. Nuwe insigte word bekom en heel moontlik word lewenslange, internasionale vriendskappe gesluit. n Vreemde taal word dalk aangeleer. Pret en plesier: Van werk alleen kan niemand lewe nie! Nadele Gebrek aan gesin en kontak met vriende: Omdat gesin en vriende ver is, voel baie persone aan die begin van so n tydperk baie alleen. Kontak: Verloor kontak met skoolvriende en -kennisse. Studie: Sommige beweer dat hulle na n tydperk sonder enige studie, gesukkel het om weer aan die studeer te kom. Daar bestaan egter ook genoegsame bewyse van presies die teenoorgestelde argument!