SOSIALE STUDIES EINDEKSAMEN Graad 8: Datum: 26 November 2010 Naam & Van: Totaal: 100 Tyd: 90min Eksaminator: Mnr L Taute / Me N van Niekerk Moderator: Mnr L Taute *Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. VRAAG 1 MULTIKEUSE Kies die korrekte antwoord en skryf dit dan op die antwoordblad. Bv 1. C 1.1) Die planet is die naaste aan die son A) Pluto C) Mercurius B) Uranus D) Venus (1) 1.2) Jupiter is n planet A) Met ringe C) Ook bekend as die rooi planet B) Met n rooi kol D) Sewende vanaf die son (1) 1.3) Die plaas Blyvooruitzicht staan vandag bekend as A) Gold Reef City C) n Goud myn B) Kimberley D) Johannesburg (1) 1.4) Hierdie seun het n diamante opgetel in die Hopetown omgewing in 1866 A) Schalk Jacobs C) Johann Jacobs B) Stephan Jacobs D) Erasmus Jacobs (1) 1.5) Goud is in 1854 vir die eerste keer ontdek deur P.J. Marais by hierdie rivier A) Vaal C) Modder B) Oranje D) Jukskei (1) 1.6) Hy was die president van die Oranje-Vrystaat gedurende die Anglo-Boereoorlog A) P. Kruger C) M.T. Steyn B) C.J. Rhodes D) L. Milner (1) 1
1.7) Die Boere het dié geveg verloor A) Paardeberg C) Colenso B) Magersfontein D) Stormberge (1) 1.8) Die Britse soldate het die plek gebruik vir skuiling A) Blokhuise C) Toring B) Forte D) Plaashuise (1) 1.9) Die Vrede van Vereniging was hier geteken A) Bloemfontein C) Johannesburg B) Pretoria D) Vereeniging (1) 1.10) Hy was die leier van die Indiërs in Suid-Afrika A) Mandela C) Guanda B) Gandhi D) Mbeki (1) 1.11) Die Unie van Suid-Afrika is gestig in A) 1910 C) 1912 B) 1994 D) 1936 (1) 1.12) Hierdie land is nooit gekoloniseer nie A) Angola C) Sudan B) Liberia D) Marocco (1) 1.13) Een van die produkte wat in Egipte geproduseer word is A) Grondboontjies C) Koper B) Olie D) Katoen (1) 1.14) Hy het die eerste hoë-druk stoomenjin ontwerp A) Heley C) Stephanson B) Trevithich D) Truman (1) 1.15) Hierdie stoomenjin kon agt steenkool karretjies (koekepanne) trek A) Fast Johnny C) Smoking Benny B) Puffing Billy D) Strong Anthony (1) 1.16) Hierdie persoon het die eerste stoom lokomotief, die Rocket, gebou A) Trevithich C) Johnson B) Heley D) Stephanson (1) 2
1.17) Hoeveel Amerikaanse kolonies het hulself onafhanklik verklaar? A) 10 C) 12 B) 11 D) 13 (1) 1.18) By was die Britse weermag genoodsaak om oor te gee aan die Amerikaanse weermag, tydens die geveg in die noorde van Amerika. A) Serbia C) Brugoyne B) Saratoga D) Washington (1) 1.19) Hy was die Koning van Frankryk gedurende die Franse Rewolusie in 1789. A) Lodewyk XV C) Lodewyk XVI B) Lodewyk XVII D) Lodewyk IX (1) 1.20) Die Koning en Koningin van Frankryk het in die plek gebly A) Bastille C) Parys B) Versailles D) Varennes (1) 1.21) Die Koninklike-familie van Frankryk is hier gevange geneem A) Varennes C) Parys B) Versailles D) Marseilles (1) 1.22) Hy was die laaste Tsaar van Rusland A) Nicholas I C) Nicholas III B) Nocholas II D) Nicholas IV (1) 1.23) Hierdie is nie n hoof-grondtipe nie A) Woestyngrond C) Riviersand B) Reënwoudgrong D) Losgrond (1) 1.24) Hierdie grond dreineer baie goed A) Leem C) Slik B) Sand D) Klei (1) 1.25) Tropiese siklone staan ook bekend as (Watter een pas nie?) A) Tifone C) Tornados B) Willy Willies D) Hurricanes (1) 1.26) vind gereeld plaas in plekke waar die aardkors swak is. A) Vulkane C) Tornados B) Aardbewings D) Siklone (1) 3
1.27) Wat noem ons die rots waaruit grond gevorm word? A) Vader material C) Moeder material B) Vader Rots D) Moeder Rots (1) 1.28) In Suid-Afrika lê Magnetiese Noord wes van Ware Noord A) Waar B) Onwaar (1) 1.29) Hierdie is nie n landvorm wat deur n kontoerlyn aangedui word nie A) Vulkane C) Watervalle B) Eskarp D) Bewerkte land (1) 1.30) In watter rigting lê die Kolonnade Sentrum vanaf ons skool? A) Noord C) Suid B) Wes D) Oos (1) [30] VRAAG 2 VOLTOOI DIE VOLGENDE SINNE Voltooi die volgende sinne en skryf slegs die korrekte antwoord neer op lyntjiespapier. 2.1) was die vrou van die Franse Koning. (1) 2.2) Die was die naam van die gevangenis in Parys. (1) 2.3) Die strydkreet van die Franse Rewolusie was vryheid, en. (2) 2.4) Die is gebruik om die Franse Koning en Koningin te onthoof (1) 2.5) Die Porieuse ruimte in frond bestaan uit 25% water en 25%. (1) 2.6) Die middelpunt van n sikloon word die genoem. (1) 2.7) Die is die instrument wat gebruik word om n aardbewing te meet. (1) 2.8) en was twee hoofstede wat tydens die Anglo-Boereoorlog oorgevat is deur die Britse magte. (1) 2.9) Die beleid het gelei tot die vernietiging en verbranding van huise en plase tydens die Anglo-Boereoorlog. (1) 2.10) Die (Politieke Party) het aan bewind gekom na die 1994 verkiesing. (1) 2.11) is een van Suid-Afrika se buurstate (met n groot woestyn) aan die Noordweste kant. (1) 2.12) Die Industrële Rewolusie het begin in hierdie land:. (1) 2.13) is die land wat Amerika gehelp het tydens die Amerikaanse Rewolusie. (1) 2.14) Die heelal bestaan uit miljoene sterrestelsels en ons sterrestelsel staan bekend as die. (1) 4
2.15) is die planet tussen Mercurius en Aarde. (1) 2.16) word ook die Rooi planet genoem. (1) 2.17) Op die wêreldkaart kom daar twee keerkringe voor. Die en die. (2) VRAAG 3 TERMINOLOGIE Kies die korrekte antwoord in kolom B en skryg dit by die regte nommer bv. 3.11) L op die lyntjiespapier. A B 3.1) Pastorale Land A waarde waarin n diamante gemeet word 3.2) Nasionalisme B een man, een stem 3.3) Kapitalisme C alleenheerser 3.4) Nasionaliseer D liefde vir jou land 3.5) Coup d etat E teenkanting kan lei tot oorlog 3.6) Demokrasie F teenoorgestelde van kapitalisme 3.7) Outokraat G landbou grond 3.8) Karaat H die staat neem alles oor 3.9) Ultimatum I weermag neem regering oor 3.10) Kommunisme J vryemark stelsel [10] VRAAG 4 N VULKAAN Voltooi die volgende skets se byskrifte, en skryf dit neer op die lyntjiespapier. [20] [9] 5
VRAAG 5 GEVALLESTUDIE Beantwoord die volgende vrae op die lyntjiespapier. 5.1) Wat is die hoogste temperatuur in die Algeriese woestyn? (1) 5.2) Gedurende watter maand reën dit die meeste in Harare? (1) 5.3) Watter seisoen is Kaapstad se reënseisoen? (1) 5.4) Wat is Kaapstad se minimum temperatuur deur die jaar? (1) 5.5) Gedurende watter maand reën dit die minste in Harare? (1) VRAAG 6 - KLIMAATSTREKE Bestudeer die volgende kaart. Benoem die klimaatstreke, wat genommer is van A to E. bv. 6.A) Sahara en skryf dit neer op die lyntjiespapier. [5] [5] 6
VRAAG 7 - KAARTWERK Bestudeer die volgende kaart en beantwoord dan die vrae wat volg. Skryf antwoorde op lyntjiespapier neer. 7
7.1) In blok B1-B5 kom daar verskeie lyne voor wat nommers op het en hoogtes aandui. Wat word hierdie lyne genoem? (1) 7.2) Hoe hoog is baken 143 in blok K4? (1) 7.3) Wat is die koördinate van die skool (S), in Blok G5? (1) 7.4) Wat is die ware peiling vanaf windpomp c in C3 na windpomp a in K2? (let op na waar wys die pyltjies van die windpompe se posisies op kaart) (1) 7.5) Wat is die werklike afstand in km wat die skool (S) in Blok G5 lê tot by die hotel (H) in D6? (4) 7.6) Benoem die landvorm wat by G5-G6 voorkom. (1) 7.7) Wat beteken die simbool (stippellyne) wat by B10-E10 voorkom? (1) 7.8) In watter blok sal jy n uitgrawing/myn kry? (1) [11] VRAAG 8 Beantwoord die volgende vrae op jou lyntjiespapier. 8.1) Verduidelik die werksomstandighede van vrouens en kinders gedurende die Industriële Rewolusie. (3) 8.2) Gee twee redes hoekom Europese lande Afrika wou koloniseer. (2) 8.3) Die Amerikaanse Revolusie kan in twee oorloë opverdeël word: Noem hierdie twee oorloë en vertel ook watter jare dit plaasgevind het. (2) 8.4) Maak n skets van die Amerikaanse vlag OF die Suid-Afrikaanse vlag en kleur dit dan in. (Die korrekte kleure en formaat is baie belangrik) (3) [10] [ DIE EINDE ] TOTAAL: 100 8