Junie-eksamen memorandum G12 ~ Wiskundige Geletterdheid WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

Similar documents
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

How To Get A Bsc In Forensic Science

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

MARKETING MANAGEMENT

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956


11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

BCom (International Business)

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN


NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P2/WISKUNDE V2 MEMORANDUM

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING

Policy on Student Leadership Development and Training

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

STAATSKOERANT, 3 JUNIE 2009 No GENERAL NOTICE NOTICE 634 OF 2009

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

IP-NBM. Copyright Capgemini All Rights Reserved

GMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007

Examen Software Engineering /09/2011

Relationele Databases 2002/2003

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

Complete your name and other information - both below and on the computer form.

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

CO-BRANDING RICHTLIJNEN

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

Die ABC. van Kapitaalwinsbelasting vir Individue

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

Title page. Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball. competition. Author: Maarten Breyten van der Meulen

How To Pay Aangedui In The Germany

Self-test SQL Workshop

Spread. B&R Beurs. March 2010

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001. In the matter between: and THE MAIZE BOARD

Load Balancing Lync Jaap Wesselius

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

The Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd

MATZIKAMA MUNICIPALITY TENDER NR:T1/2014

Is het nodig risico s te beheersen op basis van een aanname..

Supporting Data Interpretation and Model Evaluation during Scientific Discovery Learning

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

Storage in Microsoft Azure Wat moet ik daarmee? Bert

Micha Moffie. Technical Informatics Faculty of Information Technology and Systems Delft university of Technology TU Delft

tyd Meganika versnelling potensiële energie In hierdie module val die klem op meganika, die studie van Ons kan meganika in twee dele indeel:

Copyright 2015 VMdamentals.com. All rights reserved.

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

NAAR NEDERLAND HANDLEIDING

The Top Ten Most Commonly Asked Questions About VN T Vision Inspiration Navigation

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

[TURN OVER] [BLAAI OM] PVL3704 MEMORANDUM MAY/JUNE 2011

WISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (TRANSVAALSE PROVISIONAL DIVISION) Case number: 49176/2007 Date: 26 August 2008

IC Rating NPSP Composieten BV. 9 juni 2010 Variopool

Basiese Rekenkundige beginsels

Human Rights and Workman s Compensation:

PROFIBUS & PROFINET Nederland PROFIBUS, PROFINET en IO-Link. Ede, 12 november 2009

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

RACUMIN Paste / Pasta

Voorbeeld. Preview ISO INTERNATIONAL STANDARD. Cranes Requirements for test loads

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff

Masterclass Maintenance & Management

CHESTERHOUSE SCHOOL AFRIKAANS SECOND LANGUAGE SYLLABUS GRADE 7

Cost overruns in Dutch transportation infrastructure projects

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

Algemene vrae - ontvangers

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:

Government Gazette Staatskoerant

employager 1.0 design challenge

THE LIVING STANDARDS MEASURE AS A MARKET SEGMENTATION TOOL FOR SELECTED RETAILERS

Transcription:

WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM TOTAAL: 150 VRAAG 1: 1. 1.1 Vaste koste per dag is: Huur betaal + Peter se betaling/dag R500 + R350 = R850 Slegs antwoord, vol punte 1.2 1.2.1 250 km 8 km/l = 31,25 l 1 punt vir deling. Die eenheid moet aangedui word vir n punt by die antwoord. 1.2.2 31,25 l R11,23 = R350,94 1 punt vir vermenigvuldiging.die antwoord moet afgerond word tot die naaste sent 1.3 R245 = R2, 58 per drom 95 1 punt vir deling.die antwoord moet afgerond word vir n punt 1.4 15 dromme is 15 R2,58 = R38,70 Vol punte vir slegs antwoord gegee. 1.5 Aantal 0 10 20 30 50 80 100 dromme (n) Koste in Rand (K) 850 875,80 901,60 927,40 979 1 056,40 1 108 Vol punte as al die antwoorde in die tweede ry korrek is 3 punte as daar een fout is. 2 punte as daar twee foute is Geen punte vir meer as 2 foute (1) (1) (4) 1.6 K = 850 + 2,58n 1 punt vir die 850 en 1 punt vir die 2,58n

Rand Junie-eksamen memorandum 1.7 (5) 4 000.00 Inkomste en koste 3 500.00 3 000.00 2 500.00 2 000.00 1 500.00 1 000.00 A Koste 500.00 0.00 0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 Aantal dromme (n). Die grafiek moet begin by R850 op vertikale as. 1 punt 2 punte vir enige twee punte korrek op die grafiek aangedui. A l die punte verbind met n reguitlyn.1 punt Lyn benoem as Koste.1 punt 1.8 Aantal dromme (d) Inkomste in Rand (I) 0 10 20 30 50 80 100 0 350 700 1050 1 750 2 800 3 500 3 punte as alle berekeninge in die tweede ry korrek is. 2 punte as daar een fout is. 1 punt as daar twee foute is. Geen punte vir meer as twee foute.

1.9 Die grafiek moet begin by 0 op vertikale as. 1 punt 2 punte vir enige twee punte korrek op die grafiek aangedui. Vir die lyn benoem as Inkomste. 1 punt (Sien grafiek op rooster by 1.7) (4) 1.10 Vir aanduiding van A (27; 900) 2 punte vir aanduiding van A op die grafiek. 1 punt vir aantal dromme en 1 punt vir die bedrag 0F Vir aanduiding van A 2 punte Aantal dromme 27 1 punt Bedrag R900,00 1 punt (Gee grasie op die antwoord, aanvaar aantal dromme 25 tot 29 en die inkomste 890 tot 950) DIT IS NIE NODIG DAT LEERDERS DIE GELYKBREEKPUNT AS N GEORDENDE PAAR AANDUI NIE. 1.11 Aantal eenhede = = 850 35 2,58 vaste koste verkoopprys per eenheid veranderlike koste per eenheid = 850 32.42 =26,218... = 26 dromme Vir vervanging in die gegewe formule 1 punt Vir korrekte aftrek van eenhede by noemer 1 punt Vir afronding tot die naaste drom 2 punte [34] (4) (4)

VRAAG 2 2. 2.1 100 km. Punte word toegeken vir die korrekte aflees van die grafiek 2.2 07:00. Punte word toegeken vir die korrekte aflees van die grafiek. Gee 1 punt as die antwoord 7h of 7 uur vm. is 2.3 2.3.1 6:00 5:00 = 1 uur = 60 minute. 1 Punt word toegeken vir die korrekte aflees van die grafiek 1 punt vir die antwoord in minute. Die eenheid moet aangedui word. 2.3.2 7:00 5:00 = 2 uur = 120 minute. 1 Punt word toegeken vir die korrekte aflees van die grafiek 1 punt vir die antwoord in minute. Die eenheid moet aangedui word 2.4 7:30. Punte word toegeken vir die korrekte aflees van die grafiek. 2.5 Totale tyd geneem: 8:30 5:00 = 3 h 30 min. = (3 60 + 30) = 210 min. 15 210 = 7,14%. 1 punt vir die berekening van die tyd in minute waar eenheid aangedui moet word. 1 punt vir vermenigvuldig met 100 1 punt vir korrekte afronding tot 2 desimale. Indien nie afgerond is nie,geen punt 2.6 Spoed = afstand 100 km = 2h 100 000m = tyd 120 m = 833,33 m/min. 1 punt vir vervanging in die formule. 1 punt vir herleiding van km na m 1 punt vir die antwoord met die eenhede en korrek afgerond. Indien eenhede nie gegee word by die antwoord,geen punte. 2.7 2.7.1 Oppervlakte = l x b 6 m 4 m = 24 m 2. 1 punt vir vervanging in die formule. 1 punt vir die antwoord met vierkante eenhede. Indien antwoord nie in vierkante eenhede gegee word nie,geen punt (1)

2.7.2 Opp. = πr 2 2.7.3 = 3,142 (1,5 m) 2 = 7,07 m 2. 1 punt vir vervanging in die formule. 1 punt vir die antwoord met vierkante eenhede asook korrek afgerond. In dien antwoord niekorrek afgerond is nie,geen punt 24 m 2 7,07 m 2 = 16,93 m 2. 1 punt vir die aftrek van die oppervlakte van die swembad van die van die tuin. 1 punt vir die antwoord met vierkante eenhede. Indien geen vierkante eenhede gegee is nie,geen punt 2.8 C = ( F 32 ) 1,8. = ( 40 32 ) 1,8 = 40 1 punt vir vervanging in formule 1 punt vir antwoord vir antwoord met eenhede [23] VRAAG 3 3. 3.1 N14. 3.2 Laerskool Muldersdrif. (Muldersdrif Primary School) 3.3-26 3 34,41 / -27 50 21,47 3.4 Hendrik Potgieterstraat en Furrowstraat. (Hendrik Potgieter Road and Furrow Road) 3.5 Roltrappe. 3.6 Twee stelle. 3.7 Vier ingange. 3.8 NW. OF Noordwestelike rigting 2 punte vir aanduiding van die regte rigting 3.9 22 winkels. 3.10 Woolworths en Food Lover s Market. 3.11 Vier roltrappe.

3.12 Eerste vloer. 3.13 Ingang E2. [26] VRAAG 4 4. 4.1 Millimeter (mm). 2 punte vir aflees van die plan 5 5.1.1 4.2 2 300 mm 2 100 mm 2,3 m 2,1 m. OF Lengte = 2 300 mm en breedte = 2 100mm 1 punt vir die aflees van die plan en 1 punt vir die herleiding na m 4.3 Agt vensters. 2 punte vir die aflees van die plan 4.4 Agt binnedeure. 2 punt vir die aflees van die plan 4.5 Oppervlakte = l x b = 3 500 mm x (1 100 + 1 000 + 2 500 mm) + (750 mm 1 100) = (3 500 mm x 4 600 mm) + ( 750 mm 1 100 mm) = 3,5 m 4,6 m + 0,75 m 1,1 m = 16,1 m + 0,825 m= 16,925 m 2. = 16,93 m 2 1 punt vir die vervanging in die formule 1 punt vir die korrekte lengte en breedte afmetings in mm ( gee 2 punte as direk na meter herlei is) 1 punt vir die plus van die 2 oppervlaktes en 1 punt vir herleiding na meter 2 punte vir die afgeronde antwoord en eenhede in vierkante eenhede 4.6 Enige aanvaarbare antwoord, bv. Die garage kan daar gebou word. Wind en reën val uit daardie rigting, ens. Gemiddelde punt = Totale punte Aantal leerders = 687 40 = 17,18 1 punt vir die totale punte 1 punt vir die aantal leerders 1 punt vir die antwoord wat afgerond is. (6) (1) [17]

5.1.2 5 ;5;6;6;8;8;8;9;10;11;1;13;13;13;14;14;14;14;15;16;18; 19;20;20;20;21;22;22;23;23; 24;24;25;25;26;27;27;28; 30;30; Modale punt = 14 1 punt vir die plasing in stygende orde 1 punt vir 14 as modale punt 5.1.3 Mediaan = 16+18 2 = 17 (4) Eerste kwartiel = 11+11 2 = 11 Laaste kwartiel = 23+24 2 = 23,5 1 punt vir die 20ste en 21ste waardes vir mediaan 1 punt vir die mediaan 1 punt vir die 1ste kwartiel 1 punt vir die laaste kwartiel 5.1.4 Variasiewydte = hoogste punt laagste punt = 30 5 = 25 1 punt vir die hoogste minus laagste punt 1 punt vir die antwoord 51..5 PUNTE INTERVAL TELMERKIES FREKWENSIE 1 5 2 6 10 7 11 15 10 16 20 6 21 25 9 26 30 6 1 punt vir elke ry met aanduiding van die telmerkies en frekwensie (6)

Frekwensie Junie-eksamen memorandum 5.1.6 Graad 12 klas Wiskundige Geletterdheid punte 11 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 0 1 TO 5 6 TO 10 11 TO 15 16 TO 20 21 TO 25 26 TO 30 Punte interval 1 punt vir die opskrif van die grafiek 1 punt vir die benoeming van die asse 1 punt vir elk van die stawe korrek met spasies tussen stawe Indien die leerder n histogram getrek het,geen punte nie al is die stawe reg.die grafiek is verkeerd! (8) 5.2 5.2.1 Totale ouderdom van 4 leerders :18+14+20+17 = 69 jaar Totale ouderdom van 5 leerders : 19 x 5 = 95 jaar Ouderdom van 5de leerder : 95 69 = 24 jaar 1 punt vir optel en antwoord van die 4 leerders 1 punt vir die totale ouderdom van die 5 leerders 1 punt vir die ouderdom van die 5de leerder 5.2.2 5.2.2.1 152 + 152 +150 + 152 + 149 +149 = 904 904 6 = 150,66... = 151 1 punt vir die optel van die sakkies 1 punt vir die korrekte afgeronde antwoord. Indien nie afgerond tot die naaste heelgetal,geen punt vir die antwoord 5.2.2.2 Modale getal sakkies = 152 1 punt vir die antwoord as 152 gegee. (1) 5.2.2.3 Nee. Gemiddeld volgens 6 pakkies is meer (151) en modale aantal sakkies per pak is ook meer (152) Indien die leerder JA gebruik met n goeie rede,gee volle punt 1 punte vir die antwoord nee/ja en 1 punt vir die bewys 5.2.2.4 Modus waarde korrek. 1 punt vir die antwoord korrek gegee. (1) [34]

VRAAG 6 6.1 6.1.1 R10 625 30% = R10 625 30 100 = R3 187,50 1 punt vir die vermenigvuldiging 1 punt vir die persentasie korrek gebruik en 1 punt vir die antwoord 6.1.2 R 10 625 R3 187,50 = R 7 437,50 1 punt vir die aftrek as metode gebruik en 1 punt vir die antwoord Gee vol punte as die antwoord alleen gegee is en korrek is 6.1.3 R3 500 + (R18 X 21 ) + R 135 + R250 +( 10 625 X 10%) R3 500 + R378 + R135 + R250 + (10 625 10 100 ) = R4 263 + R1 062,50 = R5 325,50 1 punt vir R18 x 21 1 punt vir die 10% van die R10 625 1 punt vir die R378 en 1 punt vir die R1 062,50 1 punt vir die R3 500,R135,R250 by die ander getel 2 punte vir die korrekte antwoord (6) 6.1.4 R7 437,50 R5 325,50 = R2 112 1 punt vir aftrek van die korrekte bedrae 1 punt vir die antwoord 6.2 Ekstra uitgawes: R1 259 + R500 = R1 759 R2 112 R1 759 = R 353 Ja. Hy sal nog geld oor hê. 1punte vir die wys van die ekstra uitgawes en totale ekstra uitgawes 1 punte vir die wys dat hy nog geld gaan oorhou 1 punt vir die JA [16] TOTALE PUNT:150

TAKSONOMIE VRAESTEL 1: VRAAG 1 VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 1.1 1 1.2.1 2 1.2.2 2 1.3 2 1.4 1 1.5 4 1.6 2 1.7 5 1.8 3 1.9 4 1.10 4 1.11 4 VRAAG 2 2.1 2 2.2 2 2.3.1 2 2.3.2 2 2.4 1 2.5 3 2.6 3 2.7.1 2 2.7.2 2 2.7.3 2 2.8 2 VRAAG 3 3.1 2 3.2 2 3.3 2 3.4 2 3.5 2 3.6 2 3.7 2 3.8 2 3.9 2 3.10 2 3.11 2 3.12 2 3.13 2 VRAAG 4 4.1 2 4.2 2 4.3 2 4.4 2 4.5 6 4.6 3 TOTAAL 62 35 3 62% 35% 3%