JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue


Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

How To Get A Bsc In Forensic Science

MARKETING MANAGEMENT

1. Lees en leestegnieke

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

Algemene vrae - ontvangers

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

Human Rights and Workman s Compensation:

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

A Systematic Approach to Enterprise Risk Management

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Verbintenis tot besluitneming

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

Government Gazette Staatskoerant

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001. In the matter between: and THE MAIZE BOARD

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Theory (Handout) You can also refer to chapters 1 and 2 of the textbook for additional practise GAAP (handout)

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

MARKETING CULTURE IN PUBLIC SCHOOLS - IMPLICATIONS FOR SCHOOL MANAGEMENT BY ABDUL SAMED AHAMOOD A MINI - DISSERTATION MAGISTE [DUCA-I-BONUS

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

Policy on Student Leadership Development and Training

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

n KURSUS STUDIEMETODES

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

The Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing

Taak, watse taak?! Opdrag = Handleiding! Onderwerp. idees kry. hoekom? proeflees tabelle? prente? waar pas dit in? navorsing doen.

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Kunsuitstalling in Calitzdorp

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Doelgerigte Jeugbediening (

T VAN DER HEIJDEN. Supervisor: Prof. N. Vink

BCom (International Business)

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

AN AUDIT AND RISK HANDLING PROTOTYPE FOR FIREWALL TECHNOLOGY. by ESTÉE VAN DER WALT DISSERTATION

Verticale tuin maken van een pallet

Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans

DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:

IP-NBM. Copyright Capgemini All Rights Reserved

An information technology governance framework for the public sector. by Judith Terblanche. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements

Beskouings oor die doodstraf

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING

Transcription:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 NOVEMBER 2103 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye.

AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Spelfoute in een-woord-antwoorde word slegs gepenaliseer as dit die betekenis van die woord verander. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE, EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae: o Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word die punte verdeel: 1 punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en 1 punt vir die rede/motivering/aanhaling. o As die leerder se WAAR/ONWAAR reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die leerder net EEN punt. o As die WAAR/ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punte toegeken nie. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Die leerder kan ook die antwoord begin met: Die woord is... Indien n antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde ignoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar. Bladsy 2 van 8

VRAAG 1: VRAAG ANTWOORD PUNT V Sambreel (sonsambreel) 1.1 2 1 sonroom 1.2.1 B / Boulder strand 1 2 1.2.2 C / Lost City 1 2 1.2.3 D / Magaruque 1 2 1.3 C / In die bosveld 1 2 1.4 Die perfekte golf OF die beste golf. (Of iets soortgelyks) 1 4 1.5 souterige tong 1 1 1.6.1 Onwaar 1 2 1.6.2 Dit kos niks nie 1 2 1.7.1 Figuurlik 1 3 1.7.2 Dit beteken laat ons dit bekend maak Of n Aap kan nie regtig uit n mens se mou gelaat word nie Of Dit is simboliese taal. (Of iets soortgelyk) 1 4 1.8 Afgeleë 1 2 1.9 Skulpe 1 1 1.10 Gewildste bestemmings 1 2 1.11 Valley of Waves is n nagemaakte strand Of dit is n strand in die bosveld EN Kaap Vidal is n ongerepte strand Of dit is n natuurlike strand. (Beide argumente MOET aangebied word om die punt te verdien) 2 3 1.12.1 Mening 1 2 1.12.2 Dit is n opinie van iemand Of Almal dink nie so nie. 1 3 Bladsy 3 van 8

1.13 Eie opinie (Enige logiese antwoord oor wat strand toe geneem sal word) 1 2 [20] 1.14 In-Vogue-Tours 1 1 1.15 Dubai 1 1 1.16 Die inkopiefees vind daar plaas Of Daar is n inkopiefees. (Of iets soortgelyks) 1 3 1.17 Emirates en SAL 2 2 1.18 Jy kan baie daar koop (Of iets soortgelyk) 1.19 Om soveel moontlik mense by die inkopiefees te kry Of In-Vogue Tours gebruik die geleentheid tot hulle voordeel. (Of iets soortgelyk) 1 1 3 3 1.20 Top reiswaarde 1 2 1.21.1 Onwaar 1 2 1.21.2 Dit kos R 3 590 OF Dit kos drieduisend vyhonderd en negentig rand. 1 2 [10] TOTAAL AFDELING A: 30 Bladsy 4 van 8

AFDELING B: OPSOMMING ALGEMEEN Lees die hele opsomming om n geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien die beplanning gedoen word, let op die volgende: - Indien die beplanning in potlood is, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale beskou. Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede feitword geïgnoreer. Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien. Direkte aanhalings is toelaatbaar. Leerders hoef nie n titel te verskaf nie. Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde. Indien die leerder die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne (eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien. KEN DIE TAALPUNTE SOOS VOLG TOE Die hoofgedagte kan in n volsin of in n sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is. 1 tot 3 feite korrek = 1 taalpunt 4 tot 5 feite korrek = 2 taalpunte 6 tot 7 feite korrek = 3 taalpunte DUI NOU DIE PUNTE SOOS VOLG AAN FEIT = 7 TAAL = 3 TOTAAL= 10 LET WEL Formaat Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer word. Leerders word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is nie. Woordtelling Tel die getal woorde indien dit te lank lyk. Indien die leerders se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie. Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie. Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70 woorde), maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die leerder nie gepenaliseer nie. Bladsy 5 van 8

VRAAG 2: TEKS C: ONDERWYSERS IS OOK GEWONE MENSE. [Verwerk uit: The Star, Augustus 2011) Direkte aanhaling Onderwysers kan soms eksentriek wees. Ons moet onthou dat onderwyser by jou skool maar doodgewone mense is. Onderwysers help graag leerlinge wat hulle kant bring. n Wedersydse en respekvolle verhouding tussen leerder en onderwyser is van kritiese belang. Sorg dat jou onderwyser net positiewe dinge op jou getuigskrif skryf. Wys dat jy belangstel in die vak. Onthou onderwysers maak n belangrike deel van jou opvoeding uit. AFDELING C: TAAL ASSESSERINGRIGLYNE Woordstrukture Spelling moet korrek wees. Die standaardvariant geld. EN Moontlike verwerking Onderwysers is soms snaaks. Leerders en onderwysers het meestal dieselfde behoeftes omdat hulle doodgewone mense is. Wees geïnteresseerd in jou skoolwerk sodat onderwysers jou sal wil help. Dis belangrik dat jy jou onderwyser respekyeer. Doen positiewe dinge sodat jou onderwyser positiewe dinge op jou getuigskrif kan skryf. Doen gereeld jou werk en let op in die klas. Onderwysers maak n baie belangrike deel van jou opvoeding uit daarom kan jy met hulle gesels as jy sukkel. 271 woorde TOTAAL: AFDELING B: 10 Sinstrukture Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. Verder tel spelling glad nie. Streektaal kan nie in ag geneem word nie. Indien die opdrag lui dat die leerder die sin soos volg moet begin, hoef die hele sin nie uitgeskryf te word nie. Indien die opdrag lui dat die leerder die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. Bladsy 6 van 8

VRAAG 3: TEKS D: STROKIESPRENT STOFFEL [Uit: BEELD Mei 2011] VRAAG MEMORANDUM PUNT V 4.1 skilpaaie 1 2 4.2 stadiger 1 1 4.3 Ambulanse / Nooddienste wat so stadig is. (Of iets soortgelyks) 1 3 4.4 beentjie 1 1 4.5 vier 1 1 4.6 erken 1 2 4.7 Daar was nie tyd om te reageer nie. 1 2 4.8 doodbang 1 1 4.9 hom 1 1 4.10 4.11 Hoe lank gaan hulle vat om hier uit te kom? Of Kan hulle weke vat om hier uit te kom. Die skilpad word deur Stoffel gehelp om in die regte rigting te loop. 1 2 2 3 4.12 Die skilpad sal lank neem om sy bestemming te bereik. 1 2 4.13 groenste 1 1 4.14 Hoekom loop jy so stadig? 1 1 4.15 As jy in die moeilikheid is, behoort jy my te bel. 1 2 4.16 B katjie 1 2 4.17 Hy probeer om die botsing te vermy tog loop hy in die kat vas. 1 3 [18] Bladsy 7 van 8

4.18 Die boemelaar sȇ dat elke boemelaar sy trots het. 2 2 4.19 Die boemelaar lees elke dag die koerant vinnig om meer te weet. 1 3 4.20 etenstyd 1 1 4.21 verniet 1 1 4.22 Nee, die gemeenskap onderhou nie die boemelaars nie. 1 2 4.23 Mevrou 1 1 4.24 verskoning 1 2 4.25 Amerikaner 1 2 4.26 leier 1 1 4.27 Een-en-vyftig of een en vyftig 1 1 4.28 Dalk verkies hy om elke dag n bietjie te werk sodat die werk nooit te veel raak nie. 1 2 4.29 ysige 1 2 4.30 Vulstasie Of Petrolstasie 1 1 [15] 4.31 kop-lo-se 1 2 4.32 Pieter sȇ: Ek het gisteraand n spook gesien! en 1 punt vir korrekte leestekens. 2 3 4.33 vir 1 2 4.34 huilende 1 2 4.35 D Liewe hemel 1 2 4.36 waarvan 1 1 [7] TOTAAL AFDELING C: 40 VRAESTEL TOTAAL: 80 Bladsy 8 van 8