Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing



Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde


IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

MARKETING MANAGEMENT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

1. Lees en leestegnieke

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

How To Get A Bsc In Forensic Science

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

Policy on Student Leadership Development and Training

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

Aardrykskunde Graad 4. By: Siyavula Uploaders

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

Algemene vrae - ontvangers

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

Creating a GIS data model for IT infrastructure management - A pilot project at the Potchefstroom campus of the North-West University.

Examen Software Engineering /09/2011

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE


GMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie

Relationele Databases 2002/2003

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001. In the matter between: and THE MAIZE BOARD


Government Gazette Staatskoerant

Benefits, business considerations and risks of big data

tyd Meganika versnelling potensiële energie In hierdie module val die klem op meganika, die studie van Ons kan meganika in twee dele indeel:

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

An information technology governance framework for the public sector. by Judith Terblanche. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

RACUMIN Paste / Pasta

Doelgerigte Jeugbediening (

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

COOLS COOLS. Cools is nominated for the Brains Award! Coen Danckmer Voordouw

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

Taak, watse taak?! Opdrag = Handleiding! Onderwerp. idees kry. hoekom? proeflees tabelle? prente? waar pas dit in? navorsing doen.

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

12 1 Food. 1 Welk eten vind je lekker? 2 You have seen the film.

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

n KURSUS STUDIEMETODES

tablet technologie in het onderwijs

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

Linux Network Server: Firewalls

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

Software product management. Inge van de Weerd

Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. AIDS HELPLINE: Prevention is the cure

HEG HIERDIE DOKUMENT HEEL VOOR AAN U VERSLAG ASSEBLIEF. Verkorte titel

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

IP-NBM. Copyright Capgemini All Rights Reserved

Rain. Let s go shopping! Rain, rain, rain and rain, nothing else but rain. It s cloudy and windy and dark outside. This rain is such a pain.

Verbintenis tot besluitneming

Maximizer Synergy. BE Houwaartstraat 200/1 BE 3270 Scherpenheuvel. Tel: Fax:

Verticale tuin maken van een pallet

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding

Storage in Microsoft Azure Wat moet ik daarmee? Bert

Beskuit.

Kunsuitstalling in Calitzdorp

OGH: : 11g in de praktijk

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

STAATSKOERANT, 3 JUNIE 2009 No GENERAL NOTICE NOTICE 634 OF 2009

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

NAAR NEDERLAND HANDLEIDING

Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE

Transcription:

OpenStax-CNX module: m30776 1 Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4 3 METING, RUIMTE EN VORMS (MEETKUNDE) 4 Module 11 5 HERKEN EN VISUALISEER 3-DIMENSIONELE VOORWERPE UIT DIE OMGEWING Aktiwiteit 1: Om 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing te herken, te visualiseer en te benoem [LU 3.1] Om hulle te beskryf, uit te sorteer en te vergelyk [LU 3.2] Prismas, reghoekige prismas, sfere, silinders, piramides, en ander voorwerpe kom oral om ons voor. 1. Bestudeer die volgende drie-dimensionele voorwerpe om hulle name te leer ken en om hulle te kan herken om daardeur in staat te wees om soortgelyke voorwerpe in die wêreld om ons te herken en te benoem: Version 1.1: Jul 27, 2009 12:24 pm -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m30776 2 Figure 1 2. Voorwerpe uit die wêreld rondom ons: Probeer om die 3-D voorwerpe te teken en te benoem: Item Tekening Geometriese term vir die voorwerp Krieketbal Blokkie suiker (klont) Blikkie hondekos Table 1 Roomyshorinkie Dosie vuurhoutjies Pak graanvlokkies Driehoekige doos lekkergoed Table 2 3. Meer vorms en voorwerpe. 3.1 Skryf die naam van elk van die volgende (soliede) voorwerpe onder die korrekte geometriese term neer: die son; 'n stuk spaghetti; 'n blokkie ys; 'n gewone kers; die steel van 'n tuinhark; 'n boek; 'n lemoen; 'n baksteen; 'n blok margarien. Dink aan nog meer en skryf hulle name ook in die kolomme, veral in dié kolomme wat eens leeg lyk. 3.2 Vergelyk jou lyste met dié van jou maats. Indien jy iets teëkom waaraan jy nie gedink het nie, kan jy dit gerus by jou lys voeg.

OpenStax-CNX module: m30776 3 Sfeer Silinder Kubus Kubusvormig (reghoekige prisma) Piramide Keël Table 3 4. Skryf die korrekte geometriese term langsaan elk van die volgende: 'n woonstelblok die muur van 'n rondawel 'n wigwam / tepee die dak van 'n rondawel die rotsblokke by Stonehenge 5. Kyk weer na die voorwerpe. Hoeveel oppervlakke het hulle? Is die oppervlakke plat of gerond? Wat is die vorm van die oppervlakke? Vul die ontbrekende woorde in om die voorwerpe te beskrywe: Voorwerp Aantal oppervlakke Plat of geronde oppervlakke 'n Doos koringvlokkies 'n Bal `n Blokkie suiker 'n Kers 'n Piramide Vorm van die oppervlakke Sye:Basis: Table 4 Aktiwiteit 2: Om 2-D fatsoene en 3-D voorwerpe te herken, te visualiseer en te benoem [LU 3.1] Om 2-D fatsoene en 3-D voorwerpe te beskryf, uit te sorteer en te vergelyk [LU 3.2] Om 2-D fatsoene en 3-D voorwerpe en patrone uit tangramme te skep [LU 3.5] Twee-dimensionele vorms is plat. Ons kan hulle op 'n vel papier teken. Veelhoeke is geslote geometriese vorms met reguit sye. 1. Veelhoeke: Gebruik 'n potlood en 'n liniaal om te oefen om hierdie vorms te teken. 3 sye: Driehoeke

OpenStax-CNX module: m30776 4 Figure 2 4 sye: Vierhoeke Figure 3 5 sye: Vyfhoeke (Wanneer al die sye ewe lank is, is dit 'n reëlmatige vyfhoek; as hulle verskillende lengtes het, is dit 'n onreëlmatige vyfhoek.) Figure 4 6 sye: Seshoek/Heksagoon

OpenStax-CNX module: m30776 5 Figure 5 7 sye: Heptagoon Figure 6 (Probeer om een gewone sewe-sydige vorm te teken.) 2. Sirkels 2.1 Sirkels is nie veelhoeke nie. Kyk na die sirkel hier onder en vergelyk dit met die veelhoeke wat ons bespreek het: Figure 7

OpenStax-CNX module: m30776 6 Voltooi: Die sirkel is nie 'n veelhoek nie, omdat 3. Probeer nou om aan 'n voorbeeld uit jou omgewing te dink van elke fatsoen waaroor ons gesels het. Onthou dat almal plat moet wees, omdat hulle tweedimensioneel is. Vul die padtekens wat jy om jou sien en langs die pad waarneem wanneer jy skool toe gaan in die fatsoene hier onder in. 3.1 Die Sirkel Figure 8 3.2 Die Driehoek Figure 9 3.4 Die Vierkant

OpenStax-CNX module: m30776 7 Figure 10 3.5 Die Reghoek Figure 11 3.6 Die oktogoon (agthoek)

OpenStax-CNX module: m30776 8 Figure 12 4. Knip die TANGRAM wat op die volgende bladsy gegee word versigtig uit. (Moenie die vel papier te veel versnipper nie. Knip al die vorms wat aangedui word uit. 4.1 Draai nou die oorblywende stuk papier op jou lessenaar om. Probeer om die tangram weer saam te stel sodat dit in die oorspronklike vierkant inpas, sonder om na die tweede tangram te kyk. Draai nou die papier om te sien of jy dit korrek gedoen het. 4.2 Gebruik nou die uitgeknipte vorms om die volgende te bou: a) `n bootjie, b) 'n menslike guur, c) `n hond, d) enigiets anders. 4.3 Wys jou vriende wat jy saamgestel het en bespreek wat jy en hulle gebou het. 4.4 Plak jou beste voorbeeld op papier en versier die klas daarmee. 'n TANGRAM om uit te knip

OpenStax-CNX module: m30776 9 Figure 13

OpenStax-CNX module: m30776 10 Figure 14 5. Bestudeer die driehoeke in die tabel. Vul in hoeveel sye en hoeke elke driehoek het. Trek 'n kring om elke korrekte stelling oor die hoeke en die sye van elke driehoek. (Jy sal later leer hoe om hoeke te meet; nou moet jy net besluit deur daarna te kyk.) Driehoek Figure 15 Aantal sye:........ Lengte:

OpenStax-CNX module: m30776 11 Aantal hoeke:........ Grootte van hoeke: Figure 16 Aantal sye:........ Lengte: Aantal hoeke:........ Grootte van hoeke: Figure 17 Aantal sye:......... Lengte:

OpenStax-CNX module: m30776 12 Aantal hoeke:........ Grootte van hoeke: Figure 18 Aantal sye:........ Lengte: Aantal hoeke:........ Grootte van hoeke: Figure 19 Aantal sye:......... Lengte:

OpenStax-CNX module: m30776 13 Aantal hoeke:........ Grootte van hoeke: Figure 20 Aantal sye:.......... Lengte: Aantal hoeke:........ Grootte van hoeke: 5.3 Gebruik die geruite papier op die res van hierdie bladsy om soveel driehoeke met verskillende fatsoene as moontlik te teken.

OpenStax-CNX module: m30776 14 Table 5 6. Jy weet hoe 'n vierkant en 'n reghoek lyk. Hier is nog 'n paar vierhoeke: Jy hoef nie hulle name te leer nie.

OpenStax-CNX module: m30776 15 Figure 21 6.1 Gebruik die geruite papier op die res van die bladsy en teken soveel verskillende vierhoeke as wat jy kan. Begin met 'n vierkant en 'n reghoek. Table 6 6.2 Vergelyk hulle sye en hoeke en trek `n kring om elke korrekte stelling.

OpenStax-CNX module: m30776 16 Fatsoen Sye Hoeke Reghoek Aantal sye: Lengte van sye: teenoorstaande sye is eenders Aantal hoeke: Grootte van hoeke: teenoorstaande hoeke is eenders Vierkant Aantal sye: Lengte van sye: teenoorstaande sye is eenders Aantal hoeke: Grootte van hoeke: teenoorstaande hoeke is eenders Parallelogram Aantal sye: Lengte van sye: teenoorstaande sye is eenders Aantal hoeke: Grootte van hoeke: teenoorstaande hoeke is eenders Table 7 Rombus (ruit) Aantal sye: Lengte van sye: teenoorstaande sye is eenders Aantal hoeke: Grootte van hoeke: teenoorstaande hoeke is eenders continued on next page

OpenStax-CNX module: m30776 17 Trapesium Aantal sye: Lengte van sye: teenoorstaande sye is eenders Aantal hoeke: Grootte van hoeke: teenoorstaande hoeke is eenders Vlieër Aantal sye: Lengte van sye: teenoorstaande sye is eenders Aantal hoeke: Grootte van hoeke: teenoorstaande hoeke is eenders Table 8 6.3 Bespreek die volgende met jou maats: a) Is 'n vierkant 'n spesiale reghoek? b) Is 'n vierkant 'n parallelogram? c) Is 'n reghoek 'n parallelogram? d) Wat is 'n vierhoek? TOETS JOU VORDERING 1. Skryf die naam van elk van die volgende fatsoene op die stippellyn langs die fatsoen:

OpenStax-CNX module: m30776 18 1.1 1.2 1.3 1.4 Table 9 2. Hoeveel sye het 'n driehoek? 3. Verduidelik wat die verskil tussen 'n agthoek en 'n sirkel is. 4. Hoekom word 'n sirkel nie as 'n veelhoek beskou nie?

OpenStax-CNX module: m30776 19 5. Wat is die geometriese term vir die volgende voorwerpe: 5.1 5.2 Table 10 5.3 'n gholfbal 6. Hoeveel vlakke (oppervlakke) het 'n suikerblokkie? 7. Noem een woord om die oppervak van 'n sfeer te beskryf. 8. Kies die korrekte woord en onderstreep dit: Die oppervlak van die son is gerond / plat. 9. Hoeveel vlakke het 'n tetrahedron (3-sydige piramide)?

OpenStax-CNX module: m30776 20 6 Assessering Leeruitkomstes(LUs) LU 3 Ruimte en Vorm (Meetkunde)Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel. Assesseringstandaarde(ASe) Dit is duidelik wanneer die leerder: 3.1 tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die omgewing herken, visualiseer en benoem, insluitend: reghoekige prismas, sfere, silinders en ander voorwerpe; prismas en piramides; sirkels en reghoeke; veelhoeke na aanleiding van die aantal sye tot 8-sydige gure; 3.2 tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe uit die omgewing volgens meetkundige eienskappe beskryf, sorteer en vergelyk, insluitend: vorms van vlakke; aantal sye; plat en geboë oppervlakke, reguit en geboë sye; 3.5 tweedimensionele vorms, driedimensionele voorwerpe en patrone van meetkundige voorwerpe en vorms (bv. tangramme) met die klem op teëling (tessellasies) en lynsimmetrie maak. Table 11 7 Memorandum AKTIWITEIT 1: 3D voorwerpe 1. Bestudeer 2. tekeninge; sfeer; kubus; silinder; keël; kubus-vormige / reghoekige prisma; kubusvorm; piramiede 3.1 en 3.2 Sfeer Silinder Kubus Kubusvorm Piramiede Keël Lemoen Spaghetti Ysblokkie Boek Doos sjokolade Roomys-horinkie Alle balle Kers Dobbelsteentjie Baksteen Papierhoed Harksteel Margarien

OpenStax-CNX module: m30776 21 4.1 kubusvorm 4.2 silinder 4.3 keël 4.4 keël 4.5 kubusvorm 5. Tabel Table 12 Voorwerp Aantal vlakke Plat of geronde vlakke Fatsoen van vlakke Dosie 6 Plat Reghoek Bal 1 Gerond Sfeer Kubus 6 plat Vierkant Kers 3 Kante: gerond Silindries Piramiede 3 of 4 plat Kante: driehoekig;basis: driehoekig of vierkantig AKTIWITEIT 2: 2D fatsoene 1. Veelhoeke: eie Table 13 2.1 Sirkels: veelhoeke het reguit kante; sirkels is gerond 2.2 Dit het 'n geronde kant. 3.1 tot 3.5 eie 4.1 tot 4.4 eie 5.1 en 5.2 Driehoek Kante Hoeke 3almal eenders 3almal eenders 32 is eenders 32 is eenders 32 is eenders 3 2 is eenders 3geen van hulle is dieselfde 3geen van hulle is dieselfde 3geen van hulle is dieselfde 3 geen van hulle is dieselfde 3geen van hulle is dieselfde 3geen van hulle is dieselfde Table 14 Eie Eie 6.3 (a) ja (b) ja (c) ja

OpenStax-CNX module: m30776 22 (d) Dit is 'n geslote, plat 4-kantige guur met reguit kante. TOETS JOU VORDERING 1.1 seshoek / heksagoon 1.2 reghoek 1.3 driehoek 1.4 aghoek / oktogoon 2. 3 3. 'n Aghoek het reguit kante; 'n sirkel is gerond 4. 'n Sirkel het nie reguit kante nie. 5.1 kubusvormige / reghoekige prisma 5.2 silinder 5.3 sfeer 6. 6 7. gerond 8. gerond 9. 4 (basis + 3 kante)