Die gebruik van BulkSMS Community Messenger (Opgestel deur Ds Henk J van Rensburg en Ds Jan Venter) 1. Laai die program af van die BulkSMS website (www.community.bulksms.com) Kliek op "Products & services" en kies dan "Desktop Software" Kies die "Save" opsie en maak seker dat u onthou waar u dit stoor.
2. Installeer en registreer die program. Volg die stappe soos hieronder aangedui.
Doen die registrasie. U moet aanlyn op die internet wees om die registrasie te doen. Tik u naam en van en selnommer in, asook gemeente epos-adres. Op die volgende skerm kies n Username wat u gemeentenaam is: bv. Stellenberg of Moreletapark of Ottosdal_Suid Op die volgende skerm kan u die kode intik om die 5 gratis sms e te ontvang. U sal dan ook n epos ontvang wat sê dat u n brief aan BulkSMS moet stuur. Om vir die 23c per SMS te kwalifiseer moet u asseblief die volgende op u gemeentebriefhoof vir BulkSMS stuur. Gemeentenaam en kontakbesonderhede Username wat u gekies het met die registrasie Die hoeveelheid SMS e wat jy wil koop Credit BlockRand incl. VATRand / sms incl. VAT 200 R46 0.23 500 R115 0.23 1000 R230 0.23 2000 R460 0.23 5000 R1150 0.23 10000 R2300 0.23 20000 R4600 0.23 50000 R11500 0.23 Kies hoeveel SMS u wil koop. Die minimum is 200 SMSe. Let asseblief daarop dat die SMS e nie na n maand verval nie, soos met verskeie ander opsies by Vodacom of MTN nie. Betaal die bedrag oor in hulle bankrekening en faks die depositostrokie ook saam met u brief.
Bankbesonderhede: Rekeningnaam: Celerity Systems (Hulle is die agente vir BulkSMS in Suid-Afrika) ABSA Heerengracht Takkode: 50600900 Rekeningnommer: 4051 8494 03 Verwysingsnommer: Die Username wat u mee geregistreer het Faks die brief en depositostrokie aan BulkSMS by 0866 507 648 U debiete sal opgedateer word, sodra hulle dit ontvang het. Vir enige navrae kontak BulkSMS by 021 552 6321 (telefoonnommer) of E-mail support@community.bulksms.com Jy kan ook krediete per kredietkaart aankoop wat dadelik beskikbaar is. Die BulkSMS program lyk as volg. U username is regs onder op die skerm, asook hoeveel krediete u beskikbaar het. Nou moet u BulkSMS aan Winkerk Koppel
Kliek op External Contacts en dan op Add a new datasource link... Tik die naam van die Eksterne link in soos langs "Connection Name:"
Kliek dan op "Select File" en kies dan Winkerk in C:\kkwin98\winkerk.mdb Kliek op <click to select data table> en kies dan Lidmate en dan op Edit SQL
Kliek in die boonste blokkie en tik aan die einde van wat daar staan die volgende by: WHERE Pick = -1 sodat die hele sin as volg lees: Kliek op Run SQL Query en dan op OK Kliek dan op die opskrif van die Van kolom en verander dit na Surname Doen dieselfde met die Noemnaam. Verander dit na First name. Verander die Selfoon na Mobile Number Kliek dan op Ok
Hoe om n SMS te stuur Maak seker dat Winkerk gestel is om BulkSMS te gebruik. Gaan na Winkerk se Stelselonderhoud en dan na Vaste Parameters en dan na Kommunikasie Dit is slegs nodig om die voorafgaande opstellings een maal te doen. Wanneer al die opsies gestoor is, kan dit oor en oor gebruik word. Kliek op File, dan New, dan Personalized Text SMS of Send a Personalized Text SMS by die Messenger Home. By die volgende skerm, kliek op Group
Op die volgende skerm dubbelkliek op Winkerk getagde lidmate sodat dit in die regterkantse kolom is. Tik die SMS boodskap in. Indien u n noemnaam wil insit aan die begin, kliek op Insert Token field en kies die veld wat wil insit soos Noemnaam Indien jy die SMS wil skeduleer, kliek op Schedule en kies die datum en tyd. Kliek dan op Preview om te kyk of die SMS reg is. Kliek dan op Send om die SMS e te stuur. Om vir n volgende groep lidmate SMS e te stuur Gaan na Winkerk en Untag die lidmate wat getag is. Kies soos gewoonlik die groep vir wie jy wil SMS e stuur en tag hulle. Gaan na BulkSMS en dubbelkliek op External Database. Die Winkerk Getagde Lidmate sal dan verskyn.
Regskliek op Winkerk Getagde Lidmate en kliek op Refresh Die nuwe lys sal dan wys en dan kan jy soos gewoonweg weer SMS e stuur. Aanlyn / Aflyn Indien jy nie aanlyn is nie, sal die SMS e in die Outbox gaan lê. Wanneer jy Send/Receive kliek sal BulkSMS die SMS e stuur. Jy kan dus al jou SMS e opstel en aan die einde van die sessie, internet toe gaan en jou SMS e stuur en ontvang.