1 P a g e PSG Konsult Menlyn Augustus 2012 Inhoud Wake me up when September ends Marius Cornelissen 1 Ons beleggings filosofie Derik Prinsloo 2 Spaar Spaar Spaar, want die tyd vlieg Magdeleen Cornelissen 3 Wake me up when September ends Marius Cornelissen Wake me up, when September ends. The American Rock group Green Day recently had a mega hit with this song. The lyrics start with the following : Summer has come and passed The innocent can never last Wake me up when September ends It seems like there is a decent chance that we might all feel that way in the coming weeks. Let s look at what is on the menu for September. ONS DIENSTE - Holistiese Finansiële Beplanning -Aandeleverhandeling -Privaat Kliënte Fondsbestuur -Aftreebeplanning -Boedelbeplanning -Langtermyn versekering -Besigheidsversekering -Werknemersvoordele -Testamente -Beleggings
2 P a g e - Greece: The troika is due to return to Athens in September and make a ruling on whether to release additional tranches of funding to Greece. Also in September, the Greek parliament will have to pass a number of measures to generate 11.5 billion in savings for 2013-14. With a high degree of austerity fatigue in Greece, we can expect social unrest. - Portugal: With Portugal starting to slip on its fiscal targets, we expect Portugal to begin negotiations on a second bailout package. Currently, Portugal is meant to return to the markets in 2013 but, with bond yields well above sustainable levels, we regard this as highly unlikely. - Spain: The auditors Deloitte, KPMG, PWC and Ernst & Young are due to present their full reports on the capital needs of Spain's financial sector in September. The findings of this report will be used to determine the exact amount the Spanish banking sector will need to borrow from the EZ's bailout fund, the European Financial Stability Facility (EFSF). - Italy: The Italian general election campaign will begin in earnest in September. Although polls point toward a center-left-led coalition, Italian politics is at its most fluid state since the early 1990s and, with so many voters still undecided, it is impossible to call the election. - Germany: The German constitutional court is due to vote on the legality of the ESM (the successor to the EFSF) and the fiscal compact on September 12. We expect the court will deem the ESM legal but, if this does not occur, it would serve a major blow to EZ policy makers, who have committed the ESM to potentially purchasing sovereign debt in the primary markets. - France: The French government is scheduled to unveil its 2013 budget in September. Markets will be disappointed if it does not include large spending cuts, but the announcement of further austerity risks riling trade unions and stoking civil unrest. - Netherlands: A general election is scheduled for September 12. Recent opinion polls suggest the ruling right-of-center VVD will be unable to form a right-of-center majority government. Consequently, coalition negotiations are likely to be protracted. The left-wing, euro-skeptic SP may win enough votes to be the second-biggest party. This would make it more difficult for the new Dutch coalition to secure parliamentary support for additional support measures for peripheral EZ countries. - Eurozone: There is a progress report on establishing the ECB as a single banking supervisor due out in September. Given that many details have not been hammered out yet, there is a chance that the progress made on this first step toward a banking union will disappoint. Megan Greene, from Roubini Global Economics, expects the Greek government to collapse by the end of the year, and a Greek exit in early 2013, followed by an exit by Portugal by end-2014. Moreover, they expect Spain to receive official support from the EFSF/ESM in late 2012 after the ESM has been fully ratified (the second half of September at the earliest), while Italy will hang on longer but will eventually need support as well. September will indeed be a month of volatility. Hold onto your hats and always prefer quality over quantity.
3 P a g e Met rentekoerse wat op 'n laagte punt draai is die geldmark nie meer die ideale platform om te gebruik vir veilige groei nie, aangesien inflasie op die oomblik jou geld insluk, dus moet daar na alternatiewe gekyk word. Ons beleggingsfilosofie Derik Prinsloo Verskeie van ons kliënte het al die grafiek vantevore gesien. Dit is ons basiese beleggingsfilosofie waar ons glo dat 'n belegging in drie dele opgedeel moet word. Daar moet voorsiening gemaak word vir u inkomste behoefte (indien daar so 'n behoefte geïdentifiseer word), welvaartbeskerming asook welvaart skepping. Gedurende die volgende drie maande gaan ek probeer om 'n beter prentjie vir u te skets deur te fokus op van die top fondse in elk van die verskillende kategorie. Hierdie maand fokus ek op die inkomste aspek van die grafiek. Dit kan in drie sub kategorieë verdeel word, naamlik: Geldmark fondse, inkomste fondse en lae risiko fondse. Ek fokus hierdie maand op die lae risiko fondse. Met rentekoerse wat op 'n laagte punt draai is die geldmark nie meer die ideale platform om te gebruik vir veilige groei nie, aangesien inflasie op die oomblik jou geld insluk, dus moet daar na alternatiewe gekyk word.
4 P a g e Die fondse wat ons op die oomblik vir lae risiko aspek gebruik is 'n kombinasie van die volgende fondse: Coronation Capital Plus Fonds, Investec Cautious Managed Fonds en die PSG Konsult Preserver Fonds van Fondse Month-End performance data (values for periods greater than one year are annualised) as at 15 Aug 2012 Coronation Capital Plus Fund A Investec Cautious Managed Fund A PSG Konsult Preserver Fund of Funds A 1 Month 3 Months 1 Year 3 Years 5 Years 10 Years 1.96% 2.60% 15.04% 11.46% 9.63% 14.22% 1.67% 2.32% 11.14% 7.93% 7.89% 1.91% 2.99% 14.02% 8.86% 7.40% FTSE/JSE All Share index 5.18% 6.15% 17.85% 12.72% 5.58% 14.14% All performances shown in the table are percentages calculated using NAV to NAV prices net of fees, including dividends reinvested on payment date. 'n Kombinasie van die drie fondse gee op die oomblik 'n gemiddelde jaarlikse opbrengs van 8,3% oor 'n vyf jaar termyn, 9,4% oor 'n drie jaar termyn en 'n gemiddelde opbrengs van 13,4% vir die laaste jaar. Ons kan nie die opbrengste waarborg nie en die bogenoemde syfers is slegs gebasseer op historiese prestasies, maar indien die markte relatief stabiel bly is dit die opbrengs wat verwag kan word. Voor u enige beleggingsbesluite op grond van hierdie fondskeuses maak, sal ek u aanbeveel om eers met een van ons kundiges hier by die kantoor te kom praat. Vir enige verdere navrae kontak my gerus. Derik Prinsloo
5 P a g e Spaar Spaar Spaar, want die tyd vlieg Magdeleen Cornelissen Een van dinge van Facebook en Twitter is dat almal nou geleentheid kry om stellings te maak wat werklik merkwaardig is. So het een van my Facbook vriende so rukkie gelede die volgende geplaas Old age, a space occupied by the brave. By navraag oor waar hy aan dié wyse woorde kom, het ek verneem dat dit sommer ietsie is wat hy geplaas het. Die woorde het my egter aan die dink gekry en laat besef dat hierdie stelling baie waar en uiters relevant is, veral onder huidige moeilike finansiële omstandighede. Dit is n realiteit dat soos jy ouer word daar sekere uitgawes is wat meer en meer word, wat natuurlik insluit mediese kostes sowel as die koste van behuising in aftreeoorde en ouetehuise. Ongelukkig leef ons tans in ekonomiese toestande waar die ouer individueë baie swaar trek, veral as ons in ag neem dat rentekoerse nou werklik op n laagtepunt is. Na die onlangse aankondiging van die soveelste rentekoers verlaging, kon ek nie anders as om die onderstaande spotprent ernstig op te neem nie: Natuurlik kla die jongklomp met baie skuld nie geweldig hard oor die verlaging nie, maar indien jy afhanklik is van rente inkomste, bied die tendens katastrofiese gevolge. Ek dink dat as ek kon woorde byvoeg tot die spotprent, sou ek die Tante wou aanmoedig om te begin preek oor die belangrikheid van spaar. Ongelukkig het die kultuur van spaar nog nie genoeg posgevat in die meeste Suid- Afrikaners nie en maak al hoe meer Suid Afrikaners daarop staat dat iemand anders na hul sal omsien indien hul nie selfonderhoudend kan wees nie. Dit is bepaal in Old Mutual se Sesde Spaar-en-Beleggingsmonitor.
6 P a g e Statistieke toon dat slegs 6% van Suid Afrikaners met gemak af tree. Miskien anders gestel, 94% van Suid Afrikaners tree nie gemaklik af nie en moet n verlaging in hul lewensstandaard meebring ten einde te oorleef. Hoe verhoed jy dat dit jou voorland is? Om te verseker dat u Finansieel versorg is op u oudag, is dit noodsaaklik om n belegging op te bou wat groot genoeg is om u tydens aftrede te onderhou. Kundiges sê dat ons tussen 8 en 10 keer ons jaarlikse salaris in kapitaal nodig het om n pensioen te kan bekostig wat n inkomste voorsien wat omtrent 60% van die salaris wat ons voor aftrede verdien het sal vervang. Dit is belangrik om die volgende kernfaktore in gedagte te hou : Dit is nooit te laat om gereelde besparing te begin nie. Spaar op metodes wat belasting effektief is, byvoorbeel aftree annuïteite Probeer skuldvry te wees voor aftrede Kry professionele advies van `n adviseur, soos die PSG Konsult Menlyn Individuele Risiko vereistes span Belê in n produk wat jaar op jaar tred hou met inflasie. Hou die kostes van jou beleggingsstrukture dop. Werk so lank as wat jy kan. Ek wil tog afsluit met die volgende illustrasie van wat gefokusde besparing kan doen oor n termyn van tien jaar. Die onderstaande grafiek toon die historiese opbrengs geskiedenis van die PSG Balanced Fund. Month-End performance data (values for periods greater than one year are annualised) as at 16 Aug 2012 PSG Balanced Fund A 1 Month 3 Months 1 Year 3 Years 5 Years 10 Years 2.61% 2.25% 15.70% 13.56% 7.59% 15.02% ekonome en ontleders poog om die beste beleggings te identifiseer. Nie almal van ons het dieselfde risiko aptyt nie. Sommige van ons sien kans vir `n bietjie meer aandele in ons beleggingsportefeulje as ander. Dit is baie belangrik dat `n kliënt, alvorens hy in effektetrust fondse belê, die onderliggende beleggingsmandaat en gevolglike risiko klassifikasie van `n fonds verstaan. Indien jy geensins blootstelling aan die aandelebeurs verlang nie en dus nie `n aggressiewe risiko siening het nie, is dit nie geskik om in `n aandeel gebasseerde effektetrust fonds, soos byvoorbeeld Coronation Top 20 te belê nie. Net so, indien jy opsoek is na `n fonds met hoë aandeelhouding is `n tipiese laer risiko fonds, soos PSG Preserver Fund of Funds nie geskik vir jou nie. Dit is essensiëel dat jy verstaan waarin jy belê alvorens jy die stap neem. Realisties gesproke is alle beleggers blootgestel aan PSG Konsult Menlyn beleggingsrisiko. Die risiko hang egter af van die doelwit en mandaat gehou Newlands deur Kantoorpark die die onderskeie effektetrustfondse. Bepaal eers Blok jou B beleggingsdoelwitte voordat jy `n spesifieke Loislaan 261 fonds selekteer. Dit is belangrik om Newlands te onthou X2 dat jy jou behoefte aan opbrengs moet Pretoria, weeg 0181 teen jou vermoë om die korttermyn Tel: (012) 3681778 volatiliteite te absorbeer sowel Faks: as (012) die termyn 3681770 van Volg ons op Facebook PSG Konsult Menlyn Die fonds voldoen aan Regulasie 28, wat beteken dat die fonds geskik is om ingesluit te word in n Aftree Annuïteit. Gestel jy het tien jaar terug begin met `n R1000 per maand besparing tot die fonds, maar jy het jaarliks jou bydrae verhoog met 6%, sou jy vandag reeds om en by R300 000 opgebou het. Vir sommige van ons is dit dalk Vir algemene navrae kontak: net die hupstoot wat ons nodig het. Natuurlik het ons nie almal die tyd en ondervinding gerda.swanepoel@psgkonsult.co.za om hiermee opgesaal te wees nie. Daarom marina.prinsloo@psgkonsult.co.za Indien jy nog tyd aan jou kant het moet jy nou begin, want soos die engelse sê Time kan jy met vrymoedigheid ons Flies When you are having fun kontak om jou te help met die belangrike keuse. Meer inligting oor geskikte effektetrust Tot n volgende keer, Magdeleen fonds vir jou, kan verkry word by enige van die spanlede van PSG Konsult Menlyn.