Tema 3: Uitgestorwe en bedreigde diere

Size: px
Start display at page:

Download "Tema 3: Uitgestorwe en bedreigde diere"

Transcription

1 Tema 3: Uitgestorwe en bedreigde diere Week 7 Die Dodo leef op land en is van Mauritius. Die voëls het uitgesterf gedurende die 17de eeu. Die Falklandse wolf is afkomstig uit die Falklandse Eilande naby Antarktika. Die laaste wolf is in 1876 doodgemaak. Die Tasmaniese wolf of Tasmaniese tier is afkomstig uit Australië en het uitgesterf in die 20ste eeu. Die Kwagga is afkomstig uit Suid Afrika en die laaste kwagga het in 1883 gesterf. 63

2 Die Steller Seekoei is ontdek deur Georg Steller naby die Aleutiese Eilande in die Noordelik-Stille Oseaan in Die laaste seekoei is in 1768 doodgemaak. Die Goue padda is afkomstig van Costa Rica in Suid- Amerika. In 1989 is hulle as uitgesterf verklaar. Die Encephalartos Woodii is n broodboom wat baie skaars is en kom voor in Suid-Afrika. Daar is glad nie meer van die broodbome beskikbaar in die natuur nie, maar wel in die botaniese tuine. Die Rocky Mountains sprinkaan is afkomstig van die gebergte in Noord-Amerika en het in die 1880 s uitgesterf. 64

3 Meervoude Klinkergroep 3: (a, e, i, o, u). Die medeklinker verdubbel Voorbeeld: som - somme Skryf die meervoud van elke woord neer en voltooi die blokkiesraaisel: Dwars Af 3. som 1. bok 5. mol 2. blik 6. bus 4. mes 7. hek 7. hen 8. pen 8. pit 1 1. tor 9. nar 12. nul 10. vel 15. vis 13. les 16. blom 14. os 65

4 Kyk na die skets en voltooi die rympie. Kleur dan die skets in. Sofie het gaan water haal, By die plaas se p Sofie woon net langs n kraal In n groot ou h Die water is vir drink en was En ook om kos te k Hul maak die vuur van droë gras Kyk net al die r! 66

5 Eie storie Skryf jou eie sinne by die prentjies. Gee n naam vir jou storie (titel)

6 Stelwerk Jy sien hoe n man n fiets steel. Beskryf vir die polisie hoe die man gelyk het. Teken die man wat jy beskryf by kreatiewe werk. Die man is Sy hare Sy baard Sy klere was Om sy nek was Sy skoene was Sy hande was Hy het 68

7 Begriplees Lees die sinne en kyk of jy die prent kan teken 1.Teken n huis in die middel van jou papier. 2. Teken twee vensters en n deur vir jou huis. 3. Teken drie groen bome aan die linkerkant van jou huis. 4. Teken sewe blomme langs jou huis. 5. Teken n dammetjie met vyf visse voor jou huis. 6. Teken n son in die boonste hoek regs. 7. Kleur die prent mooi in. 69

8 70 Spellingtoets Diktee: vl-, vr-

9 Nuus Teken n prentjie van die nuus: 71

10 Verryking, nasorg en aanvullende werk Kreatiewe werk Teken die man wat die fiets gesteel het. 72

11 Week 8 Die Rooilys Dawid steek sy hand gretig op sodat die juffrou kan sien hy wil iets vra. Hy het gisteraand na die nuusberig geluister en gehoor van die rooilys, maar het nie verstaan wat dit beteken nie. Juffrou sien Dawid se hand is op. Ja Dawid? Wat wil jy vra? Juffrou wat is die Rooilys? vra Dawid. Dawid, dit is n lys waarop al die diere en plantspesies wat reeds uitgesterf het of wat moontlik kan uitsterf aangeteken is. Sjoe dan is dit seker n baie lang lys! Is al die troeteldiere en my hondjie wat dood is se naam ook op die lys? Juffrou Elsa lag. Nee Dawid, die lys is net vir wilde diere en vir plante. Laat ek julle meer daarvan vertel. Die Rooilys is saamgestel sodat mense bewus kan word van wêreldwye bewaringsprobleme. So kan mense in alle lande keer dat diere en plante uitsterf. Wetenskaplikes bepaal die bewaringstatus van plant- en dierespesies wêreldwyd en teken die syfer aan in agt kategorieë op die lys. My oupa sê soet kinders is n bedreigde spesie. Dink juffrou hy is reg? vra Johan. Hy terg jou seker net. Op die rooilyskategorieë beteken uitgestorwe dat nie n enkele dier van die spesie meer bestaan nie. Die kwagga is een van die uitgestorwe diere op die 73

12 Suid-Afrikaanse lys. Die volgende kategorie is uitgestorwe in die natuur. Dit beteken dat daar nog voorbeelde van die diere of plante voorkom, maar in n plek waar mense dit versorg en bewaar en nie in die natuur nie. In Suid-Afrika is die Woodii-broodboom nog net in Botaniese tuine te sien. Wanneer n spesie ernstige gevaar loop om in die nabye toekoms uit te sterf in die natuur staan dit bekend as kritiek bedreig. Die jagluiperd is n kritiek bedreigde spesie. Diere wat drasties minder is as tien jaar gelede, is bedreigde spesies. O-ja dan bedoel my oupa seker tien jaar terug was daar meer soet kinders as nou. antwoord Johan weer. Ja-ja, maar onthou jy is mos n mens, nie n dier nie! Die wildehond en die baardaasvoël is bedreigde spesies in Suid- Afrika. Daar is ook diere wat net in sekere gebiede voorkom en waarvan die diere stadig minder word en dit noem die rooilys kwesbaar. Diere soos die brilpikkewyn is kwesbaar. Juffrou waarom beland die diere op die Rooilys? Kan ons iets doen om dit te keer? vra Bettie. Ja beslis! Veral vir diere wat kwesbaar is. Deur die omgewing skoon te hou en nie onnodig plante en bome uit te haal nie. Kan jy n groot verskil maak. Opdrag: Omkring die uitroeptekens en vraagtekens in die leesstuk met rooi kryt. 74

13 Sinonieme is woorde wat dieselfde betekenis het. Sinonieme: uitgesterf al le lande terg soet kinders dierelewe plantlewe tien jaar terug te keer Antonieme: teenoorgesteldes moontlik meer vertel sterf versorg minder oupa skoon troeteldiere 75

14 Skryf vir jou maat vyf instruksies neer. Jou maat moet dit self lees en dan doen. 76

15 Lees die gedigte: Renoster n Snaakse dier is die renoster, baie groter as n os. Hy dra sy wapen op sy neus en druis deur die bos. Pandabeer Vet en sag, swart en wit Hulle hou van eet en sit. Liefdevol is hierdie beer, maar min is oor en dit maak seer. Die Bloukraanvoël Blou en groot staan hy by die water, met n wit kroon op sy kop. Hy het n lang swart stert en later, styg hy soos n vliegtuig op. Omkring die rymwoorde in al drie gedigte. 77

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may

More information

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:

More information

Addisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2

More information

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN

More information

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat

More information

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het. 1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van

More information

How To Get A Bsc In Forensic Science

How To Get A Bsc In Forensic Science DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir

More information

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

More information

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION

More information

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT

More information

1. Lees en leestegnieke

1. Lees en leestegnieke Studie-metodes Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel 1. Lees en leestegnieke Om

More information

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN Naam van les: Sorg vir jou troeteldiere Tyd: Een week Graad Een Geletterdheid Kurrikulum Standaarde (CAPS) Taal Vertel n bekende storie wat n begin, middel en einde het.

More information

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,

More information

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the

More information

MARKETING MANAGEMENT

MARKETING MANAGEMENT Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why

More information

Algemene vrae - ontvangers

Algemene vrae - ontvangers ~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman

More information

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n

More information

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ ~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ This brochure is Deze brochure is in in English and Dutch het Engels en Nederlands Come and re-discover your divine self

More information

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place! Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 588 Pretoria, 27 June Junie 2014 No. 37778 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the

More information

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,

More information

Policy on Student Leadership Development and Training

Policy on Student Leadership Development and Training Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver

More information

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei: Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is

More information

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent

More information

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125 Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership

More information

DIE LEWENDE TAAL. No. II. (Vir Standaard III) GOEDGEKEUR DEUR DIE SKOOLBOEKE KOMMISSIE VAN DIE SUIDAFRIKAANSE AKADEMIE. Inspekteur van Skole

DIE LEWENDE TAAL. No. II. (Vir Standaard III) GOEDGEKEUR DEUR DIE SKOOLBOEKE KOMMISSIE VAN DIE SUIDAFRIKAANSE AKADEMIE. Inspekteur van Skole DIE LEWENDE TAAL No. II (Vir Standaard III) GOEDGEKEUR DEUR DIE SKOOLBOEKE KOMMISSIE VAN DIE SUIDAFRIKAANSE AKADEMIE J. L. MOERDIJK Inspekteur van Skole EN D. J. VAN ROOY, B.A. Onderwyser, Gymn. H. Skool,

More information

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent

More information

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom EERSTE LIEFE 1 Ek is altyd hier by jou 2 My eerste liefde 3 Woorde 4 Stofpad langs 5 As die od van Josafat jou vat 6 Hou vas aan jou droom 7 Jesus se mense 8 Heelword in my lof 9 You are not alone 10 Rietkind

More information

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding Inleiding Elke keer dat ik een uitspraak of een inspirerende quote hoor of zie dan noteer ik deze (iets wat ik iedereen aanraad om te doen). Ik ben hier even doorheen gegaan en het leek me een leuk idee

More information

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit

More information

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study FACULTY OF ENGINEERING DEPARTMENT OF INDUSTRIAL ENGINEERING Managerial support for an optometry practice: A business analytics study Name: Melandi Kotzé Student number: 15316491 Date of graduation: 8 December

More information

Kunsuitstalling in Calitzdorp

Kunsuitstalling in Calitzdorp Newsletter 01 September 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:

More information

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy FACULTY OF HEALTH SCIENCES SCHOOL OF MEDICINE / SCHOOL FOR ALLIED HEALTH PROFESSIONS STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational

More information

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Reportable judgment Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Case No: 1320/2010 In the matter between: PRINSLOO Plaintiff and THE ROAD ACCIDENT FUND

More information

IT S TIME TO BE EFFICIENT Your how-to guide to sustainable living in Namibian households DIS TYD OM DOELTREFFEND TE WEES Jou self-help gids vir n volhoubare leefwyse in Namibiese huishoudings Viktoria

More information

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12 NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel

Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel Die Bybel in die skilderkuns van Vincent van Gogh Eben Scheffler 1 Departement Ou Testament en Nabye Oosterse Studies, UNISA, Suid-Afrika E-pos: schefeh@unisa.ac.za In hierdie artikel word n oorsig van

More information

Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2 Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL

More information

Examen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011

Examen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011 Belangrijk: Schrijf je antwoorden kort en bondig in de daartoe voorziene velden. Elke theorie-vraag staat op 2 punten (totaal op 24). De oefening staan in totaal op 16 punten. Het geheel staat op 40 punten.

More information

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER. ONS MOEDERTAAL n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER Derde Uitgawe NASOU BEPERK Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Bpk KAAPSTAD BLOEMFONTEIN

More information

IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved

IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering

More information

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge

More information

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis Hans van Aken / November 28, 2012 Copyright 2012 Hewlett-Packard Development Company, L.P. The information contained herein is subject

More information

Human Rights and Workman s Compensation:

Human Rights and Workman s Compensation: Human Rights and Workman s Compensation: The Experiences of Two Injured Workers Susan Landman, MSc Clinical Educator, Division of Occupational Therapy, School of Health and Rehabilitation Sciences, University

More information

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.

More information

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP LEWENSENTRUM GEMEENTE MEI 2016 EIS JOU NUWE GEBOORTES OP N FLIEKAAND MET N VERSKIL DIE BELANGRIKHEID VAN DIE REGTE KLERE MEIMAAND IS GEBEDSMAAND BY PLS KANTLYNE WAT BETEKEN HEMELVAART VIR JOU? N LIG WAT

More information

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world Maart 2014 Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world Prof Tommy du Plessis (director of the NWU Potchefstroom Business

More information

Hoorcollege marketing 5 de uitgebreide marketingmix. Sunday, December 9, 12

Hoorcollege marketing 5 de uitgebreide marketingmix. Sunday, December 9, 12 Hoorcollege marketing 5 de uitgebreide marketingmix Sunday, December 9, 12 De traditionele marketing mix Sunday, December 9, 12 Waarom was dat niet genoeg dan? Sunday, December 9, 12 Omdat er vooruitgang

More information

Doelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za)

Doelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za) YSBREKERS EN SPELETJIES VIR JEUGDIENSTE REëLS OM YSBREKERS VLOT TE LAAT VERLOOP Moenie afkondig ons gaan nou n speletjie speel nie. Begin met iets soos: o.k. dit is wat ons gaan doen of deel gou in soveel

More information

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL

More information

Management control in creative firms

Management control in creative firms Management control in creative firms Nathalie Beckers Lessius KU Leuven Martine Cools Lessius KU Leuven- Rotterdam School of Management Alexandra Van den Abbeele KU Leuven Leerstoel Tindemans - February

More information

Title page. Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball. competition. Author: Maarten Breyten van der Meulen

Title page. Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball. competition. Author: Maarten Breyten van der Meulen Title page Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball competition Author: Maarten Breyten van der Meulen A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch

More information

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit Kindertoewyding Ouers wy kinders aan die Here toe volgens n sekere woord beginsel wat die Woord van die Here aan hulle voorhou uit die lewe van Jesus. Jesus is hulle Verlosser en voorbeeld Broer en hulle

More information

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum

More information

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings ARTIKELS Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings C Boshoff, Departnlent of Business Econonlics, Vista University, Port Elizabeth ------ The issue of advertising by professional

More information

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of FC Rad Diag(SA) Part II THE COLLEGES OF MEDICINE OF SOUTH AFRICA Incorporated Association not for gain Examination for the Fellowship of the College of Diagnostic Radiologists of South Africa 29 August

More information

RACUMIN Paste / Pasta

RACUMIN Paste / Pasta RACUMIN Paste / Pasta REG. NO. L6401 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L6401 Wet Nr. 36 van 1947 RACUMIN PASTE IS A UNIVERSAL BAIT FOR RAT CONTROL IN ALL AREAS, INCLUDING DUMPS AND ANIMAL STABLES. DUE TO ITS

More information

Vertrekpunte van die Christelike geloof

Vertrekpunte van die Christelike geloof Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers Morné Diedericks 1 Voorwoord 2 Inhoudsopgawe Voorwoord... 2 Inhoudsopgawe... 3 Inleiding... 4 Hoofstuk 1: Verskillende godsdienste... 5 Hoofstuk

More information

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing OpenStax-CNX module: m30776 1 Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

More information

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER AANHANGSEL F RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER 1. Inleiding Die basiese beginsels rondom die verkryging van verklarings van kinders bly dieselfde as die beginsels

More information

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Kol.1:9 11 Ons het in die vorige boodskap ter inleiding gepraat oor die voorreg wat gelowiges het om deur die

More information

Deur die innerlike word gedikteer aan:

Deur die innerlike word gedikteer aan: Deur die innerlike word gedikteer aan: 2 Gedruk en geset deur: Dogter van Sion Posbus 1130 Hartebeespoort, 0216 Tel: (012) 376 4304 e-pos: dogtervansion@gmail.com Webwerf: www. nuweopenbaring. co. za 3

More information

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler Research Report Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler Research report ABSTRACT This research investigates what the ideal bank for adolescents (10 16 years) looks like. The research was initiated

More information

Benefits, business considerations and risks of big data

Benefits, business considerations and risks of big data Benefits, business considerations and risks of big data by Jorina Smeda Assignment presented in partial fulfilment of the requirements for the degree MCom (Computer Auditing) at Stellenbosch University

More information

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za 708 Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: die ontstaan en ontwikkeling (1) Aan die and besig in Afrikaans progressive constructions: the origin and development (1) Adri Breed Vakgroep:

More information

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DEPARTEMENT CHEMIE DEPARTMENT OF CHEMISTRY CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DATUM / DATE: 13 May / Mei 2013 PUNTE / MARKS: 100 TYD / TIME: 3 ure / hours Afdeling A / Section A: 40 Afdeling B /

More information

K28337 KOMMissin 4058 RA5

K28337 KOMMissin 4058 RA5 K28337 KOMMissin 4058 RA5 you were engaged in that cordonning? Nee, Phola Park was buitengewoon stil gewees daardie aand. Ek onthou nog spesifiek van die troepe opgelet dat daar nie eers honde is wat blaf

More information

# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za

# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za # 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will

More information

Software product management. Inge van de Weerd

Software product management. Inge van de Weerd Software product management Inge van de Weerd Hoe ben je naar dit college gekomen? A. Lopend B. Met de fiets C. Met het openbaar vervoer D. Met de auto E. Anders Agenda Software Product Management Requirements

More information

TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP

TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP SAMEVATTING VAN KERNBOODSKAPPE IN DIE BYBEL MET TEMA VAN HOOP (REEKS 1) SAAMGESTEL DEUR N LUX MUNDI GROEIGROEP PAUL EN MARIETJIE LE ROUX EMILE HURTER DANIE EN HENTA PAYNE SCHALK

More information

Is het nodig risico s te beheersen op basis van een aanname..

Is het nodig risico s te beheersen op basis van een aanname.. Is het nodig risico s te beheersen op basis van een aanname.. De mens en IT in de Zorg Ngi 19 april 2011 René van Koppen Agenda Er zijn geen feiten, slechts interpretaties. Nietzsche Geen enkele interpretatie

More information

Verticale tuin maken van een pallet

Verticale tuin maken van een pallet Daar krijg je dan je groendakmaterialen geleverd op een pallet. Waar moet je naar toe met zo'n pallet. Retour brengen? Gebruiken in de open haard? Maar je kunt creatiever zijn met pallets. Zo kun je er

More information

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE AGAB EN JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS VAN DIE EENHEID TUSSEN AGAB EN JESEBEL DEUR SANDY WARNER N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS 1 VAN DIE EENHEID TUSSEN JESEBEL & AGAB (Die Prinsmag

More information

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

GOUE GEDAGTES. GOUE GEDAGTES Boodskap van die samesteller Anna Eksteen, aan jou, die ontvanger van. "GOUE GEDAGTES". Ek het hierdie boekie met baie liefde saamgestel en vertrou dat dit vir jou en vir wie jy dit ookal mag aanstuur

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007 FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007 In the matter between MARIUS EKSTEEN PLAINTIFF and ABSA BANK LIMITED NEDBANK LIMITED DEFENDANT FIRST THIRD PARTY TOPSY WILTON

More information

The role of knowledge management in offshore outsourced software development

The role of knowledge management in offshore outsourced software development The role of knowledge management in offshore outsourced software development by Andile A Swartbooi Thesis presented in fulfilment of the requirements for the degree of Master of Philosophy (Information

More information

Relationele Databases 2002/2003

Relationele Databases 2002/2003 1 Relationele Databases 2002/2003 Hoorcollege 5 22 mei 2003 Jaap Kamps & Maarten de Rijke April Juli 2003 Plan voor Vandaag Praktische dingen 3.8, 3.9, 3.10, 4.1, 4.4 en 4.5 SQL Aantekeningen 3 Meer Queries.

More information

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17 The Layout of the Vegetable Beds If you put the layout of your vegetable beds on paper, it will help you to get a good idea of what your garden will look like in the end. The first consideration is whether

More information

total dutch speak Dutch instantly no books no writing absolute confi dence

total dutch speak Dutch instantly no books no writing absolute confi dence total dutch speak Dutch instantly no books no writing absolute confi dence d To find out more, please get in touch with us. For general enquiries and for information on Michel Thomas: Call: 020 7873 6400

More information

THE EMOTIONAL VALUE OF PAID FOR MAGAZINES. Intomart GfK 2013 Emotionele Waarde Betaald vs. Gratis Tijdschrift April 2013 1

THE EMOTIONAL VALUE OF PAID FOR MAGAZINES. Intomart GfK 2013 Emotionele Waarde Betaald vs. Gratis Tijdschrift April 2013 1 THE EMOTIONAL VALUE OF PAID FOR MAGAZINES Intomart GfK 2013 Emotionele Waarde Betaald vs. Gratis Tijdschrift April 2013 1 CONTENT 1. CONCLUSIONS 2. RESULTS Reading behaviour Appreciation Engagement Advertising

More information

Aardrykskunde Graad 4. By: Siyavula Uploaders

Aardrykskunde Graad 4. By: Siyavula Uploaders Aardrykskunde Graad 4 By: Siyavula Uploaders Aardrykskunde Graad 4 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11083/1.2/ > C O N N E X I O N S Rice University, Houston, Texas This selection

More information

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Liewe ouer Tygerberg en Karakter Transformasie is trots om hierdie handleiding aan u te verskaf. Die Karakter Transformasie program is met groot sukses aan die leerders

More information

Ë1412-A-AET-JE02 Î JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2/3 GRAAD 12 %

Ë1412-A-AET-JE02 Î JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2/3 GRAAD 12 % Ë1412-A-AET-JE02 Î JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2/3 GRAAD 12 % Leerder naam & van: Kliëntenommer: Adres: Ouer/voog/sentrum: Telefoonnommer: Toesighouer: Naam en van: Hiermee verklaar

More information

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff English Language Assessment Paper 3: Writing Time: 1¼ hour Secretarial Staff Administrative Staff Questions 1 17 Text 1 (questions 1 8) Assessment Paper 3 Writing Part 1 For questions 1-8, read the text

More information

The Top Ten Most Commonly Asked Questions About VN T Vision Inspiration Navigation

The Top Ten Most Commonly Asked Questions About VN T Vision Inspiration Navigation V I N T Vision Inspiration Navigation Trends Thomas van Manen Researcher & Digital Strategist @VINTlabs MA. New Media & Digital Culture V I N T Vision Inspiration Navigation Trends Gamifica'on /? /! /

More information

IC Rating NPSP Composieten BV. 9 juni 2010 Variopool

IC Rating NPSP Composieten BV. 9 juni 2010 Variopool IC Rating NPSP Composieten BV 9 juni 2010 Variopool AGENDA: The future of NPSP Future IC Rating TM NPSP Composieten BV 2 Bottom line 3 Bottom line 4 Definition of Intangibles The factors not shown in the

More information

If farming becomes surviving! Ton Duffhues Specialist Agriculture and society ZLTO Director Atelier Waarden van het Land 4 juni 2014, Wageningen

If farming becomes surviving! Ton Duffhues Specialist Agriculture and society ZLTO Director Atelier Waarden van het Land 4 juni 2014, Wageningen If farming becomes surviving! Ton Duffhues Specialist Agriculture and society ZLTO Director Atelier Waarden van het Land 4 juni 2014, Wageningen About myself Study - Cultural and social Anthropology, specialised

More information

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR deur A.J. Kuyvenhoven Skripsie Voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER COMMERCII

More information

INHOUDSOPGAWE -1- -2-

INHOUDSOPGAWE -1- -2- INHOUDSOPGAWE Al my twyfel...59 Al sou die vyeboom nie bot nie...37 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie...45 Al jul volke klap jul hande...12 Al was ek nie daar nie...36 Alive, alive!...10 All Hail

More information

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! 20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! Daar is n gesegde wat sê dat daar in elke huwelik wat meer as n week oud is, gronde vir egskeiding is. Die kuns is egter om deurgaans die gronde vir

More information

THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH

THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH CRITICAL ASSESSMENT OF MANAGEMENT PRACTICES OF DR YUSUF DADOO PUBLIC HOSPITAL PATRICK MBEKO SOFOHLO (14666499) MINI-THESIS PRESENTED IN PART FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF PUBLIC

More information

HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland

HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland Een datalek melden bij een beveiligingsincident Copyright 1992 2015 ESET, spol. s r. o. ESET, ESET logo,

More information

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) 1. God se wese is vervat in sy beloftes. Die beloftes van God is nie iets apart van God self

More information

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard

More information

eres van vjiare erqisre

eres van vjiare erqisre eres van vjiare erqisre *#>*»0

More information