FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Ë1508-A-SOS-FG01 Î
INHOUDSOPGAWE Inleiding... 4 Kontakbesonderhede... 4 Wat is Geografie?... 5 Loopbaanskakels en vakintegrasie... 6 ASSESSERING... 8 Riglyne vir goeie assessering in Geografie... 8 Informele of daaglikse assessering... 9 Formele assessering... 9 Assesseringsprogram... 12 TAKE EN MEMORANDUMS:... 17 Eenheid 1 Oefening 1... 17 Eenheid 2 Oefening 2... 21 Eenheid 3 Oefening 3... 25 ANTWOORDBOEK VERDUIDELIKENDE AANTEKENINGE... 30 EENHEID 1: KAARTE EN DIE AARDBOL... 31 LES 1: KAARTE... 31 AKTIWITEIT 1... 31 LES 2: TOPOGRAFIESE KAARTE... 31 AKTIWITEIT 2... 31 LES 3: LIGGING: RUITNETSTELSEL... 32 AKTIWITEIT 3... 32 LES 4: LENGTELYNE EN BREEDTELYNE... 32 AKTIWITEIT 4... 32 LES 5: KOÖRDINATE... 33 AKTIWITEIT 5... 33 LES 6: RIGTING (GEOGRAFIESE RIGTING)... 35 AKTIWITEIT 6... 35 LES 7: MANIERE OM RIGTING TE BEPAAL: DIE SKADUWEEPUNTMETODE... 35 AKTIWITEIT 7... 35 LES 8: MANIERE OM RIGTING TE BEPAAL: DIE ANALOOGHORLOSIEMETODE... 35 AKTIWITEIT 8... 35 LES 9: MANIERE OM RIGTING TE BEPAAL: DIE STERRE, SELFOON EN SON... 36 LES 10: MANIERE OM RIGTING TE BEPAAL: PEILING... 36 AKTIWITEIT 9... 36 LES 11: HOE OM AFSTAND OP N KAART TE MEET... 36 AKTIWITEIT 10... 36 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 1
LES 12: BESKRYWING EN INTERPRETASIE VAN VERSKYNSELS... 37 OEFENING 1... 37 Die eenheidtoets dek al die werk wat in eenheid 1 gedoen is. Onthou om die kaarte van George byderhand te hou. EENHEID 2: KLIMAATSTREKE... 38 LES 13: FAKTORE WAT TEMPERATUUR BEÏNVLOED... 38 AKTIWITEIT 11... 38 LES 14: FAKTORE WAT REËNVAL BEÏNVLOED... 38 AKTIWITEIT 12... 38 LES 15: SUID-AFRIKA SE KLIMAAT... 39 AKTIWITEIT 13... 39 LES 16: SUID-AFRIKA SE KLIMAAT (VERVOLG)... 40 AKTIWITEIT 14... 40 LES 17: KLIMAAT EN WEER... 43 AKTIWITEIT 15... 43 LES 18: KLIMAAT RONDOM DIE WÊRELD... 43 AKTIWITEIT 16... 43 OEFENING 2... 43 Die Junie-eksamen dek al die werk wat in eenheid 1 en 2 gedoen is. EENHEID 3: NEDERSETTINGS... 45 LES 19: NEDERSETTINGS... 45 AKTIWITEIT 17... 45 LES 20: FAKTORE WAT NEDERSETTINGSGROEPERINGS BEÏNVLOED... 45 AKTIWITEIT 18... 45 LES 21: KLASSIFIKASIE VAN NEDERSETTINGS... 46 AKTIWITEIT 19... 46 LES 22: STEDELIKE NEDERSETTINGS... 46 AKTIWITEIT 20... 46 LES 23: FUNKSIES VAN STEDELIKE NEDERSETTINGS... 47 AKTIWITEIT 21... 47 LES 24: FUNKSIONELE GROEPERINGS IN STEDE... 47 AKTIWITEIT 22... 47 LES 25: LANDGEBRUIKSONES... 48 AKTIWITEIT 23... 48 PROJEK... 48 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2
LES 26: INFORMELE NEDERSETTINGS... 49 AKTIWITEIT 24... 49 LES 27: STEDELIKE PROBLEME EN MOONTLIKE OPLOSSINGS... 50 AKTIWITEIT 25... 50 LES 28: LANDELIKE NEDERSETTINGS... 50 AKTIWITEIT 26... 50 LES 29: TIPES BOERDERY EN LANDELIKE DIENSTE... 51 AKTIWITEIT 27... 51 LES 30: LANDELIKE ONTVOLKING... 52 OEFENING 3... 52 Die eenheid toets dek al die werk wat in eenheid 3 gedoen is. EENHEID 4: VERVOER EN HANDEL... 54 LES 31: VERVOER TUSSEN NEDERSETTINGS... 54 AKTIWITEIT 28... 54 LES 32: DIE ROL VAN VERVOER OM BEWEEGLIKHEID TE BEVORDER... 54 AKTIWITEIT 29... 54 LES 33: VERVOER EN TOERISMEGELEENTHEDE... 55 AKTIWITEIT 30... 55 LES 34: DIE INVLOED VAN VERVOER OP DIE VORM EN STRUKTUUR VAN NEDERSETTINGS... 56 AKTIWITEIT 31... 56 LES 35: VERVOERSTELSELS HET ONTWIKKEL AS N VEREISTE VIR HANDEL... 56 AKTIWITEIT 32... 56 Die Novembereksamen dek al die werk wat deur die jaar gedoen is. Sommige vrae wat in die eenheidtoetse en die Junie-eksamen gevra is, kan op een of ander manier herhaal word. Die vraestel sal as volg saamgestel word: Kaarte en die aardbol - 25% Klimaatstreke - 25% Nedersettings - 25% Vervoer en handel - 25% Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3
Eenheid 1 EENHEID 1: KAARTE EN DIE AARDBOL LES 1: KAARTE AKTIWITEIT 1 1. n Kaart van Suid-Afrika wat wys hoe mense die land in provinsies verdeel het, word n staatkundige kaart genoem. 2. n Natuurkundige kaart wys bakens van die land, soos berge en riviere. 3. Om te sien waar mense in n land bly, moet jy na n bevolkingskaart kyk. 4. Jy kan n klimaatkaart gebruik om uit te vind hoe die klimaat van n gebied is. 5. Kyk na n landgebruikkaart om uit te vind waar woude en landerye is. (5 x 2) = [10] LES 2: TOPOGRAFIESE KAARTE AKTIWITEIT 2 Voltooi die sin in kolom A deur dit by ʼn frase uit kolom B te pas. Skryf slegs die letter langs die nommer neer, bv. 2E. Kolom A 1 Die groen op n topografiese kaart D 2 Die blou op n topografiese kaart A 3 Die wit op n topografiese kaart B 4 Die grootskaal verteenwoordiging op n topografiese kaart C (4 x 2) = [8] Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 31
LES 3: LIGGING RUITNETSTELSEL AKTIWITEIT 3 Eenheid 1 Kies ʼn beskrywing in kolom B wat pas by ʼn item in kolom A. Skryf die nommer langs die letter neer, bv. A6. Kolom A Kolom B A n Geografiese roostersisteem 3 B Ligging van breedtelyne 1 C Ligging van lengtelyne 2 D Omdat die aardoppervlak rond is 4 (die aarde is bolvormig) E Lengtelyne word ook genoem 6 F Breedtelyne word ook genoem 5 G 0º-lengtelyn 8 H Die ewenaar 7 LES 4: LENGTELYNE EN BREEDTELYNE AKTIWITEIT 4 1.1 Gebruik die diagram, figuur 2, en skryf die lengte- en breedtelynliggings van New York en Londen neer. Antwoord: New York 41 º Noordelike Breedtelyn, 74 º Westelike Lengtelyn Londen 52 º Noordelike Breedtelyn, 0 º Lengtelyn. (1 x 4) = [4] Figuur 2: Diagram om die ligging van New York en Londen te illustreer. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 32
LES 5: KOÖRDINATE Eenheid 1 AKTIWITEIT 5 1. Gebruik die bostaande wêreldkaart (figuur 2), teken dan in en benoem die volgende parallelle en meridiane: Kreefskeerkring 23 ½ º ʼn Steenbokskeerkring 23 ½ ºS Noordpoolsirkel 66½ºN Suidpoolsirkel 66½ ºS Nulmeridiaan 0º Lengtelyn (5) Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 33