JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE



Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde


UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

MARKETING MANAGEMENT

How To Get A Bsc In Forensic Science

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

1. Lees en leestegnieke

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

Policy on Student Leadership Development and Training


Algemene vrae - ontvangers

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

HOëRSKOOL PORTERVILLE

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

Graad 8: Datum: 26 November Naam & Van: Totaal: 100 Tyd: 90min

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Government Gazette Staatskoerant

Doelgerigte Jeugbediening (

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

Complete your name and other information - both below and on the computer form.

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors


# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

Knowledge Creation at the First Tier Level of the Supply Chain

GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P2/WISKUNDE V2 MEMORANDUM

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

MATZIKAMA MUNICIPALITY TENDER NR:T1/2014

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA GTS EKSAMEN / EXAMINATION

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

A Systematic Approach to Enterprise Risk Management

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings

CUSTOMER RELATIONSHIP MANAGEMENT FROM THE PERSPECTIVE OF A TRACKLESS MINING EQUIPMENT MAINTENANCE ORGANISATION

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

How To Pay Aangedui In The Germany

THE LIVING STANDARDS MEASURE AS A MARKET SEGMENTATION TOOL FOR SELECTED RETAILERS

Examen Software Engineering /09/2011

GMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie

STAATSKOERANT, 3 JUNIE 2009 No GENERAL NOTICE NOTICE 634 OF 2009

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

An information technology governance framework for the public sector. by Judith Terblanche. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

CHRONIC MEDICINE APPLICATION FORM CHRONIESE MEDISYNE AANSOEKVORM

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001. In the matter between: and THE MAIZE BOARD

BCom (International Business)

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

GRAAD 12 VOORTPLANTING HERSIENINGSVRAE

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

MARKETING CULTURE IN PUBLIC SCHOOLS - IMPLICATIONS FOR SCHOOL MANAGEMENT BY ABDUL SAMED AHAMOOD A MINI - DISSERTATION MAGISTE [DUCA-I-BONUS

NAAR NEDERLAND HANDLEIDING

DOUBLE MAX. Reg. No. B2916 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. B2916 Wet Nr. 36 van 1974 Namibian Reg. No. N-F 0673 Namibiese Reg. Nr.

Aardrykskunde Graad 4. By: Siyavula Uploaders

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

Fasilitering van refleksie by onderrig of leer van wiskunde Geïnspireer deur maatskaplike verantwoordbaarheid

The implications of Ned Herrmann s whole-brain model for violin teaching: a case study. Velma-Jean Campbell

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

AN AUDIT AND RISK HANDLING PROTOTYPE FOR FIREWALL TECHNOLOGY. by ESTÉE VAN DER WALT DISSERTATION

COLOUR AS COMMUNICATION IN SELECTED CORPORATE VISUAL ldentltles. Mini-dissertation submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree

THE PRINCIPAL AS CURRICULUM LEADER DURING A TIME OF EDUCATIONAL CHANGE. SYBILL GERTRUDE OCTOBER HDE (HONS) B.Ed

RACUMIN Paste / Pasta

WISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

CO-BRANDING RICHTLIJNEN

Transcription:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 20 bladsye, die voorblad uitgesluit.

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Hoe om die modelvrae te gebruik Alhoewel die modelvrae vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele modelvrae of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word: 1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie. 1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie. 1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê. 1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord. Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van modelvrae. 2. Memorandums of nasienriglyne 'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar. 3. Kurrikulumdekking Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het. Graad 6 Wiskunde Modelvrae 1

1. Watter getal is weggelaat in die getalpatroon? ; 46 ; 37 ; 28 ; 19. A 9 B 54 C 55 D 83 2. Wat is die sewende getal in die patroon? 5; 10; 15; 20; 3. Voltooi: 69 32 = 7. A 30 B 36 C 37 D 44 4. Kies n getalsin wat by die volgende stelling pas. Sewe minder as n sekere getal m is gelyk aan twaalf. A 7 m = 12 B 12 m = 7 C m + 7 = 12 D m 7 = 12 5. Oliver en Jacob lys die punte van hul Wiskunde klastoets as volg: Jacob se punte: 20; 16; 10; 3; 12; 10; 11; 14; 5; 19; 4 Wat is Jakob se mediaanpunt? Graad 6 Wiskunde Modelvrae 2

6. Wat is die waarde van D? 21 - D = 27-21 A 27 B 6 C 21 D 15 7. Wat is die middelwaarde van die volgende datastel? 11; 12; 11; 14; 14; 13; 12; 11 A 11 B 12 C 13 D 14 8. Die volgende is skoen groottes van Graad 6 leeringe. 7 8 7 6 5 5 7 4 6 7 8 4 7 5 6 Wat is die modus van die skoen groottes? Wat is die median van die skoen groottes? 9. Watter getal het ontstaan deur n sekere getal af te rond tot die naaste 100 000? A 278 300 B 345 670 C 750 000 D 800 000 Graad 6 Wiskunde Modelvrae 3

10. 39 569 is afgerond tot 40 000. Die getal is afgerond tot die naaste? A 5 B 10 C 100 D 1 000 11 Rond 35 963 af tot die naaste 100. A 35 000 B 35 960 C 35 900 D 36 000 12. Wat is die ontbrekende desimale getal in die volgende getalpatroon? 13,25 ; 13,3 ; ; 13,4 ; 13,45 A 13,30 B 13,35 C 13,5 D 13,40 13. Skryf die volgende desimale getal neer. 0,79 ; 0,76 ; 0,73 ; 0,7 ; 14. Voltooi die volgende getalpatroon. 1,24; 1,23; 1,22; 1,21; 1,20; Graad 6 Wiskunde Modelvrae 4

15. Die afmetings op die onderste skaal van die maatband is in cm aangedui. Wat is die lengte wat deur die pyltjie aangedui word? A 1,48 m B 14,8 m C 14,8 cm D 14 800 mm 16. Skryf die lengte van die potlood in mm en cm neer. mm cm 17. Al die faktore van 36 is gelys in: A 1, 2, 3, 6, 8, 12, 18, 36 B 1, 2, 3, 4, 9, 12, 18, 24 C 1, 2, 3, 4, 6, 9, 12, 18, 36 D 1, 2, 3, 6, 9, 16, 18, 36 18. 1, 3, 5, 9, 25, 45, 75 en 225 is faktore van 225. Watter faktor is ontbreek? 19. Skryf al die faktore van 24 neer. Graad 6 Wiskunde Modelvrae 5

20. Watter volume dui die pyltjie op die beker aan? A B C 301 ml 310 ml 320 ml D 3,2 l 21. Hoeveel water bevat n vol kombuisketel? A 1.7 ml B 1.7 l C 107 l D 1.7 kl 22. Watter een van die volgende stelling is korrek vir albei vorms? Reghoek Vierkant A B C Al die sye is gelyk. Beide het 4 simmetrie lyne. Beide het 4 parallelle sye. D Diagonale lyne kruis mekaar. 23. Skryf die naam van een vorm met: Al vier sye gelyk. Twee paar gelyke oorstaande sye. 24. Al die sye van n vierkant is gelyk in lengte. Watter verskil is daar in die lengte van die sye by n vierkant en van n reghoek? Graad 6 Wiskunde Modelvrae 6

25. Tien kubusse word gebruik om n 3-D voorwerp te bou, soos die voorbeeld hieronder. Vooraansig Watter aansig van die voorwerp word hier geillustreer? A Vooraansig B Linkeraansig C Agteraansig D Bo-aansig 26. Omkring die letter van die net wat nie in n kubus gevou kan word nie. A B C D 27. Watter 3-D voorwerp vorm die net? 28. Skryf (3 x 10 000) + (4 x 100) + (9 x 1 000) + (15 x 10) + (7 x 1) in die eenvoudigste vorm. Graad 6 Wiskunde Modelvrae 7

29. Watter getal word deur (4 x 1 000 000) + (30 x 10 000) + (900) + (7 tens) + 5 verteenwoordig? A B C D 43 975 430 975 4 300 975 403 975 30. 2 010 x (20 + 4) = 31. Wat is die som van die twee kleinste priemgetalle? 32. Kyk na die 7 getalle en onderstreep die priemgetal: 33; 34; 35; 36; 37; 38; 39 33. Die priemgetal in die volgende lys is 19; 21; 33; 39 34. Wat is die plekwaarde van die onderstreepte syfer: 76 490 213? 35. Wat is die plekwaarde van die onderstreepte syfer 45 678 921? 36 Wat is die plekwaarde van die onderstreepte syfer? 367 049 215 A 10 000 000 B 1 000 000 C 100 000 D 100 000 000 37 367 + 154 881 + 27 954 = Graad 6 Wiskunde Modelvrae 8

38 5 2 3 4 + 4 1 4 2 3 + 5 2 3 1 2 39 423 456 + 2 564 876 + 34 078 = 40 407 214 94 397 = 41 6 830 132 789 657 42 3 784 1 231 = 43 4 278 x 396 = (3) 44 496 x 387 = (3) 45 9 434 106 = (3) 46 8 591 325 = (3) 47 8 250 50 = (3) 48 (4) 49 50 25 3 (4) 36 4 2 7 4 3 3 9 (4) 51 5% van 160 punte. 52 Al die artikels in n winkel is 25% afgemerk. Wat het Thilani vir n hemp betaal wat R200 gemerk was voor afslag? 53 8,26 + 3,04 6,39 = (3) Graad 6 Wiskunde Modelvrae 9

54 5 3,64 = 55 Bereken: 3 x (7-5) (3 + 0) x 2 = 56 Voeg hakies by om die getalsin waar te maak. 2 + 5 x 9 4 = 27 57 Voltooi: 9 x 4 = ( x 4) + (7 x 4) 58 5 + 4 x 6 = 59 Mev. Zungu koop n spanspek teen R3,45 en verkoop dit teen R5,50. Bereken die wins indien sy 2 verkoop. 60 Bereken: If 175 + 183 = 358, then 358 175 = 61 Bereken die waarde van x as x 41 = 12 62 Watter getal is nie n veelvoud van 13 nie? 65, 91, 117, 139, 195, 63 Watter getal is nie n veelvoud van 125 nie? A 375 B 500 C 775 D 1 000 64 Ek moet 4 310 appels in bokse verpak. Elke boks kan 48 appels vat. Hoeveel bokse het ek nodig? (3) 65 Kolishwa nooi 50 vriende na haar partytjie. Indien elke vriend 250 mll koeldrank drink, hoeveel 2-liter bottles koeldrank moet sy koop? (3) Graad 6 Wiskunde Modelvrae 10

66 Voltooi die tabel: PERSENTASIE DESIMALE BREUK BREUKE 12% 0,6 65% 0,65 3 25 3 5 67 Skryf die ekwivalente getal pare in die raamwerk neer: (3) 75% 0,5 25% 0,25 3 4 68 Verander die getalle in desimale en rangskik in dalende volgorde: 38% 3 8 3,8 (3) 69 Kleur die blokkie met die grootste desimale breuk in? 3,42 3,02 4,32 4,02 3,04 4,24 3,24 4,4 3,2 70 Voltooi die tabel: x y 1 3 2 7 3 11 8 Graad 6 Wiskunde Modelvrae 11

71 Bestudeer die patron en voltooi die tabel. Figuur 1 2 3 4 10 25 Aantal Vierkante 1 3 5 7 19 199 Aantal vuurhoutjies 4 12 20 28 196 796 (3) 72 Vervang A met die Reël en B met n getal in die vloeidiagram hieronder: 2 5 7 A 25 3 3 B 5 17 73 Bereken die waarde van h en k in die vloeidiagram: 4 25 k 81 x 8-7 9 65 12 h Graad 6 Wiskunde Modelvrae 12

74 Voltooi die patron hieronder: 75. Identifiseer die hoeke in die illustrasie. 2 1 Die hoek wat 1 gemerk is word n genoem. Die hoek wat 2 gemerk is word n genoem. 76 Noem die hoek wat deur die hande van die horlosie gevorm word: Graad 6 Wiskunde Modelvrae 13

77 Hoeveel reghoeke kom daar in die figuur voor? 78 Die figuur bestaan uit verskillende groottes driehoeke: Hoeveel driehoeke is daar in die figuur? 79 Phiti het vyf genommerde kaarte. Hoeveel verskillende 2-syfer getalle kan sy maak met die vyf kaarte? 6 2 0 7 3 80 Voltooi die tabel: Noem die 3-D voorwerp Piramide op n vierkantige bases Aantal hoekpunte 5 Aantal rande 12 (3) Graad 6 Wiskunde Modelvrae 14

81 Noem die vorms. 82 Hoeveel simmetriese lyne kan op die onderstaande illustrasie geteken word? (4) 83 Hoeveel simmetriese lyne kan op die onderstaande vorm geteken word? 84. Watter transformasie word voorgestel? 85 Vergroot die reghoek tot 4 keer sy grootte. Graad 6 Wiskunde Modelvrae 15

86 Die onderstaande horlosies dui die tyd aan in verskillende lande. Indien dit 6.10 nm in Berlyn is, dan is dit 5.10 nm in London. CAPE TOWN LONDON BANGKOK BERLIN Maandag 5.10 nm Maandag 12.10 nm Maandag 6.10 nm 86.1 Indien die horlosie in Berlyn Dinsdag 9:30 vm wys, skryf hoe laat dit in Bankok sal wees? 86.2 Die tyd in London is 2 ure na Suid-Afrika. Teken die horlosie wysers op die bostaande horlosie in om aan te dui hoe laat dit in Kaapstad sal wees indien dit 5:10 nm in London is. 87 n Man vertrek om 7:30nm vanaf Lanseria lughawe en arriveer om 15:45 die volgende dag in Phuket. Hoe lank duur sy vlug? (3) 88. Maak gebruik van die Bus tydrooster om die volgende vrae te beantwoord. Plek Aankoms tyd Vertrek Tyd Durban 08:30 09:00 Bloemfontein 14:40 15:10 Kaapstad 05: 00 08:00 88.1 Hoeveel ure en minute duur die rit vanaf Durban na Bloemfontein? Graad 6 Wiskunde Modelvrae 16

Omkring die letter van die korrekte antwoord. 88.2 Hoeveel ure neem dit die bus vanaf Durban na Kaapstad? a. 9 b. 20 c. 14 d. 17 89. Herlei 5 4 1 litres na ml. 90. Maak gebruik van die skaal en beantwoord die volgende vrae. 1 100 0 100 1 kg gram 200 900 300 800 400 700 600 500 90.1 90.2 Wat is die massa wat op die skaal aangedui word? Herlei jou antwoord na kg. kg Graad 6 Wiskunde Modelvrae 17

91. Watter een van die volgende is n beter kopie: 200 g Koffie vir R59,90 of 100 g koffie vir R30,95? 92. 11 kopieë van n boek kos R330. Hoeveel sal 6 kopieë kos? (3) 93. Gebruik n pyltjie om die temperatuur van die koudste dag op die termometer aan te dui. 40 30 30 20 20 10 94 Vusi en Thambo moet n tou van 3,6 m tussen hulle verdeel, sodat Vusi se deel 800 mm langer is as Thambo s n. Wat is die lengte van elkeen se tou? (3) 95 Dr Mololo ry 90 km na die hospitaal. Vir elke 10 km wat sy ry gebruik haar kar 2 liter brandstof. Hoeveel liter brandstof gebruik die kar tot by die hospitaal? (3) Graad 6 Wiskunde Modelvrae 18

96. Bestudeer die volgende dubbel staafgrafiek en beantwoord die vrae wat volg. 96.1 In watter land het die vrouens die hoogste lewensverwagting? 96.2 Wat is die verskil in die lewensverwagting tussen vrouens en mans in Rusland? 96.3 In die algemeen is die lewensverwagting van vrouens langer as die van mans. In watter land kom dit nie voor nie? 96.4 Wat is die verhouding tussen die lewensverwagting van mans in Gabon tot die vrouens in Rusland? 97 Voltooi die tabel. GUNSTELLING KLEUR GELYKOP PUNTE FREKWENSIE Rooi //// //// // Pienk 7 Graad 6 Wiskunde Modelvrae 19

98 Die volgende grafiek stel die watergebruik van n huishouding per week voor. Gebruik die inligting in die grafiek om die vrae te beantwoord: Aantal liters verbruik 100 90 80 70 60 50 40 30 20 10 0 Stort Toilette Wasgoed Skottelgoed Tuin Kook & Drink Water gebruik 98.1 Hoeveel liter water gebruik die huishouding in die tuin en om mee te stort? 98.2 Wat is die verskil tussen die waterverbruik van skottelgoed en kook en drink? 99 Wat is die modes van die volgende datastel? 43; 49; 47; 43; 41; 48; 43; 46 100 Hier is die telling van die eerste rondte in n golf toernooi: 73, 79, 78, 80, 79, 74, 72, 76, 79, 77 en 72. Wat is die modale telling? Graad 6 Wiskunde Modelvrae 20