Breuke behels die skryfwyse in wiskunde van gedeeltes van iets, byvoorbeeld die helfte van n koppie koffie, of n roomysbak wat driekwart vol is.

Size: px
Start display at page:

Download "Breuke behels die skryfwyse in wiskunde van gedeeltes van iets, byvoorbeeld die helfte van n koppie koffie, of n roomysbak wat driekwart vol is."

Transcription

1 Breuke behels die skryfwyse in wiskunde van gedeeltes van iets, byvoorbeeld die helfte van n koppie koffie, of n roomysbak wat driekwart vol is. Kom ons raak net eers gou vertroud met die konsep: As jou ma n koekie tussen jou en jou boetie / sussie moet verdeel, watter een van die volgende sal die beste verdeling wees: A B Watter deel van die koekie kry julle elkeen as sy die verdeling gemaak het soos in A? Is die koekie soos by A in gelyke dele verdeel? Hoeveel halwes is daar in n hele? Knip die volgende figure uit, of trek dit af op n aparte stuk papier, en vou dan elkeen op die stippellyn. Beantwoord dan ook die volgende vrae oor hierdie figure. a) In hoeveel dele is elke figuur verdeel? b) Wat noem ons elkeen van hierdie dele?

2 Vat n stukkie tou en knip dit in twee halwes. Is die twee stukke tou ewe lank? Vier maats kry n sjokolade persent. Hoe sal jy die sjokolade verdeel sodat almal ewe veel kry? In hoeveel gelyke dele het jy die sjokolade verdeel? Watter deel van die sjokolade kry julle elkeen? Is die volgende stelling waar of onwaar: As die sjokolade in vier gelyke dele verdeel word, is dit in kwarte verdeel. Hoeveel kwarte is daar in n hele?

3 Vat n gewone vel papier en vou dit in agt gelyke dele, en knip dan hierdie blokkies uit. Wat noem ons een van hierdie dele van die oorspronklike figuur? Hoe sal ons twee van hierdie dele saam kan skryf? Hoeveel agtstes is daar in n hele? Hoeveel kwarte het twee agtstes volgemaak (toets dit deur die blokkies wat jy uitgeknip het op n ander vel papier, wat jy in vier gelyke dele gevou het, te pas)? Jy behoort nou redelik vertroud te wees met die feit dat, as ons n hele soos n appel of n sjokolade of n koek, in n sekere gelyke aantal deel, dan is elkeen van hierdie dele gelyk aan een aantalste van die hele. Kom ons illustreer dit gou op n wiskundige manier: ) Deel appel in 5: Elke deel is dan een vyfde van die hele, of 5. ) Deel sjokoladekoek in 0 dele: Elke deel is dan een tiende van die hele, of 0 ) Deel n bottel koeldrank in gelyke dele: Elke deel is dan een derde van die hele, of. ) Deel n melktert in 6 gelyke dele: Elke deel is dan een sesde van die hele, of 6. Maar wat gebeur nou as ons meer as hele in n aantal moet deel? Dink byvoorbeeld aan albasters wat tussen maats verdeel moet word. Ons beskou dan die getal as n hele, soos wat ons die hele sjokolade, met al sy blokkies / die boksie Smarties met al die Smarties binne-in, as n hele gesien het.

4 Iets waarop jy net moet let, is dat die skryfwyse of byvoorbeeld, beteken of, met ander woorde die hele gedeel deur die aantal verdelings, wat vir ons die breuk gee wat elkeen kry. Dus, as ons die albasters as n hele beskou, en ons moet dit tussen maats verdeel, kry elke maat, dus. Nou moet jy mooi oplet: Elke maat kry albasters, maar dit is van die hele, en daar is s in n hele. ) Hoeveel van die volgende breuke is in n hele? a) b) 6 c) d) 8 ) Hoeveel van die volgende breuke is nog nodig om n hele te maak? a) b) 0 c) a) 5 c) 9 d) 9 5 b) 6 7 d) 0 ) Hoeveel van die hele is in die volgende breuke: a) b) 5 7 c) 9 d)

5 Ons gaan jou nou deur nog n paar oefeninge vat, net on die begrip behoorlik was te lê: ) As n koek in gelyke dele verdeel is, is dit in kwarte verdeel. ) As n warmbrak in gelyke dele verdeel is, is dit in halwes verdeel. ) Daar is derdes in n hele. ) Daar is 0 tiendes in n hele. 5) Daar is in n hele. 6) As n tou in 5 gelyke dele verdeel is, is dit in verdeel. 7) As n reghoek in 8 dele verdeel is, is dit in verdeel. 8) Daar is kwarte in n hele. 9) Daar is 9 in n hele. 0) As een sesde van n plank afgesaag word, bly daar nog vyf oor. Voltooi die volgende oefening deur net die regte woorde (bv. kwarte, vyfde, ensovoorts) in te vul: ) Die van 50c is 5c. ) n van R0 is R5. ) Ses lekkers is n van 8 lekkers. ) Tien albasters is n van 80 albasters.

6 Teller en Noemer Ons weet reeds dat breuke gekry word as n voorwerp of n groep voorwerpe in gelyke dele verdeel word. In n breuk soos 8 word die syfer onder die verdeellyn, d.w.s. die 8, die noemer van die breuk genoem, want dit noem die getal gelyke dele. Die syfer bokant die verdeellyn, d.w.s. die, word die teller genoem, omdat dit tel hoeveel van die gelyke dele geneem of ingekleur of mee gewerk word. Bv: Teller 8 Noemer In die voorbeelde toon die noemer aan dat die reghoek in 8 gelyke dele verdeel is en dat daar 8 sirkels is. Die teller dui aan dat van die gelyke dele en van die sirkels ingekleur is, d.w.s. 8 van die sirkels is ingekleur. Oefening ) Gebruik die eerste getal as teller en die tweede getal as noemer en sê watter breuke gevorm word: a) 5 ; 8 b) 5 ; 00 c) 7 ; 0 d) ; e) 75 ; 00 ) Sê wat die breuk is: a) dele uit 0 b) 5 dele uit 00 c) 5 dele uit 8 d) dele uit 5

7 Ekwivalente breuke (gelykwaardige breuke) n Aantal voorwerpe of n hele kan op meer as een manier in gelyke dele verdeel word. Dieselfde gedeelte van die versameling voorwerpe of van die hele kan aangedui word deur verskillende breuke wat dieselfde waarde het. Bv. hele ½ ½ ¼ ¼ ¼ ¼ / 6 / 6 / 6 / 6 / 6 / 6 / 8 / 8 / 8 / 8 / 8 / 8 / 8 / 8 / 0 / 0 / 0 / 0 / 0 / 0 / 0 / 0 / 0 / 0 Die diagram toon hoe n hele in verskillende dele verdeel word. Uit die 5 diagram is dit duidelik dat: Breuke soos word ekwivalente breuke genoem omdat hulle gelyk is aan mekaar, m.a.w. hulle waardes is dieselfde. Om ekwivalente breuke van n genoemde breuk te kry is dit nodig om beide die teller en noemer met dieselfde getal te vermenigvuldig of deel. Voorbeeld: As die vraag vra vul die getal in wat uitgelaat is by. Bepaal waarmee het jy vermenigvuldig om te kry.. Vermenigvuldig nou die teller (), ook met. Dis reg! 9. Die finale antwoord is dus 9

8 Voorbeeld: 5 0 Vul die getal in wat weggelaat is by 6. Bepaal waarmee het jy die teller, 5, vermenigvuldig om 0 te kry.. Vermenigvuldig nou die noemer, 6, ook met. Dis reg, dis. Jou finale antwoord is dus Voorbeeld: Vul die getal in wat weggelaat is by 8 i. Bepaal deur wat jy die noemer, 8, moet deel om te kry. ii. Deel nou die teller,, ook met. Dis reg, dis iii. Jou finale antwoord is dus 8 Voorbeeld: Skryf n ekwivalente breuk neer vir Jy kan nou self besluit waarmee jy wil vermenigvuldig, onthou net jy moet die teller en noemer met dieselfde getal vermenigvuldig. 8 Kom ons kies : Oefening ) Vul die getalle in wat weggelaat is en verduidelik hoe jy dit gekry het a) b) 8 6

9 c) d) 9 e) g) i) 8 f) h) j) 9 ) Skryf een ekwivalente breuk vir die volgende neer: 6 a) b) 7 8 c) 6 d) 5 e) 6 f) 0

10 Vereenvoudiging van breuke Wanneer jy met breuke werk moet jy altyd jou antwoord in sy eenvoudigste vorm skryf. Dit beteken dat daar geen getal (behalwe ) in beide die noemer en die teller meer kan indeel nie. Bv. of of Om n breuke te vereenvoudig moet jy kyk wat is die grootste getal wat in beide die teller en noemer kan indeel. 0 Bv. As jy die breuk moet vereenvoudig, sien jy dat 5 die grootste getal 5 is wat in 0 en 5 kan deel: en daar is dit nou in eenvoudigste vorm, want daar is geen getal (behalwe ) wat in en kan deel nie. Oefening ) Dui aan watter van die volgende breuke in eenvoudigste vorm is: ; ; ; ; ; ; ; ) Dui die eenvoudigste vorm aan van die breuke hierbo wat nie reeds in hul eenvoudigste vorm is nie.

11 Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter koek jy n stukkie moet vat nie. Kom ons werk dit uit met behulp van prentjies: Koek Koek Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in dele gesny is se dele is groter as die koek wat in dele gesny is. Ons het 9 ewe lang stukke tou. Ons sny dit op soos in die onderstaande sketse aangedui. Tou A Tou B

12 Tou C Tou D Tou E Tou F Tou G Tou H Tou I. a) In hoeveel stukkies het ons elke tou gesny? b) Werk uit watter breukdeel van elke tou een stukkie voorstel. c) Watter breuk lewer die langste stukkie tou? d) Watter breuk lewer die kortste stukkie tou?. Gebruik weer die sketse om jou te help om die volgende vrae te beantwoord. By elke vraag sit n (kleiner as) of (groter as) in a) b) c) d) Jy sou nou opgelet het, veral by die laaste vraag, dat dinge nogal moeilik kan raak as jy breuke met behulp van só n skets moet vergelyk, ten einde te bepaal watter breuk die grootste is. Daar moet tog n makliker manier wees? Gelukkig is daar!

13 Ons maak die breuke ekwivalente breuke, en dan vergelyk ons slegs die tellers. So eenvoudig soos dit! Kom ons begin by die twee sjokolade koeke: en Om hierdie twee breuke ekwivalent te kry, moet ons n KGV bepaal. Die kleinste getal waarin en kan indeel is, dus: en Dit gee dan: en En dan is dit nou duidelik dat groter is as, en dus is die oorspronklike breuk wat die gelewer het ( ) die grootste van die twee breuke, en soos ons gesien het dit moet wees! Kom ons vergelyk nou die breuke in netnou se oefening op dieselfde manier: a) b) c) 9 8 d) 8 7

14 Optelling en aftrekking van breuke Die eerste ding waarna jy moet oplet voor jy breuke kan optel of aftrek is dat die breuke waarmee jy werk se noemers dieselfde moet wees. As die noemers dieselfde is, is dit baie maklik, want dan tel jy net die tellers bymekaar of trek die tellers van mekaar af, afhangende van die bewerking wat die som bevat. Bv: Die noemers is dieselfde so tel net jou tellers bymekaar 7 7 en + = 5 5 = 7 Bv: 7 Jou noemers is dieselfde, so jy trek net jou tellers van 8 8 mekaar af en 7 =. = 8 ONTHOU: Jy moet altyd jou antwoord in sy eenvoudigste vorm skryf: Oefening Bereken en skryf die antwoord in sy eenvoudigste vorm a) b) c) 5 6 d) 6 6 Die aftrekking van breuke werk presies dieselfde!!

15 n Breuk van n getal Ons praat baie keer van n breuk van n getal, soos wanneer ons verwys na die helfte van die wedstryd, of driekwart van n bottel koeldrank. Dit is egter nodig dat jy moet weet hoe om die Wiskunde agter hierdie manier van praat te kan doen, en dit is waarna ons nou gaan kyk. Let op: Die tegniek om met n breukdeel van n getal te werk vereis eintlik dat jy moet weet hoe om breuke te kan vermenigvuldig, maar aangesien jy dit nog nie op hierdie stadium gedoen het nie, gaan ons vir eers net kyk na n meer eenvoudige tegniek. As jy gevra word om die helfte van 0 te bereken, dan skryf jy dit soos volg: van 0. Nou moet jy net onthou om die 0 met die teller van die breuk te maal (dit is die ), en dan te deel met die noemer (dis die ). Ons gaan dus kry dat 0 0, en 0 0. Die helfte van 0 is dus 0! Maar dit het jy mos geweet? Wat egter van iets soos hierdie: van 0? Jy gaan maar presies dieselfde 5 doen: 0 90, en dan Die antwoord is dus 8. Kom ons doen gou nog een voorbeeld. van. Ons sê 56, en Maklik né? 7 Doen dan gou die volgende oefening: Bepaal ) van 6 ) van ) van 8 6

16 Hersieningsoefening ) Watter breukdeel is ingekleur? A B C D ) Kleur die dele soos volg in: a) twee derdes van A b) een helfde van B c) drie kwarte van C d) een derde van D A B C D ) Bereken: ) Omkring die teller: 5) Omkring die noemer: 5 9 6

17 6) Gebruik die figure om die volgende breuke in te kleur 7) Voltooi die ekwivalente breuke ) Vereenvoudig die volgende breuke

18 9) Elke figuur is ingedeel in tien gelyke dele. n Sekere aantal van die gedeeltes is ingekleur of is nie ingekleur nie. Gebruik die figure om die tabel te voltooi. A B Figuur A B Ingekleurde breuk Nie ingekleurde breuk 0) Los die volgende probleme met breuke op: a) Daar is 600 mense by n konsert. Van die mense in die gehoor is mans. 0 ) Watter breuk van die gehoor is vroulik? ) Hoeveel mense in die gehoor is vrouens? b) Judy stap 5 kilometer op pad winkel toe van haar huis af. Sy moet nog 5 kilometer ver stap voordat sy by die winkel sal wees. Hoe ver is die winkel van haar huis af? c) Thomas het suigstokkies. Hy hou n kwart vir homself, en gee die res vir n maat. Hoeveel hou hy vir homself, en hoeveel kry sy maat?

19 ) Bepaal 5 van 000ml koeldrank ) Wat sê die teller en noemer van die breuk vir ons? ) Bereken die waarde van: van ) Vul die getal in wat uitgelaat is: ) Vul in ; of = 6) Bereken die waarde van: 5 van 60

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2

More information

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN

More information

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the

More information

Addisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke

More information

MARKETING MANAGEMENT

MARKETING MANAGEMENT Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why

More information

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

More information

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION

More information

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 20 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)

More information

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing OpenStax-CNX module: m30776 1 Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

More information

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12 NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde

More information

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent

More information

Algemene vrae - ontvangers

Algemene vrae - ontvangers ~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts

More information

1. Lees en leestegnieke

1. Lees en leestegnieke Studie-metodes Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel 1. Lees en leestegnieke Om

More information

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum

More information

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DEPARTEMENT CHEMIE DEPARTMENT OF CHEMISTRY CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DATUM / DATE: 13 May / Mei 2013 PUNTE / MARKS: 100 TYD / TIME: 3 ure / hours Afdeling A / Section A: 40 Afdeling B /

More information

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat

More information

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT

More information

WISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR

WISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR WISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR 015 NOORDWES UNIVERSITEIT: POTCHEFSTROOMKAMPUS/ NORTH WEST UNIVERSITY: POTCHEFSTROOM CAMPUS Materiaal

More information

How To Get A Bsc In Forensic Science

How To Get A Bsc In Forensic Science DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir

More information

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,

More information

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het. 1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van

More information

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n

More information

Doelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za)

Doelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za) YSBREKERS EN SPELETJIES VIR JEUGDIENSTE REëLS OM YSBREKERS VLOT TE LAAT VERLOOP Moenie afkondig ons gaan nou n speletjie speel nie. Begin met iets soos: o.k. dit is wat ons gaan doen of deel gou in soveel

More information

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.

More information

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za 708 Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: die ontstaan en ontwikkeling (1) Aan die and besig in Afrikaans progressive constructions: the origin and development (1) Adri Breed Vakgroep:

More information

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of FC Rad Diag(SA) Part II THE COLLEGES OF MEDICINE OF SOUTH AFRICA Incorporated Association not for gain Examination for the Fellowship of the College of Diagnostic Radiologists of South Africa 29 August

More information

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei: Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is

More information

Human Rights and Workman s Compensation:

Human Rights and Workman s Compensation: Human Rights and Workman s Compensation: The Experiences of Two Injured Workers Susan Landman, MSc Clinical Educator, Division of Occupational Therapy, School of Health and Rehabilitation Sciences, University

More information

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the

More information

Policy on Student Leadership Development and Training

Policy on Student Leadership Development and Training Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver

More information

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES BY DANA BENJAMIN HENRI SMIT B.COM, LLB, HDIP TAX LAW Short dissertation submitted in partial (25%) fulfillment

More information

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,

More information

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place! Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge

More information

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

More information

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL

More information

tyd Meganika versnelling potensiële energie In hierdie module val die klem op meganika, die studie van Ons kan meganika in twee dele indeel:

tyd Meganika versnelling potensiële energie In hierdie module val die klem op meganika, die studie van Ons kan meganika in twee dele indeel: MODULE 1 afstand Meganika beweging spoed tyd ersnelling dinamika kinematika potensiële energie beweging meganiese energie erplasing snelheid eroer swaartekrag In hierdie module al die klem op meganika,

More information

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Case No : 146/97 IN THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA In the matter between COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED Appellant and LOTTER, FRANCOIS

More information

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125 Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman

More information

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN Naam van les: Sorg vir jou troeteldiere Tyd: Een week Graad Een Geletterdheid Kurrikulum Standaarde (CAPS) Taal Vertel n bekende storie wat n begin, middel en einde het.

More information

K28337 KOMMissin 4058 RA5

K28337 KOMMissin 4058 RA5 K28337 KOMMissin 4058 RA5 you were engaged in that cordonning? Nee, Phola Park was buitengewoon stil gewees daardie aand. Ek onthou nog spesifiek van die troepe opgelet dat daar nie eers honde is wat blaf

More information

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER. ONS MOEDERTAAL n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER Derde Uitgawe NASOU BEPERK Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Bpk KAAPSTAD BLOEMFONTEIN

More information

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis Hans van Aken / November 28, 2012 Copyright 2012 Hewlett-Packard Development Company, L.P. The information contained herein is subject

More information

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit

More information

Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2 Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL

More information

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world Maart 2014 Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world Prof Tommy du Plessis (director of the NWU Potchefstroom Business

More information

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS (Moet in tik- of drukskrif ingevul word en persoonlik deur die applikant by sy

More information

Relationele Databases 2002/2003

Relationele Databases 2002/2003 1 Relationele Databases 2002/2003 Hoorcollege 5 22 mei 2003 Jaap Kamps & Maarten de Rijke April Juli 2003 Plan voor Vandaag Praktische dingen 3.8, 3.9, 3.10, 4.1, 4.4 en 4.5 SQL Aantekeningen 3 Meer Queries.

More information

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad Huntington Siekte Algemene Inligting Neurogenetiese Kliniek Groote Schuur-hospitaal Afdeling Menslike Genetika Universiteit van Kaapstad Die siekte wat jy of jou familielid het word Huntington siekte genoem.

More information

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent

More information

Kunsuitstalling in Calitzdorp

Kunsuitstalling in Calitzdorp Newsletter 01 September 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:

More information

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the Determining to what extent the money-lender test needs to be satisfied in the context of South African investment holding companies, focusing on the requirements of section 11(a) and 24J(2) of the Income

More information

Aardrykskunde Graad 4. By: Siyavula Uploaders

Aardrykskunde Graad 4. By: Siyavula Uploaders Aardrykskunde Graad 4 By: Siyavula Uploaders Aardrykskunde Graad 4 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11083/1.2/ > C O N N E X I O N S Rice University, Houston, Texas This selection

More information

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom EERSTE LIEFE 1 Ek is altyd hier by jou 2 My eerste liefde 3 Woorde 4 Stofpad langs 5 As die od van Josafat jou vat 6 Hou vas aan jou droom 7 Jesus se mense 8 Heelword in my lof 9 You are not alone 10 Rietkind

More information

STAATSKOERANT, 26 MEl 2010 No.33222 33 BILLING PROCEDURE EISPROSEDURE 1. The fil'st account for services rendered for an injured employee (INCLUDING the First Medical Report) must be submitted to the employer

More information

IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved

IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering

More information

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Reportable judgment Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Case No: 1320/2010 In the matter between: PRINSLOO Plaintiff and THE ROAD ACCIDENT FUND

More information

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR deur A.J. Kuyvenhoven Skripsie Voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER COMMERCII

More information

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff English Language Assessment Paper 3: Writing Time: 1¼ hour Secretarial Staff Administrative Staff Questions 1 17 Text 1 (questions 1 8) Assessment Paper 3 Writing Part 1 For questions 1-8, read the text

More information

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard

More information

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT. 90 No.35212 GOVERNMENT GAZETTE, 5 APRIL 2012 No. 279 5 April 2012 COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASES ACT, 1993 (ACT NO. 130 OF 1993), AS AMENDED ANNUAL INCREASE IN MEDICAL TARIFFS FOR

More information

# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za

# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za # 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will

More information

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy FACULTY OF HEALTH SCIENCES SCHOOL OF MEDICINE / SCHOOL FOR ALLIED HEALTH PROFESSIONS STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational

More information

IT S TIME TO BE EFFICIENT Your how-to guide to sustainable living in Namibian households DIS TYD OM DOELTREFFEND TE WEES Jou self-help gids vir n volhoubare leefwyse in Namibiese huishoudings Viktoria

More information

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler Research Report Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler Research report ABSTRACT This research investigates what the ideal bank for adolescents (10 16 years) looks like. The research was initiated

More information

NAAR NEDERLAND HANDLEIDING

NAAR NEDERLAND HANDLEIDING NAAR NEDERLAND HANDLEIDING www.naarnederland.nl 1. Introduction As of 15 March 2006, certain foreign nationals wishing to settle in the Netherlands for a prolonged period who require a provisional residence

More information

Astra castra Dot Serfontein

Astra castra Dot Serfontein KORTVERHAAL 3 Astra castra Dot Serfontein Toe nou, sê Eben Bester, hulle wil begin. Hy kyk af na Ettie, sien die skrik in haar oë. Sy is te jonk. Vir enigiets, dink hy vererg. Sy koue blou oë vat haar

More information

Vertrekpunte van die Christelike geloof

Vertrekpunte van die Christelike geloof Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers Morné Diedericks 1 Voorwoord 2 Inhoudsopgawe Voorwoord... 2 Inhoudsopgawe... 3 Inleiding... 4 Hoofstuk 1: Verskillende godsdienste... 5 Hoofstuk

More information

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Liewe ouer Tygerberg en Karakter Transformasie is trots om hierdie handleiding aan u te verskaf. Die Karakter Transformasie program is met groot sukses aan die leerders

More information

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

GOUE GEDAGTES. GOUE GEDAGTES Boodskap van die samesteller Anna Eksteen, aan jou, die ontvanger van. "GOUE GEDAGTES". Ek het hierdie boekie met baie liefde saamgestel en vertrou dat dit vir jou en vir wie jy dit ookal mag aanstuur

More information

Beskouings oor die doodstraf

Beskouings oor die doodstraf Beskouings oor die doodstraf J P J Coetzer, SC Pretoria-Balie DAAR bestaan seker min regsonderwerpe waaroor meer geskryf of geredeneer is as die doodstraf.1 Die rede is waarskynlik dat intense emosie so

More information

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17 The Layout of the Vegetable Beds If you put the layout of your vegetable beds on paper, it will help you to get a good idea of what your garden will look like in the end. The first consideration is whether

More information

Hoofstuk 8 Kapasitansie en die Kapasitor

Hoofstuk 8 Kapasitansie en die Kapasitor Hoofstuk 8 Kapasitansie en die Kapasitor Die kapasitor is n komponent wat uit twee elektries geleidende plate bestaan wat deur n lagie dun isoleringsmateriaal, genoem die diëlektrikum, van mekaar geskei

More information

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding) N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die

More information

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE AGAB EN JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS VAN DIE EENHEID TUSSEN AGAB EN JESEBEL DEUR SANDY WARNER N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS 1 VAN DIE EENHEID TUSSEN JESEBEL & AGAB (Die Prinsmag

More information

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD? VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?, Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here Jesus, ons is weer vergader in U Naam, met groot verwagting vir die uitstorting van die verkwikkende Krag van God om

More information

Verticale tuin maken van een pallet

Verticale tuin maken van een pallet Daar krijg je dan je groendakmaterialen geleverd op een pallet. Waar moet je naar toe met zo'n pallet. Retour brengen? Gebruiken in de open haard? Maar je kunt creatiever zijn met pallets. Zo kun je er

More information

Examen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011

Examen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011 Belangrijk: Schrijf je antwoorden kort en bondig in de daartoe voorziene velden. Elke theorie-vraag staat op 2 punten (totaal op 24). De oefening staan in totaal op 16 punten. Het geheel staat op 40 punten.

More information

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge

More information

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ ~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ This brochure is Deze brochure is in in English and Dutch het Engels en Nederlands Come and re-discover your divine self

More information

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP LEWENSENTRUM GEMEENTE MEI 2016 EIS JOU NUWE GEBOORTES OP N FLIEKAAND MET N VERSKIL DIE BELANGRIKHEID VAN DIE REGTE KLERE MEIMAAND IS GEBEDSMAAND BY PLS KANTLYNE WAT BETEKEN HEMELVAART VIR JOU? N LIG WAT

More information

Emile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page

Emile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page Emile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page My pragtige 17-jarige seun het op die aand voor my 49ste verjaarsdag sy eie lewe geneem deur homself te skiet. Dit was op die 19de September 2009.

More information

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS

More information

The role of knowledge management in offshore outsourced software development

The role of knowledge management in offshore outsourced software development The role of knowledge management in offshore outsourced software development by Andile A Swartbooi Thesis presented in fulfilment of the requirements for the degree of Master of Philosophy (Information

More information

Verbintenis tot besluitneming

Verbintenis tot besluitneming Verbintenis tot besluitneming Verbintenis tot n besluit Besluite, besluite, besluite! Indien jy nog geen besluit geneem het nie, kan dit wees omdat jy wonder hoe op dees aarde jy al die verskillende faktore

More information

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD : 12 DATUM : FEBRUARIE 2015 VRAESTEL : TAAL IN KONTEKS TYD : 1 UUR PUNTE : 60 EKSAMINATOR : Mnr.

More information

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962 1194 Inkomstebelastingwet (58/1962), saamgelees met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (108/1996): Protokol tot wysiging van die konvensie tussen die regering van die Republiek van Suid-Afrika

More information

Rain. Let s go shopping! Rain, rain, rain and rain, nothing else but rain. It s cloudy and windy and dark outside. This rain is such a pain.

Rain. Let s go shopping! Rain, rain, rain and rain, nothing else but rain. It s cloudy and windy and dark outside. This rain is such a pain. 3 My name: Let s go shopping! Rain Rain, rain, rain and rain, nothing else but rain. It s cloudy and windy and dark outside. This rain is such a pain. Rain, rain, rain and rain, nothing else but rain.

More information

DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:

DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT: DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT: O/LT~ w. L. ROOTHMAN* ** Terrorism can no longer be seen as a limited form of behaviour, but as an escalating form of behaviour

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Taak, watse taak?! Opdrag = Handleiding! Onderwerp. idees kry. hoekom? proeflees tabelle? prente? waar pas dit in? navorsing doen.

Taak, watse taak?! Opdrag = Handleiding! Onderwerp. idees kry. hoekom? proeflees tabelle? prente? waar pas dit in? navorsing doen. X X Taak, watse taak?! PRAKTISE RIGLYNE VIR DIE SKRYF V BETER WERKSTUKKEnd ^ Opdrag = Handleiding! waar pas dit in? navorsing doen hoekom? navorsing doen idees kry Onderwerp neerskryf proeflees tabelle?

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 588 Pretoria, 27 June Junie 2014 No. 37778 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the

More information

ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL. Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens

ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL. Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens ANDERKANT DIE GESKEURDE VOORHANGSEL Die Posisie van die Vrou in die Gemeente Nick Maartens Inleiding Moet vrouens regtig in byeenkomste stilbly? Moet hulle hoedens of hoofbedekkings dra? Die probleme aangaande

More information

Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel

Verskeie redes sou genoem kon word waarom dit sinvol sou wees om die rol van die Bybel Die Bybel in die skilderkuns van Vincent van Gogh Eben Scheffler 1 Departement Ou Testament en Nabye Oosterse Studies, UNISA, Suid-Afrika E-pos: schefeh@unisa.ac.za In hierdie artikel word n oorsig van

More information

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts Mortho Jocobo (Mo11iE:) PointE:r-Morlond SubmittE:d os port of the: re:quire:me:nts for the: de:qre:e: of PHILOSOPHIA.E DOCTOR in the: f"oculh.j

More information

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY Geestelike rekmerke: 1 Gerek in verhoudings 25 Januarie 3 2 3 4 5 Geestelike rekmerke : Daaglikse rekwerk tussen Sondae 1 Februarie 6 Geestelike rekmerke : Wat

More information