PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Size: px
Start display at page:

Download "PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)"

Transcription

1 PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD : 12 DATUM : FEBRUARIE 2015 VRAESTEL : TAAL IN KONTEKS TYD : 1 UUR PUNTE : 60 EKSAMINATOR : Mnr. W. Swart MODERATOR : Me. M. Watson INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: Afdeling A: Leesbegrip (30) Afdeling C: Taal (30) 2. Lees ALLE instruksies baie goed. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Begin ELKE afdeling op n NUWE bladsy. 5. Trek n streep na elke afdeling. 6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 7. Laat n reël oop na ELKE antwoord. 8. Skenk veral aandag aan spelling en sinskonstruksie. 9. Skryf netjies en leesbaar. Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

2 2 AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 TEKS A: INTERNETARTIKEL Lees die internetartikel hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg. WAT IS VIGS? VIGS is die afkorting vir Verworwe Immuniteitsgebreksindroom. Die siekte is die eerste keer in Amerika gediagnoseer en in 1982 is Suid-Afrika se eerste VIGS-geval aangeteken. Die siekte word veroorsaak deur die MI-virus. MIV staan vir Menslike Immuniteitsgebreksvirus. Dié virus se spesiale kenmerke is dat dit n dik proteïenbuitelaag het met balletjies wat daaraan vasklou. Die virus gebruik hierdie balletjies om aan die gasheersel in die liggaam te klou. Hierdie baie klein kiem maak die liggaam swak sodat dit nie meer heeltemal in staat is om siektes te beveg nie. Mense met MIV kan uiteindelik VIGS kry. Kyk na die onderstaande strokies wat op n eenvoudige manier verduidelik wat MIV aan die liggaam doen: (Verwerk uit:

3 3 1.1 VIGS is die afkorting vir. VIGS word in hierdie inligtingstuk beskou as n AFKORTING. Die woord VIGS is ook n LETTERWOORD of (sinoniem) is die eerste keer in Amerika gediagnoseer.. Wat beteken dit as ons sê die siekte is gediagnoseer? 1.3 Hoe lank is ons al in Suid-Afrika bewus van VIGS? 1.4 Waarvoor staan die volgende AFKORTINGS: VIGS MIV 1.5 Speel die MI-virus n rol wanneer n mens VIGS kry? Verduidelik. 1.6 Wat maak die MI-virus so spesiaal? Noem TWEE feite. (2) 1.7 VIGS is in 1982 die eerste keer in Amerika gediagnoseer Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is Motiveer jou antwoord op vraag Suid-Afrika se eerste VIGS-pasiënt is in 1982 gebore Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is Motiveer jou antwoord op vraag Die MI-virus val die mens se immuniteitsisteem aan Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is Motiveer jou antwoord op vraag Watter EEN WOORD sê dat die MI-virus die balletjies as gasheer gebruik? DRIE van die volgende antwoorde voltooi die stelling KORREK. - Watter antwoord is NIE korrek NIE? In die internetartikel word daar na die MI-virus verwys as

4 4 A. n kiem. B. VIGS. C. n siekte. D. n virus. EN TEKS B: INTERNETARTIKEL Lees die internetartikel hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg. SIMPTOME EN VROEË TEKENS VAN VIGS Kliere wat chronies geswel is, veral in die nek en / of armholte en / of lies Langdurige koors Aanhoudende diarree Verlies van meer as 10% van normale liggaamsgewig Nagsweet Verandering in geestesgedrag, bv. vergeetagtigheid, verwardheid en / of ander tekens van geestesiekte Let Wel! Hierdie tekens en simptome is nie uniek aan MIV-infeksie nie en kan ook ander oorsake hê. (Verwerk uit: Simptome en vroeë tekens. Gee n VOORBEELD uit die leesstuk hierbo van n simptoom teken Watter EEN WOORD sê vir ons dat jou kliere aanhoudend geswel is? Kies die KORREKTE antwoord om die stelling te voltooi. - Skryf net die vraagnommer en die letter (A D) neer. Vergeetagtigheid en verwardheid is beide tekens van afwykings in n mens se A. koors. B. MIV-status. C. liggaamsgewig. D. geestesgedrag Watter TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE sê vir ons dat hierdie simptome nie eksklusief by VIGS voorkom nie?

5 5 EN TEKS C: INTERNETARTIKEL Lees die internetartikel hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg. In Suid-Afrika is meer as 90% van alle VIGS-gevalle die gevolg van seksuele kontak tussen sowel homo- as heteroseksuele persone; tussen moeder en kind (voor en tydens geboorte) en binneaarse dwelmgebruik. Volgens die 2012-statistiek word nuwe gevalle per jaar in Suid-Afrika en 11 miljoen gevalle in die wêreld aangemeld. Daar is tans geen geneesmiddel vir VIGS nie. Daar is ook geen entstof om te verhoed dat onbesmette persone infeksie opdoen nie. Navorsers meen dit sal nog jare duur voordat n doeltreffende, veilige entstof gevind sal word. (Verwerk uit: Hoe word VIGS oorgedra? Noem DRIE maniere. (3) DRIE van die volgende antwoorde voltooi die stelling KORREK. - Watter antwoord is NIE korrek NIE? Hieronder is VIER maniere waarop jy nie VIGS kan kry nie. Deur A. op n toiletsitplek te sit. B. iemand te omhels. C. heteroseksuele kontak. D. iemand met VIGS te verpleeg Daar is tans n nuwe produk of plant / kruie beskikbaar wat VIGS kan genees Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is Motiveer jou antwoord op vraag EN

6 6 TEKS D: INTERNETGRAFIKA Bestudeer die KAART van die WÊRELDGESONDHEIDSORGANISASIE (WGO) hieronder oor die voorkoms van VIGS in die WÊRELD. (Uit: Skryf slegs die NOMMER en ANTWOORD neer. Wie het die grootste kans om met die MI-virus besmet te word? n Inwoner van Londen of Praag? Kinshasha of San Francisco? Sydney of Bogota? Bangkok of Kaïro? (4) 1.20 Waar in die wêreld kom die MINSTE MIV-besmettings voor? MEESTE MIV-besmettings voor?

7 Kies die KORREKTE antwoord om die vraag te voltooi. - Skryf net die vraagnommer en die letter (A D) neer. 7 Gestel die wêreldbevolking in 1994 was 5 biljoen, watter breuk / fraksie kinders van die MIV-wêreldbevolking was teen die middel van 1994 met die virus besmet? A. 1 uit 5 biljoen B. 1 uit 16 miljoen C. 1 uit 17 miljoen D. 1 uit 5 miljoen TOTAAL AFDELING A: [30]

8 8 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 3 TEKS E: INTERNETARTIKEL Die taalvrae wat volg, is op die internetartikel hieronder gebaseer Die nommering in die internetartikel verwys na die vraag nommer wat beantwoord moet word. Een uit elke tien Suid-Afrikaners het MIV/vigs Die beskikbaarheid van 3.1 (ARV)-medisyne sedert 2008 help op n ingrypende wyse om vigssterftes in Suid-Afrika 3.2 (verminder). Nogtans kondig Statistiek Suid-Afrika in Mei 2013 aan dat 3.3 (daar is reeds 5,26 miljoen mense met MIV/vigs in die land) 3.4 (10%) van die bevolking. Wat meer sê, die syfer styg steeds. Onder kinders het die getal gevalle van 13,6% tot 8,5% gedaal, maar onder vroue staan dit op 17,4%. Die raming was dat mense in (van / aan) MIV/vigs sou 3.6 (sterf). Syfers bly nietemin verwarrend, veral as 'n mens daarop let dat die Amerikaanse hulporganisasie UNAIDS in 2007 reeds geskat het dat 5,7 Suid-Afrikaners MIV/vigs sou hê. Daarby is dit 3.7 (maklik), indien nie onmoontlik, om presiese sterftesyfers te verkry, omdat duisende doodsertifikate nie aandui 3.8 (aan + wat) die gestorwene dood is nie, of baie vigsterftes nie as sodanig aangedui word nie. 3.9 (Help / Hulp) in die bekamping van VIGS deur die Amerikaners kan blykbaar ook nie onbepaald voortduur nie. In Maart (kondig die VSA aan) dat hul hulppakket aan Suid-Afrika teen 2017 met die helfte verminder sal word. Dit alleen is n baie donker vooruitsig Kies die KORREKTE antwoord om die stelling te voltooi - Skryf net die vraagnommer en die letter (A D) neer. Die beskikbaarheid van ARV-medisyne sedert Die onderstreepte afkorting hierbo staan vir medisyne. A. anti retroviraal B. anti retro virale C. antiretrovirale D. anti retrovirale

9 9 3.2 Gee die KORREKTE VORM van die INFINITIEF tussen hakies.... help op n ingrypende wyse om vigssterftes in Suid-Afrika (verminder). 3.3 Gee die KORREKTE VOLGORDE van die woorde tussen hakies.... dat (daar is reeds 5,26 miljoen mense met MIV/vigs in die land) 3.4 Skryf die GETAL en SIMBOOL tussen hakies uit in woorde. - (10%) van die bevolking. 3.5 Kies die korrekte VOORSETSEL tussen hakies.... in 2013 (van / aan) MIV/vigs sou sterf. 3.6 Gee n SINONIEM vir die woord tussen hakies.... MIV/vigs sou (sterf). 3.7 Gee die ANTONIEM vir die woord tussen hakies. Daarby is dit (maklik), Gee die korrekte vorm van die VOORNAAMWOORD tussen hakies.... nie aandui (aan + wat) die gestorwene dood is nie, Kies die korrekte vorm van die WOORD tussen hakies. (Help / Hulp) in die bekamping van VIGS Skryf die woorde tussen hakies in die VERLEDE TYD. In Maart 2013 (kondig die VSA aan) dat... [10] EN

10 10 VRAAG 4 TEKS F: INTERNETGRAFIKA Die taalvrae wat volg, is op die internetgrafika hieronder gebaseer Kies die KORREKTE antwoord om die idioom te voltooi. - Skryf net die vraagnommer en die letter (A D) neer. As n mens na die statistiek vir Suid-Afrika kyk, lyk dit asof die deur die kerk is. A. toring B. venster C. spyker D. koeël 4.2 Voltooi die onderstaande sin met die ontbrekende WERKWOORD. Die statistiek hierbo n boodskap aan ons almal dat n MIV-pandemie op hande is. 4.3 Die krag is in ons almal se hande om iets aan die MIV-pandemie te doen. Wat is die DENOTATIEWE betekenis van die woord krag in die konteks van sin hierbo? 4.4 Skryf die sin oor in die DIREKTE REDE. Die Minister van Gesondheid sê dat hy die MIV-pandemie gaan beveg.

11 Skryf die sin oor in die INFINITIEF. Daar moet iets wees wat Suid-Afrika en die ander Afrika-lande kan doen. Begin só: Daar behoort Vorm n PERSOONSNAAM van die woord tussen hakies. Elke (Afrika) moet sorg dat hy / sy bewus is van sy / haar MIV-status. 4.7 Skryf die sin oor in die LYDENDE VORM. Die MIV-pandemie het Suid-Afrika en ander Afrika-lande die ergste getref. 4.8 Verbind die sinne met die VOEGWOORD tussen hakies. Suid-Afrika het die meeste MIV-positiewe infeksies in die wêreld. Ons moet dit die hardste beveg. (dus) 4.9 Skryf die sinne oor in die ONTKENNENDE VORM. Suid-Afrika het n MIV-pandemie op hande. Nigerië het n MIV-pandemie op hande. Begin só: Nie alleen Skryf die getal tussen hakies in WOORDE neer. (35) miljoen mense in die wêreld is MIV-positief Watter visuele aanduiding is daar dat die internetgrafika oor MIV handel? 4.12 Verduidelik waarom die name van die lande tussen hakies met n DEELTEKEN geskryf word. (Nigerië en Indië) se MIV-statistiek is n kortkop agter die van Suid-Afrika Verbeter die SPELFOUT in die onderstaande sin. Baie meer doktors is nodig om die MIV-pandemie te veg Verander die VRAAGSIN in n STELSIN. Is daar n MIV-pandemie in Suid-Afrika? Kyk na die verkorte woordeboekinskrywing van die woord pandemie. - Skryf die woord in lettergrepe neer en onderstreep die lettergreep wat die klem dra. pan-de-mie b.nw. Volksiekte wat baie vinnig oor die hele land versprei. [15]

12 12 EN VRAAG 5 - Pas die VOORBEELD in KOLOM B by die TAALREËL in KOLOM A. - Skryf slegs die LETTER en NOMMER neer. KOLOM A KOLOM B 5.1 Lydende vorm 5.2 Infinitief 5.3 Voegwoord 5.4 Voornaamwoord 5.5 Skeibare werkwoord A. MIV/vigs is n siekte waaraan baie Suid-Afrikaners ly. B. Baie kinders is MIV-positief daarom is medikasie nodig. C. MIV/vigs bring weeskinders mee. D. Weggooibabas word gereeld deur die welsyn gevind. E. Die regering behoort uit die foute van die verlede n les te leer. [5] TOTAAL AFDELING C: [30] GROOTTOTAAL: [60]

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may

More information

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

More information

Addisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke

More information

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2

More information

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the

More information

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

More information

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS

More information

How To Get A Bsc In Forensic Science

How To Get A Bsc In Forensic Science DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir

More information

MARKETING MANAGEMENT

MARKETING MANAGEMENT Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why

More information

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DEPARTEMENT CHEMIE DEPARTMENT OF CHEMISTRY CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DATUM / DATE: 13 May / Mei 2013 PUNTE / MARKS: 100 TYD / TIME: 3 ure / hours Afdeling A / Section A: 40 Afdeling B /

More information

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION

More information

Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2 Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL

More information

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of FC Rad Diag(SA) Part II THE COLLEGES OF MEDICINE OF SOUTH AFRICA Incorporated Association not for gain Examination for the Fellowship of the College of Diagnostic Radiologists of South Africa 29 August

More information

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING Augustus 206 GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 206 Donderdag September Maandag 2 September Leer notas wat juffrou vir jou gegee het. (Kwartaal, 2 en 3) (agter in handboek is bladsynommers vir ekstra oefening)

More information

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent

More information

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12 NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde

More information

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the

More information

Algemene vrae - ontvangers

Algemene vrae - ontvangers ~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 588 Pretoria, 27 June Junie 2014 No. 37778 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the

More information

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za 708 Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: die ontstaan en ontwikkeling (1) Aan die and besig in Afrikaans progressive constructions: the origin and development (1) Adri Breed Vakgroep:

More information

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n

More information

# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za

# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za # 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will

More information

Policy on Student Leadership Development and Training

Policy on Student Leadership Development and Training Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver

More information

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

More information

1. Lees en leestegnieke

1. Lees en leestegnieke Studie-metodes Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel 1. Lees en leestegnieke Om

More information

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 1 JUNIE / JULIE 2013 TYD: 2 UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Me. M. Muller INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan

More information

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy FACULTY OF HEALTH SCIENCES SCHOOL OF MEDICINE / SCHOOL FOR ALLIED HEALTH PROFESSIONS STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman

More information

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT. 90 No.35212 GOVERNMENT GAZETTE, 5 APRIL 2012 No. 279 5 April 2012 COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASES ACT, 1993 (ACT NO. 130 OF 1993), AS AMENDED ANNUAL INCREASE IN MEDICAL TARIFFS FOR

More information

Examen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011

Examen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011 Belangrijk: Schrijf je antwoorden kort en bondig in de daartoe voorziene velden. Elke theorie-vraag staat op 2 punten (totaal op 24). De oefening staan in totaal op 16 punten. Het geheel staat op 40 punten.

More information

IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved

IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering

More information

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit

More information

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff English Language Assessment Paper 3: Writing Time: 1¼ hour Secretarial Staff Administrative Staff Questions 1 17 Text 1 (questions 1 8) Assessment Paper 3 Writing Part 1 For questions 1-8, read the text

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS (Moet in tik- of drukskrif ingevul word en persoonlik deur die applikant by sy

More information

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT

More information

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,

More information

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het. 1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van

More information

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum

More information

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis Hans van Aken / November 28, 2012 Copyright 2012 Hewlett-Packard Development Company, L.P. The information contained herein is subject

More information

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN Naam van les: Sorg vir jou troeteldiere Tyd: Een week Graad Een Geletterdheid Kurrikulum Standaarde (CAPS) Taal Vertel n bekende storie wat n begin, middel en einde het.

More information

RACUMIN Paste / Pasta

RACUMIN Paste / Pasta RACUMIN Paste / Pasta REG. NO. L6401 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L6401 Wet Nr. 36 van 1947 RACUMIN PASTE IS A UNIVERSAL BAIT FOR RAT CONTROL IN ALL AREAS, INCLUDING DUMPS AND ANIMAL STABLES. DUE TO ITS

More information

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962 1194 Inkomstebelastingwet (58/1962), saamgelees met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (108/1996): Protokol tot wysiging van die konvensie tussen die regering van die Republiek van Suid-Afrika

More information

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:... (b) Indien u hierdie vorm namens iemand anders invul, voltooi ook Deel B (B1 & B2) hieronder. 10. Indien u aansoek om bystand doen, vul die volgende in: (a) Is u n slagoffer? (b) Indien u nie n slagoffer

More information

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL

More information

GMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie

GMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie -Z Annex 15: Kwalificatie en validatie item Gewijzigd richtsnoer -Z Toelichting Principle 1. This Annex describes the principles of qualification and validation which are applicable to the manufacture

More information

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 NATIONAL SENI CERTIFICATE NASIONALE SENI SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V NOVEMBER 0 MEMANDUM MARKS/PUNTE: 50 This memorandum consists of 3 pages. Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.

More information

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge

More information

Graad 8: Datum: 26 November 2010. Naam & Van: Totaal: 100 Tyd: 90min

Graad 8: Datum: 26 November 2010. Naam & Van: Totaal: 100 Tyd: 90min SOSIALE STUDIES EINDEKSAMEN Graad 8: Datum: 26 November 2010 Naam & Van: Totaal: 100 Tyd: 90min Eksaminator: Mnr L Taute / Me N van Niekerk Moderator: Mnr L Taute *Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

More information

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.

More information

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAM GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Junie 2014 PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 10 bladsye. Bladsy 1 van 10 INSTRUKSIES INLIGTING 1. Lees

More information

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT BREDASDORP STRUISBAAI Posbus/P O Box 51, 7280 Tel: (028) 435-6538 Tel: (028) 425-5500 Faks/Fax: (028) 425-1019 NAPIER E-mail: Tel: (028) 423-3257 info@capeagulhas.com AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION

More information

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place! Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge

More information

GRAAD 12 VOORTPLANTING HERSIENINGSVRAE

GRAAD 12 VOORTPLANTING HERSIENINGSVRAE 1 GRAAD 12 VOORTPLANTING HERSIENINGSVRAE 1.1 Die diagram hieronder verteenwoordig 'n gedeelte van die vroulike voortplantingstelsel van die mens nadat kopulasie (paring) plaasgevind het. Bestudeer die

More information

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Case No : 146/97 IN THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA In the matter between COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED Appellant and LOTTER, FRANCOIS

More information

PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI

PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI PETISIE 1 WORD PER E-POS VERSPREI Ek Groet U Weer In Die Mooi En Edel Naam Van Jesus Christus Ons Verlosser. Dit Is Baie Belangrik Dat Ons Die Bewoording Van Hierdie Petisie Moet Reg Verstaan En Beskryf.

More information

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees: Please print and fill in. COUNCIL FOR COUNSELLORS IN SOUTH AFRICA RAAD VIR BERADERS IN SUID-AFRIKA APPLICATION FORM / REGISTRASIE VORM P.O. Box / Posbus 14189 Sinoville 0129 Tel: 082 907 4327 (office hours

More information

Ë1412-A-AET-JE02 Î JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2/3 GRAAD 12 %

Ë1412-A-AET-JE02 Î JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2/3 GRAAD 12 % Ë1412-A-AET-JE02 Î JUNIE-EKSAMEN 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2/3 GRAAD 12 % Leerder naam & van: Kliëntenommer: Adres: Ouer/voog/sentrum: Telefoonnommer: Toesighouer: Naam en van: Hiermee verklaar

More information

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent

More information

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17 The Layout of the Vegetable Beds If you put the layout of your vegetable beds on paper, it will help you to get a good idea of what your garden will look like in the end. The first consideration is whether

More information

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES BY DANA BENJAMIN HENRI SMIT B.COM, LLB, HDIP TAX LAW Short dissertation submitted in partial (25%) fulfillment

More information

Vertrekpunte van die Christelike geloof

Vertrekpunte van die Christelike geloof Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers Morné Diedericks 1 Voorwoord 2 Inhoudsopgawe Voorwoord... 2 Inhoudsopgawe... 3 Inleiding... 4 Hoofstuk 1: Verskillende godsdienste... 5 Hoofstuk

More information

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad Huntington Siekte Algemene Inligting Neurogenetiese Kliniek Groote Schuur-hospitaal Afdeling Menslike Genetika Universiteit van Kaapstad Die siekte wat jy of jou familielid het word Huntington siekte genoem.

More information

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER

RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER AANHANGSEL F RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER 1. Inleiding Die basiese beginsels rondom die verkryging van verklarings van kinders bly dieselfde as die beginsels

More information

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 20 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)

More information

STAATSKOERANT, 3 JUNIE 2009 No. 32272 GENERAL NOTICE NOTICE 634 OF 2009

STAATSKOERANT, 3 JUNIE 2009 No. 32272 GENERAL NOTICE NOTICE 634 OF 2009 STAATSKOERANT, 3 JUNIE 2009 No. 32272 3 GENERAL NOTICE NOTICE 634 OF 2009 COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASED ACT, 1993 (ACT NO. 130 OF 1993) 1. I, i\:1embathisi Mphumzi Shepherd Mdladlana,

More information

DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:

DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT: DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT: O/LT~ w. L. ROOTHMAN* ** Terrorism can no longer be seen as a limited form of behaviour, but as an escalating form of behaviour

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye en 2 rubrieke. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

More information

HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland

HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland Een datalek melden bij een beveiligingsincident Copyright 1992 2015 ESET, spol. s r. o. ESET, ESET logo,

More information

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/WE/300/98/NJ C Fourie & Others Complainant and KWV Pensioenfonds Respondent DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M

More information

How To Pay Aangedui In The Germany

How To Pay Aangedui In The Germany Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 598 Pretoria, 24 April 2015 No. 38718 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the quality

More information

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125 Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership

More information

Relationele Databases 2002/2003

Relationele Databases 2002/2003 1 Relationele Databases 2002/2003 Hoorcollege 5 22 mei 2003 Jaap Kamps & Maarten de Rijke April Juli 2003 Plan voor Vandaag Praktische dingen 3.8, 3.9, 3.10, 4.1, 4.4 en 4.5 SQL Aantekeningen 3 Meer Queries.

More information

VIGS DIÉ KEER DEUR N SENDINGKUNDIGE BRIL

VIGS DIÉ KEER DEUR N SENDINGKUNDIGE BRIL VIGS DIÉ KEER DEUR N SENDINGKUNDIGE BRIL P G J MEIRING ABSTRACT AIDS from a missiological angle As concern for the rising pandemic, AIDS, continues to grow across the globe, so does the body of books,

More information

Theory (Handout) You can also refer to chapters 1 and 2 of the textbook for additional practise GAAP (handout)

Theory (Handout) You can also refer to chapters 1 and 2 of the textbook for additional practise GAAP (handout) GRADE 11 ACCOUNTING EXAM : 300 MARKS, 3 HOURS Date: 12 June 2013 (Wednesday) Time: 08:15 11:15 (in exam venues) Topics to be covered: 1. Ethics, internal control and GAAP Theory (Handout) You can also

More information

COLOUR AS COMMUNICATION IN SELECTED CORPORATE VISUAL ldentltles. Mini-dissertation submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree

COLOUR AS COMMUNICATION IN SELECTED CORPORATE VISUAL ldentltles. Mini-dissertation submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree COLOUR AS COMMUNICATION IN SELECTED CORPORATE VISUAL ldentltles Mini-dissertation submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree Magister Artium in Business Communication in the School

More information

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD Graad 8: 2016 1. Suurlemoen! (roman)(isbn:9780799342352) bestel nuut by boekwinkel of koop tweedehands in boekestoor English Home Language 1.Mrs Frisby and the Rats of NIMH (ISBN: 0 435 121 979 ) - bestel

More information

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007 FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007 In the matter between MARIUS EKSTEEN PLAINTIFF and ABSA BANK LIMITED NEDBANK LIMITED DEFENDANT FIRST THIRD PARTY TOPSY WILTON

More information

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding Inleiding Elke keer dat ik een uitspraak of een inspirerende quote hoor of zie dan noteer ik deze (iets wat ik iedereen aanraad om te doen). Ik ben hier even doorheen gegaan en het leek me een leuk idee

More information

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit Kindertoewyding Ouers wy kinders aan die Here toe volgens n sekere woord beginsel wat die Woord van die Here aan hulle voorhou uit die lewe van Jesus. Jesus is hulle Verlosser en voorbeeld Broer en hulle

More information

CHRONIC MEDICINE APPLICATION FORM CHRONIESE MEDISYNE AANSOEKVORM

CHRONIC MEDICINE APPLICATION FORM CHRONIESE MEDISYNE AANSOEKVORM CHRONIC MEDICINE APPLICATION FORM CHRONIESE MEDISYNE AANSOEKVORM Dear Bestmed member Please find attached the chronic medicine application form. Please refer to the following important information regarding

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA GTS 161 - EKSAMEN / EXAMINATION

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA GTS 161 - EKSAMEN / EXAMINATION UNIVERSITEIT VAN PRETORIA GTS 161 - EKSAMEN / EXAMINATION 2004-11-04 Tyd/Time: 3 h STUDENTE NR / STUDENT NR:........................... VAN & VOORLETTERS (Opsioneel) / SURNAME & INITIALS (Optional):...........................

More information

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any

More information

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ ~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ This brochure is Deze brochure is in in English and Dutch het Engels en Nederlands Come and re-discover your divine self

More information

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER. ONS MOEDERTAAL n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER Derde Uitgawe NASOU BEPERK Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Bpk KAAPSTAD BLOEMFONTEIN

More information

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding) N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die

More information

DOCUMENTATION OF NURSING CARE CURRENT PRACTICES AND PERCEPTIONS OF NURSES IN A TEACHING HOSPITAL IN SAUDI ARABIA

DOCUMENTATION OF NURSING CARE CURRENT PRACTICES AND PERCEPTIONS OF NURSES IN A TEACHING HOSPITAL IN SAUDI ARABIA DOCUMENTATION OF NURSING CARE CURRENT PRACTICES AND PERCEPTIONS OF NURSES IN A TEACHING HOSPITAL IN SAUDI ARABIA Aaron Mtsha Assignment presented in partial fulfilment of the requirements for the degree

More information

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei: Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is

More information

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts Mortho Jocobo (Mo11iE:) PointE:r-Morlond SubmittE:d os port of the: re:quire:me:nts for the: de:qre:e: of PHILOSOPHIA.E DOCTOR in the: f"oculh.j

More information

Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans

Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans Mabel Erasmus Eenheid vir Taalfasilitering en Taalbemagtiging Universiteit van die Vrystaat BLOEMFONTEIN E-pos:

More information

TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP

TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP TIEN BOODSKAPPE VAN HOOP SAMEVATTING VAN KERNBOODSKAPPE IN DIE BYBEL MET TEMA VAN HOOP (REEKS 1) SAAMGESTEL DEUR N LUX MUNDI GROEIGROEP PAUL EN MARIETJIE LE ROUX EMILE HURTER DANIE EN HENTA PAYNE SCHALK

More information

Kunsuitstalling in Calitzdorp

Kunsuitstalling in Calitzdorp Newsletter 01 September 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:

More information

Benefits, business considerations and risks of big data

Benefits, business considerations and risks of big data Benefits, business considerations and risks of big data by Jorina Smeda Assignment presented in partial fulfilment of the requirements for the degree MCom (Computer Auditing) at Stellenbosch University

More information

Use of trademarks with a reputation as Adwords by competitors: Permissible comparative advertising or impermissible coat-tail riding / dilution?

Use of trademarks with a reputation as Adwords by competitors: Permissible comparative advertising or impermissible coat-tail riding / dilution? Use of trademarks with a reputation as Adwords by competitors: Permissible comparative advertising or impermissible coat-tail riding / dilution? On Thursday March 24, 2011 The Trademark Law Institute (TLI)

More information

Public. Big Data in ASML. Durk van der Ploeg. ASML System Engineering Product Industrialization, October 7, 2014 SASG @ NTS Eindhoven

Public. Big Data in ASML. Durk van der Ploeg. ASML System Engineering Product Industrialization, October 7, 2014 SASG @ NTS Eindhoven Big Data in ASML Durk van der Ploeg ASML System Engineering Product Industrialization, October 7, 2014 SASG @ NTS Eindhoven Slide 2 ASML Company (BIG) Machine Data in ASML Management and infrastructure

More information

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,

More information