Die Hoërskool Wagpos Privaatsak X5005 Tel: 071 657 2733 BRITS 071 657 2739 0250 071 659 6493 Faks: 086 608 2556 E-pos: wagpos@mweb.co.za Webblad: http://www.wagposhs.co.za Emis: 600100510 AANSOEK OM TOELATING TOT SKOOL / KOS Voltooi asseblief hierdie vorm volledig en stuur terug met die volgende: 1. Oorplasingskaart van vorige skool (nie van toepassing op gr. 8 leerders nie). 2. Afskrif van Geboortesertifikaat of ID Dokument van leerder is VERPLIGTEND. 3. Afskrif van ouers / voog se ID Dokument. 4. Nuutste rapport of puntestaat. (Voornemende gr. 8 leerders heg die laaste rapport van gr. 6 asook die eerste rapport van gr. 7 aan.) 5. Aangehegte persoonlike vraelys. 6. Voltooi asseblief die vorm volledig. Indien die vorm nie volledig en korrek voltooi word nie, sal die aansoek nie oorweeg word nie. HEG ONLANGSE FOTO HIER AAN. SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK DATUM TOELATING GRAAD EN KLAS REKENING TOELATINGS AFDELING A : BESONDERHEDE LEERDER (STRENG VOLGENS GEBOORTESERTIFIKAAT) JAAR AANSOEK KOS JA NEE GRAAD VOORLETTERS EERSTE DERDE TWEEDE NOEM- GESLAG M V IDENTITEITS- GEBOORTEDATUM JAAR MAAND DAG BEVOLKINGSGROEP AFRIKAAN SWART ASIËR / INDIËR KLEUR- LING BLANK WOONADRES EFOON IN NOODGEVAL LEERDER SE SEL IS EEN OF ALBEI DIE LEERDER SE OUERS OORLEDE OF GEEN? MOEDER OORLEDE VADER OORLEDE ALBEI OUERS OORLEDE GEEN HUWELIKSTATUS OUERS ON GESKEI INDIEN GESKEI OF EGGENOOT OORLEDE MOEDER NIE WEER WEER BLY SAAM INDIEN GESKEI OF EGGENOOT OORLEDE VADER NIE WEER WEER BLY SAAM VERVOER NA SKOOL BUS FIETS MOTOR STAP 2 KM MOTOR- FIETS STAP 2 KM TAXI TAAL AFRIKAANS ISIXHOSA SESOTHO SEPEDI ENGELS ISIZULU SETSWANA ANDER 1
INLIGTING OOR VORIGE SKOOL ADRES VORIGE SKOOL VORIGE SKOOL STRAAT- ADRES POSADRES PROVINSIE VORIGE SKOOL SKOOL IN ANDER LAND (MELD ASSEBLIEF DIE LAND) GAUTENG KWAZULU NATAL LIMPOPO MAPUMALANGA NOORDWES VRYSTAAT NOORD KAAP OOS KAAP WES KAAP FONDS FONDS MEDIESE INLIGTING HOOFLID DOKTER DOKTER EFOONNR LEERHINDERNISSE / MEDIESE TOESTAND AANDAG- AFLEIBAAR HARD- HOREND OUTISME SWAK SIG BLIND DEPRESSIE SEREBRAAL DOOF VERLAM MATIGE INLEKTUELE PROBLEME ALERGIES PENISILIEN BYSTEEK NEUTE GRONDBONE HOOI- KOORS ANDER IS LEERDER GEREGISTREER VIR SOSIALE TOELAAG? JA NEE ONTG LEERDER TANS SOSIALE TOELAAG? JA NEE MAATSKAPLIKE BROER OF SUSTER REEDS IN WAGPOS JA NEE INDIEN JA, MELD BROER OF SUSTER SE EN EN GRAAD GRAAD GESINSINLIGTING AANTAL KINDERS IN GESIN POSISIE IN GESIN HANDVAARDIGHEID REGSHANDIG LINKSHANDIG VAARDIG MET BEIDE HANDE AFDELING B : BESONDERHEDE VADER OF WETTIGE VOOG. (STRENG VOLGENS ID) TI NAME LETTERS WERK SEL- ID SMS KORRESPONDENSIE JA NEE E-POS GESLAG M V - TAAL ETNIESE- GROEP WOONADRES VADER / VOOG Die ondertekenaar(s) van hierdie vorm gee hiermee (domicillum citandi et executandi) as wettige woonadres op. 2
POSADRES VADER / VOOG BEROEP WERKGEWER ADRES KONTAK- AFDELING C : BESONDERHEDE MOEDER OF WETTIGE VOOG. (STRENG VOLGENS ID) TI E-POS GESLAG M V ID NAME LETTERS WERK SEL- - TAAL SMS KORRESPONDENSIE ETNIESE- GROEP JA NEE WOONADRES MOEDER / VOOG Die ondertekenaar(s) van hierdie vorm gee hiermee (domicillum citandi et executandi) as wettige woonadres op. POSADRES MOEDER / VOOG BEROEP WERKGEWER ADRES KONTAK- AFDELING D : REKENPLIGTIGE (PERSOON VERANTWOORDELIK VIR DIE BETALING REKENING) TI NAME LETTERS WERK SEL- E-POS ID WOONADRES PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALINGS Die ondertekenaar(s) van hierdie vorm gee hiermee (domicillum citandi et executandi) as wettige woonadres op. POSADRES PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALINGS 3
AFDELING E : KONTRAK MET SKOOL TEN OPSIGTE BETALING AFDELING E : KONTRAK MET SKOOL TEN OPSIGTE 2016 Skoolgeld sal tydens die begrotingsvergadering in Oktober vasgestel word. Ooreenkoms tussen Die Hoërskool Wagpos en (Naam van ouer/voog) ten opsigte van die betaling van skoolgeld. 1. Die Hoërskool Wagpos is n Artikel 21 Openbare Skool en mag skoolgelde hef volgens die SA Skolewet (Wet 84 van 1996) en die National Education Policy Act (Wet 27 van 1996). 2. U is aanspreeklik vir die betaling van skoolgeld soos bepaal in gevolge Artikel 39 van die SA Skolewet, tensy en tot die mate waartoe u van betaling vrygestel is kragtens hierdie wet. 3. Indien n hof bepaal het dat n ander persoon die skoolgeld moet betaal, bly dit steeds die verantwoordelikheid van almal wat as ouers van die ingeskrewe leerder kwalifiseer ooreenkomstig die definisie van ouer in die SA Skolewet, om die skoolgeld te betaal. 4. Betaling van skoolgeld aan Die Hoërskool Wagpos sal as volg geskied: (merk in toepaslike blokkie met kruisie asseblief) Eenmalige betaling voor of op 25 Januarie = (10% korting). Afbetaling oor elf maande, voor of op die 7de van elke maand. Betaling per Debietorder Kontant / Tjek Internet Ek gaan aansoek doen om vrystelling / gedeeltelike vrystelling van skoolgelde en die relevante aansoekvorm sal volledig voltooi word en tesame met die stawende dokumente soos verlang voor 28 Februarie ingedien word. 5. Indien u wil appelleer teen n beslissing van die Beheerliggaam ten opsigte van die vrystelling van u verpligting van skoolgelde, kan u dit skriftelik doen by die Departementshoof van die Onderwysdepartement, wat te alle tye die bepalings van bogenoemde wetgewing sal toepas en verplig sal, wees om n behoorlike regsproses te volg ten einde die belange van u as ouer en van die Beheerliggaam te beskerm. 6. Ek/ Ons is bewus dat ek / ons kan aansoek doen vir vrystelling van skoolgelde en indien ek / ons van voorneme is om aansoek te doen, sal die relevante aansoekvorm volledig voltooi word. 7. Ek/Ons stem toe tot die inligting wat nodig is om die rekening te oorhandig aan die prokureurs vir die invordering van agterstallige skoolfonds as gevolg van wanbetaling. 8. Kragtens die Skolewet 84 van 1996 sal ouers gesamentlik en afsonderlik verplig wees om skoolgelde te betaal ongeag hul huwelikstatus. In die geval van wanbetaling sal beide ouers deur die skool gedagvaar word, ongeag hofbevele wat tussen die partye mag bestaan. 9. Ek/Ons aanvaar verantwoordelikheid vir betaling van alle regskostes op n prokureur en eie kliënt-basis. 10. Ek/Ons neem kennis dat die rente van 15.5% per jaar ingevolge die Wet op Voorgeskrewe Rentekoers, Nr 55 van 1975, gehef word op hierdie skuld vanaf die eerste dag wat die skuld uitstaande is. 11. Die skool sal geregtig wees om sonder verdere kennisgewing aan my, aansoek te doen: om my te laat lys by die kredietburo; om n vonnis vir die bedrag wat op daardie stadium nog in terme van die ooreenkoms uitstaande sal wees; om n hofbevel vir die betaling ooreenkomstig die aanbod. 12. Indien ek versuim om enige betaling te maak soos vervat in die ooreenkoms, sal die volle uitstaande balans van die kapitaal, rente en kostes opeisbaar en betaalbaar wees; 13. Ek/Ons kies hierdie onderstaande adres as my/ons domicillium citandi et executandi vir aflewering of betekening van kennisgewings of pleitstukke. Woonadres (nie n posbusadres nie). 14. Ek / Ons stem toe tot die jurisduksie van die Brits Landdroshof vir die beregtiging van die aangeleentheid. HANDTEKENING OUER / VOOG 1 HANDTEKENING OUER / VOOG 2 DATUM 4
DEBIETORDERMAGTIGING Hiermee gee ek volmag aan die bankiers van Die Hoërskool Wagpos, FNB, Brits, om die volgende betalings vir: (leerder se naam en van) per debietorder te mag verhaal vanaf my bankiers (soos aangetoon op bl. 2 onder bankbesonderhede) op die dag van elke maand: Skoolgelde vir 2016 betaalbaar: Eenmalig op (datum). Paaiemente van R oor 11 (elf) maande. Voorwaardes: 1. Indien die betaling van n debietorder vir een maand deur die bank geweier word, word die bedrag die volgende maand verdubbel en die bankkoste vir die weiering in die skool se bankrekening word ook bygevoeg. 2. Indien n debietorder n tweede keer geweier word, sal dit nie weer aangebied word vir betaling nie en word u aanspreeklik gehou vir die volle skoolgeld en kostes daaraan verbonde. 3. Hierdie magtiging kan deur my gekanselleer word deur u 30 dae skriftelik kennis te gee, maar ek verstaan dat ek nie op n terugbetaling van bedrae geregtig is wat u onttrek het terwyl die magtiging van krag was, indien sodanige bedrae regtens aan u verskuldig was nie. 4. Ek erken dat die party wat hiermee gemagtig is om die trekking(s) teenoor my rekening te behartig, geen van hulle regte aan n derde party mag afstaan of sedeer sonder my skriftelike toestemming nie, en dat ek geen van my verpligtinge ingevolge hierdie kontrak aan n derde party mag delegeer sonder die skriftelike toestemming van die gemagtigde party nie. HANDTEKENING REKENINGHOUER DATUM ONDERNEMING DEUR REKENPLIGTIGE Kragtens Artikel 40 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, mag die skool betaling van verpligte gelde afdwing. Ouers is statutêr aanspreeklik om skoolgeld te betaal. Ouers wat nie in staat is om skoolgelde te betaal nie, mag skriftelik om vermindering daarvan aansoek doen. Vorms kan by die skool afgehaal word. Sperdatum van indiening is 28 Februarie van elke jaar. Die ondertekenaar(s) van hierdie vorm gee hiermee bostaande domicillium citandi et executandi as wettige woonadres op. In geval van enige adresverandering moet ouers die skool skriftelik in kennis stel. Hierdie verbintenis sal in sy geheel van krag bly vanaf die dag van ondertekening daarvan deur die ouer / voog tot op die dag waarop die leerder die skool / koshuis verlaat. Hiermee onderneem ek, die rekenpligtige dat: Indien ek/ons nie die skool-en koshuisgeld soos ooreengekom, kan betaal nie, Die Hoërskool Wagpos geregtig sal wees om regstappe te neem en sal ek/ons vir ALLE regskoste in verband met die invordering van die agterstallige gelde verantwoordelik wees. HANDTEKENING REKENPLIGTIGE DATUM AFDELING F: ONDERNEMING DEUR OUER / VOOG Ek/Ons (Naam van ouer/voog), verklaar hiermee dat die inligting in hierdie vorm deur my/ons weergegee, waar en juis is en dat ek by wyse van my/ons handtekening hieronder aan die Voorsitter van die Beheerliggaam of sy Verteenwoordiger toestemming verleen om enige van die besonderhede deur my/ons verskaf, na te gaan en te bevestig. Ek/ons is bewus dat, sou enige van die inligting deur my/ons verskaf, onwaar bevind word, ek/ons krimineel vervolg kan word, a) dat ons ons vergewis van alle skoolreëls soos vervat in die onderskeie gedragskodes asook toepaslike strawwe wat opgelê kan word en b) dat ons volle aanspreeklikheid aanvaar vir alle gelde betaalbaar aan Die Hoërskool Wagpos. HANDTEKENING OUER / VOOG 1 HANDTEKENING OUER / VOOG 2 DATUM 5
AFDELING G :SLEGS VIR VOORNEMENDE KOSLEERDERS Ek, die ondergetekende ouer/voog van bogenoemde leerder, verklaar hiermee dat die inligting soos verstrek, na my beste wete korrek is, en onderneem om: a) die eerste maand se koshuisgeld vooruit in te betaal, ten minste drie (3) werksdae voor die skool begin. b) minstens een maand vooruit skriftelik kennis te gee van die voorneme om my kind weg te neem, behalwe in gevalle waar die losiesgelde van die kind tot aan die end van die maand te opsigte waarvan kennis gegee moes word. c) die betaalbare losiesgelde, soos op die jaarlikse begrotingsvergadering vasgestel, KWARTAALLIKS/ MAANDELIKS VOORUIT TE BETAAL. d) Indien losiesgelde nie op die eerste dag van die maand in die skool se bankrekening reflekteer nie, sal die leerder met onmiddellike effek toegang tot koshuis geweier word. e) dat my kind hom/haar aan die gedragskode en reëls van die koshuis sal onderwerp asook alle toepaslike straftoemeting soos uiteengesit in die gedragskode vir koshuisleerders. f) die koshuispersoneel tree op in loco parentis vir alle leerders in die koshuis en word gemagtig om as sodanig op te tree as my gevolmagtigde in alle nood-, mediese en ander gevalle. g) die skool en koshuis aanvaar nie aanspreeklikheid nie vir enige verliese of beskadiging van persoonlike besittings van loseerders, hoe dit ook al veroorsaak word. GETEKEN TE op hierdie dag van (maand) (jaar). VOORLETTERS EN : HANDTEKENING OUER / VOOG 1 HANDTEKENING OUER / VOOG 2 6