Graad 8: 2016 1. Suurlemoen! (roman)(isbn:9780799342352) bestel nuut by boekwinkel of koop tweedehands in boekestoor English Home Language 1.Mrs Frisby and the Rats of NIMH (ISBN: 0 435 121 979 ) - bestel nuut by n boekwinkel of koop tweedehands in boekestoor English First Add. Language NW 1. Charlie and the Chocolate Factory (Hardcover)Published by Knopf Books for Young Readers; Skrywer: Roald Dahl, Quentin Blake; ISBN: 0375831975(ISBN13:9780375831973) 2. Student Enrichment Module: koop nuut of tweedehands in boekestoor MODULE te koop by vakonderwyser. Vakondw. sal reël met leerders
Graad 9: 2016 1. Hanna Hoekom (roman)isbn: 978062404662 Koop nuut by n boekwinkel of tweedehands in boekstoor. English Home Language English First. Add. Language 1. Spud ISBN:978-0-143-02484-2 - kan tweedehands in boekestoor gekoop word of bestel nuut by n boekwinkel 1. Buddy ( koop slegs by boekstoor) Bestel betyds NW MODULE te koop by vakonderwyser. Vakondw. sal reël met leerders
GRAAD 10: 2016 English Home Language 1. Lien se lankstaanskoene ISBN: 9780624046684 (roman) Koop nuut by boekwinkel of tweedehands in boekstoor. 2. Die Keiser: Koop tweedehands in boekestoor of bestel nuut by boekwinkel. 1. X-Kit English Home Language FET Phase Gr.10 2. Pygmalion ISBN: 13:9780141439501 3. The Eighth Man (Williams) ISBN(97801957183) Koop al drie boeke nuut by n boekwinkel of tweedehands in boekstoor English First Add.Language 1. Who killed Jimmy Valentine? - kan tweedehands boekestoor gekoop word of nuut bestel word by n boekwinkel 2. A selection of short stories for gr. 10 + 11 -koop tweedehands in boekstoor (of nuut) 3.Student enrichment Module: koop nuut of tweedehands in boekstoor Wiskunde 1.Eksamenhulp vir gr. 10 - Koop tweedehands in boekstoor of bestel nuut by vakonderwyser. 2. Stellingboek bestel en betaal by vak-onderwyser Lewenswetenskappe Die Antwoordreeks Gr. 10 KABV (3 in 1) ISBN: 978-1-920297-86-2 (2012 publikasie) Koop nuut by boekwinkel of tweedehands in boekstoor. Rekeningkunde Eksamenhulp vakonderwyser reël met leerders Fisiese Wetenskap IGO Modules koop by vakonderwyser Werkboeke is nou VERPLIGTEND. Betaal R190 VOORAF by mev. Ria Louw (NOORD) kontant of elektronies; Let WEL: indien elektronies, stuur bewys van betaling vir mev. Ria Louw met verwysing I.G.O. ALLE BETALINGS MOET REEDS VOOR EINDE NOVEMBER AFGEHANDEL WEES OM BOEKE TE BESTEL.
GRAAD 11: 2016 English Home Language English First. Add. Language Wiskunde Fisiese Wetenskap Departement voorsien Taal- sowel as ALLE Voorgeskrewe boeke. Indien die boeke nie betyds opdaag nie, moet leerders asb. gereed wees om die volgende boeke (wat reeds in omloop is) aan te skaf: 1. Kringe in n Bos(roman) 2. Voort met die spel(drama) Albei boeke kan tweedehands in boekstoor gekoop word of bestel nuut by n boekwinkel. WAG ASB. tot SKOOL BEGIN VóóR ENIGE BOEKE SELF GEKOOP WORD!! 1. X-Kit English Home Language FET Phase Gr.11/12 (Bestel nuut by n boekwinkel)lw: NUUTSTE uitgawe! 2. The Crucible 3.To kill a Mockingbird Al drie handboeke kan tweedehands by Duineveldboekestoor gekoop word of nuut bestel word by n boekwinkel 1. A selection of short stories for gr. 10 + 11 -koop tweedehands in boekstoor OF NUUT 2. Student enrichment Module gr.11 (koop nuut of tweedehands in boekstoor) Eksamenhulp vir gr. 1 - Koop tweedehands in boekstoor of bestel nuut by vakonderwyser 2. Stellingboek bestel en betaal by vak-onderwyser Module Bestel en betaal by vak-onderwyser Lewenswetenskappe Die Antwoordreeks Gr. 11 KABV (3 in 1) ISBN: 978-1-920558-26-0 (2013 publikasie) Koop nuut by boekwinkel of tweedehands in boekstoor. Rekeningkunde Eksamenhulp vakonderwyser reël met leerders IGO Werkboeke is nou VERPLIGTEND. Betaal R190 VOORAF by mev. Ria Louw (NOORD) kontant of elektronies; Let WEL: indien elektronies, stuur bewys van betaling vir mev. Ria Louw met verwysing: I.G.O. ALLE BETALINGS MOET REEDS VOOR EINDE NOVEMBER AFGEHANDEL WEES OM BOEKE TE BESTEL.
GRAAD 12: 2016 HANDBOEKE Gr. 12 1. Studiegids Trits: Verpligtend (L.W.Maskew en Miller) (ISBN: 978-0-636-08610-4)Koop tweedehands in boekestoor of bestel nuut by n boekwinkel of koop by vorige jaargroep. 2.Studiegids Manaka: Verpligtend(L.W.Maskew en Miller) (ISBN:978-0-636-08622-7) Koop tweedehands in boekestoor of bestel nuut by n boekwinkel English First Add. Language Wiskunde Wisk.Gelett. Fisiese Wetenskap Lewenswetenskappe Rekeningkunde IGO 1. To kill a Mockingbird - Koop tweedehands in boekestoor of bestel nuut by n boekwinkel 2.Student Enrichment Module gr. 12 (koop nuut of tweedehands in boekstoor) 3.Notes on To kill a Mockingbird slegs by boekestoor beskikbaar 1.Eksamenhulp vir gr. 12 - bestel nuut by vakonderwyser vir 2016 2. Stellingboek bestel en betaal by vak-onderwyser Eksamenhulp vir gr. 12 - bestel nuut by vakonderwyser Module Bestel en betaal by vak-onderwyser 1. Die Antwoordreeks Gr. 12 (Deel 1) KABV ISBN: 978-1-920568-84-9 (2014 publikasie) 2. Die Antwoordreeks Gr. 12 (Deel 2) KABV ISBN: 978-1-920568-86-3) (2014 publikasie) Koop nuut by boekwinkel of tweedehands in boekstoor. Eksamenhulp vakonderwyser reël met leerders Werkboeke is nou VERPLIGTEND. Betaal R190 VOORAF by mev. Ria Louw (NOORD) kontant of elektronies; Let WEL: indien elektronies, stuur bewys van betaling vir mev. Ria Louw met verwysing I.G.O. ALLE BETALINGS MOET REEDS VOOR EINDE NOVEMBER AFGEHANDEL WEES OM BOEKE TE BESTEL.