GETALLE EN GETAL- VERWANTSKAPPE
|
|
- Daisy Ursula Greene
- 7 years ago
- Views:
Transcription
1 MODULE MODULE-HOOFSTUKKE Getalle en getalpatrone 2 Geldsake SLEUTELVAARDIGHEDE die neerskryf van rasionale getalle as eindige of repeterende desimale getalle die vermoë om te identifiseer tussen watter twee heelgetalle enige irrasionale getal lê afronding van getalle ondersoek van getalpatrone berekening van enkelvoudige rente berekening van saamgestelde rente berekening van eksponensiële groei begrip van huurkoopooreenkomste en berekening van aankope deur huurkoop begrip van inflasie en berekening van verwagte kostes begrip van buitelandse valutakoerse en herleiding van plaaslike geldeenheid na buitelandse geldeenhede en omgekeerd MODULE IN LEWENSEGTE SITUASIES n begrip van heelgetalle, rasionale getalle en desimale getalle sal jou help om te bepaal of jou skattings of sakrekenaarberekeninge in lewensegte situasies redelik is jy sal irrasionale getalle teëkom wanneer jy lengtes meet eksponentwette is n nuttige manier waarop alledaagse berekeninge met groot getalle vereenvoudig kan word die studie van patrone en veronderstellings sal jou help om logies te dink die vermoë om rentekoerse en terugbetalings korrek te bereken, kan jou geld bespaar GETALLE EN GETAL- VERWANTSKAPPE In hierdie module gaan jy deur voorbeelde, ondersoeke, projekte en oefeninge werk, wat probleemoplossing en verskillende werkswyses met getalle behels. Namate jy deur die module werk, sal jy getalle en hul verwantskappe herken, beskryf en voorstel, sodat jy met selfvertroue oplossings van probleme kan skat, bereken en nagaan (Leeruitkoms ). Teen die einde van hierdie module sal jy die volgende kan doen: rasionale getalle identifiseer en herleiding doen tussen eindige of repeterende desimale getalle in die vorm: a b, a, b, b 0 uitdrukkings vereenvoudig deur die eksponentwette te gebruik bepaal tussen watter twee heelgetalle enige eenvoudige vierkantswortel lê irrasionale en rasionale getalle afrond tot n toepaslike mate van akkuraatheid getalpatrone ondersoek, en veronderstellings en veralgemenings maak, dit verduidelik, verantwoord en probeer bewys enkelvoudige en saamgestelde groeiformules gebruik om probleme op te los (insluitend huurkoop, inflasie en bevolkingsaanwas) n begrip van die implikasie van flukturerende buitelandse valuta op petrolpryse, invoere, uitvoere en reis illustreer buitengewone, ongesiene probleme oplos. Integrasie In hierdie module sal jy ook met grafieke en tabelle werk (Leeruitkoms 2).
2 HOOFSTUK SLEUTELWOORDESKAT heelgetalle rasionale getalle irrasionale getalle verhouding vereenvoudig desimale getal repeterend afronding desimale plek beduidende syfer breuk skat benader indeks eksponent grondtal eksponentwette wetenskaplike notasie ingenieursnotasie funksionele notasie negatiewe eksponent getalpatrone implikasie herlei ekwivalent hipotese veronderstelling teenvoorbeeld bewys GETALLE EN GETALPATRONE Heelgetalle, rasionale getalle en desimale getalle Jy gebruik elke dag verskillende soorte getalle in talle verskillende situasies. Dit is belangrik om die verskillende soorte getalle te verstaan en te ken, en om te weet hoe om in die alledaagse lewe daarmee te werk. Hierdie hoofstuk sal jou help om jou getalvaardighede te ontwikkel. Heelgetalle Die woord integer (of heelgetal) kom van die woord integraal, wat heel beteken. Heelgetalle is onder andere positiewe getalle, negatiewe getalle en nul. In wiskunde gebruik ons die simbool om die versameling van alle heelgetalle te benoem. (Die letter kom van die Duitse woord Zahlen, wat getalle beteken.) = {heelgetalle} = { ; ; 2; ; 0; ; 2; ; } Rasionale getalle Soms word getalle in verwantskap met mekaar uitgedruk. 2 is byvoorbeeld n getal wat die verwantskap of verhouding twee dele van drie of twee gedeel deur drie voorstel. Die verwantskap tussen twee of meer heelgetalle word die ratio of verhouding genoem. Die ou Grieke het die stelsel van positiewe rasionale getalle ontwikkel ( rasionaal kom van die woord ratio ). n Rasionale getal is n getal wat as n verhouding of ratio of breuk a b geskryf kan word, waar a en b heelgetalle is en b 0: = {rasionale getalle} ( staan in Engels vir quotient ) Byvoorbeeld, 2 = 5 ; = ; 0 24 = 5 ; 4 = 4 ; 7 = Omdat elke heelgetal a ook n breuk a is, bevat, die versameling rasionale getalle, ook die versameling van heelgetalle. Vereenvoudiging Jy kan breuke vereenvoudig deur die teller en die noemer deur hul grootste gemene deler (GGD) te deel. Dit word ook uitkansellering van n breuk tot sy kleinste terme genoem: 24 0 = 24 6 = MODULE GETALLE EN GETALVERWANTSKAPPE
3 Desimale getalle In n lewensegte situasie is dit nuttig om breuke met dieselfde noemer uit te druk. Daar is egter nie n gemene deler vir alle breuke nie. In Westerse telstelsels gebruik mense desimale getalle. Desimale getalle is breuke wat uitgedruk word met n noemer wat n veelvoud van 0 is. Desimale getalle word gebruik om lengte, afstand en bedrae geld te meet. Jy sal byvoorbeeld nie n prys as R2 2 of R49 uitdruk nie. Hoe sal jy hierdie pryse skryf? 2 Onthou: Mates lewer nooit n presiese antwood nie. Onthou: Elke repeterende desimale getal kan as n breuk geskryf word. Eindige desimale getalle Daar is twee soorte desimale getalle: eindige en repeterende (herhalende) getalle. n Eindige desimale getal is n rasionale getal wat as n breuk geskryf kan word, met n mag van 0 as n noemer. Dit is handig wanneer jy getalle wil vergelyk of op n getallelyn wil plaas. Die waarde van die desimale getal is dikwels n benaderde waarde, byvoorbeeld wanneer jy afstand meet. Hier is n paar voorbeelde van eindige desimale getalle: 2 = 4 =,4 = 25 =, = = 578, Repeterende desimale getalle Kyk nou na die breuk. Wat gebeur wanneer jy hierdie rasionale getal na n desimale getal herlei? Jy kan nie met n noemer skryf wat n mag van 0 is nie. Jy kan dit slegs as n repeterende desimale getal skryf n desimale getal waarin die syfers eindeloos herhaal word. Wanneer jy deur deel, word dieselfde syfer n oneindige aantal kere herhaal (0, ). In ander breuke word n paar getalle oor en oor herhaal (byvoorbeeld,, ). Repeterende desimale getalle gaan tot in oneindigheid aan en is veels te lank om mee te werk. Dit is waarom jy hulle altyd afrond wanneer jy met hulle werk. Jy kan n repeterende desimale getal skryf deur n kolletjie bo-op die syfer (of syfers) te maak wat herhaal om aan te toon dat dit oneindig herhaal. Hier is n paar voorbeelde van repeterende desimale getalle: 2 = 0, = 0,6 6 = 6, = 6, =,90909 =, = 24, = 24,
4 HOOFSTUK GETALLE EN GETALPATRONE Ondersoek (werk saam met n maat) Hoe rond jou sakrekenaar n repeterende desimale getal af? Werk saam met n maat. Sommige sakrekenaars rond die laaste syfer wat op die skerm vertoon word, outomaties af. Doen die volgende op jou sakrekenaar: = = 2 = 2 = a Wat merk jy op? Bespreek dit met jou maat. b Gee jou sakrekenaar antwoorde waarin die repeterende syfers aanhou voorkom of word die syfers afgerond? c Doen nog voorbeelde van egte en onegte breuke met noemers 7, 9 en. Wat merk jy op omtrent die manier waarop jou sakrekenaar werk? Verskil dit van jou maat s n? Hoe? VOORBEELD Onthou: Indien die siklus se lengte = n, vermenigvuldig met 0n en trek af. Skryf elke repeterende desimale getal as n breuk neer. Onthou om te vereenvoudig. 0,5 2 7,4 86 Gestel x = 0,5 Dan is x = 0, : 00x = 5, Trek van 2 af: 99x = 5 x = 7 Dus 0,5 = 7 2 Gestel x = 7,4 86 Dan is x = 7, : 000x = 7 48, Trek van 2 af: 999x = 7 4, x = 7 4 x = Dus 7, = MODULE GETALLE EN GETALVERWANTSKAPPE
5 Let op: Sommige voorbeelde in die oefening toon dat elke eindige desimale getal as n repeterende desimale getal voorgestel kan word met 9 s wat oneindig herhaal. Byvoorbeeld, = 0,9 7 = 6,9 5,2 = 5, 9,72 =,79 Oefening (werk saam met n maat) Druk elke getal as n repeterende of eindige desimale getal uit: a 5 8 b 2 c 7 6 d 5 9 e 20 f 7 2 g h 5 4 i 2 8 j Druk elke desimale getal in die kleinste terme as n rasionale getal uit: a 0,5 b 0,7 c 0,08 d 0, 8 e,2 f 5,4 5 g,6 h,2 i 0,2 j 6,5 Druk elke breuk as n repeterende of eindige desimale getal uit: a 6 b 2 c 7 5 d 6 7 e 2 27 f 24 g 7 h 4 i 27 j Druk elke desimale getal as n rasionale getal uit. Onthou om te vereenvoudig: a 0,7 5 b,0 7 c 4,5 67 d 0,4 56 e,9 f 2,49 g,52 h 2,4 5 i 7,8 j 0, 6 5 Skryf die repeterende desimale getalle neer vir, 2,, 4, 5 en Wat is die patroon? Irrasionale getalle Daar is sommige getalle wat nie as n verhouding van twee heelgetalle uitgedruk kan word nie. Dit word irrasionale getalle genoem, byvoorbeeld B2, π, B5, B2 en so aan. Kyk na die diagram. Die Griekse wiskundige Pythagoras het bewys dat, in n vierkant met elke sy gelyk aan lengte-eenheid, die lengte van die diagonaal B2 is. Pythagoras se stelling toon duidelik dat breuke nie n getalstelsel vorm wat gebruik kan word om meetkunde te bestudeer nie. B2 Posisie van irrasionale getalle op die getallelyn Die getal 2 lê tussen en 4 en dus lê die irrasionale getal B2 tussen B en B4, wat beteken dat B2 tussen en 2 lê. Dit kan soos volg uitgedruk word: B < B2 < B4 < B2 < 2 5
6 HOOFSTUK GETALLE EN GETALPATRONE en B4 < B5 < B9 2 < B5 < Hier is n paar irrasionale getalle op die getallelyn: B B0 B B2 B2 B B4 B5 B9 C Oefening 2 (werk op jou eie) Watter getalle is rasionale getalle? Druk die rasionale getalle in p hulle kleinste terme uit as breuke : q a 4 ; 5; 5 ; 0; π; ; 4; b 27; 4; 4; ; 6 2; Indien a, b, c en d heelgetalle is, met b en d nie gelyk aan nul nie, vereenvoudig die gemiddelde van a en c b en verduidelik hoekom dit d n rasionale getal is. Bepaal die heelgetalle waartussen die volgende getalle lê: a 7 b 20 c 8 5 d 9 e 0 f 0 Desimale plekke en beduidende syfers Aan die begin van hierdie hoofstuk het jy geleer dat die meet van iets nooit n presiese antwoord kan oplewer nie. Dit beteken dat in talle berekeninge wat jy in Wiskunde doen, jou antwoord nie presies hoef te wees nie. Jy kan dikwels n benaderde of afgeronde antwoord gee. Wanneer jy bedrae geld bereken, rond jy byvoorbeeld altyd tot twee desimale plekke af. Indien jy R52 tussen mense moet verdeel, sal die presiese antwoord wees: R52 = 7, ( n repeterende desimale getal). Maar in n lewensegte situasie kan jy nie geld in kleiner bedrae as sent verdeel nie, dus sal jy sê dat elke persoon R7, ontvang en dat daar dan sent oorbly. 6 MODULE GETALLE EN GETALVERWANTSKAPPE
7 Reëls vir afronding Kyk na die waarde van die syfer regs van die gespesifiseerde syfer. 2 Indien die waarde 5, 6, 7, 8 of 9 is, word dit boontoe afgerond voeg by die gespesifiseerde syfer. Indien jy byvoorbeeld 7,589 tot een desimale plek afrond, word dit 7,6. Indien jy tot twee desimale plekke afrond, word dit 7,59. Indien die waarde 0,, 2, of 4 is, bly die syfer onveranderd. Die vraag sal gewoonlik aandui wat die vereiste graad van akkuraatheid is, byvoorbeeld tot 4 beduidende syfers. Hoe meer syfers vereis word, hoe meer akkuraat is die antwoord. Beduidende syfers Die eerste syfer wat nie nul is nie wanneer jy van links na regs lees, is die eerste beduidende syfer. In 0,0084 is 8 dus die eerste beduidende syfer. VOORBEELDE Rond 94,78095 af tot: a 2 beduidende syfers b beduidende syfer c 5 beduidende syfers. a 95 b 90 c 94,78 2 Rond 0, af tot: a 4 beduidende syfers b beduidende syfers c beduidende syfer. a 0, b 0,00647 c 0,006 Oefening (werk saam met n maat) Skryf hierdie getalle korrek tot die aantal beduidende syfers in hakies. a 4,8976 (2) b 0,07874 () c 506,892 (5) d 5,52 () 2 Bereken en gee jou antwoord korrek tot die aantal beduidende syfers in hakies. a 4,968 0, (2) b 0,65 4,9 (5) c,4572 0,009 () d ,0067 () 7
8 HOOFSTUK GETALLE EN GETALPATRONE Desimale plekke Die eerste syfer na die desimale komma is die eerste (of een) desimale plek, byvoorbeeld in 2,798 is 7 in die eerste desimale plek. VOORBEELDE Rond 94,78095 af tot: a 2 desimale plekke b desimale plek c 5 desimale plekke. a 94,74 b 94,7 c 94,780 BESPREEK Bespreek in julle groepe waarom of waar julle die ongelyke 0,0 in c sal gebruik. 2 Rond 0, af tot: a 4 desimale plekke b desimale plekke c desimale plek. a 0,0065 b 0,006 c 0,0 Oefening 4 (werk op jou eie) Gebruik n sakrekenaar om die antwoorde vir hierdie probleme te vind. Gee elke antwoord korrek tot die aantal desimale plekke tussen hakies. a,85 0,49 (2) b 0,064 2,56 () c 0,474 0,069 (2) d 2,94 6,876 (4) e 0, ,00082 () f 8,7406 0,00749 (4) 2 Oop CD s kos R4,94 elk. a Skat tot die naaste rand wat die koste van 7 CD s is. b Bereken tot die naaste 0 sent wat die koste van 7 CD s is. n Stapel met 0 handboeke wat ewe dik is, is 24,4 cm hoog. a Skat tot die naaste cm wat die dikte van teksboek is. b Bereken tot die naaste mm wat die dikte van teksboek is. 4 n Man loop 2,05 meter per sekonde. a Skat tot die naaste meter hoe ver hy in 2 minute kan loop. b Bereken tot die naaste meter hoe ver hy in 2 minute kan loop. 5 n Stuk tou wat 25 meter lank is, word in 00 stukke van 7,825 cm elk opgesny. a Skat die lengte van die oorblywende stuk tou tot die naaste meter. 8 MODULE GETALLE EN GETALVERWANTSKAPPE
9 b Bereken die lengte van die oorblywende stuk tou tot die naaste sentimeter. 6 Die lengte van die sye van n driehoek is 6,75 cm, 7,9 cm en 8,8 cm. a Skat die lengte van die omtrek van die driehoek tot die naaste cm. b Bereken die lengte van die omtrek van die driehoek: i tot die naaste cm ii tot die naaste mm. 7 n Reghoekige vertrek is 5 m 75 cm lank en 4 m 0 cm breed. a Skat die oppervlakte van die vertrek tot die naaste m 2. b Bereken die oppervlakte van die vertrek: i tot die naaste m 2 ii tot die naaste cm 2. 8 Bereken tot 2 desimale plekke: a π 7,5 2 b 6,5 c π 6,9 2 9 Gebruik n sakrekenaar om hierdie vrae te beantwoord. Verskaf elke antwoord in: i breukvorm, en ii desimale vorm, korrek tot desimale plekke. a + b 2 7 c d e f g 2,6 5,7 h,, 9
10 HOOFSTUK Let op: Om te skat beteken om te raai wat die antwoord behoort te wees. In die voorbeeld word die skatting gemaak deur elke getal tot beduidende syfer af te rond (te benader). GETALLE EN GETALPATRONE Skatting Skattings is belangrik wanneer n sakrekenaar gebruik word om n berekende antwoord te toets of te kontroleer. Dit laat jou toe om vinnig na te gaan of daar n fout ingesluip het met die insleutel of lees van getalle of enige ander foute wat jy moontlik begaan het. Jy kan kyk of die antwoord nagenoeg of ongeveer korrek is. Wanneer jy n antwoord skat voordat jy n sakrekenaar gebruik, is dit gewoonlik voldoende om die antwoord tot een beduidende syfer af te rond. VOORBEELD Skat eers die antwoord van, ,45 en bereken dan die antwoord,27 tot desimale plek. Let op: Die simbool beteken ongeveer gelyk aan of by benadering. Rond elke getal af tot beduidende syfer:, , ,27 Gebruik n sakrekenaar:, ,45 =, =,5 (tot desimale plek),27 Oefening 5 (werk saam met n maat) iii Skat elk van die volgende tot beduidende syfer sonder om n sakrekenaar te gebruik. ii Gebruik n sakrekenaar om elke antwoord tot desimale plek te bepaal. iii Gebruik jou antwoord in i om te kontroleer dat elke sakrekenaarantwoord waarskynlik korrek is. a 929, 95, 6 b 4, 77 5, 4 c 2 ( 2, 099) d 77, 977, 625, 087, 99, 87 0, 087 e f 4, 7 2, 09, g ( 9, 88) h 0, 0, 09 i 92 j 5, 97 2 Skat jou antwoord tot beduidende syfer en bereken dan elke antwoord tot beduidende syfers: a, 846, 9 2, 5 b , 005 c 9, 078 d (, 45) e ( 0, , 87) 2, 89 f 0, 8 + ( 8, 44, 99) g 79, h 6, 70 0, 26, 954 0, MODULE GETALLE EN GETALVERWANTSKAPPE
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:
More informationDie vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
More informationIMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN
More informationAddisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke
More informationServikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat
More informationNATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum
More informationWISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR
WISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR 015 NOORDWES UNIVERSITEIT: POTCHEFSTROOMKAMPUS/ NORTH WEST UNIVERSITY: POTCHEFSTROOM CAMPUS Materiaal
More informationANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE
More informationNATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12
NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde
More informationTHE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION
More information1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
More informationHow To Get A Bsc In Forensic Science
DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir
More informationMARKETING MANAGEMENT
Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why
More informationHerken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing
OpenStax-CNX module: m30776 1 Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution
More informationAlgemene vrae - ontvangers
~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts
More informationOpstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2
Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL
More information1. Lees en leestegnieke
Studie-metodes Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel 1. Lees en leestegnieke Om
More informationPRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent
More informationAdri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za
708 Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: die ontstaan en ontwikkeling (1) Aan die and besig in Afrikaans progressive constructions: the origin and development (1) Adri Breed Vakgroep:
More informationtyd Meganika versnelling potensiële energie In hierdie module val die klem op meganika, die studie van Ons kan meganika in twee dele indeel:
MODULE 1 afstand Meganika beweging spoed tyd ersnelling dinamika kinematika potensiële energie beweging meganiese energie erplasing snelheid eroer swaartekrag In hierdie module al die klem op meganika,
More informationJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 20 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
More informationCMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2
DEPARTEMENT CHEMIE DEPARTMENT OF CHEMISTRY CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DATUM / DATE: 13 May / Mei 2013 PUNTE / MARKS: 100 TYD / TIME: 3 ure / hours Afdeling A / Section A: 40 Afdeling B /
More informationTHE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT
More informationGRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING
Augustus 206 GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 206 Donderdag September Maandag 2 September Leer notas wat juffrou vir jou gegee het. (Kwartaal, 2 en 3) (agter in handboek is bladsynommers vir ekstra oefening)
More information1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of
FC Rad Diag(SA) Part II THE COLLEGES OF MEDICINE OF SOUTH AFRICA Incorporated Association not for gain Examination for the Fellowship of the College of Diagnostic Radiologists of South Africa 29 August
More informationInnovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.
More informationAANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS (Moet in tik- of drukskrif ingevul word en persoonlik deur die applikant by sy
More informationn boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12
EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,
More informationFAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the
More informationThe information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!
Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge
More informationHEG HIERDIE DOKUMENT HEEL VOOR AAN U VERSLAG ASSEBLIEF. Verkorte titel
HEG HIERDIE DOKUMENT HEEL VOOR AAN U VERSLAG ASSEBLIEF. Naam Verkorte titel Titel (5%): Opsomming (10%): Inleiding (20%): Bondig? Akkuraat? Voldoende inligting? Interessant/Boeiend? Bondig? Akkuraat? Voldoende
More information. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.
1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van
More informationONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.
ONS MOEDERTAAL n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER Derde Uitgawe NASOU BEPERK Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Bpk KAAPSTAD BLOEMFONTEIN
More informationIMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES
IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES BY DANA BENJAMIN HENRI SMIT B.COM, LLB, HDIP TAX LAW Short dissertation submitted in partial (25%) fulfillment
More informationPolicy on Student Leadership Development and Training
Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver
More informationFILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT
FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,
More informationMaak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n
More informationOranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent
More informationIN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman
More informationCOPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION
COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any
More informationSUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962
1194 Inkomstebelastingwet (58/1962), saamgelees met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (108/1996): Protokol tot wysiging van die konvensie tussen die regering van die Republiek van Suid-Afrika
More informationComplete your name and other information - both below and on the computer form.
DPRTMNT OF STTISTIS / DPRTMNT STTISTIK SMSTR TST / SMSTRTOTS BM 10 OTOBR / OKTOBR 11 011 MINUTS / MINUT: 10 MIN TOTL / TOTL: 51 XMINRS / KSMINTOR: Dr. Legesse Kassa Debusho & Mrs. Janet Van Niekerk XTRNL
More informationSORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN
SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN Naam van les: Sorg vir jou troeteldiere Tyd: Een week Graad Een Geletterdheid Kurrikulum Standaarde (CAPS) Taal Vertel n bekende storie wat n begin, middel en einde het.
More informationHANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD
Graad 8: 2016 1. Suurlemoen! (roman)(isbn:9780799342352) bestel nuut by boekwinkel of koop tweedehands in boekestoor English Home Language 1.Mrs Frisby and the Rats of NIMH (ISBN: 0 435 121 979 ) - bestel
More information11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...
(b) Indien u hierdie vorm namens iemand anders invul, voltooi ook Deel B (B1 & B2) hieronder. 10. Indien u aansoek om bystand doen, vul die volgende in: (a) Is u n slagoffer? (b) Indien u nie n slagoffer
More informationVertrekpunte van die Christelike geloof
Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers Morné Diedericks 1 Voorwoord 2 Inhoudsopgawe Voorwoord... 2 Inhoudsopgawe... 3 Inleiding... 4 Hoofstuk 1: Verskillende godsdienste... 5 Hoofstuk
More informationExamen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011
Belangrijk: Schrijf je antwoorden kort en bondig in de daartoe voorziene velden. Elke theorie-vraag staat op 2 punten (totaal op 24). De oefening staan in totaal op 16 punten. Het geheel staat op 40 punten.
More informationDoelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za)
YSBREKERS EN SPELETJIES VIR JEUGDIENSTE REëLS OM YSBREKERS VLOT TE LAAT VERLOOP Moenie afkondig ons gaan nou n speletjie speel nie. Begin met iets soos: o.k. dit is wat ons gaan doen of deel gou in soveel
More informationFunksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit
More informationHuntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad
Huntington Siekte Algemene Inligting Neurogenetiese Kliniek Groote Schuur-hospitaal Afdeling Menslike Genetika Universiteit van Kaapstad Die siekte wat jy of jou familielid het word Huntington siekte genoem.
More informationAardrykskunde Graad 4. By: Siyavula Uploaders
Aardrykskunde Graad 4 By: Siyavula Uploaders Aardrykskunde Graad 4 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11083/1.2/ > C O N N E X I O N S Rice University, Houston, Texas This selection
More informationSample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff
English Language Assessment Paper 3: Writing Time: 1¼ hour Secretarial Staff Administrative Staff Questions 1 17 Text 1 (questions 1 8) Assessment Paper 3 Writing Part 1 For questions 1-8, read the text
More informationGrowing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17
The Layout of the Vegetable Beds If you put the layout of your vegetable beds on paper, it will help you to get a good idea of what your garden will look like in the end. The first consideration is whether
More informationDIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR
DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR deur A.J. Kuyvenhoven Skripsie Voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER COMMERCII
More informationHet die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge
More informationOuerskap Handleiding vir Goeie Karakter
Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Liewe ouer Tygerberg en Karakter Transformasie is trots om hierdie handleiding aan u te verskaf. Die Karakter Transformasie program is met groot sukses aan die leerders
More informationNet mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:
Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is
More information2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.
90 No.35212 GOVERNMENT GAZETTE, 5 APRIL 2012 No. 279 5 April 2012 COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASES ACT, 1993 (ACT NO. 130 OF 1993), AS AMENDED ANNUAL INCREASE IN MEDICAL TARIFFS FOR
More informationTHE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL
More informationNATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12
NATIONAL SENI CERTIFICATE NASIONALE SENI SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V NOVEMBER 0 MEMANDUM MARKS/PUNTE: 50 This memorandum consists of 3 pages. Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.
More informationHoofstuk 8 Kapasitansie en die Kapasitor
Hoofstuk 8 Kapasitansie en die Kapasitor Die kapasitor is n komponent wat uit twee elektries geleidende plate bestaan wat deur n lagie dun isoleringsmateriaal, genoem die diëlektrikum, van mekaar geskei
More informationJACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the
Determining to what extent the money-lender test needs to be satisfied in the context of South African investment holding companies, focusing on the requirements of section 11(a) and 24J(2) of the Income
More informationDETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/WE/300/98/NJ C Fourie & Others Complainant and KWV Pensioenfonds Respondent DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M
More informationLaat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Laat jou deur die Gees van God lei (deel 2). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Kol.1:9 11 Ons het in die vorige boodskap ter inleiding gepraat oor die voorreg wat gelowiges het om deur die
More informationAANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT
BREDASDORP STRUISBAAI Posbus/P O Box 51, 7280 Tel: (028) 435-6538 Tel: (028) 425-5500 Faks/Fax: (028) 425-1019 NAPIER E-mail: Tel: (028) 423-3257 info@capeagulhas.com AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION
More informationTaak, watse taak?! Opdrag = Handleiding! Onderwerp. idees kry. hoekom? proeflees tabelle? prente? waar pas dit in? navorsing doen.
X X Taak, watse taak?! PRAKTISE RIGLYNE VIR DIE SKRYF V BETER WERKSTUKKEnd ^ Opdrag = Handleiding! waar pas dit in? navorsing doen hoekom? navorsing doen idees kry Onderwerp neerskryf proeflees tabelle?
More informationDIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:
DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT: O/LT~ w. L. ROOTHMAN* ** Terrorism can no longer be seen as a limited form of behaviour, but as an escalating form of behaviour
More informationCAMI Wiskunde Geletterdheid KABV
GRAAD 10_Wiskunde Geletterdheid DEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpe Getal konsepte moet gebruik word in die konteks van: Finansies persoonlike en/of huishoudelike finansies. Meting eenvoudige take in
More informationBenefits, business considerations and risks of big data
Benefits, business considerations and risks of big data by Jorina Smeda Assignment presented in partial fulfilment of the requirements for the degree MCom (Computer Auditing) at Stellenbosch University
More informationThe disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors
Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard
More informationIT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis
IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis Hans van Aken / November 28, 2012 Copyright 2012 Hewlett-Packard Development Company, L.P. The information contained herein is subject
More informationThe Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd
The Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd By Anna Ju-Marié Bester 15379167 Final year project presented in partial fulfilment of the
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 588 Pretoria, 27 June Junie 2014 No. 37778 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the
More informationIT S TIME TO BE EFFICIENT Your how-to guide to sustainable living in Namibian households DIS TYD OM DOELTREFFEND TE WEES Jou self-help gids vir n volhoubare leefwyse in Namibiese huishoudings Viktoria
More informationChapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125
Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership
More informationCOMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Case No : 146/97 IN THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA In the matter between COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED Appellant and LOTTER, FRANCOIS
More informationManagerial support for an optometry practice: A business analytics study
FACULTY OF ENGINEERING DEPARTMENT OF INDUSTRIAL ENGINEERING Managerial support for an optometry practice: A business analytics study Name: Melandi Kotzé Student number: 15316491 Date of graduation: 8 December
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationREPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007
FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CASE NO:4439/2007 In the matter between MARIUS EKSTEEN PLAINTIFF and ABSA BANK LIMITED NEDBANK LIMITED DEFENDANT FIRST THIRD PARTY TOPSY WILTON
More informationRepublic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)
Reportable judgment Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Case No: 1320/2010 In the matter between: PRINSLOO Plaintiff and THE ROAD ACCIDENT FUND
More informationN PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die
More informationBCom (International Business)
BCom (International Business) A degree in international business is one of the new programmes that will be launched in 20 by the Faculty of Economic and Management Sciences. The four-year BCom (International
More information20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!
20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! Daar is n gesegde wat sê dat daar in elke huwelik wat meer as n week oud is, gronde vir egskeiding is. Die kuns is egter om deurgaans die gronde vir
More informationAdvertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings
ARTIKELS Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings C Boshoff, Departnlent of Business Econonlics, Vista University, Port Elizabeth ------ The issue of advertising by professional
More informationIP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved
IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering
More informationLiterêre genre van die Daniëlverhale 1
ids Literêre genre van die Daniëlverhale 1 M. Nel Departement Ou Testament Universiteit van Pretoria PRETORIA E-pos: mnmnmn@webmail.co.za Abstract Literary genre of the stories in die Book of Daniel The
More informationSTAATSKOERANT, 26 MEl 2010 No.33222 33 BILLING PROCEDURE EISPROSEDURE 1. The fil'st account for services rendered for an injured employee (INCLUDING the First Medical Report) must be submitted to the employer
More informationHuman Rights and Workman s Compensation:
Human Rights and Workman s Compensation: The Experiences of Two Injured Workers Susan Landman, MSc Clinical Educator, Division of Occupational Therapy, School of Health and Rehabilitation Sciences, University
More informationBasiese Rekenkundige beginsels
Page 1 of 7 Basiese Rekenkundige beginsels U "boeke' word in twee groepe verdeel: 1. Inkomste- en Uitgawestaat Debiteer Uitgawes Krediteer Inkomste 2. Balansstaat Debiteer Bates Krediteer Laste en Eienaarsbelang/Kapitaal
More informationHow To Pay Aangedui In The Germany
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 598 Pretoria, 24 April 2015 No. 38718 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the quality
More informationD alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts
D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts Mortho Jocobo (Mo11iE:) PointE:r-Morlond SubmittE:d os port of the: re:quire:me:nts for the: de:qre:e: of PHILOSOPHIA.E DOCTOR in the: f"oculh.j
More informationAgile Software Development as a Response to Complexity
!! I Agile Software Development as a Response to Complexity by Wayne Austen Pringle-Wood Thesis presented in fulfilment of the requirements for the degree of Master of Philosophy (Information and Knowledge
More informationBeskouings oor die doodstraf
Beskouings oor die doodstraf J P J Coetzer, SC Pretoria-Balie DAAR bestaan seker min regsonderwerpe waaroor meer geskryf of geredeneer is as die doodstraf.1 Die rede is waarskynlik dat intense emosie so
More informationLlterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans
Llterêre vertaling as kruiskulturele kommunikasie: Kortonnen dozen van Tom Lanoye in Afrikaans Mabel Erasmus Eenheid vir Taalfasilitering en Taalbemagtiging Universiteit van die Vrystaat BLOEMFONTEIN E-pos:
More informationResearch Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler
Research Report Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler Research report ABSTRACT This research investigates what the ideal bank for adolescents (10 16 years) looks like. The research was initiated
More informationRIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER
AANHANGSEL F RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE NEEM VAN N VERKLARING VAN N KINDERSLAGOFFER 1. Inleiding Die basiese beginsels rondom die verkryging van verklarings van kinders bly dieselfde as die beginsels
More information~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~
~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ This brochure is Deze brochure is in in English and Dutch het Engels en Nederlands Come and re-discover your divine self
More information