Basiese Rekenkundige beginsels



Similar documents
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956


Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

How To Get A Bsc In Forensic Science

MARKETING MANAGEMENT

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

Algemene vrae - ontvangers

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

Die ABC. van Kapitaalwinsbelasting vir Individue

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962

Growing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL


IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (TRANSVAALSE PROVISIONAL DIVISION) Case number: 49176/2007 Date: 26 August 2008

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

Benefits, business considerations and risks of big data

How To Pay Aangedui In The Germany

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

BCom (International Business)

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings

THE EFFECTIVENESS OF THE SOUTH AFRICAN DOUBLE TAXATION RELIEF PROVISIONS FOR SOUTH AFRICAN COMPANIES INVESTING IN OTHER AFRICAN STATES

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

MERCHANT CASH ADVANCES INVESTIGATING THE TAXATION CONSEQUENCES IN SOUTH AFRICA

Policy on Student Leadership Development and Training

Government Gazette Staatskoerant

JACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the

STAATSKOERANT, 3 JUNIE 2009 No GENERAL NOTICE NOTICE 634 OF 2009

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die Week Super Group Limited. 2 Augustus 2013

A COMPARITAVE STUDY OF VALUE ADDED TAX COLLECTION METHODS IN THE CONTEXT OF E-COMMERCE AND VIRTUAL WORLDS FROM A SOUTH AFRICAN PERSPECTIVE

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

DIE ROL VAN VISIE EN MISSIE IN 'N ONDERNEMING TEN OPSIGTE VAN STRATEGIESE BESTUUR. A.J. Kuyvenhoven. Skripsie MAGISTER COMMERCII ONDERNEMINGSBESTUUR

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

# 06 / 2014 Tel: /8150; Fax: , anton@ccmedia.co.za

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

MATZIKAMA MUNICIPALITY TENDER NR:T1/2014

Welcome to. and and. for.

Met wie moet je als erasmusstudent het eerst contact opnemen als je aankomt?

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

COMMISSIONER FOR INLAND REVENUE. and. INSOLVENT ESTATE J P BOTHA (Trading as "TRIO KULTURE")

UvA college Governance and Portfolio Management


tyd Meganika versnelling potensiële energie In hierdie module val die klem op meganika, die studie van Ons kan meganika in twee dele indeel:

RACUMIN Paste / Pasta

IP-NBM. Copyright Capgemini All Rights Reserved

THE LIVING STANDARDS MEASURE AS A MARKET SEGMENTATION TOOL FOR SELECTED RETAILERS

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding

Hoofstuk 8 Kapasitansie en die Kapasitor

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

Kunsuitstalling in Calitzdorp

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

A MODEL FOR VULNERABILITY FORECASTING

Examen Software Engineering /09/2011

Beskouings oor die doodstraf

Government Gazette Staatskoerant

HOëRSKOOL PORTERVILLE

[TURN OVER] [BLAAI OM] PVL3704 MEMORANDUM MAY/JUNE 2011

Opstel Assesseringsrubriek tot ½ tot tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

FORM A FILING SHEET FOR EASTERN CAPE JUDGMENT

Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. AIDS HELPLINE: Prevention is the cure

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA JUDGMENT BENJAMIN CHARLES JOSEPH VESAGIE

Dutch Mortgage Market Pricing On the NMa report. Marco Haan University of Groningen November 18, 2011

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

MARKETING CULTURE IN PUBLIC SCHOOLS - IMPLICATIONS FOR SCHOOL MANAGEMENT BY ABDUL SAMED AHAMOOD A MINI - DISSERTATION MAGISTE [DUCA-I-BONUS

INTERPRETING WITHIN THE WESTERN CAPE HEALTH CARE SECTOR: A DESCRIPTIVE OVERVIEW

AN IN-DEPTH STUDY OF INPUT TAX APPORTIONMENT METHODS FOR VALUE-ADDED TAX IN SOUTH AFRICA

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

Constructive Dismissal and Resignation due to Work Stress

CO-BRANDING RICHTLIJNEN

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

Serwitute. Werkstukke vir Hoofstuk 6. Paragraaf Tipe persoonlike serwitute. Paragraaf Skepping van persoonlike serwitute

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

Verticale tuin maken van een pallet

AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT

GMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie

Transcription:

Page 1 of 7 Basiese Rekenkundige beginsels U "boeke' word in twee groepe verdeel: 1. Inkomste- en Uitgawestaat Debiteer Uitgawes Krediteer Inkomste 2. Balansstaat Debiteer Bates Krediteer Laste en Eienaarsbelang/Kapitaal Die basiese rekenkundige vergelyking is: Bates = Laste + Eienaarsbelang Die Eienaarsbelang sluit in die Netto effek van die Inkomste- en Uitgawestaat (Wins of verlies). Ons program maak ook gebruik van die dubbele boekinskrywing formaat. Dit beteken vir elke debiet moet daar 'n ooreenstemmende krediet wees. U boeke moet dus altyd balanseer. Die netto effek van u bedrywighede (Inkomste en Uitgawe), is u Netto Wins. Uit die skets hieronder sal u dus sien dat u boeke 'n krediet saldo sal wys indien u 'n Wins maak. Die kredietsaldo word gewoonlik in boekhouding tussen hakkies geplaas, bv. (R59 990.00). Dieselfde geld natuurlik vir die laste en Eienaarsbelang ook. Uitgawes en Bates het gewoonlik debietsaldo's en word sonder hakkies aangedui. Skematiese voorstelling van watter items gedebiteer of gekrediteer word, volg hieronder. Hierdie voorstelling dui aan hoe die betrokke item vermeerder (toeneem in waarde). Vermindering van die item vind in die teenoorgestelde kolom plaas. Inkomste- en Uitgawestaat Wat is u onderneming se bestaansreg?

Page 2 of 7 U onderneming bestaan deurdat u 'n produk of diens aan iemand anders teen vergoeding lewer. Hierdie aksie staan bekend as die Verkoop van u produk of diens. Die Inkomste- en Uitgawestaat verteenwoordig die handelstransaksies wat u gedurende die jaar aangegaan het om u produk of diens te verkoop. Die netto effek bepaal dan of u 'n wins of 'n verlies gemaak het. Soos u aan die naam kan aflei, word die Inkomste- en Uitgawestaat ook weer in twee verdeel, nl. die Inkomste deel en die Uitgawe deel. Elkeen word in meer detail hieronder bespreek. INKOMSTE- EN UITGAWESTAAT Verkope -Koste van Verkope =Bruto Wins -Administratiewe Uitgawes -Waardevermindering -Verkoopsuitgawes -Algemene Uitgawes -Bedryfsuitgawes =Netto Wins / Verlies voor Rente en Belastings -Rente -Belastings _ Netto Inkomste/Uitgawe _ Inkomste Inkomste behels die verkoop van 'n produk of diens wat u verskaf. Per definisie word Inkomste gekrediteer in u boeke wanneer dit vermeerder. Om Verkope te verminder, moet dit dus gedebiteer word. (Die teenoorgestelde van krediet). Die persone/ondernemings aan wie u op krediet verkoop, word 'debiteure' genoem. Hulle word dan ook in die debiteureregister opgeneem sodat u onderneming boek kan hou wie u geld skuld.

Page 3 of 7 Kontantverkope: Dt Bank Kt Verkope Op Rekening Verkope: Dt Debiteur Kt Verkope Die banke verdeel die inkomste as volg: 1. Boerdery Inkomste Hierdie syfer wys wat u verkope van u boerderybedrywighede is. 2. Kapitaal Inkomste Hierdie syfer bestaan uit die verkoop van bates. 3. Ander Inkomste Alle ander inkomste resorteer hier. Uitgawes Die Uitgawe deel verteenwoordig al die uitgawes aangegaan om u produk of diens te verkoop en te bemark. Alle koste aangegaan in die huidige finansiële jaar, word hier verteenwoordig. Indien 'n uitgawe oor meer as 1 jaar strek, word die item eerder onder die Laste deel van die Balansstaat vertoon, bv huurkope. Uitgawes vind gewoonlik of per onmiddellike betaling of op rekening plaas. Die persone/ondernemings by wie op krediet koop, word 'krediteure' genoem. Hulle word dan ook in die krediteureregister opgeneem sodat u onderneming boek kan hou aan wie u geld skuld. Uitgawes word gedebiteer wanneer u dit aangaan/vermeerder. Die krediet kant is gewoonlik of Bank (kontant) of 'n krediteur (op rekening). Indien u terugsendings het, is die transaksie net andersom. Balansstaat Die Balansstaat is 'n weerspieëling van u finansiële situasie soos bereken op 'n bepaalde datum. Hierdie datum is gewoonlik die laaste dag van die finansiële jaar.

Page 4 of 7 Die Balansstaat toon u welvaart aan. Dit is bloot n lys van al u bates en laste (verpligtinge). Moenie n hoë inkomste met welvaart verwar nie. Iemand met n hoë inkomste kan ook baie skuld hê. Gevolglik is sy welvaart nie so groot nie. Welvaart word bepaal deur die mate waarmee jou bates jou laste(verpligtinge en skuld) oortref. Gevaartekens om na op te let: * U laste is groter as u bates. U is dan eintlik bankrot. * U laste is groter as 75% van u bates. Dit is nou moontlik dat die rente betalings verhoed dat u kan vorder met die skepping van u welvaart. U mag dalk van u bates moet verkoop om u skuld te delg. * U gebruik (langtermynlenings) laste om u bedryfskoste te betaal. Daar is ook so-iets soos goeie skuld. Wanneer u skuld aangaan om iets aan te koop wat n hoër opbrengs as die rente op die skuld bedrae, dan klassifiseer dit as goeie skuld. Die Balansstaat bestaan ook uit 'n paar afdelings: a. Bates c. Laste d. Banke e. Kapitaal of Eienaarsbelang Elkeen van hierdie afdelings word in meer detail hieronder bespreek. Bates Bates verteenwoordig al die middele wat u gebruik om u produk/diens daar te stel. Hierdie middele se leeftyd strek gewoonlik oor etlike jare en word nie in een jaar opgebruik nie. Die Bates word in u Balansstaat vertoon. Gewoonlik word die mins likiede bates eerste gewys en die mees likiede bates, laaste. "Likied" (vloeibaar) beteken hoe gou die item in geld omgeskakel kan word. 'n Bate word gedebiteer om dit te vermeeder en gekrediteer om dit te verminder. BATES: 1. Vaste Eiendom a. Boerdery grond b. Geboue op plaas insluitend woonhuise c. Erwe en nie-boerdery grond d. Vakansiehuis en -woonstelle 2. Vaste Bates a. Produksie bates b. Ander vaste bates c. Passasiersvoertuie en motorfietse d. Boerdery-karavane en vliegtuie

Page 5 of 7 e. Kantoormeubels en -toerusting f. Private vaste bates 3. Beleggings a. Genoteer b. Ongenoteer c. Beleggings by Banke, bv. geldmarkfonds, vaste deposito's, ens d. Ledefonds by Kooperasie 4. Bedryfsbates a. Voorraad b. Lewende hawe op hande c. Debiteure d. Vooruitbetaalde uitgawes e. Daggeldbeleggings f. Belasting vooruitbetaal g. Kontant op hande Laste Laste dui aan op die manier waarop u die onderneming finansier. Die Lates word in u Balansstaat vertoon. Gewoonlik word die mins likiede laste eerste gewys en die mees likiede laste, laaste. "Likied" (vloeibaar) beteken hoe gou die item in geld omgeskakel kan word. 'n Las word gekrediteer om dit te vermeeder en gedebiteer om dit te verminder. LASTE: 1. Langtermynlaste a. Verbande b. Lantermynlenings c. Huurkope d. Produksielenings 2. Bedryfslaste a. Handelskrediteure b. Kooperasie c. Uistaande betalings d. Onbetaalde uitgawes e. Uitstaande Belasting f. Korttermynlenings

Page 6 of 7 Banke Die Bank toon u kontantvloei situasie aan. Die Bank word ook in u Balansstaat vertoon. Hierdie rekening kan op een van twee plekke op u Balansstaat verskyn. Indien die saldo positief (swart) is, word dit as 'n Bedryfsbate gewys. Indien die saldo negatief (rooi) is, word dit as 'n bedryfslas hanteer. Ons noem dit ook 'n oortrokke bankrekening. Die Bank word gedebiteer om dit te vermeeder en gekrediteer om dit te verminder. BATES: 4. Bedryfsbates a. Banke OF LASTE: 2. Bedryfslaste a. Oortrokke bank Eienaarsbelang Top Previous Die Eienaarsbelang verteenwoordig die aandeel wat die eienaar(s) alreeds in die onderneming ingeploeg het.

Page 7 of 7 Die Eienaarsbelang word ook in u Balansstaat vertoon. 'n Eienaarsbelang item word gekrediteer om dit te vermeeder en gedebiteer om dit te verminder. LASTE: 1. Langtermynlaste a. Verbande b. Lantermynlenings c. Huurkope d. Produksielenings 2. Bedryfslaste a. Handelskrediteure b. Kooperasie c. Uistaande betalings d. Onbetaalde uitgawes e. Uitstaande Belasting f. Korttermynlenings 3. Eienaarsbelang a. Kapitaal b. Opgehoopte Wins/verlies c. Persoonlike Trekkings