NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 FEBRUARIE/MAART 2009 MEMORANDUM PUNTE: 300 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Geografie /V1 2 DoE/Febr. Maart 2009 VRAAG 1 1.1.1 Onwaar (2) 1.1.2 Waar (2) 1.1.3 Onwaar (2) 1.1.4 Onwaar (2) 1.1.5 Waar (2) (5 x 2) (10) 1.2.1 B (2) 1.2.2 A (2) 1.2.3 D (2) 1.2.4 B (2) 1.2.5 C (2) (5 x 2) (10) 1.3.1 (a) Rotasie van die Aarde (2) (1 x 2) (2) (b) Word sterker (2) (1 x 2) (2) (c) Lug beweeg vanaf HD na LD (2) Corioliskrag veroorsaak dat lug afgewyk word na links in S halfrond en regs in N halfrond (2) (2 x 2) (4) 1.3.2 (a) A westewinde (2) B tropiese oostewinde/passaatwinde (2) (2 x 2) (4) (b) A westewinde (2) (1 x 2) (2) (c) Wes na oos / ooswaarts (2) (1 x 2) (2) 1.3.3 (a) D (2) (1 x 2) (2) (b) Uiters warm lug by ewenaar/hoë temperatuur (2) Warm lug styg vinnig tot hoë hoogtes (2) Grootskaalse kondensasie lei tot donderstorms (2) 1.4.1 (a) Teenwoordigheid van koue en warm fronte (2) (1 x 2) (2) (b) Q (2) (1 x 2) (2) (c) Verder oos (2) (1 x 2) (2) 1.4.2 (a) Koue fronte beweeg verby (2) Koue lugmassa (sektor) volg op koue front (2) Koue lug forseer warm lug aan voorkant om te styg (2) Stygende lug kondenseer en lei tot wolkvorming en neerslag (2) (4 x 2) (8) (b) Wolke (2) (1 x 2) (2) (c) Moontlike vloedtoestande en mense moet ontruim (2) Sneeuval en baie koue toestande en mense moet beskutting vind (2) Bou voedsel/mediese voorraad op (2) Koop lampe/kerse in geval van kragonderbreking (2) Plaas sandsakke in plek sodat water gekeer kan word om in te kom (2)
Geografie /V1 3 DoE/Febr. Maart 2009 1.5.1 (a) Grafiek wat die afloop vir n spesifieke plek oor n spesifieke tydsperiode toon (2) [Konsep] (1 x 2) (2) (b) 03:00 03:30 (2) (1 x 2) (2) (c) 06:30 07:00 (2) (1 x 2) (2) (d) 3½ 4 ure (2) (1 x 2) (2) (e) Eerste neerslag infiltreer in die grond en dra nie by tot afloop (2) Neerslag vorm eers plaatvloei voordat dit n stroom bereik (2) Neem tyd vir water in sytakke om die hoofstroom te bereik(2) (2 x 2) (4) 1.5.2 (a) Natuurlike plantegroei verwyder/ontbossing/oorbeweiding (2) Groot oppervlaktes kaal gelaat/skoon (2) Oppervlaktes bedek met beton (2) Konstruksie van damme (2) Riviere loop droog as gevolg van oorbenutting van water (2) Rivierkanale verander wanneer kronkelings uitgesny word (2) Riviere uitgelê met beton/sement (2) Vore uitgrou vir besproeiing (2) [Enige TWEE Aanvaar ander] (2 x 2) (4) (b) Vertragingstyd verkort (2) Vloedpiek hoër (2) Dreineringsdigtheid neem toe OF neem af (2) (c) Korter vertragingstyd: Minder infiltrasie (2) en water bereik stroom vinniger (2) Hoër vloedpiek: Meer water bereik stroom(2) vlak styg (2) Laer digtheid: Minder water beskikbaar as gevolg van oorbenutting (2) en strome droog op(2) Hoër digtheid: Meer water op oppervlak (2) en meer strome word gevorm (2) [Enige TWEE. Verwys na antwoord hierbo] (2 x 2) (4) (d) Beheer vloedtoestande (2) Verminder gronderosie (2) Handhaaf grondwatervlakke (2) Belangrike varswaterbron (2) Hou water/rivier ekosisteme in stand (2) [Enige DRIE. Aanvaar ander logiese verduidelikings] (3 x 2) (6) 1.6.1 Koepel (2) H Tor (2) (2 x 2) (4) 1.6.2 Batoliet/lakkoliet (2) (1 x 2) (2) 1.6.3 Batoliet ontbloot op aardoppervlak (2) Verwering langs krake (2) Verweerde materiaal verwyder deur erosie (2) Geronde kernstene bly agter (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) [100]
Geografie /V1 4 DoE/Febr. Maart 2009 VRAAG 2 2.1.1 somer (2) 2.1.2 kuslaag (2) 2.1.3 15 C (2) 2.1.4 suidwes (2) 2.1.5 motreën (2) (5 x 2) (10) 2.2.1 eerste-orde stroom (2) 2.2.2 samevloeiing (2) 2.2.3 meander (2) 2.2.4 riviermond (2) 2.2.5 waterskeiding (2) (5 x 2) (10) 2.3.1 Strook van laagdruk wat strek oor land vanaf NW tot SO waarlangs lyndonderstorms voorkom (2) [Konsep] (1 x 2) (2) 2.3.2 Koue, droë lug beweeg oor die land vanuit SW (2) Warm, vogtige lug beweeg oor die land vanuit NE (2) Koue, droë lug ontmoet warm, vogtige lug oor binneland (2) Warm, vogtige lug geforseer om vinnig en baie hoog te styg (2) Grootskaalse afkoeling en kondensasie lei tot donderstorms (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) 2.3.3 Vogfront/troglyn (2) (1 x 2) (2) 2.3.4 Oostelike (2) (1 x 2) (2) 2.3.5 Grootskaalse gronderosie (2) Skade aan gewasse (2) Skade aan vee (2) Weerlig veroorsaak veldbrande (2) Groot ekonomiese verliese (2) 2.4.1 n Algemene toename in die gemiddelde temperatuur van die atmosfeer (2) [Konsep] (1 x 2) (2) 2.4.2 Industrialisasie (2) Hoër besoedelingsvlakke (2) Meer kweekhuisgasse vrygestel in die atmosfeer (2) Kweekhuisgasse absorbeer meer hitte (2) Kweekhuisgasse verminder aardradiasie (2) Hitte vasgevang in die atmosfeer en temperature styg (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6)
Geografie /V1 5 DoE/Febr. Maart 2009 2.4.3 Droogtes (2) Hitte-golwe (2) Vloede (2) 2.4.4 Bestaansboere is afhanklik van waterbronne (2) Geen bystand voedselreserwes (2) Wanvoeding / hongersnood neem toe soos produktiwiteit daal (2) Meer siektes, maar gebrek aan gesondheidsfasiliteite (2) Vlakke van armoede sal styg (2) Grond gaan agteruit in droër toestande (2) Grondloosheid (2) Arm ekonomie kan nie groot getal werklose mense onderhou nie (2) Het nie kapitaal om verliese te absorbeer nie (2) [Enige TWEE. Aanvaar ander] (2 x 2) (4) 2.4.5 Nee (2) Groot hoeveelhede kweekhuisgasse steeds vrygestel (2) Minder ontwikkelde lande kan nie minder skadelike metodes bekostig om energie te genereer (2) Algemene styging in temperatuur steeds merkbaar (2) VSA nie deel van Protokol (2) VSA het grootste persentasie van wêreld se nywerhede (2) Of Ja (2) Steenkoolaangedrewe kragstasies verminder in ontwikkelende lande (2) Besoedeling meer effektief beheer in ontwikkelde lande (2) Energie besparingstoestelle gebruik in ontwikkelde lande (2) Omgewingsvriendelike kragbronne gebruik in ontwikkelde lande (2) Gebruik biogas as alternatief (2) [Enige TWEE redes vir antwoord] (3 x 2) (6) 2.5.1 D Tralie (2) E Hoekvormig/Reghoekig (2) (2 x 2) (4) 2.5.2 Bladwisselende bos/woud (2) Semi-deurlaatbare sandsteen (2) 2.5.3 Dam/Reservoir (2) (1 x 2) (2) 2.5.4 Verhoog infiltrasie (2) Grondwater inhoud neem toe (2) Toename in basisvloei om rivierafloop te handhaaf (2) Afname in evaporasie om die beskikbaarheid van water te verhoog (2) Verminder afloop en gronderosie (2)
Geografie /V1 6 DoE/Febr. Maart 2009 2.5.5 Eerste neerslag infiltreer in die grond en dra nie by tot afloop (2) Neerslag vorm eers plaatvloei voordat dit n stroom bereik (2) (2 x 2) (4) 2.5.6 B (2) (1 x 2) (2) 2.5.7 Woud sal vloei van water vertraag (2) Meer water sal infiltreer (2) Sal langer neem vir water om die hoofstroom by B te bereik (2) Beboude gebied sal infiltrasie verminder (2) Afloop sal hoofstroom vinniger bereik by A (2) Meer sytakke vloei in stroom B (2) 2.6.1 C Inkerwing/Uitkalwing (2) D Glyhelling (2) (2 x 2) (4) 2.6.2 Water vloei stadiger (2) Stroom verloor energie en kan nie sy vrag dra nie (2) 2.6.3 Fyn, oplosbare deeltjies los op in water (2) en word as oplossingsvrag vervoer(2) Fyn, onoplosbare in suspensie gedra (2) en word as suspensievrag vervoer (2) Deeltjies wat te swaar is om in suspensie gedra te word (gruis, sand) word opgelig en gedeponeer (2) om sprongbewegings uit te voer as saltasievrag(2) Groot stene en rotse word op die rivierbodem voortgerol (2) en word vervoer as die bodemvrag (2) [Verwys na enige EEN metode of van vervoer] (2 x 2) (4) 2.6.4 Snelheid neem toe, water kan nie maklik om draai vloei en oorstroom walle (2) (1 x 2) (2) 2.7.1 E Homoklinale rug/cuesta (2) F Mesa (2) (2 x 2) (4) 2.7.2 E meer hellend in verhouding tot die Aarde se oppervlak (2) E het twee steil hellings (2) F het een steil en een geleidelike helling (2) 2.7.3 Van strategiese belang verdedigbaarheid (2) Sagte lae tussen rǔe van vrugbare grond geskik vir landbou (2) Indien gevorm rondom bekkenvormige verskynsels kan dit grondwater vasvang (2) Steil hellings bebos (2) [Enige TWEE. Aanvaar ander] (2 x 2) (4) [100]
Geografie /V1 7 DoE/Febr. Maart 2009 VRAAG 3 3.1.1 stedelike (2) 3.1.2 kern (2) 3.1.3 stedelike profiel (2) 3.1.4 hoë (2) 3.1.5 hoë (2) (5 x 2) (10) 3.2.1 (iii) (2) 3.2.2 (i) (2) 3.2.3 (iv) (2) 3.2.4 (ii) (2) 3.2.5 (vi) (2) (5 x 2) (10) 3.3.1 (a) geïsoleerde/verspreide/alleenstaande plaasopstal (2) (1 x 2) (2) (b) geïsoleerde/verspreide (2) (1 x 2) (2) 3.3.2 (a) Kingstown (2) (1 x 2) (2) (b) Dienste aangebied is van n hoër orde (2) Groter verskeidenheid van dienste aangebied (2) (c) Kingstown (2) (1 x 2) (2) (d) Bied hoër orde dienste (2) Meer gespesialiseerde dienste (2) Groter nedersetting (2) (e) Hoe hoër die rangorde, hoe minder die aantal nedersettings (2) OF Hoe laer die rangorde, hoe meer die aantal nedersettings (2) (1 x 2) (2) 3.3.3 (a) Droogtes (2) Vloede (2) Onvrugbare grond (2) (b) Gebrek aan ontspanning (2) Onveilig (2) Gebrek aan skole/gesondheidsfasiliteite (2) Swak infrastruktuur (2) Meganisasie van landbou/werkloosheid (2) Swak behuising (2) (c) Hulpbronne (grond) onbenut (2) Daling in landbouproduksie (2) Leë/verwaarloosde plaashuise (2) Veroudering van bevolking (2) Verlaging in kwaliteit van dienslewering (2) Baie dienste sluit (2) Spookdorpe ontstaan (2) [Enige TWEE. Aanvaar ander] (2 x 2) (4)
Geografie /V1 8 DoE/Febr. Maart 2009 (d) Aansporingsmaatreëls om boere op hul plase te hou (2) Lei jong boere op om die grond te beset (2) Verbeter infrastruktuur (2) Verbeter maatskaplike dienste (2) Skep werk deur middel van industriële desentralisasie (2) Skep werk deur wildparke in landelike gebiede te vestig (2) Lok afgetrede mense om in plattelandse dorpe te kom woon (2) Lok pendelaars om in plattelandse dorpe te kom woon (2) 3.4.1 Mense migreer na stede, maar kan nie werk en kan ook nie formele Behuising bekostig nie (2) Versnelde verstedeliking het gelei tot n tekort aan huise (2) 3.4.2 Afbrand van krotte (2) (1 x 2) (2) 3.4.3 Lewe in krotte (2) Vuil omgewing (2) Onvoldoende vullisverwydering (2) Gebrek aan elektrisiteit en water (2) Gebrek aan speelgronde (2) 3.4.4 Verkoop vrugte en groente (2) Verkoop lekkers, sigarette op straathoeke (2) Spaza winkels (2) Haarkappers (2) Tuis motorwerktuigkundiges (2) Verkoop snuisterye (2) [Enige EEN. Aanvaar ander] (1 x 2) (2) 3.4.5 Ja (2) Mense word voorsien van beskutting (2) Basiese geriewe (lopende water, sanitasie) voorsien (2) Verminder onwettige besetting van grond (2) OF Nee (2) Onooglik (2) Misdaad in gebiede (2) Gesondheidsrisiko s (2) Stedelike infrastruktuur kan nie byhou (2) [Enige TWEE redes vir antwoord] (3 x 2) (6) 3.5.1 Mynbou (2) (1 x 2) (2) 3.5.2 Kragstasie (2) Sementfabriek (2) Nywerheid (2)
Geografie /V1 9 DoE/Febr. Maart 2009 3.5.3 Vervoer/paaie/spoorlyn/lughawe (2) Kommersieel (2) Elektrisiteit (2) 3.5.4 (a) Kragbron (2) Benodig vir industriële ontwikkeling (2) Uitgevoer (2) Voorsien inkomste / buitelandse kapitaal (2) Werk (2) (b) Uitgevoer as n grondstof teen n lae koste (2) Kleiner inkomste voorsien aan die land (2) (2 x 2) (4) (c) Sinkgate (2) Onooglike mynhope (2) Onooglike uitgrawings (2) Plantegroei verwyder (2) Natuurlike habitat van organismes vernietig (2) Ekosisteme vernietig (2) Vermeerder stof in die atmosfeer (2) [Enige TWEE. Aanvaar ander] (2 x 2) (4) (d) Vul uitgrawings met grond (2) Plaas inheemse plantegroei terug (2) Plant inheemse plantegroei op mynhope (2) Skep kunsmatige mere deur uitgrawings met water te vul(2) Skep ontspanningsgebiede rondom mere (2) [Enige DRIE. Aanvaar ander] (3 x 2) (6) 3.5.5 (a) Verskeidenheid vervoerfasiliteite wat in en uit die nedersetting lei (2) (1 x 2) (2) (b) Grondstowwe vervoer na markte/nywerhede (2) Sal nywerheidsontwikkeling aanmoedig (2) Vervaardigde goedere vervoer na markte (2) Wyer verskeidenheid goedere kan verkoop word (2) Vervoer van mense na werkplek (2) Groter inkomste vir die land (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) (c) Vervoernetwerk kan nie byhou met meer voertuie (2) Verkeersopeenhoping en mense laat vir werk (2) Tempo van ongelukke neem toe duur vir land (2) Duur om vervoerfasiliteite in stand te hou (2) [Enige DRIE. Aanvaar ander] (3 x 2) (6) [100]
Geografie /V1 10 DoE/Febr. Maart 2009 VRAAG 4 4.1.1 A landelike nedersetting (2) 4.1.2 B verspreide (2) 4.1.3 C landelik-stedelike oorgangsone (2) 4.1.4 D vragverbrekingspunt (2) 4.1.5 E standplaas (2) 4.1.6 F sekondêre (2) 4.1.7 G mynbou (2) 4.1.8 H groengordel (2) 4.1.9 I positiewe handelsbalans (2) 4.1.10 J kwarternêre aktiwiteite (2) (10 x 2)(20) 4.2.1 Dit hou die grootste bedreiging vir menslike gesondheid wêreldwyd in (2) (1 x 2) (2) 4.2.2 Trekarbeiders los families in landelike gebiede om werk in die stedelike gebiede te kry (2) Blootgestel aan hoër vlakke van aanraking met MIV/Vigs-virus in stedelike gebiede (2) Met terugkeer huiswaarts stel hulle familielede bloot aan die MIV/Vigsvirus (2) [Enige TWEE. Aanvaar ander antwoorde] (2 x 2) (4) 4.2.3 Arbeidstekorte (2) Verhoogde produksiekoste (2) Onttrekking van kinders vanuit skool (2) Huishoudings met kinders as hoofde (2) Toename in armoede (2) (3 x 2) (6) 4.2.4 Mag moontlik nie in staat wees om te betaal vir vervanging van arbeid (2) Maak kleiner wins (2) Mag moontlik nie geskikte opgeleide plaasvervangende arbeiders vind nie (2) 4.2.5 Lei gemeenskap op (2) Skep werksgeleenthede in die gebied (2) Verpligte toetsing van trekarbeiders vir MIV/Vigs virus (2) Bemagtiging van vroue (2) Gebruik anti-retrovirale medikasie om moeder tot kind oordrag te verminder (2) Bewusmakingsveldtogte (2) 4.3.1 Migrasie/landelik-stedelike migrasie (2) Stedelike voortplanting (2) (2 x 2) (4) 4.3.2 n Toename in die persentasie mense wat in stedelike gebiede woon (2) [Konsep] (1 x 2) (2)
Geografie /V1 11 DoE/Febr. Maart 2009 4.3.3 Verkeersopeenhoping (2) Groeiende informele nedersettings (2) Besoedeling (2) Toenemende vlakke van misdaad (2) Druk op dienslewering (2) Armoede (2) Werkloosheid (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) 4.3.4 Oorgangsone/Vervalsone (2) (1 x 2) (2) 4.3.5 Opgeleide vroue werk en het minder kinders (2) Sal heel waarskynlik voorbehoedmiddels gebruik (2) Sal nie teen hul sin gedwing word om groot gesinne te hê nie (2) 4.3.6 Herwinning van afvalmateriaal (2) Loodvrye brandstof om besoedeling te verminder (2) Watertenks om water te bespaar (2) 4.4.1 Sekondêre (2) (1 x 2) (2) 4.4.2 Konsentrasie van nywerhede in enkele kerngebiede (2) [Konsep] (1 x 2) (2) 4.4.3 Skep van werkgeleenthede (2) Inkomste verkry vanuit uitvoerprodukte (2) Moedig buitelandse beleggings aan (2) Skep stimulus vir landbou en mynbou (2) Uitbreiding van hawens (2) Infrastruktuur ontwikkeling (2) [Enige DRIE. Aanvaar enige ander redelike alternatiewe] (3 x 2) (6) 4.4.4 Hoë vlak van inflasie (2) Hoë prys van ru-olie (2) Noodsaaklike grondstowwe nie beskikbaar in sekere gebiede (2) Arbeidstakings (2) Verlies aan arbeiders as gevolg van MIV/Vigs (2) Vaardigheidstekorte (2) Omgewings evalueringstudies (2) Beperkings op vrystelling van koolstof (2) Infrastruktuur kan nie meer byhou by aanvraag (2) Gebrek aan ruimte vir uitbreiding (2) [Enige TWEE. Aanvaar enige ander redelike alternatiewe] (2 x 2) (4)
Geografie /V1 12 DoE/Febr. Maart 2009 4.4.5 Swaar nywerheidsaktiwiteite kan nie langs sekere funksies ontwikkel nie (2) Swaar nywerhede weg van die SSK as gevolg van hoë grondwaardes, geraas en lugbesoedeling (2) Swaar nywerhede ook weg van hoë inkomste residensiële gebiede geleë as gevolg van steurnisse (2) [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike verduidelikings] (2 x 2) (4) 4.5.1 1 736 000 ton/1 736 duisend ton (2) (1 x 2) (2) 4.5.2 Nee (2) Die hoeveelheid wat geproduseer word is minder as die aanvraag (2) (2 x 2)(4) 4.5.3 366 000 ton/366 duisend ton (2) (1 x 2) (2) 4.5.4 Plant hoofsaaklik vir eie gebruik (2) Gebruik tradisionele boerderymetodes (2) Gebrek aan kapitaal (2) Klein lapies grond (2) 4.5.5 Dit stimuleer die uitvoer/invoer handel (2) Genereer buitelandse kapitaal (2) Voorsien werk (2) Ontwikkeling van infrastruktuur (2) Voorsien grondstowwe aan nywerhede (2) Voorsien in sommige van die land se voedselbehoeftes (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) 4.5.6 In lae reënvalgebiede laat die toepassing van besproeiing die produksiekoste styg (2) Gebruik van bastersade wat gewasse meer droogtebestand maak, is duur (2) Dit beperk landbouopbrengste (2) [100] GROOTTOTAAL: 300