Getalle en getalverwantskappe LU1
|
|
- Cleopatra Rodgers
- 7 years ago
- Views:
Transcription
1 Getalle en getalverwantskappe LU Hieronder is n oorsig van die werk wat in hierdie afdeling behandel word. Getalle en berekeninge EENHEID Soorte getalle bladsy 2 Beduidende syfers, desimale plekke en afronding bladsy 4 Benadering en skatting bladsy 7 Sakrekenaarwerk bladsy 9 Eksponente bladsy Herleiding Wisselkoerse bladsy 25 Mate bladsy 28 Ander herleidings bladsy 5 Enkelvoudige rente Persentasies bladsy 44 Berekening van enkelvoudige rente bladsy 48 n Aantekening oor alternatiewe formules bladsy 52 Patroon Veronderstellings en teenvoorbeelde bladsy 62 Algemene terme bladsy 65 Lineêre patrone bladsy 69 Nie-lineêre patrone bladsy 76 Saamgestelde rente en ander eksponensiële verwantskappe Saamgestelde rente bladsy 87 Toepassings van saamgestelde rente bladsy 96 Eksponensiële groei en verval bladsy 00 2 Februarie Februarie 2002 Elke nou en dan is daar n rooigety op die een of ander plek aan die Suid-Afrikaanse kus. Gedurende n rooigety is daar 'n eksponensiële groei van sekere alge (gewoonlik rooies) in die see. Die alge gebruik baie van die beskikbare suurstof in die water en dit lei dikwels daartoe dat n klomp visse doodgaan. Die foto s toon die groei van 'n rooigety naby Kaapstad tussen 2 Februarie en 8 Februarie 2002.
2 2 Getalle en getalverwantskappe LU Eenheid Getalle en berekeninge LU AS., AS.2, AS.6 In hierdie afdeling kyk ons na verskillende soorte getalle, beduidende syfers, desimale plekke, afronding, benadering en skatting, sakrekenaarwerk en eksponente. Soorte getalle Die diagram toon: alle natuurlike getalle is heelgetalle alle heelgetalle en natuurlike getalle is rasionale getalle rasionale getalle en irrasionale getalle maak reële getalle op. Die diagram gee n samevatting van die verskillende soorte getalle en n paar voorbeelde van elke soort Heelgetalle (Z) 0 Natuurlike getalle (N) Rasionale getalle (Q) Reële getalle (R) Irrasionale getalle (Q') π 0 Die verskillende soorte getalle sluit die volgende in: natuurlike getalle (N) is telgetalle (Sommige mense sluit 0 by die natuurlike getalle in.) heelgetalle (Z) is telgetalle rasionale getalle (Q) is getalle wat as n breuk a _ geskryf kan word, met a b en b heelgetalle en b 0 irrasionale getalle is getalle wat nie as n breuk geskryf kan word nie rasionale en irrasionale getalle vorm saam die reële getalle. Hoe om n repeterende desimale getal na n breuk te herlei Herlei die repeterende desimale getal 0,6 na n breuk. 0,6 = 0, Skryf die desimale getal uit. 0 0,6 = 6, Vermenigvuldig met dieselfde aantal 0e as wat daar repeterende desimale getalle is. Dus, 0 0,6 0,6 = 6, , Trek af: 2. = 6 9 0,6 = 6 Deel deur 9. 0,6 = 6 _ 9 = 2 _
3 Eenheid Getalle en berekeninge Voorbeelde Watter getalle is rasionaal en watter is irrasionaal? a _ b 5 d,47 2 e π f 2 g 4 2 Wys dat elke getal rasionaal is. a 4 b 0,587,0 9 Oplossings a _ 2 : rasionaal b = _ : rasionaal 5 = 5 _ : rasionaal, d,47 = = : rasionaal e f π: irrasionaal 2 : irrasionaal g 4 = 2 = 2 _ : rasionaal 2 a 4 = 4 _ b 0,587 =,0 9 =, ,0 9 = 09, ,0 9,0 9 = 08 99,0 9 = 08 08,0 9 = Daar is twee repeterende syfers, vermenigvuldig dus met 00. Trek af: 2. = 2 Oefening. Gebruik die terme reëel, rasionaal, heelgetal, natuurlik en irrasionaal om die getalle te identifiseer. Jy kan meer as een term vir elke getal gebruik. a 0 b 5 0,2 d 0,67 e 5_ f 0,0925 g 9,4 5 h Wys dat die volgende getalle rasionaal is. a 5 b 2 5 _ 8,492 d 0,8 e 8,4 6 f,09 4
4 4 Getalle en getalverwantskappe LU Tussen watter twee heelgetalle lê elke irrasionale getal? a 6 b 28 2 d 8 e 4 58 f 40 < x < 4 beteken x is groter as maar kleiner as 4 4 Gee n getal vir x in die interval < x < 4 sodat: a x rasionaal is b x n heelgetal is x reëel is, maar nie rasionaal nie d x n natuurlike getal is. Beduidende syfers, desimale plekke en afronding Onthou jy wat met beduidende syfers, plekhouers en afronding bedoel word? Reëls vir afronding Kyk na die waarde van die syfer aan die regterkant van die gespesifiseerde syfer. As die waarde 5 of hoër is, tel jy een by die syfer wat gespesifiseer is. As die waarde laer as 5 is, los jy die gespesifiseerde syfer onveranderd. Reëls vir beduidende syfers Lees die getal van links na regs. Die eerste nie-nulsyfer is die eerste beduidende syfer. Enige syfer (ook nul (0)) ná die eerste beduidende syfer is ook n beduidende syfer. Plekhouers (plekwaarde) Elke syfer in n getal het n betekenis volgens die getallestelsel. Getalle aan die linkerkant van die desimale komma meet ene, tiene, honderde, duisende, en so aan. Getalle aan die regterkant van die desimale komma meet tiendes, honderdstes, duisendstes, en so aan. Voorbeelde Rond,26 af tot twee desimale plekke. 2 Skryf 8 26,58 tot drie beduidende syfers. Rond 2 46 af tot die naaste honderd. 4 Skryf 0,08284 tot twee beduidende syfers. 5 Skryf tot drie beduidende syfers. 6 Rond 0,045 af tot die naaste duisendste. 7 Skryf 0,05075 tot drie beduidende syfers. 8 Skryf 0,048 tot twee desimale plekke.
5 Eenheid Getalle en berekeninge 5 Oplossings,26 =, tot twee desimale plekke. Die waarde in die tweede desimale plek is 2. Dit word na bo afgerond tot omdat die getal wat daarop volg (6), hoër as 5 is ,58 = 8 0 tot drie beduidende syfers. Die waarde van die derde beduidende syfer is 2. Dit word na bo afgerond tot omdat die getal wat daarop volg (6), hoër as 5 is = tot die naaste honderd. Die 4 is in die plek vir honderde, want dit is die derde plek aan die linkerkant van die desimale komma. Dit word nie na bo afgerond nie omdat die getal wat daarop volg (), minder as 5 is. 4 0,08284 = 0,08 tot twee beduidende syfers. Nulle onmiddellik regs van die desimale komma in hierdie verband is nie beduidend nie. Die 2 word na bo afgerond tot omdat die getal wat daarop volg (8), hoër as 5 is = tot drie beduidende syfers. Die derde beduidende syfer is die tweede nul (0). Dit word nie na bo afgerond nie omdat die getal wat daarop volg, minder as 5 is. Nulle links van die desimale komma is altyd beduidend. 6 0,045 = 0,05 tot die naaste duisendste. Die 4 is in die plek vir duisendstes, want dit is die derde plek regs van die desimale komma. Dit word na bo afgerond tot 5 omdat die getal wat daarop volg, 5 is. 7 0,05075 = 0,0508 tot drie beduidende syfers. n Nul onmiddellik regs van die desimale komma is beduidend in dié geval, en nulle in n desimale getal is beduidend. Die derde beduidende syfer is 7. Dit word na bo afgerond tot 8 omdat die getal wat daarop volg, 5 is. Soms word d.p. en b.s. as afkortings vir desimale plek en beduidende syfer gebruik. 8 0,048 = 0,0 tot twee desimale plekke. Daar is n nul in die tweede desimale plek. Dit word nie na bo afgerond nie omdat die getal wat daarop volg (4), minder as 5 is. Die nul (0) moet by die antwoord ingesluit word.
6 6 Getalle en getalverwantskappe LU Oefening.2 Skryf elke getal korrek tot twee desimale plekke. a,8690 b 207,0428 0,9 d 0,20528 e 2 95,8449 f 0,0028 g 0,0972 h 0,9999 i 99,997 2 Skryf elke getal korrek tot drie beduidende syfers. a 4 02 b 26,45 24,905 d ,09 e 0,086 f 2,007 g 0,00285 h 50,042 i 0,00002 Skryf die getal 25 67,02045 korrek tot: a drie beduidende syfers b twee desimale plekke vier desimale plekke d vier beduidende syfers e drie desimale plekke f twee beduidende syfers. 4 Skryf elke getal korrek tot die gegewe aantal desimale plekke of beduidende syfers. a b d e f g h i j k l 0,0058 tot twee beduidende syfers 59,45 tot drie beduidende syfers 26,94 tot een beduidende syfer 5,97 tot twee desimale plekke 7,04 tot twee desimale plekke 2,95 tot twee desimale plekke tot twee beduidende syfers 0,52 tot drie desimale plekke 0, tot drie beduidende syfers tot drie beduidende syfers tot twee beduidende syfers 25,572 tot drie beduidende syfers m,786 tot vier beduidende syfers n o p q r 0,429 tot twee beduidende syfers,45942 tot drie desimale plekke 8,24 tot drie beduidende syfers 45,507 tot drie desimale plekke 20,04 tot drie beduidende syfers
7 Eenheid Getalle en berekeninge 7 Benadering en skatting Werk deur die voorbeelde om te kyk of jy onthou hoe om te benader en te skat. Voorbeelde Skat die antwoord vir elke probleem. 27, 729 8, 68 +, 25 a 8,46 5,87 b 7, 04, Skat die volgende waarde sonder om n sakrekenaar te gebruik: 4, 62, 756 8, 2 + 5, 9 Oplossings Jy kan n beraamde antwoord kry deur elke getal af te rond om die berekening makliker te maak. Gewoonlik gebruik ons een of twee beduidende syfers. a 8,46 5, b 27, , , 68 +, 25, , 62, , 2 + 5, _ (0,67 tot twee desimale plekke) Vergelyk dit met die berekende antwoord van 0,65 (tot twee desimale plekke). Oefening. Gebruik afronding om die antwoorde te skat. a 5,86,27 b 6,5,46 28,84 d 2,72 2,4 e,92 04,7 f 5,79 22,47 g 286, , 45 h 7, 2 i , 8 5, 58 j 0, 585 k 2, 7, , l 0, 68
8 8 Getalle en getalverwantskappe LU 2 Skat die antwoord vir elke berekening. a π 6,4 2 b 4, 8 2, 5, , 74, 9, , 5 47, d 2, 6 e 42, , , 67 f 48, 4 g 857 +, 05, 5, 68 9, 47 h 2, 24 i 25, , 82 5, 7 9, 47 27, + 0, j 0, 2 96 Gebruik nou jou sakrekenaar om die antwoord vir elke berekening korrek tot twee desimale plekke te gee. Oefeningboeke kos R7,9 elk. a Skat die koste van agt oefeningboeke. b Bereken die koste van agt oefeningboeke tot die naaste 0. 4 Bhule hardloop n gemiddelde spoed van 6,24 m per sekonde in n veldloop. a Skat hoe ver Bhule in ses minute hardloop. b Skat hoe lank dit Bhule neem om 467 m te hardloop. 5 Die leerders in n Graad 0-klas sit agter mekaar in n ry. Elke leerder het n ruimte van 4 m nodig. a Skat die lengte van die ry as daar geen gapings tussen die leerders is nie. b As daar n ruimte van 5 m tussen die leerders is, skat die lengte van die ry. 6 n Reghoek het sye van 2,7 m en 5,84 m. a Skat die omtrek van die reghoek. b Skat die reghoek se oppervlakte. Bereken die oppervlakte van die reghoek, korrek tot drie beduidende syfers. 7 Tanya pak vierkantige kaarte op n skinkbord uit. Die kaarte se sye se lengte is 4,2 m. Skat eers en bereken dan hoeveel kaarte sy sal gebruik om die skinkbord te bedek as die skinkbord se afmetings 56,7 m 88,2 m is. 8 n Leerder koop 8 pakkies lekkers vir haar klas. Elke pakkie kos R,87. Sy deel die lekkers tussen leerders. Sy bereken dat dit haar R,57 per leerder kos. a Sonder om n sakrekenaar te gebruik, gebruik skatting om te kontroleer of hierdie antwoord ongeveer korrek is. b Gebruik n sakrekenaar om die korrekte koste per leerder tot die naaste sent te bereken.
9 Eenheid Getalle en berekeninge 9 Onthou om die volgende volgorde van bewerkings te gebruik: Hakies Van Vermenigvuldig Deel Tel op Trek af Sakrekenaarwerk Die sleutels wat in dié afdeling gebruik word, sal vir die meeste sakrekenaars werk. Die presiese sleutelvolgorde kan verskillend op jou sakrekenaar wees en jy kan dalk n volgorde vir jou sakrekenaar kry wat minder sleutels gebruik. Gebruik hakies wanneer nodig om seker te maak n berekening sal korrek wees. Voorbeelde Gebruik jou sakrekenaar om die antwoorde te bereken. a b 596, + 87, 85, 62, 2, + 8, d 5 π Bereken die waarde van die breuk hieronder tot die naaste heelgetal ( ) Oplossings As jy nie instruksies oor die akkuraatheid van jou antwoord gegee word nie, moet jy jou antwoord vir twee desimale plekke of drie beduidende syfers gee. a Gebruik om n antwoord van te kry. Sakrekenaars volg die reël vir die korrekte volgorde van bewerkings; dus is dit nie nodig om hakies in te tik nie. b Gebruik om n antwoord van 4,27 tot twee desimale plekke te kry. Omdat jou sakrekenaar die reël vir die korrekte volgorde van bewerkings volg, sal dit,87 deur 8,5 deel voor dit optel en aftrek. Dit is waarom hakies in hierdie probleem nodig is; gebruik dit om die boonste en die onderste deel van die breuk te groepeer. Gebruik om n antwoord van 0,775 tot drie beduidende syfers te kry. d Gebruik om n antwoord van 2,96 tot twee desimale plekke te kry. Gebruik die - of -sleutel op jou sakrekenaar om π en x te bereken. Op sommige sakrekenaars kan jy die -sleutel of die -sleutel druk om 5 te kry. 2 Gebruik om n antwoord van 958,05... te kry, wat 958 tot die naaste heelgetal is.
10 0 Getalle en getalverwantskappe LU Geheuefunksie Jou sakrekenaar se geheuefunksie maak dit vir jou moontlik om antwoorde vir berekeninge te stoor sodat jy dit weer later kan gebruik. Dit bespaar tyd en help jou ook om akkurater te werk. Jy moet die volgende sleutels ken: tel n getal by die getal wat in die geheue gestoor is trek n getal af van die getal wat in die geheue gestoor is stoor n getal in die sakrekenaar se geheue toon die getal wat in die geheue gestoor is maak die geheue skoon. Sommige sakrekenaars het ook n mees onlangse berekening toon. -sleutel wat slegs die antwoord vir die Voorbeelde n Kafee bestel die koeldrank in die tabel. Aantal bestel Grootte Prys 8 2 l R,5,5 l R9, ml R6, ml R4,50 a b Bereken die totale koste van die kafee se bestelling. Bereken die totale volume koeldrank wat bestel is. 2 n Maatskappy maak vitamien-aanvullings. Dit moet 250 ml vitamien B- oplossing in 7 dosisse deel. a Bereken hoeveel oplossing daar in elke dosis sal wees, korrek tot twee desimale plekke. b Die maatskappy verpak die vitamien-aanvullings in bokse van 250 dosisse. Hoeveel vitamien B-oplossing moet bestel word om tien bokse vol te maak? Jafat ondersoek n getalpatroon wat deur die formule hieronder gegee word. n + 4 n Hy begin met n = en bereken die antwoord. Hy gebruik dan sy antwoord uit die formule en laat hierdie antwoord n wees en sit dit terug in die formule. Hy herhaal die proses en vervang altesaam vyf keer. Skryf Jafat se vyf antwoorde neer, afgerond tot drie beduidende syfers, waar nodig.
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)
Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2
More informationDepartment of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:
More informationDie vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS
VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN
More informationAddisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke
More informationIMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM
IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the
More informationNATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12
NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde
More information1. Die vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
More informationCMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2
DEPARTEMENT CHEMIE DEPARTMENT OF CHEMISTRY CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DATUM / DATE: 13 May / Mei 2013 PUNTE / MARKS: 100 TYD / TIME: 3 ure / hours Afdeling A / Section A: 40 Afdeling B /
More informationMARKETING MANAGEMENT
Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why
More informationJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 20 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
More informationPRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent
More informationNATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum
More informationGRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING
Augustus 206 GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 206 Donderdag September Maandag 2 September Leer notas wat juffrou vir jou gegee het. (Kwartaal, 2 en 3) (agter in handboek is bladsynommers vir ekstra oefening)
More informationANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)
ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE
More informationHow To Get A Bsc In Forensic Science
DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir
More informationAlgemene vrae - ontvangers
~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts
More informationTHE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION
More informationServikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue
Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat
More informationOpstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2
Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL
More informationTHE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP
THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT
More information1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of
FC Rad Diag(SA) Part II THE COLLEGES OF MEDICINE OF SOUTH AFRICA Incorporated Association not for gain Examination for the Fellowship of the College of Diagnostic Radiologists of South Africa 29 August
More informationIN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman
More informationHerken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing
OpenStax-CNX module: m30776 1 Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution
More informationCOPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION
COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any
More information1. Lees en leestegnieke
Studie-metodes Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel 1. Lees en leestegnieke Om
More informationFAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL
FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the
More informationWISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR
WISKUNDE OPKNAPPINGSKURSUS/ MATHEMATICS REFRESHER COURSE NOTAS EN WERKBOEK VIR/ NOTES AND WORKBOOK FOR 015 NOORDWES UNIVERSITEIT: POTCHEFSTROOMKAMPUS/ NORTH WEST UNIVERSITY: POTCHEFSTROOM CAMPUS Materiaal
More informationSample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff
English Language Assessment Paper 3: Writing Time: 1¼ hour Secretarial Staff Administrative Staff Questions 1 17 Text 1 (questions 1 8) Assessment Paper 3 Writing Part 1 For questions 1-8, read the text
More informationn boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12
EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,
More informationGrowing Vegetables in Compost Trenchbeds Page 6 of 17
The Layout of the Vegetable Beds If you put the layout of your vegetable beds on paper, it will help you to get a good idea of what your garden will look like in the end. The first consideration is whether
More informationGMP-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie
-Z Annex 15: Kwalificatie en validatie item Gewijzigd richtsnoer -Z Toelichting Principle 1. This Annex describes the principles of qualification and validation which are applicable to the manufacture
More informationIT S TIME TO BE EFFICIENT Your how-to guide to sustainable living in Namibian households DIS TYD OM DOELTREFFEND TE WEES Jou self-help gids vir n volhoubare leefwyse in Namibiese huishoudings Viktoria
More informationTHE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL
More informationExamen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011
Belangrijk: Schrijf je antwoorden kort en bondig in de daartoe voorziene velden. Elke theorie-vraag staat op 2 punten (totaal op 24). De oefening staan in totaal op 16 punten. Het geheel staat op 40 punten.
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationAdvertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings
ARTIKELS Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings C Boshoff, Departnlent of Business Econonlics, Vista University, Port Elizabeth ------ The issue of advertising by professional
More informationIT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis
IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis Hans van Aken / November 28, 2012 Copyright 2012 Hewlett-Packard Development Company, L.P. The information contained herein is subject
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 588 Pretoria, 27 June Junie 2014 No. 37778 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the
More informationInnovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS
Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.
More informationHANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD
Graad 8: 2016 1. Suurlemoen! (roman)(isbn:9780799342352) bestel nuut by boekwinkel of koop tweedehands in boekestoor English Home Language 1.Mrs Frisby and the Rats of NIMH (ISBN: 0 435 121 979 ) - bestel
More informationIMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES
IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES BY DANA BENJAMIN HENRI SMIT B.COM, LLB, HDIP TAX LAW Short dissertation submitted in partial (25%) fulfillment
More informationRelationele Databases 2002/2003
1 Relationele Databases 2002/2003 Hoorcollege 5 22 mei 2003 Jaap Kamps & Maarten de Rijke April Juli 2003 Plan voor Vandaag Praktische dingen 3.8, 3.9, 3.10, 4.1, 4.4 en 4.5 SQL Aantekeningen 3 Meer Queries.
More informationPolicy on Student Leadership Development and Training
Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver
More information. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.
1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van
More informationNATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12
NATIONAL SENI CERTIFICATE NASIONALE SENI SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V NOVEMBER 0 MEMANDUM MARKS/PUNTE: 50 This memorandum consists of 3 pages. Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.
More informationDIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT:
DIE GEBRUIK VAN TERRORISME AS 'N INTERNASIONALE POLITIEKE BEDINGINGSINSTRUMENT: O/LT~ w. L. ROOTHMAN* ** Terrorism can no longer be seen as a limited form of behaviour, but as an escalating form of behaviour
More informationSUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS INKOMSTEBELASTINGWET, 1962
1194 Inkomstebelastingwet (58/1962), saamgelees met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (108/1996): Protokol tot wysiging van die konvensie tussen die regering van die Republiek van Suid-Afrika
More informationMaak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE
Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n
More informationDoelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za)
YSBREKERS EN SPELETJIES VIR JEUGDIENSTE REëLS OM YSBREKERS VLOT TE LAAT VERLOOP Moenie afkondig ons gaan nou n speletjie speel nie. Begin met iets soos: o.k. dit is wat ons gaan doen of deel gou in soveel
More informationSTAATSKOERANT, 26 MEl 2010 No.33222 33 BILLING PROCEDURE EISPROSEDURE 1. The fil'st account for services rendered for an injured employee (INCLUDING the First Medical Report) must be submitted to the employer
More informationComplete your name and other information - both below and on the computer form.
DPRTMNT OF STTISTIS / DPRTMNT STTISTIK SMSTR TST / SMSTRTOTS BM 10 OTOBR / OKTOBR 11 011 MINUTS / MINUT: 10 MIN TOTL / TOTL: 51 XMINRS / KSMINTOR: Dr. Legesse Kassa Debusho & Mrs. Janet Van Niekerk XTRNL
More informationOranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent
More informationHoofstuk 8 Kapasitansie en die Kapasitor
Hoofstuk 8 Kapasitansie en die Kapasitor Die kapasitor is n komponent wat uit twee elektries geleidende plate bestaan wat deur n lagie dun isoleringsmateriaal, genoem die diëlektrikum, van mekaar geskei
More informationSTEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy
FACULTY OF HEALTH SCIENCES SCHOOL OF MEDICINE / SCHOOL FOR ALLIED HEALTH PROFESSIONS STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational
More informationManagerial support for an optometry practice: A business analytics study
FACULTY OF ENGINEERING DEPARTMENT OF INDUSTRIAL ENGINEERING Managerial support for an optometry practice: A business analytics study Name: Melandi Kotzé Student number: 15316491 Date of graduation: 8 December
More informationAANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS (Moet in tik- of drukskrif ingevul word en persoonlik deur die applikant by sy
More informationThe information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!
Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge
More informationIN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001. In the matter between: and THE MAIZE BOARD
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application No.: 3260/2001 In the matter between: THE MAIZE BOARD Applicant and F.H. BADENHORST & 18 OTHERS Respondents CORAM:
More informationFunksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit
More informationAdri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za
708 Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: die ontstaan en ontwikkeling (1) Aan die and besig in Afrikaans progressive constructions: the origin and development (1) Adri Breed Vakgroep:
More information---------------------------------------------------------------------------------- GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN
UMnyango WezeMfundo Department of Education Lefapha la Thuto Departement van Onderwys ---------------------------------------------------------------------------------- GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION
More informationD alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts
D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts Mortho Jocobo (Mo11iE:) PointE:r-Morlond SubmittE:d os port of the: re:quire:me:nts for the: de:qre:e: of PHILOSOPHIA.E DOCTOR in the: f"oculh.j
More informationIP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved
IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering
More informationtyd Meganika versnelling potensiële energie In hierdie module val die klem op meganika, die studie van Ons kan meganika in twee dele indeel:
MODULE 1 afstand Meganika beweging spoed tyd ersnelling dinamika kinematika potensiële energie beweging meganiese energie erplasing snelheid eroer swaartekrag In hierdie module al die klem op meganika,
More informationUvA college Governance and Portfolio Management
UvA college Han Verniers Principal Consultant Han.Verniers@LogicaCMG.com Programma Governance IT Governance, wat is dat? Governance: structuren, processen, instrumenten Portfolio Management Portfolio Management,
More informationThe disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors
Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard
More informationCO-BRANDING RICHTLIJNEN
A minimum margin surrounding the logo keeps CO-BRANDING RICHTLIJNEN 22 Last mei revised, 2013 30 April 2013 The preferred version of the co-branding logo is white on a Magenta background. Depending on
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS
More informationN PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)
N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die
More informationThe Top Ten Most Commonly Asked Questions About VN T Vision Inspiration Navigation
V I N T Vision Inspiration Navigation Trends Thomas van Manen Researcher & Digital Strategist @VINTlabs MA. New Media & Digital Culture V I N T Vision Inspiration Navigation Trends Gamifica'on /? /! /
More informationHoorcollege marketing 5 de uitgebreide marketingmix. Sunday, December 9, 12
Hoorcollege marketing 5 de uitgebreide marketingmix Sunday, December 9, 12 De traditionele marketing mix Sunday, December 9, 12 Waarom was dat niet genoeg dan? Sunday, December 9, 12 Omdat er vooruitgang
More informationAn information technology governance framework for the public sector. by Judith Terblanche. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements
An information technology governance framework for the public sector by Judith Terblanche Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree Master of Commerce (Computer Auditing)
More information# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za
# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will
More informationCOMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Case No : 146/97 IN THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA In the matter between COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED Appellant and LOTTER, FRANCOIS
More informationVerticale tuin maken van een pallet
Daar krijg je dan je groendakmaterialen geleverd op een pallet. Waar moet je naar toe met zo'n pallet. Retour brengen? Gebruiken in de open haard? Maar je kunt creatiever zijn met pallets. Zo kun je er
More informationDETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956
IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/WE/300/98/NJ C Fourie & Others Complainant and KWV Pensioenfonds Respondent DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M
More informationVerbintenis tot besluitneming
Verbintenis tot besluitneming Verbintenis tot n besluit Besluite, besluite, besluite! Indien jy nog geen besluit geneem het nie, kan dit wees omdat jy wonder hoe op dees aarde jy al die verskillende faktore
More informationK28337 KOMMissin 4058 RA5
K28337 KOMMissin 4058 RA5 you were engaged in that cordonning? Nee, Phola Park was buitengewoon stil gewees daardie aand. Ek onthou nog spesifiek van die troepe opgelet dat daar nie eers honde is wat blaf
More informationHEG HIERDIE DOKUMENT HEEL VOOR AAN U VERSLAG ASSEBLIEF. Verkorte titel
HEG HIERDIE DOKUMENT HEEL VOOR AAN U VERSLAG ASSEBLIEF. Naam Verkorte titel Titel (5%): Opsomming (10%): Inleiding (20%): Bondig? Akkuraat? Voldoende inligting? Interessant/Boeiend? Bondig? Akkuraat? Voldoende
More informationKunsuitstalling in Calitzdorp
Newsletter 01 September 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:
More informationPARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)
PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD : 12 DATUM : FEBRUARIE 2015 VRAESTEL : TAAL IN KONTEKS TYD : 1 UUR PUNTE : 60 EKSAMINATOR : Mnr.
More informationAN AUDIT AND RISK HANDLING PROTOTYPE FOR FIREWALL TECHNOLOGY. by ESTÉE VAN DER WALT DISSERTATION
AN AUDIT AND RISK HANDLING PROTOTYPE FOR FIREWALL TECHNOLOGY by ESTÉE VAN DER WALT DISSERTATION Submitted in compliance with the requirements for the degree MAGISTER SCIENTIAE in the subject of COMPUTER
More informationTHE EMOTIONAL VALUE OF PAID FOR MAGAZINES. Intomart GfK 2013 Emotionele Waarde Betaald vs. Gratis Tijdschrift April 2013 1
THE EMOTIONAL VALUE OF PAID FOR MAGAZINES Intomart GfK 2013 Emotionele Waarde Betaald vs. Gratis Tijdschrift April 2013 1 CONTENT 1. CONCLUSIONS 2. RESULTS Reading behaviour Appreciation Engagement Advertising
More informationBenefits, business considerations and risks of big data
Benefits, business considerations and risks of big data by Jorina Smeda Assignment presented in partial fulfilment of the requirements for the degree MCom (Computer Auditing) at Stellenbosch University
More informationCAMI Wiskunde Geletterdheid KABV
GRAAD 10_Wiskunde Geletterdheid DEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpe Getal konsepte moet gebruik word in die konteks van: Finansies persoonlike en/of huishoudelike finansies. Meting eenvoudige take in
More informationChapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125
Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership
More informationIT Works check. December 12th, 2012
IT Works check December 12th, 2012 RESOC RESOC-SERR Gent en rondom Gent RESOC Gent en rondom Gent = Committee for regional social-economic consultation Representatives of: City of Ghent + 9 municipalities
More informationResearch Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler
Research Report Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler Research report ABSTRACT This research investigates what the ideal bank for adolescents (10 16 years) looks like. The research was initiated
More informationJACOBUS ADRIAAN RUPPING. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree. MAcc (Taxation) of the
Determining to what extent the money-lender test needs to be satisfied in the context of South African investment holding companies, focusing on the requirements of section 11(a) and 24J(2) of the Income
More information2. The fees appearing in the Schedule are applicable in respect of services rendered on or after 1 Apri12012 and Exclude VAT.
90 No.35212 GOVERNMENT GAZETTE, 5 APRIL 2012 No. 279 5 April 2012 COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASES ACT, 1993 (ACT NO. 130 OF 1993), AS AMENDED ANNUAL INCREASE IN MEDICAL TARIFFS FOR
More informationONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.
ONS MOEDERTAAL n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER Derde Uitgawe NASOU BEPERK Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Bpk KAAPSTAD BLOEMFONTEIN
More information101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding
Inleiding Elke keer dat ik een uitspraak of een inspirerende quote hoor of zie dan noteer ik deze (iets wat ik iedereen aanraad om te doen). Ik ben hier even doorheen gegaan en het leek me een leuk idee
More informationAANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION FOR EMPLOYMENT
BREDASDORP STRUISBAAI Posbus/P O Box 51, 7280 Tel: (028) 435-6538 Tel: (028) 425-5500 Faks/Fax: (028) 425-1019 NAPIER E-mail: Tel: (028) 423-3257 info@capeagulhas.com AANSOEK OM N BETREKKING / APPLICATION
More informationFILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT
FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,
More informationNAAR NEDERLAND HANDLEIDING
NAAR NEDERLAND HANDLEIDING www.naarnederland.nl 1. Introduction As of 15 March 2006, certain foreign nationals wishing to settle in the Netherlands for a prolonged period who require a provisional residence
More informationBCom (International Business)
BCom (International Business) A degree in international business is one of the new programmes that will be launched in 20 by the Faculty of Economic and Management Sciences. The four-year BCom (International
More informationCompulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:
Please print and fill in. COUNCIL FOR COUNSELLORS IN SOUTH AFRICA RAAD VIR BERADERS IN SUID-AFRIKA APPLICATION FORM / REGISTRASIE VORM P.O. Box / Posbus 14189 Sinoville 0129 Tel: 082 907 4327 (office hours
More informationHuntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad
Huntington Siekte Algemene Inligting Neurogenetiese Kliniek Groote Schuur-hospitaal Afdeling Menslike Genetika Universiteit van Kaapstad Die siekte wat jy of jou familielid het word Huntington siekte genoem.
More information