SOUTH AFRICAN COLLEGE JUNIOR SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL. Graad 6 Begrip [15] Taal [40] 10 Junie 2014.

Size: px
Start display at page:

Download "SOUTH AFRICAN COLLEGE JUNIOR SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL. Graad 6 Begrip [15] Taal [40] 10 Junie 2014."

Transcription

1 Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat volg. Die Moordwalvis Storie deur Andrew Frinkle Wanneer Gert na die reuse (gigantic) diere by die akwarium naby sy huis gaan kyk het, het hy een dier spesifiek dopgehou (watched). Hy het van dolfyne gehou, maar hy was erg oor walvisse (whales). Die Beluga-walvisse van die Arkanika was veral besonders, maar dit was die moordwalvis wat sy hart gesteel het. Hy kon vir ure na hulle kyk. Die wit en swart op die moordwalvis het die kleure selfs meer spesiaal laat lyk. Dit het die dier laat uitstaan. Hul spelerigheid (playfulness) en intelligensie het hom verstom (amazed). Hy het daarvan gehou om te kyk hoe die afrigters (coaches) hulle deur spronge en toertjies (tricks) lei. Een keer was n afrigter gelanseer (launched) vanaf die snoet (snout) van n moordwalvis. Dit was n indrukwekkende skouspel (spectacle). Dit verbaas hom altyd hoe vinnig en rats so n massiewe dier kan wees. Almal dink dat hy stadig sal wees, maar hy kan so vinnig soos n koeël (bullet) deur die reuse tenks skiet en in en uit die water ontplof. Dit het hom ook verbaas om te leer dat hulle eintlik deel is van die dolfynfamilie, ongeag hul naam! Hulle is nader aan die dolfyne as ander walvisse. In die akwarium eet hulle baie vis en ander versnapperinge (snacks). Maar in die wilde see kan ons dan verstaan hoekom hulle hierdie vreeslike naam het. Hulle eet robbe, kleiner walvisse en enige iets wat hulle kan vind. Hul tande is baie skerp. Hulle is ook bo-aan die voedselketting (food chain) en gevaarliker as haaie. Hierdie moordwalvisse is besonderse diere. Hulle het hom geïnspireer om meer van die see te leer. Hy het gedink dat hy eendag n marienebioloog wil word om dan nog meer van sy gunsteling dier te leer.

2 Beantwoord die volgende vrae in volsinne: Kies die korrekte antwoord. Skryf die nommer en die antwoord neer. 1. Waarheen gaan Gert gereeld? die dieretuin die park die akwarium die strand (1) 2. Wat is Gert se gunsteling dier om na te kyk? robbe pikkewyne dolfyne moordwalvisse (1) 3. Watter van die volgende is NIE n rede hoekom Gert van moordwalvisse hou nie? Hul spoed en krag Hul kleur Hul stadigheid Hul intelligensie (1) 4. Moordwalvisse is deel van watter familie? dolfyne haaie robbe pikkewyne (1) 5. Alhoewel moordwalvisse oulik (cute) lyk, weet Gert dat moordwalvisse... is. A. gevaarlike roofdiere B. saggeaarde roofdiere C. vriendelike roofdiere D. snaakse roofdiere (1) 6. Hoe verskil die moordwalvis in die akwarium van die moordwalvis in die see? (1) 7. Gee een woord uit die storie wat vir jou sê dat die walvis baie groot is. (1) 8. Noem een toertjie wat die afrigters met die moordwalvis doen. (1) 9. Wat word bedoel met Moordwalvisse is bo-aan die voedselketting? (2) 10. Hoe weet jy dat die moordwalvis n roofdier (predator) is? (1) 11. Watter dier volgens die storie is die gevaarlikste seedier? (1) 12. Waarom wil Gert eendag n marienebioloog word? (1) 13. Verduidelik die volgende woorde in een sin: akwarium (1) intelligensie (1)

3 Lees die instruksies en beantwoord die vrae. Skryf net die vraagnommer en antwoorde. 1. Skryf die volgende sin oor en begin met die onderstreepte woord(e). Daar is n groot akwarium naby Gert se huis om te besoek. [1] 2. Skryf die volgende sin oor en begin met die woord(e) tussen hakies: Gert het n gratis kaartjie om akwarium toe te gaan. (Verlede naweek ) [1] 3. Identifiseer en beskryf die bywoord in die volgende sin: Die walvisse eet gereeld baie vis en ander versnapperinge. [2] 4. Watter soort sin is die volgende? Dit was die moordwalvis wat Gert se hart gesteel het. [1] 5. Skryf die volgende sin korrek oor: Die seun se familie wil help hom om verder te studeer. [1] 6. Skryf die korrekte voornaamwoorde vir die woorde tussen hakies: (James) vra vir (James se pa) of (James se pa) vir (James) sal betaal om te gaan studeer. [2] 7. Skryf die volgende sin oor en begin met die woord(e) tussen hakies: Gert sien die walvis in die tenk swem, want hy het baie tyd om dit te doen. (Eergister ) [2] 8. Skryf die korrekte meervoud van die woorde tussen hakies: Die (skip) is n groot gevaar vir die walvisse, want hulle stort baie (gifstof) in die see. [1]

4 Lees die instruksies en beantwoord die vrae. Skryf net die vraagnommer en antwoorde. 9. Gee een woord vir die woorde tussen hakies: Gert koop (elk jaar) n kaartjie vir die akwarium, want dit is (nie baie keer nie) dat hy nie soontoe gaan nie. (In die dag) is hy by die skool, maar (in die middag) gaan hy akwarium toe. [2] 10. Skryf die verkleinwoord van die woorde tussen hakies neer: Gert en sy (nooi) hou daarvan om na die klein (walvis) te kyk wanneer dit geleer word om deur n klein (ring) te spring. Hulle het selfs n (naam) vir die baba walvis. [2] 11. Skryf die korrekte byvoeglike naamwoord vir die woorde tussen hakies: Die (jonk) walvis hou daarvan om in die (koud) water te swem. Die (laag) temperatuur van die water en die (rof) see is nie n probleem vir hom nie. [2] 12. Skryf die volgende woorde in die korrekte woordorde: Gert sal laat altyd vir skool wees, want hy sal om op te staan sukkel. [2] 13. Skryf die volgende sin oor en begin met die woord(e) tussen hakies: Gert se ouers het baie geld nodig, want Gert wil universiteit toe gaan. (Volgende jaar ) [2] 14. Skryf die meervoud van die woorde tussen hakies: Die walvis luister goed na die baie (bevel) van die afrigter. Hulle gunsteling (eetding) is vis en (rob), want dit is vol goeie (voedingstof). [2] 15. Skryf die korrekte voornaamwoord vir die woorde tussen hakies: (Gert) sê vir (Suzanne) : Wil (Suzanne) saam met (Gert) na die akwarium gaan? (Suzanne) moet vir (Suzanne) eie kaartjie betaal, maar (Gert) sal vir (Gert en Suzanne) kos koop. [4]

5 Lees die instruksies en beantwoord die vrae. Skryf net die vraagnommer en antwoorde. 16. Watter soort sin is die volgende? Ek is so bly om jou weer na al hierdie jare te sien! [1] 17. Skryf een woord vir die bywoorde tussen hakies: Gert besoek die akwarium (baie keer) en hy beplan om (oor n kort tydjie) weer te gaan. [1] 18. Skryf die volgende sin oor en begin met die woord(e) tussen hakies: Gert is elke aand by die huis, want hy het baie werk om te doen. (Oormôre ) [2] 19. Skryf die volgende woorde in die korrekte orde: n vertoning ; gaan ; kyk ; om die akwarium te ondersteun ; Gert en sy familie ; elke tweede naweek [1] 20. Skryf die volgende sin korrek oor: Die afrigters het baie tyd elke dag spandeer om die walvisse toertjies te leer, want die mense om dit te sien betaal. [2] 21. Skryf die verkleinwoord van die woorde tussen hakies: Die akwarium het besluit om die klein (walvis) n (stuk) kos te gee. Wanneer die walvis toertjies doen, spring dit oor die afriger wat op n klein (stoel) sit. Die afrtigter gee dan vir die walvis n vis wat hy in sy klein (hand) hou. [2] 22. Skryf die korrekte byvoeglike naamwoord vir die woorde tussen hakies: Die (gaaf) afrigter laat die kinders aan die (oud) walvis vat. Hy vertel vir hulle dat die (gevaarlik) walvisse nie van (dood) vis hou nie. [2] 23. Skryf die korrekte voornaawoorde neer: (Gert se ma) is bekommerd oor (Gert),want (Gert) skeep (Gert se) skoolwerk af. [2]

6 MEMORANDUM BEGRIP 1. c. akwarium 2. d. moordwalvisse 3. c. hul stadigheid. 4. a. dolfyne 5. a. gevaarlike roofdiere [5] 6. Hulle eet verskillende kos. [1] 7. massiewe [1] 8. n Afrigter was gelanseer van die snoet van n moordwalvis [1] 9. Niks eet hulle nie. hulle het geen vyande nie. [2] 10. Hulle eet ander diere / hulle tande is baie skerp. [1] 11. n Moordwalvis [1] 12. Om meer van sy gunsteling dier te leer. [1] n Tenk waar seediere aangehou word. [1] Iets of iemand wat baie slim is. [1] TOTAAL: 15

7 MEMORANDUM TAAL 1. Naby Gert se huis is daar n groot akwarium om te besoek. [1] 2. Verlede naweek het Gert n gratis kaartjie gehad om akwarium toe te gaan. [1] 3. gereeld bywoord van tyd [2] 4. Stelsin [1] 5. Die seun se familie wil hom help om verder te studeer. [1] 6. Hy sy hy hom [2] 7. Eergister het Gert die walvis in die tenk gesien swem, want hy het baie tyd gehad om dit te doen. [2] 8. skepe gifstowwe [1] 9. jaarliks selde bedags smiddags [2] 10. nooientjie walvissie ringetjie naampie [2] 11. jong koue lae rowwe [2] 12. Gert sal altyd laat vir skool wees, want hy sal sukkel om op te staan. [2] 13. Volgende jaar sal Gert se ouers baie geld nodig hê, want Gert sal universiteit toe wil gaan. [2] 14. bevele eetgoed robbe voedingstowwe [2] 15. Hy haar jy my Jy jou ek ons [4] 16. Uitroepsin [1] 17. dikwels kortliks [1] 18. Oormôre sal Gert elke aand by die huis wees, want hy sal baie werk hê om te doen. [2] 19. Gert en sy familie gaan elke tweede naweek n vertoning kyk om die akwarium te ondersteun. [1] 20. Die afrigters het elke dag baie tyd spandeer om die walvisse toertjies te leers, want die mense betaal om dit te sien. [2] 21. walvissie naampie stoeltjie handjie [2] 22. gawe ou jong dooie [2] 23. Sy hom hy sy [2]

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase)

Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) Vermenigvuldig en Afdeling (Intermediêre fase) My Huiswerk Boek(4) Naam: Jaar: Skool: Declaration This booklet is not sold or used for profit making. It is used solely for educational purposes. You may

More information

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

More information

Addisionele Behandelings Indien die chirurg besluit dat jy verdere behandeling nodig het, sal jy na 'n onkoloog ('n mediese dokter wat in die behandeling van kanker spesialiseer) verwys word. Onthou, elke

More information

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM

IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM IMPLEMENTING AN EFFECTIVE INFORMATION SECURITY AWARENESS PROGRAM by AMANDA WOLMARANS DISSERTATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree MASTER OF SCIENCE in COMPUTER SCIENCE in the

More information

MARKETING MANAGEMENT

MARKETING MANAGEMENT Faculty of Management DEPARTMENT OF MARKETING MANAGEMENT National Diploma: Marketing BCom (Marketing Managment) Department of Marketing Management Discover the world of marketing If you re wondering why

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VAN/SURNAME: UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS VOORNAME/FIRST NAMES: WTW 162 DYNAMICAL PROCESSES EKSAMEN

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 0 AND GRADE 0 EN SEPTEMBER 04 SEPTEMBER 04 TIME: HOURS TYD:

More information

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12

n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 EK HAKKEL n boek vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 12 deur Eelco de Geus vertaal deur Herman Tesner en Ursula Zsilavecz met dank aan die Stuttering Foundation of America en Jane Fraser die president,

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde MATHEMATICS COMPETITION WISKUNDE KOMPETISIE GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 SEPTEMBER 204 SEPTEMBER 204 TIME: 2

More information

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC)

ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) ANNEXURE TO ASSESSMENT INSTRUCTION 17 OF 2014 CHIEF MARKERS REPORT ON MARKING OF 2013 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION (NSC) SUBJECT PAPER PAGE ACCOUNTING 1 10 AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

More information

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP

THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT. SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP THE SUPREME COURT OF APPEAL REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: Case number: 081/08 No precedential significance SILTEK HOLDINGS (PTY) LTD (in liquidation) t/a WORKGROUP APPELLANT

More information

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue

Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007 Wat is servikale kanker? Servikale kanker is 'n tipe kanker wat

More information

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het.

. Ons moes vra hoe die wetenskap aangewend kan word om reg te stel wat verkeerd geloop het. 1 Goeienaand, dames en here. Hoop aan die werk Viering van die HOOP Projek, 11 April 2012, Konservatorium, Universiteit Stellenbosch (US) Toespraak deur prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van

More information

How To Get A Bsc In Forensic Science

How To Get A Bsc In Forensic Science DEPARTEMENT GENETIKA / DEPARTMENT OF GENETICS Keuringsaansoek: BSc Forensiese Wetenskappe / Selection Application: BSc Forensic Science Applying for BSc Forensic Science (Die Afrikaanse inligtingstuk vir

More information

Kunsuitstalling in Calitzdorp

Kunsuitstalling in Calitzdorp Newsletter 01 September 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:

More information

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125

Chapter 4: Data analysis and findings. 4.1 Introduction...125 Chapter 4: Data analysis and findings 4.1 Introduction...125 4.2 How do principals influences differ with regard to Information and Communication Technology integration in their schools?... 126 4.2.2 Leadership

More information

Human Rights and Workman s Compensation:

Human Rights and Workman s Compensation: Human Rights and Workman s Compensation: The Experiences of Two Injured Workers Susan Landman, MSc Clinical Educator, Division of Occupational Therapy, School of Health and Rehabilitation Sciences, University

More information

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE

Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Maak voorsiening vir jou geliefdes na jou dood: HOEKOM JY N SKRIFTELIKE TESTAMENT MOET HE Ek was vandag by n werkswinkel en ek het baie oor testamente geleer. Ek dink ons moet n testament maak. Nee. n

More information

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE NGK OFFICIALS PENSION FUND INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/KZN/398/99/KM A.M.E. STEYN Complainant and THE NGK OFFICIALS PENSION FUND Respondent INTERIM RULING IN TERMS OF SECTION

More information

1. Lees en leestegnieke

1. Lees en leestegnieke Studie-metodes Inhoudsopgawe 1. Lees en leestegnieke 2. Sleutelwoorde 3. Begripstoetse 4. Opsommings 5. Navorsing 6. Vergelykings 7. Studie metodes 8. Antwoord van n vraestel 1. Lees en leestegnieke Om

More information

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN

SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN SORG VIR JOU TROETELDIERE LESPLAN Naam van les: Sorg vir jou troeteldiere Tyd: Een week Graad Een Geletterdheid Kurrikulum Standaarde (CAPS) Taal Vertel n bekende storie wat n begin, middel en einde het.

More information

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world

Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world Maart 2014 Top achievers in management programmes receive the Sanlam trophy An MBA still thé most sought-after qualification in the world Prof Tommy du Plessis (director of the NWU Potchefstroom Business

More information

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Policy on Student Leadership Development and Training

Policy on Student Leadership Development and Training Department of Student Affairs (DSA) Policy on Student Leadership Development and Training Document type: Policy Document number: Rt 461/10 1. PURPOSE 1.1.1 Background It is the mission of UP to deliver

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL FRANZALL INSURANCE BROKERS CC JUDGMENT IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG) CASE NO.: 821/11 In the matter between: JACOBUS WILLEM ADRIAAN NELL PLAINTIFF and FRANZALL INSURANCE BROKERS CC DEFENDANT JUDGMENT 1 Landman

More information

Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2

Opstel Assesseringsrubriek 50. 16 tot 19. 19½ tot 22. 6 tot 7. 7½ tot 8 4½ 4 3 2½ 2 Opstel Assesseringsrubriek 1% INHOUD EN BEPLANNING 32 PUNTE 2 32 KODE 9% 22½ 2 9% 19½ 22 9% 1 19 9% 13 1 3 39% 1 12½ 29% 9½ TAAL STYL EN 12 PUNTE 1 12 ½ 9½ 3½ STRUKTUUR PUNTE ½ 3 2½ 2 1½ 32 PUNTE TAAL

More information

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL

FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL FAMILY PLAY THERAPY IN THE CONTEXT OF CHILD SEXUAL ABUSE: AN ECOLOGICAL AND GESTALT FIELD APPROACH MODEL A FOURIE 23277920 Previous qualification (MSD Play therapy) Thesis submitted in fulfillment of the

More information

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy

STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational Therapy FACULTY OF HEALTH SCIENCES SCHOOL OF MEDICINE / SCHOOL FOR ALLIED HEALTH PROFESSIONS STEPS TO APPLY FOR ADMISSION: MBChB; BSc Radiation Sciences; BSc Physiotherapy; B Optometry; BSc Dietetics; B Occupational

More information

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of

1 Discuss with brief notes and diagrams, the radiological management of FC Rad Diag(SA) Part II THE COLLEGES OF MEDICINE OF SOUTH AFRICA Incorporated Association not for gain Examination for the Fellowship of the College of Diagnostic Radiologists of South Africa 29 August

More information

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom

EERSTE LIEFDE. 1 Ek is altyd hier by jou. 2 My eerste liefde. 3 Woorde. 4 Stofpad langs. 5 As die God van Josafat jou vat. 6 Hou vas aan jou droom EERSTE LIEFE 1 Ek is altyd hier by jou 2 My eerste liefde 3 Woorde 4 Stofpad langs 5 As die od van Josafat jou vat 6 Hou vas aan jou droom 7 Jesus se mense 8 Heelword in my lof 9 You are not alone 10 Rietkind

More information

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS

Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS Innovasie deur diversiteit EN INLIGTINGSTELSELS B.Sc. Rekenaarwetenskap as die een hoofvak. Die ander hoofvak kan kom uit die volgende lys: Wiskunde, Statistiek, Toegepaste Wiskunde, Fisika, Psigologie.

More information

Emile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page

Emile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page Emile Page 9 Maart 1992 19 September 2009 Deur Heleen Page My pragtige 17-jarige seun het op die aand voor my 49ste verjaarsdag sy eie lewe geneem deur homself te skiet. Dit was op die 19de September 2009.

More information

Algemene vrae - ontvangers

Algemene vrae - ontvangers ~ 1 ~ Algemene vrae - ontvangers 1) Moet ek koeie of verse vir ontvangers gebruik? Verse het die voordeel dat hulle nie laktasiestres het nie en daarom gewoonlik makliker op hitte kom as koeie. Voorts

More information

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place!

The information in this report is confidential. So keep this report in a safe place! Bram Voorbeeld About this Bridge 360 report 2 CONTENT About this Bridge 360 report... 2 Introduction to the Bridge 360... 3 About the Bridge 360 Profile...4 Bridge Behaviour Profile-Directing...6 Bridge

More information

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE/GRAAD 12 NATIONAL SENI CERTIFICATE GRADE/GRAAD MATHEMATICS P/WISKUNDE V EXEMPLAR 0/MODEL 0 MEMANDUM MARKS: 0 PUNTE: 0 This memandum consists of pages. Hierdie memandum bestaan uit bladse. Mathematics P/Wiskunde

More information

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

PRELIMINARY DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30J OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/FS/92/99 STEPHANUS JOHANNES ROOS Complainant and OVS NYWERHEDE PENSIOEN FONDS BETHLEHEM MOTORS (PTY) LTD First Respondent

More information

# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za

# 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za # 06 / 2014 Tel: 012-348-8855/8150; Fax: 086 657 7628, E-mail: anton@ccmedia.co.za Dear Colleagues / Geagte Kollegas 30 April 2014 Members must keep a lookout for ASAIPA s Member Questionnaire that will

More information

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO. PFA/GA/628/99/NJ B M Van Der Berg Complainant and Oranje -Vrystaatse Gemeenskaplike Munisipale Pensioenfonds Respondent

More information

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD : 12 DATUM : FEBRUARIE 2015 VRAESTEL : TAAL IN KONTEKS TYD : 1 UUR PUNTE : 60 EKSAMINATOR : Mnr.

More information

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DEPARTEMENT CHEMIE DEPARTMENT OF CHEMISTRY CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2 DATUM / DATE: 13 May / Mei 2013 PUNTE / MARKS: 100 TYD / TIME: 3 ure / hours Afdeling A / Section A: 40 Afdeling B /

More information

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MEMORANDUM MARKS/PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye./ This memorandum

More information

Astra castra Dot Serfontein

Astra castra Dot Serfontein KORTVERHAAL 3 Astra castra Dot Serfontein Toe nou, sê Eben Bester, hulle wil begin. Hy kyk af na Ettie, sien die skrik in haar oë. Sy is te jonk. Vir enigiets, dink hy vererg. Sy koue blou oë vat haar

More information

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding)

N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE. (Video Gebaseerde Handleiding) N PROJEK MET: DIE DOELGERIGTE LEWE VAN RICK WARREN VIR KLEINGROEPE (Video Gebaseerde Handleiding) 1 MY OMGEEGROEP- NAAMLYS NAAM TELEFOON ADRES / E-POS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 2 AGTERGROND Die

More information

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~

~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ ~ We are all goddesses, the only problem is that we forget that when we grow up ~ This brochure is Deze brochure is in in English and Dutch het Engels en Nederlands Come and re-discover your divine self

More information

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1

Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans 1 Carla-Marié Spies Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit

More information

---------------------------------------------------------------------------------- GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

---------------------------------------------------------------------------------- GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN UMnyango WezeMfundo Department of Education Lefapha la Thuto Departement van Onderwys ---------------------------------------------------------------------------------- GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION

More information

"GOUE GEDAGTES". "GOUE GEDAGTES"

GOUE GEDAGTES. GOUE GEDAGTES Boodskap van die samesteller Anna Eksteen, aan jou, die ontvanger van. "GOUE GEDAGTES". Ek het hierdie boekie met baie liefde saamgestel en vertrou dat dit vir jou en vir wie jy dit ookal mag aanstuur

More information

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY Geestelike rekmerke: 1 Gerek in verhoudings 25 Januarie 3 2 3 4 5 Geestelike rekmerke : Daaglikse rekwerk tussen Sondae 1 Februarie 6 Geestelike rekmerke : Wat

More information

K28337 KOMMissin 4058 RA5

K28337 KOMMissin 4058 RA5 K28337 KOMMissin 4058 RA5 you were engaged in that cordonning? Nee, Phola Park was buitengewoon stil gewees daardie aand. Ek onthou nog spesifiek van die troepe opgelet dat daar nie eers honde is wat blaf

More information

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?

VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD? VERA NDER GOD OOIT SY GEDAGTE OOR SY WOORD?, Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here Jesus, ons is weer vergader in U Naam, met groot verwagting vir die uitstorting van die verkwikkende Krag van God om

More information

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad

Huntington Siekte. Algemene Inligting. Neurogenetiese Kliniek. Afdeling Menslike Genetika. Groote Schuur-hospitaal. Universiteit van Kaapstad Huntington Siekte Algemene Inligting Neurogenetiese Kliniek Groote Schuur-hospitaal Afdeling Menslike Genetika Universiteit van Kaapstad Die siekte wat jy of jou familielid het word Huntington siekte genoem.

More information

DIE LEWENDE TAAL. No. II. (Vir Standaard III) GOEDGEKEUR DEUR DIE SKOOLBOEKE KOMMISSIE VAN DIE SUIDAFRIKAANSE AKADEMIE. Inspekteur van Skole

DIE LEWENDE TAAL. No. II. (Vir Standaard III) GOEDGEKEUR DEUR DIE SKOOLBOEKE KOMMISSIE VAN DIE SUIDAFRIKAANSE AKADEMIE. Inspekteur van Skole DIE LEWENDE TAAL No. II (Vir Standaard III) GOEDGEKEUR DEUR DIE SKOOLBOEKE KOMMISSIE VAN DIE SUIDAFRIKAANSE AKADEMIE J. L. MOERDIJK Inspekteur van Skole EN D. J. VAN ROOY, B.A. Onderwyser, Gymn. H. Skool,

More information

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT

FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT FORM A FILING SHEET FOR SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION JUDGMENT PARTIES: Case Number: CA 143/2008 High Court: Grahamstown DATE HEARD: 16 November 2009 DATE DELIVERED: 19 November 2009 JUDGE(S): Jones,

More information

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Het die Heilige Gees beheer oor jou hele lewe? Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Mt.28:18 20; Hd.1:4 8 Hoe lyk die gemiddelde meelewing in ons gemeente? Ons merk almal op dat: Min nuwe bekeerlinge

More information

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER.

ONS MOEDERTAAL. n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER. ONS MOEDERTAAL n Vol/edige kursus vir Afrikaans as Eerste Taa/ STANDERDS VII EN VIII C.P. VANDERMERWE W.KEMPEN P.S. MEYER Derde Uitgawe NASOU BEPERK Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Bpk KAAPSTAD BLOEMFONTEIN

More information

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP

N LIG WAT BRAND IN DIE KAAP LEWENSENTRUM GEMEENTE MEI 2016 EIS JOU NUWE GEBOORTES OP N FLIEKAAND MET N VERSKIL DIE BELANGRIKHEID VAN DIE REGTE KLERE MEIMAAND IS GEBEDSMAAND BY PLS KANTLYNE WAT BETEKEN HEMELVAART VIR JOU? N LIG WAT

More information

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/WE/300/98/NJ C Fourie & Others Complainant and KWV Pensioenfonds Respondent DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M

More information

HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland

HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland HOE WERKT CYBERCRIME EN WAT KAN JE ER TEGEN DOEN? Dave Maasland Managing Director ESET Nederland Een datalek melden bij een beveiligingsincident Copyright 1992 2015 ESET, spol. s r. o. ESET, ESET logo,

More information

IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved

IP-NBM. Copyright Capgemini 2012. All Rights Reserved IP-NBM 1 De bescheidenheid van een schaker 2 Maar wat betekent dat nu 3 De drie elementen richting onsterfelijkheid Genomics Artifical Intelligence (nano)robotics 4 De impact van automatisering en robotisering

More information

Welcome to. and and. for. www.mtc.com.na

Welcome to. and and. for. www.mtc.com.na Welcome to and money and and for www.mtc.com.na is a mobile payment solution that allows you to use your cellphone to transfer/ withdraw/deposit money, buy airtime and electricity, pay accounts and make

More information

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis

IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis IT-waardeketen management op basis van eeuwenoude supply chain kennis Hans van Aken / November 28, 2012 Copyright 2012 Hewlett-Packard Development Company, L.P. The information contained herein is subject

More information

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD

HANDBOEKE WAT DEUR LEERDER SELF AANGEKOOP MOET WORD Graad 8: 2016 1. Suurlemoen! (roman)(isbn:9780799342352) bestel nuut by boekwinkel of koop tweedehands in boekestoor English Home Language 1.Mrs Frisby and the Rats of NIMH (ISBN: 0 435 121 979 ) - bestel

More information

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE!

20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! 20 MANIERE WAAROP N VROU HAAR HUWELIK KAN SUPERGLUE! Daar is n gesegde wat sê dat daar in elke huwelik wat meer as n week oud is, gronde vir egskeiding is. Die kuns is egter om deurgaans die gronde vir

More information

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS

AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AANSOEK OM AANSTELLING AS KOMMlSSARlS VAN EDE APPLICATION FOR APPOINTMENT AS COMMISSIONER OF OATHS (Moet in tik- of drukskrif ingevul word en persoonlik deur die applikant by sy

More information

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei:

Net mense wat toegewyd of committed teenoor mekaar is kan geestelik saam groei: Jan Steyn Preek 23 Februarie 2014. Teks: Efesiërs 4:1-16, 25 en 32 en 1 Korintiërs 13:7 Tema: Mense wat vir mekaar omgee, groei saam. Inleiding: Wat is geestelike groei? Iemand skryf geestelike groei is

More information

INHOUDSOPGAWE -1- -2-

INHOUDSOPGAWE -1- -2- INHOUDSOPGAWE Al my twyfel...59 Al sou die vyeboom nie bot nie...37 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie...45 Al jul volke klap jul hande...12 Al was ek nie daar nie...36 Alive, alive!...10 All Hail

More information

Examen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011

Examen Software Engineering 2010-2011 05/09/2011 Belangrijk: Schrijf je antwoorden kort en bondig in de daartoe voorziene velden. Elke theorie-vraag staat op 2 punten (totaal op 24). De oefening staan in totaal op 16 punten. Het geheel staat op 40 punten.

More information

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES

IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES IMPLEMENTATION AND ADVANTAGES OF A TOTAL QUALITY MANAGEMENT SYSTEM IN SERVICE RELATED INDUSTRIES BY DANA BENJAMIN HENRI SMIT B.COM, LLB, HDIP TAX LAW Short dissertation submitted in partial (25%) fulfillment

More information

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees:

Compulsory Assessment Fee R95.00 This assessment fee MUST be paid in addition to the following registration fees: Please print and fill in. COUNCIL FOR COUNSELLORS IN SOUTH AFRICA RAAD VIR BERADERS IN SUID-AFRIKA APPLICATION FORM / REGISTRASIE VORM P.O. Box / Posbus 14189 Sinoville 0129 Tel: 082 907 4327 (office hours

More information

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE

JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE AGAB EN JESEBEL N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS VAN DIE EENHEID TUSSEN AGAB EN JESEBEL DEUR SANDY WARNER N OPENBARENDE STUDIE VAN DIE WORTELS 1 VAN DIE EENHEID TUSSEN JESEBEL & AGAB (Die Prinsmag

More information

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings

Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings ARTIKELS Advertising and attorneys: some anxiety -reducing empirical findings C Boshoff, Departnlent of Business Econonlics, Vista University, Port Elizabeth ------ The issue of advertising by professional

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 588 Pretoria, 27 June Junie 2014 No. 37778 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the

More information

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za

Adri Breed Vakgroep: Afrikaans en Nederlands, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom adri.breed@nwu.ac.za 708 Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: die ontstaan en ontwikkeling (1) Aan die and besig in Afrikaans progressive constructions: the origin and development (1) Adri Breed Vakgroep:

More information

Relationele Databases 2002/2003

Relationele Databases 2002/2003 1 Relationele Databases 2002/2003 Hoorcollege 5 22 mei 2003 Jaap Kamps & Maarten de Rijke April Juli 2003 Plan voor Vandaag Praktische dingen 3.8, 3.9, 3.10, 4.1, 4.4 en 4.5 SQL Aantekeningen 3 Meer Queries.

More information

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:...

11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee (b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:... (b) Indien u hierdie vorm namens iemand anders invul, voltooi ook Deel B (B1 & B2) hieronder. 10. Indien u aansoek om bystand doen, vul die volgende in: (a) Is u n slagoffer? (b) Indien u nie n slagoffer

More information

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study

Managerial support for an optometry practice: A business analytics study FACULTY OF ENGINEERING DEPARTMENT OF INDUSTRIAL ENGINEERING Managerial support for an optometry practice: A business analytics study Name: Melandi Kotzé Student number: 15316491 Date of graduation: 8 December

More information

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter

Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Ouerskap Handleiding vir Goeie Karakter Liewe ouer Tygerberg en Karakter Transformasie is trots om hierdie handleiding aan u te verskaf. Die Karakter Transformasie program is met groot sukses aan die leerders

More information

Perspective Training College (PTC)

Perspective Training College (PTC) Perspective Training College (PTC) www.perspectivetrainingcollege.com www.perspectivetrainingcollege.co.za Unlocks the Door to Optimal Functioning! Academic Programmes in Prospectus January 2016 to December

More information

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler

Research Report. Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler Research Report Ingelien Poutsma Marnienke van der Maal Sabina Idler Research report ABSTRACT This research investigates what the ideal bank for adolescents (10 16 years) looks like. The research was initiated

More information

The Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd

The Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd The Functional Design of a Project Management Information System: Case Study with South African Breweries Ltd By Anna Ju-Marié Bester 15379167 Final year project presented in partial fulfilment of the

More information

Deur die innerlike word gedikteer aan:

Deur die innerlike word gedikteer aan: Deur die innerlike word gedikteer aan: 2 Gedruk en geset deur: Dogter van Sion Posbus 1130 Hartebeespoort, 0216 Tel: (012) 376 4304 e-pos: dogtervansion@gmail.com Webwerf: www. nuweopenbaring. co. za 3

More information

An information technology governance framework for the public sector. by Judith Terblanche. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements

An information technology governance framework for the public sector. by Judith Terblanche. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements An information technology governance framework for the public sector by Judith Terblanche Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree Master of Commerce (Computer Auditing)

More information

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING

GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 2016 AFBAKENING Augustus 206 GRAAD 4 TOETSROOSTER: SEPTEMBER 206 Donderdag September Maandag 2 September Leer notas wat juffrou vir jou gegee het. (Kwartaal, 2 en 3) (agter in handboek is bladsynommers vir ekstra oefening)

More information

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998

COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED. and. Vivier, Scott, Zulman, Streicher JJA et Farlam AJA. Date of hearing : 3 November 1998 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Case No : 146/97 IN THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA In the matter between COMMERCIAL UNION INSURANCE COMPANY OF SOUTH AFRICA LIMITED Appellant and LOTTER, FRANCOIS

More information

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff

Sample test Secretaries/administrative. Secretarial Staff Administrative Staff English Language Assessment Paper 3: Writing Time: 1¼ hour Secretarial Staff Administrative Staff Questions 1 17 Text 1 (questions 1 8) Assessment Paper 3 Writing Part 1 For questions 1-8, read the text

More information

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956

THE ANDREW MURRAY DUTCH REFORMED CHURCH DETERMINATION IN TERMS OF SECTION 30M OF THE PENSION FUNDS ACT OF 1956 IN THE TRIBUNAL OF THE PENSION FUNDS ADJUDICATOR In the complaint between: CASE NO: PFA/GA/53/98/NJ Ds B H S CROSS Complainant and DIE SINODALE FONDS VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK VAN TRANSVAAL

More information

Benefits, business considerations and risks of big data

Benefits, business considerations and risks of big data Benefits, business considerations and risks of big data by Jorina Smeda Assignment presented in partial fulfilment of the requirements for the degree MCom (Computer Auditing) at Stellenbosch University

More information

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts

D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts D alinq with moral valu s in plurdlistic workinq nvironm nts Mortho Jocobo (Mo11iE:) PointE:r-Morlond SubmittE:d os port of the: re:quire:me:nts for the: de:qre:e: of PHILOSOPHIA.E DOCTOR in the: f"oculh.j

More information

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding

101 Inspirerende Quotes - Eelco de boer - winst.nl/ebooks/ Inleiding Inleiding Elke keer dat ik een uitspraak of een inspirerende quote hoor of zie dan noteer ik deze (iets wat ik iedereen aanraad om te doen). Ik ben hier even doorheen gegaan en het leek me een leuk idee

More information

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit

Kindertoewyding. Die Beginsel uiteengesit Kindertoewyding Ouers wy kinders aan die Here toe volgens n sekere woord beginsel wat die Woord van die Here aan hulle voorhou uit die lewe van Jesus. Jesus is hulle Verlosser en voorbeeld Broer en hulle

More information

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers)

God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) God se beloftes in voorbidding (Uit: Gebed maak alles anders geskryf deur Bennie Mostert, Carpe Diem uitgewers) 1. God se wese is vervat in sy beloftes. Die beloftes van God is nie iets apart van God self

More information

The Importance of Collaboration

The Importance of Collaboration Welkom in de wereld van EDI en de zakelijke kansen op langer termijn Sectorsessie mode 23 maart 2016 ISRID VAN GEUNS IS WORKS IS BOUTIQUES Let s get connected! Triumph Without EDI Triumph Let s get connected

More information

Doelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za)

Doelgerigte Jeugbediening (www.taniab.co.za) YSBREKERS EN SPELETJIES VIR JEUGDIENSTE REëLS OM YSBREKERS VLOT TE LAAT VERLOOP Moenie afkondig ons gaan nou n speletjie speel nie. Begin met iets soos: o.k. dit is wat ons gaan doen of deel gou in soveel

More information

OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF

OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF 1 OP DIE VLERKE VAN N SNEEUWIT DUIF ` Laat ons ons hoofde buig. Dierbare Here, ons dank U vanaand vir die belofte van die koms van die Here Jesus, waar ons sal ontmoet

More information

IT S TIME TO BE EFFICIENT Your how-to guide to sustainable living in Namibian households DIS TYD OM DOELTREFFEND TE WEES Jou self-help gids vir n volhoubare leefwyse in Namibiese huishoudings Viktoria

More information

Title page. Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball. competition. Author: Maarten Breyten van der Meulen

Title page. Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball. competition. Author: Maarten Breyten van der Meulen Title page Title: A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch national volleyball competition Author: Maarten Breyten van der Meulen A conversation-analytic study of time-outs in the Dutch

More information

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN)

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Reportable judgment Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Case No: 1320/2010 In the matter between: PRINSLOO Plaintiff and THE ROAD ACCIDENT FUND

More information

NAAR NEDERLAND HANDLEIDING

NAAR NEDERLAND HANDLEIDING NAAR NEDERLAND HANDLEIDING www.naarnederland.nl 1. Introduction As of 15 March 2006, certain foreign nationals wishing to settle in the Netherlands for a prolonged period who require a provisional residence

More information

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors

The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Navorsingsartikels Research articles Felix le Roux & Chris Cloete The disclosure of costs and income on incomplete contracts in the financial statements of contractors Peer reviewed Abstract The standard

More information